Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: dual on October 11, 2012, 10:28:55 am

Title: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on October 11, 2012, 10:28:55 am
Kom ek begin soort van 'n nuwe "challenge"

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/BikeCanon001.jpg)

Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on October 11, 2012, 10:35:38 am
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/033-2.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/XTCannon.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard14-4.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Canon.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Sir Rat on October 11, 2012, 11:00:59 am
Baie nice challenge Dual. Ek sal moet gaan rond ry.  :ricky:
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Jakkals on October 11, 2012, 12:36:08 pm
Ek glo daar is al heelwat fodies by die kanon geneem.

Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Jakkals on October 15, 2012, 06:46:40 pm
Geen ander kanone nie ?  :biggrin:
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on January 27, 2013, 05:17:39 pm
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/21.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Mr Zog on January 27, 2013, 05:23:08 pm
Ek glo daar is al heelwat fodies by die kanon geneem.



Yip  :biggrin:

(http://i219.photobucket.com/albums/cc263/gvanvuuren/P1070416.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: SchalkL on January 27, 2013, 07:09:30 pm
Wat van 'n paar fietse by 'n kanon......
Africatwin club nationals 2011


(https://lh4.googleusercontent.com/--VMe46DtgOI/UQVeWMFyFEI/AAAAAAAAB-Q/m2REJujiSW0/s640/5.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Captain Zef on January 27, 2013, 07:22:43 pm
Ahh sal bietjie moet kyk.
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Captain Zef on February 02, 2013, 01:45:30 pm
Me and SnakeyXT

The canon.

http://portelizabethtimes.blogspot.com/2008/07/portuguese-galleon-runs-aground-30.html?m=1

(http://i198.photobucket.com/albums/aa313/heinb7/f7a6dd1eaa11cc2044f4eefea19fc37b.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: DRAZIL on February 02, 2013, 01:49:58 pm
Florider
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on February 02, 2013, 04:55:58 pm
Vandag

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/009.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Captain Zef on February 02, 2013, 05:01:56 pm
Hoe weet mens waar om kanonne te kry?
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on February 02, 2013, 05:07:27 pm
Ek hou maar my oŽ oop as ek so rondry
Dan het ek ook 'n boek van die Cannon Association of South Africa
Maar hom het ek nog nie vreeslik geraadpleeg nie

Daar is 'n kanon bo op Paarl berg, by die baken, ook  :biggrin:
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Jakkals on February 02, 2013, 05:25:46 pm
Wat van 'n paar fietse by 'n kanon......
Africatwin club nationals 2011


(https://lh4.googleusercontent.com/--VMe46DtgOI/UQVeWMFyFEI/AAAAAAAAB-Q/m2REJujiSW0/s640/5.jpg)
Ja, die een wat ek gemis het. :'(
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Captain Zef on February 02, 2013, 05:35:14 pm
Florider

Ek glo nie die een sal meer skiet nie lol
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Captain Zef on February 02, 2013, 08:49:54 pm
Kan ons n link post vir elke kanon. Ek wil weet waar hulle is.
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on February 24, 2013, 07:08:28 am
Kruithuis - Stellenbosch

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/011-5.jpg)
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Oupa Foe-rie on February 24, 2013, 11:52:06 am
Kruithuis - Stellenbosch

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/011-5.jpg)

Was jy gister daar gewees..................?
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on February 24, 2013, 12:17:39 pm
Ja, en toe oor Helshoogte Franschoek toe, pizza, koue bier en toe oor die pas, grondpad huis-toe
Was dit jy in Franschoek wat by one verbygery het ?
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: Oupa Foe-rie on February 24, 2013, 12:23:49 pm
Ja, en toe oor Helshoogte Franschoek toe, pizza, koue bier en toe oor die pas, grondpad huis-toe
Was dit jy in Franschoek wat by one verbygery het ?

Einste ............... het gedink dit is jy en Baas Miesies en toe gebriek, maar sien toe julle gaan aan ............. :biggrin:
Title: Re: Jou fiets by 'n kanon
Post by: dual on February 24, 2013, 12:25:29 pm
Volgende keer  :thumleft: