Wild Dog Adventure Riding
Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: katvis on September 22, 2012, 12:10:26 am
-
Katvis was vanoggend oppad Hakskeen Pan toe vir Kalahari Speed Week en hy en sy 990 het n bietjie "airtime" gehad wat toe nie so lekker uitgewerk het nie! Tussen Loeriesfontein en Brandvlei.
5 steke onder oog, paar beentjies in voet gebreek en minus n toon(los in sidi boot gele)
kry more oggend penne in voet en toon word "mooier" afgesit!
Weskus en sy makkers was weer besig teen die weskus...vra hom maar vir details, maar sy linker been het een moerse gat ingehad wat deur sy 990 se footpeg veroorsaak is! ...en hy lyk nogal heel sexy in sy karksak... >:D
slotsom: KTM990's is rof en ombeskof....
-
:o :o
Everyone in one piece then.....almost!
-
Wow! Slegte nuus ou maat. Bly julle twee is relatief oraait. Hoop nie skade is erg aan bikes nie :eek7:
-
Bad news! All the best, guys.
-
Eina etter dit klink erg :oSterkte Katvis en Kie :thumleft: Hoop jul geniet darem die nursies ............Arme arme nursies >:D
Vertrek vandag Lambertsbaai via Haksteenpan :ricky: Ek gaan nou my sprocket kyk!!
PS asjy wee oppie been is moet jy daai 990 net wys wie is die BAAS >:D
-
Not good news - but glad it was not more serious. Hope you are both back on your wheels soon.
-
Glad you both are okish.
Take care out there. Seems lots off people going down.
-
Slegte nuus! Sterkte met die herstel proses. Gedink dit is net my GS wat nie hou van sandry nie!
-
Ai Kat, nou is jy mos "Hang Nine".
Sterkte.
-
Ai manne, bly julle is relatief orrait.
-
Baie sterkte aan julle,wat makeer die bikes.?
-
Sterkte. Hoop julle voel gou beter.
-
Slegte nuus, ouensb sterkte en beterskap!
-
Vanoggend sal daai lywe styf en seer wees. Sterkte met die herstel.
-
Julle speel nie rond nie :eek7:
Bly dit was nie erger nie, ons wil nie hê julle moet op die voorblad van die Snuffelgids huistoe kom nie.
-
Fok! Dit is eintlik skokkend hoe vinnig n lekker trippie kan verander in n fiasko of nog erger.
As ek reg onthou is Katvis nog single maar Weskus is getroud en het mamma nou die ammunisie om sy vlerke bietjie te knip.
As hy gelukkig is om weer te gaan ry sal dit seker onder toesig wees met langlys voorwaardes. :eek7:
Sterkte ouens sorry ek pos weer maar julle sit op my mind :mwink:
-
Die manne is beide nog ongetroud. Ons is net bly hulle het nie te ernstig seer gekry nie dit kon soveel erger gewees het.
-
Nee fokkit manne, vat dit rustig man!!
Julle jaag ons senuwee op hol hier >:D
Bly almal darem nog ok, kom ons try dit so hou. Die naweek is nog lank :thumleft:
-
Die manne is beide nog ongetroud. Ons is net bly hulle het nie te ernstig seer gekry nie dit kon soveel erger gewees het.
Oops! Dan is ek deurmekaar nou weer. Dog weskus het so n rukkie terug n babatjie gehad ens :imaposer:
-
Ag nee man ...................... Dis nie lekker om n langnaweek so te begin nie ................... >:( :(
Katvis en Weskus ............. sterkte aan julle en ek hoop alle seerplekke word gou en goed gesond ;)
-
Sterkte kerels en n spoedige herstel
-
Bly hulle is relatief ok :thumleft:
-
hoop julle ok
-
Sterkte! :-\
maybe compare notes with thumbo
-
Eish, sounds like those 990s need training wheels :mwink: Heal up well guys, glad you're "fairly" okay, all things considering.
-
I saw Katvis's 990 at Wrench yesterday. It did not look too bad, but then I am no expert and there may be lots of bent things that I did not see.
Handlebars and front wheel did not look in the same direction . Lots of scrapes on the fairings. And LHS Leo vince and luggagge racks were bent towards rear wheel.
Hope the frame is still straight.

Hel! Jammer om te hoor. Die ou se fiets was pragtig en die man baie trots op hom. :xxbah:
-
Jammer om te hoor pêrre, hoop al wat oorbly is 'n goeie storie vir Weskus om te vertel.
-
Jammer om te hoor pêrre, hoop al wat oorbly is 'n goeie storie vir Weskus om te vertel.
Klink of daar darem n paar "war scars" gaan wees om oor te brag ( Weskus gat in been en Katvis se toon)
:ricky:
-
Fok! Dit is eintlik skokkend hoe vinnig n lekker trippie kan verander in n fiasko of nog erger.
As ek reg onthou is Katvis nog single maar Weskus is getroud en het mamma nou die ammunisie om sy vlerke bietjie te knip.
As hy gelukkig is om weer te gaan ry sal dit seker onder toesig wees met langlys voorwaardes. :eek7:
Sterkte ouens sorry ek pos weer maar julle sit op my mind :mwink:
Nee...Katvis is getroud met een 2 jarige dogtertjie en nog een in mamma se maag!
-
Jammer om te hoor pêrre, hoop al wat oorbly is 'n goeie storie vir Weskus om te vertel.
Klink of daar darem n paar "war scars" gaan wees om oor te brag ( Weskus gat in been en Katvis se toon)
:ricky:
Ja, ek het darem nou minder toonnaels om te knip en ek dink ek gaan nog al die kindertjies kan bangmaak met die bokbaard en my nuwe "scarface" look! ;)
-
Fok! Dit is eintlik skokkend hoe vinnig n lekker trippie kan verander in n fiasko of nog erger.
As ek reg onthou is Katvis nog single maar Weskus is getroud en het mamma nou die ammunisie om sy vlerke bietjie te knip.
As hy gelukkig is om weer te gaan ry sal dit seker onder toesig wees met langlys voorwaardes. :eek7:
Sterkte ouens sorry ek pos weer maar julle sit op my mind :mwink:
Nee...Katvis is getroud met een 2 jarige dogtertjie en nog een in mamma se maag!
Nee! Fok! Nou se ek niks meer. Die alzheimers het my :eek7:
Sorry ouens :mwink:
-
weskus het nogal mooi foto,s van die beserings, maar dit sal seker op Rotten.com moet gepost word
-
Nee...Katvis is getroud met een 2 jarige dogtertjie en nog een in mamma se maag!
Ook maar goed die ongeluk het nou eers gebeur.
Niemand hou van kinders met 9 tone nie.
-
Jinne ouens vreeslik jammer om te hoor van plaas koop naweek
-
Ouch, sterkte met die herstel manne!
-
Katvis en Weskus !!!
Nee mane , what maak julle nou ?
Hope you both heal soon .
En Weskus !!!
We expect a Good Story from you ???
-
Jammer om van die teespoed te hoor. Sterkte en ek hoop julle is gou uit die hospitaal.
-
Dit klink moer seer, altwee van julle!
Bly julle is darm amper ok. :)
-
Weskus was al gister middag met 'n bier in die hand op die stoep. Bietjie pyn, maar hy se hy's okay, en sy bike ook! Snaakste was dat die mense in die kerk in Komkans het geweet van sy val. Platteland twitter. Vinniger as die internet!
Sterkte vir albei van julle! :thumleft:
-
Dit wil my voorkom of die KTM's (kou-tog-maar) ook wil braai op die nas braaidag :peepwall:
Sterkte julle twee en moenie die nursies te veel hel gee nie!
-
Nobody seems to think it extraordinary that you managed to brake a toe OFF inside your boot :o :o :o
Did I understand that right?
I've sat here staring at the wall for ten minutes trying to think haw thats possible.
Anyway hope you guys heal soon.
-
Nobody seems to think it extraordinary that you managed to brake a toe OFF inside your boot :o :o :o
+ 1
-
Pistonpete made a comment about steeltip possibly doing that?
-
Pistonpete made a comment about steeltip possibly doing that?
Ek dink sy toon en Marie Antoinette het dalk iets in gemeen :o
-
Nobody seems to think it extraordinary that you managed to brake a toe OFF inside your boot :o :o :o
Did I understand that right?
I've sat here staring at the wall for ten minutes trying to think haw thats possible.
Anyway hope you guys heal soon.
In safety shoe of boots met steeltips heel moontlik :eek7:
-
Nobody seems to think it extraordinary that you managed to brake a toe OFF inside your boot :o :o :o
Did I understand that right?
I've sat here staring at the wall for ten minutes trying to think haw thats possible.
Anyway hope you guys heal soon.
Dit was n paar Sidi Crossfire boots wat styf pas! Die dokter se dat die toon nie afgesny is nie, maar blykbaar die impak wat dit veroorsaak het?
En glo my...die stuk toon het los in sokkie gele!
-
Die boot en die gevreet!
-
Ai Manne , sterkte met die herstel..
-
Die manne is beide nog ongetroud. Ons is net bly hulle het nie te ernstig seer gekry nie dit kon soveel erger gewees het.
Sorry regstelling. Katvis is getroud.
-
Ai manne, jammer om te hoor. Mens is net bly julle kan darem nog die storie agterna vertel.
Hoop die vlees en die ego's herstel gou!
-
Sterkte met die herstel. Dit smaak my julle was baie gelukkig.
-
Looks sore!! hope all heals well!!
-
Nobody seems to think it extraordinary that you managed to brake a toe OFF inside your boot :o :o :o
Did I understand that right?
I've sat here staring at the wall for ten minutes trying to think haw thats possible.
Anyway hope you guys heal soon.
Dit was n paar Sidi Crossfire boots wat styf pas! Die dokter se dat die toon nie afgesny is nie, maar blykbaar die impak wat dit veroorsaak het?
En glo my...die stuk toon het los in sokkie gele!
Eish!
Looking at the photo's it seems the violent sideways movement of the tightly fitting boot (which tore the boot as a result) ripped the bloody thing off :o Makes my eyes water thinking about it!
Must have been one hell of an impact.
Glad you survived!
-
Saw Katvis in the shop this morning.
He was buying new boots. A different brand this time ;)
The man looks quite OK.
-
:thumleft: Ja, Dankie aan Hentie en Hando van WOA vir my nege en n half tone se nuwe skuilplek!
-
:thumleft: :thumleft:
;) ;)
:ricky:
-
Kêrels julle was albei gelukkig om so min oor te kom.
Hou dit nou rustig vir n rukkie seblief. :deal:
-
Plesier :thumleft: