Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: zetman on August 14, 2012, 09:31:21 pm
-
Goeie naand weet eenige iemand dalk van n lift of lee bakkie of stoetie van Bloem af Jhb se rigting een of ander tyd ek het n scooter in bloem gekoop wat n lift soek parys toe skreeu as iemand kan help grootsamblief