Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: dual on October 12, 2012, 06:20:43 pm

Title: Matrieks rotsspring
Post by: dual on October 12, 2012, 06:20:43 pm
Dit was vandag Hermanus Hoërskool se matriek afskeid, saal byeenkoms
Die laaste dag wat almal saam was, 12-10-2012, graad 12's, st 10, 12 jaar se skool verby
Die tradisie is om dan by die ou hawe van die rotse in die see te spring met hulle skoolklere
Mooi dag gewees en 'n mooi tradisie

Die hoof - Werner Ladewig

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/001-33.jpg)

Laaste uitstap by die skool

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/002-34.jpg)

Op die rotse, reg vir aksie

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/005-29.jpg)

Bang braaf

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/004-30.jpg)

Al gillende

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/006-26.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/007-24.jpg)

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/008-23.jpg)

Alles reg  :thumleft:

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/009-22.jpg)
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: JustBendIt on October 12, 2012, 06:58:59 pm
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: dual on October 12, 2012, 07:04:34 pm
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

As jy al 'n dogter in matriek het, kyk jy anders na jong meisies, sies jou vark  :biggrin:
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Bie on October 12, 2012, 07:05:51 pm
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Only on Wilddogs.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Garfield on October 12, 2012, 07:08:54 pm
n
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Ag nee sies man, dit is kinders... :lamer:

O, as jy Dual beter geken het, moenie met sy dogter karring nie, dit sal fokken seer wees.

Dual, dit is great dat die skool by tradisies hou  :thumleft: en jou dogter is 'n pragtige jong dame.
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: dual on October 12, 2012, 07:11:43 pm
 :thumleft:, vang ek myself vandag 'n traantjie pik, kinders is MAGIC

Ja, ek moet nog die haelgeweer gaan koop, die jong manne sal sekerlik eersdaags hulle opwagting maak  >:(
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Garfield on October 12, 2012, 07:15:43 pm
:thumleft:, vang ek myself vandag 'n traantjie pik, kinders is MAGIC

Ja, ek moet nog die haelgeweer gaan koop, die jong manne sal sekerlik eersdaags hulle opwagting maak  >:(

Bel maar mater, het guns en bike, soek teikens...
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: eikeboom on October 12, 2012, 08:02:35 pm
Ek wonder hoeveel van hulle het hulle selfone aan hulle lyf gehad...
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: JustBendIt on October 13, 2012, 06:59:35 am
Wag 'n bietjie ouens - ek dink julle weet ek maak net 'n grap !

We were all in matric once upon a time - I have fond memories - I was at an all boys school and we did not have kief things like this to jump in the sea with the girls

I have children too - two boys - but am an uncle to some young ladies like your daughters - all children, nevermind their ages, are sacred and MAGIC !

Congrats DUAL and all other dogs out there whose kids have had their valedictory services - it is a special day and an achievement in life

What I like most is how happy they all look - so focussed on the moment and not thinking of tomorrow

Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: J-dog on October 13, 2012, 07:10:18 am
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Ja, and where are the pics the photographer in the water took while they were in mid flight?  :-\
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Garfield on October 13, 2012, 07:56:55 am
 :thumleft:  Justin, know you were joking, no worries.
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: dual on October 13, 2012, 01:51:37 pm
Where are the pics of the matric chicks standing around in their wet school shirts ?

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

As jy al 'n dogter in matriek het, kyk jy anders na jong meisies, sies jou vark  :biggrin:

Check the smiley at the end of my sentence to see how serious I was  :biggrin: - relax, (of het jy bybedoelings  :biggrin:)
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Gérrard on October 13, 2012, 03:09:48 pm
 :thumleft: ... en geluk met 'n pragtige kind wat jy tot sover gebring het. Wat is haar planne vir volgende jaar ?
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: dual on October 13, 2012, 03:24:43 pm
http://isacarstens.co.za/

Dit gaan my 'n arm en 'n been kos, dalk ook nog my fiets  :(
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Gérrard on October 13, 2012, 03:40:30 pm
http://isacarstens.co.za/

Dit gaan my 'n arm en 'n been kos, dalk ook nog my fiets  :(

Moenie stres daaroor nie. Een of ander manier is die geld maar daar. Tot laasjaar het ek twee op universiteit gehad. Nou net een en nog een op skool. Dit werk altyd maar uit. Moes wel so hier en daar 'n trip inboet  :biggrin:
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: LuckyStriker on October 13, 2012, 04:00:34 pm
nice

in my hoerskool (Hugenote, Wellington) het ons in die dorp se fontein gaan spring
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Wolfmother on October 25, 2012, 09:00:48 am
Nice fotos.  Het ook hierdie gedoen. Awesome tradition. Thanks for sharing.
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: Riebeeker on October 25, 2012, 09:11:42 am
:thumleft:, vang ek myself vandag 'n traantjie pik, kinders is MAGIC

Ja, ek moet nog die haelgeweer gaan koop, die jong manne sal sekerlik eersdaags hulle opwagting maak  >:(

Deal ek het ook 2 dogters en is nou ook op daai vry mansoek stadium. Met die nuwe wapen wet mag mens mos nie skiet nie so ek het my strategie verander. Ek nooi die jong-manne om by my te kom braai en dan maak ek hulle lekker gesuip en stuur hulle huis-toe dan se hulle ouers hulle mag nie weer by my huis kom kuier nie  :imaposer:
Title: Re: Matrieks rotsspring
Post by: jangys on October 25, 2012, 09:20:25 am
Dis pragtig die tradisie ding. Ek is beindruk dat dit nog volgehou word. Mooi skoot.. :thumleft: :thumleft: :thumleft: