Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: dual on August 14, 2012, 11:31:33 am

Title: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: dual on August 14, 2012, 11:31:33 am
Die Kleinrivier het vanoggend deurgebreek by Grotto
Asemrowend, vrek baie water wat daar deurloop

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto01.jpg)
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: Oupa Foe-rie on August 14, 2012, 11:51:24 am
Het hy natuurlik deurgebreek of het hulle weer sand gegrawe sodat hy kan deurbreek .....................
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: dual on August 14, 2012, 02:12:34 pm
Blykbaar natuurlik, wie sal kan sÍ ?
Ook waar hy natuurlik vroeer deurgeloop het volgens die ou manne
Die ou garde is baie opgewonde oor waar hy nou deurloop
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: Oupa Foe-rie on August 14, 2012, 09:37:50 pm
Ek hoor vanmiddag dat Kleinmond se een ook deurgebreek het see toe ................................
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: dual on August 14, 2012, 09:54:35 pm
Blykbaar Saterdag al, Botrivier sal ook seker binnekort gaan
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: dual on August 16, 2012, 09:28:49 pm
Nog fotos

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto001.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto002.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto003.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto004.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Grotto005.jpg)
Title: Re: Kleinrivier vlei - Hermanus
Post by: buzzlightyear on August 16, 2012, 10:52:47 pm
Baie mooi dankie!