Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: ZAR on November 04, 2012, 05:35:56 pm

Title: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 04, 2012, 05:35:56 pm
Post julle fotos en stories.   :biggrin:

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Raka on November 04, 2012, 05:45:02 pm
Dis oppad !
Dankie solank vir al jou reelings  :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Poffmuis on November 04, 2012, 05:50:40 pm
ek het 1 foto. Dis glo hoe n wp center lyk as hy aftrap....
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: woody1 on November 04, 2012, 05:56:08 pm
Dankie julle ouens... dit was my 2de Bash en al was die National Bash goed, was hierdie een BAIE lekker..... miskien omdat dit so klein LEKKER groepie dogs was wat hier in die stof kom speel het.   Puik relings, puik venue, puik outrides met AWSOME leiers, puik kos en puik vriendskappe.

Die plek is soo mooi TVB koop sommer grond... hy wil hier bly... :pot:

Sal later video en nog foties plaas.

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: SchalkL on November 04, 2012, 06:02:55 pm
Dorsland se foto's

Veilig oppie plaas na lekker ry, kuier, eet, slaap, ry, kuier, eet ... Julle kry die idee.  Baie lekker gewees dankie ZAR en al die ander manne wat betrokke was met die reelings.  Ook aan Andre en Marisa vir julle puik venue.  Klomp nuwe WDs ontmoet, dankie kerels. Was lekker!  

Hier is solank 'n paar fotos:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2437.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2447.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2459.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2445.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2444.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2433.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2438.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2436.jpg)
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: laurika on November 04, 2012, 06:13:27 pm
ek het 1 foto. Dis glo hoe n wp center lyk as hy aftrap....
ek vergeet, was dit voor of na Kilroy ons gewys het hoeveel "wip" daar nog is in sy Cartwheels?
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dorsland on November 04, 2012, 06:16:36 pm
Dis daai flywheel van syne wat hom momentum gee  :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Raka on November 04, 2012, 06:20:12 pm
Wat hierdie Bash anders gemaak het is dat Kilroy 'eventually' uit die kas geklim het !!! :imaposer:
En dat Pielas vir die eerste keer buite Pretoria en Potch se grense was !
En dat ALLE honde drink !
En dat my vrou na alles nog lief bly vir my !
En dat een piston te min is....dit laat my dik lyk op die bike !

O ja , en dat net n BMW 1200 GSA tot op die berg kon ry .....(ok met n paar valle  :ricky:)

Dankie ZAR vir al die reelings. Die venue was puik en leen hom tot groter dinge :peepwall:!!!
Dankie vir almal wat gehelp het en wat deel was vd party !
Sal VERSEKER volgende jaar weer daar wees. :deal:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Leo on November 04, 2012, 07:47:52 pm
EK is Vrydag middag weg hier uit Pta, beste spoed. Die enigste opwinding was die klomp werkers van Bakwena wat getoi toi heten gevolglik moes ek my roete wysig.
Vrydag aand het ons gekuier, Saterdag oggend het ons vroeg begin Zamaleks vat en later oorgeslaan na die harde goed.
Ons het 'n redelike duik gedrink in die voorrad, laat middag 'n vinnige forty wings gevat en die aand weer verder gekuier.

Een dink is verseker - die honde kan kuier.
Na twee Zamaleks raak die meestevan ons redelik vlot in kakpraat.
Ons het lekker gekuier, lekker gelag en die BAsh rerig geniet.

Hiermee 'n paar van my foto's:

Ons brunch Saterdag oggend

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0378_.jpg)

Patman se seun besig om die kos te roer, dankie klein Pat

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0379_.jpg)

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0384_.jpg)

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0386_-1.jpg)

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0387_.jpg)

Die gort is gaar

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0398_-1.jpg)

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0408_.jpg)

Hoe later, hoe dieper het ons in die stoele gesit   :thumleft:

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0425_.jpg)

HH het baie wyshede met ons kom deel

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0422_.jpg)

Excalibur het uiteindelik daar aangekom

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0420_.jpg)

Die toppunt van soepelheid en krag - so rol jy 'n rolbal

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0416_.jpg)

KiLRoy nail yet another landing na agteroor salto met dubbele flik flak. Impressive

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0414_.jpg)

Raka was besonder "well behaved". Seker maar oor die pantoffel regering saam was  :3some:

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0412_.jpg)

As mens jou tent by die huis vergeet, dan slaap jy so

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0427_.jpg)

Die man kan lekker gesels - regte Kapenaar met bottel wyn en sigaar. Roxenz, was weereens lekker gewees. Jy en jou broer kan lekker kuier.

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0403_.jpg)

Die senter demonstreer sy aftrap

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0404_.jpg)

Edele vog

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0407_.jpg)

Die groep het net groter geraak en ons het al hoe lekkerder begin kuier

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0411_.jpg)

Pielas - Sondag more koffie

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0428_.jpg)

Patman by sy Kajesus

(http://i16.photobucket.com/albums/b27/tourer/NW%20Bash%202012/IMG_0429_.jpg)

Dit was dit.

Moerse lekker gewees, hopeloos te veel gedrink, maar dit was gr8.

Nogmaals dankie Etienne en Kie   :3some:

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: laurika on November 04, 2012, 08:17:54 pm
thanks for a fantastic bash guys...everyone there contributes to the spirit of the jol!
thanks for the prizes also....i now have a silver Bash Cup...it will be used i suspect.
Well done to Raka...the most hectic terrain....he took on with his BM while we all went up the same mountain on Landcruisers ....i never thought that would be possible...great riding!
Thank you to all who rode along to the venue..it was a lovely fast paced ride....and we had fun.
i took only 4 pics on my own camera....was a bit busy.....the rest were on other peoples' cameras...so here it is....

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: TVB on November 04, 2012, 08:22:21 pm
 :peepwall: :peepwall: Ok ok ek het n betjie talent gekort......die sand het nie regtig so diep gelyk uit die "Cockpit nie''  :imaposer:

Ons ry toe die oggend en besluit so half impulsief na ons by Ras n koue breakfast vat ons gaan Breedsnek ry. Stop by klein winkeltjie en vra Oom; 'Oom is die Breedsnek?' Oom; 'Ja seun maar daai padfetse van julle sal nie daar uit nie, die pad is weggespoel, net die manne met die 4x4 tipe fietse gaan her uit...jy weet mos wat ek bedoel?  :deal: TVB: 'Nee maar ons fietse is van daai tipe oom, hul is net fol fancy fairings geplak. Oom; ' Wag laat ek kyk ???......Ok nee die manne lyk rof, ek dink julle sal dit maak :imaposer: Dankie Oom ons is deur!!!

 :eek7:

Die Triumph het wel ook geen senuwee gewys nie (daar was nie sand nie :deal:)

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 04, 2012, 08:27:58 pm
Vrydag oggend was my plan om al vroeg by die bash te wees om dinge daar reg te kry.  Het bietjie later weg gekom en was BAIE verbaas om te sien dat ek nie die eerste een daar is nie. Wie anders as KilRoy (en sy kroos) en Patches sal al besig wees om kamp op te slaan! Joupa was ook al daar en het gou my eerste koue een in my hand gedruk.  ;D

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudN4dFUSToHpX668KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
Sand, die goedjies wat so baie van ons laat sukkel het.  :o
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudOlbdwFj11vUq68KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Volgende was Dorsland om daar in te val.  ;)  WAAR IS DAAI FOTOS? Sal nie meer daaroor se nie.  :peepwall:

Van so 3 uur af het die manne en maninne begin inkom, maar eers laat was ons voltallig. Die laatkommers was blykbaar dors en mos al wat 'n watergat opsoek.   :o  

Die kroeg is geopen (ok was al lankal oop), die vure is gestook en die party het begin.

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudM_Hc4tqGEqAAmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudOz1QXQf3Fa6QmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNKCgvFpo6rtAmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNAphyaFAHL7QmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Saterdagoggend was die ouens lus om te ry! Hulle het vroeg bymekaar gekom vir die outrides. Watter beter plek as REG VOOR Raka se deur. Moet se hy het maar oes gelyk toe hy daar uitkom om te kyk wat aangaan.   :imaposer:  Sorry Dominee.   >:D  
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNsqB_C7E3ECAmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNrvXTAZveWYAmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Twee bikes het met een moerse spoed daar aangekom met die rakkers op (http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNfHVtSDPgD2a68KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
net voor die outrides gery het. Dog eers daar is moeilikheid! Maar nee, dit is De Jager en sy pel wat 'n R500 boete los gery het om betyds vir die outrides te wees. Hulle WAS betyds en het deel van die "geheime" roete geword.

Old No.7 het 'n groep na die Marico Oog gevat, hulle het die roller-coaster gery tot by Groot Marico en ek dink daar ge-eet . Thanx Old no 7. Maar so van hom gepraat, vra vir hom hoe mount jy 'n bike nadat die stand nie meer werk nie. Beter nog.........  Tuck & Roll?   :pot:

Draadtang en Chom het die ander groep na die Botswana grens toe gevat, daai was 'n geheime trip want al wat ons weet is dat daar bees paatjies, sand en hope fun was. Verder niks! Julle beter post julle moegoes, ons WIL WEET.  :deal:

Die Slow ride was ongelukkig af as gevolg van tegniese redes. Dit is al wat julle hoef te weet!   :patch:  Volgende jaar sal ons hom roer!

Die van ons wat nie die outrides gedoen het nie het in die kamp gerus. Ok ok, party het gesuip......

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudP925yefSy7sQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Saterdag kom Davey Sprocket daaraan. (http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudOMMis5o8x4za68KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)Nog nooit gesien hoe iemand sy forum naam so gestand kan doen nie! Hy kom wragtag met 'n nuwe sprocket en ketting in sy bagasie. Manne, daai sprocket van was gaar! Van nou af is sy forum naam net Sprocket!  :bueller:     :imaposer: :imaposer:
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudMY1rgwajoKq668KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
Daai KLR vat toe wragtig 'n ingeneur om die sprocket af te kry!
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudMhgnQhG6pq-a68KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Saterdag aand het ons gou die "pryse" uitgedeel en toe het ons 'n GROOT vuur gebou en gebraai en geparty. Van die ouens was maar moeg en het sommer langs hulle tente geslaap (weens moontlike tegniese probleme........ of sabotasie  >:D ). Thys sal die storie moet vertel en die fotos moet opsit.   :pot:
Saterdag se brood.   :drif:  
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudOHcXMWQQSo7wmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudO8Uopn9-pGAa68KbvZiioPvWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
Marisa hulle aan die werk in die kombuis.
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudPsgdzcLUFa0gmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Sondag oggend het ons, soos Saterdag, ge-koffie en beskuit. Die manne het vroeg begin ry en teen 9 uur was meeste al weg. Ons het so 10:30 gery en was van die laastes daar weg.

Baie dankie aan almal wat daar was. Die wat nie daar was nie wil ek net se julle het 'n MOERSE naweek gemis!   :biggrin:

Nou kan ons begin beplan aan volgende jaar se bash.   :mwink:

Nog fotos:

Cyclops, ons verjaardag maatjie.
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudPL-nZfMKYTGwmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

TVB
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudMkqw_IpHfvkQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

Raka
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudNWiiD-4hjSoQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

KilRoy
(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudPeLy4JkUTw0wmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudP925yefSy7sQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudML824POIi7VAmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudN9kPNLll1osgmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudMmoss27__TpgmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudOa--QcyWjBoQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudPpmE6y2rYVaQmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)

(http://blg.mypicturetown.com/image/0Fz_G_TE28b5EzZIJEcRTpq78RHH5P5en4pm_crZudMGJSv2uXGnGgmtoKug6n4_vWgJX930eKw/item.JPG?rot=1)
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dorsland on November 04, 2012, 08:37:19 pm
Ag OK hier is die fotos dan van waar ek teen 0,5 km/u omgewetter het. Maar dis alles jou skuld.  Jy het eers na ek my sandvloerneermoer gegooi het, daai hazard tape oor die pad getrek.  Not fair not fair!!  Daai 2-man recovery crew het ook maar sy sweet frigging tyd gevat om te kom help optel.  Dis orraait, ek weet waar bly jy.   :imaposer:

Volgende jaar gaan ek weer my sand trick trek sodat ek nog 'n lekker sak kan wen, dankie ZAR  :thumleft:

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: TVB on November 04, 2012, 09:03:06 pm
Na die oOg gaan ons na Old no 7 se pel, lieflike naweek plasie en pragtige rivierstroom met n natuurlike mineraal opbou van die terasse en poele! Stunning en lekker kuierplek :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: TVB on November 04, 2012, 09:05:57 pm
Laaste 3.....ZAR ons moet verseker n 'Mini Bash' iewers in die vroe nuwejaar probeer in'sqeeze :deal:

Cheers :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Old No 7 on November 04, 2012, 10:28:21 pm
Ok lat ek die tuck & roll veruidelik.
Ek is besig om op te gear vir die Saterdag oggend outride.
Boetse ,baadjie, splinter nuwe (lees donners duur) camel pack al klaar aanegetrek. 'n redelikke crowd het al begin versamel  naby my bike, so netjies opgeprop teen ń doringboom.
Eers dink ek hulle is moersee vriendelik en wil die outriders kom koebaai sÍ, maar later besef ek hulle wil net kom kyk hoe mount diť dikgat sy perd wat so vervagtind teen die doringboom lÍ.
Ek is nou nie die soepelste gymnast in die boks nie en met my (ook nuwe) boets,  voel ek soos Forrest Gump sonder Q20. Maar met hierdie crowd wat nou al gegather het, gaan ek nie my naam gat maak nie.  Ek kyk die klein GSie square in die headlights (mooi geklee in haar spier wit ductape oogklappe, maar dis ń ander storie), en stap nader.
Ek kon sweer daai donnerse tentpen het voor my ingespring......
Ek moet bieg, tuck & roll was nie in my gedagtes nie, maar teen ń hundred and plenty kg, het ń men's nogal ń onstabiele C of G, so die "roll" gedeelte kom natuurlik.

Toe die camelback op die eerste rol soos ń mini-limpet afgaan, sien ek net $$$ tekens voor my oŽ want die donnerse ding het my  ń pakhuis vol geld gekos, en ek sou nou ook moet opstaan voor al diŤ mense en verduidelik dat ek nog volle beheer oor my eie blaas nog uitoefen.

Terwyl ek daar lÍ en ń paar ordentelikke comeback lines opdink, kry ek gelukkig nie daai "oh shit"  gevoel wat jy kry as jy  met ń vol blaas bed toe gaan en droom jy sit op ń toilet. (Ja, moenie sÍ dit het nog nie met jou al gebeur het nie).

As dit nie die watersak was nie, wat is dit wat het ek toe gebreek?
Daar is groot verligting toe ek onthou van die pakkie Simba chips wat ek ingepak het as ń snack.

Ek weet nie wat meer verkrummel was nie. Die chips of my ego?
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: liezlg on November 04, 2012, 10:55:31 pm
Wow. What a Luverly weekend. Old No 7, Nadia Comanesceu could learn a thing or two from you about poise after that beautiful tuck and roll. Also to ZAR and all organizers, your efforts will be revisited in the fondest of memory banks for years to come. I trust that by the time the next NW bash comes around I would either have learnt not to drop my bike in sand or the prize for such a feat will be a plastic bottle of Jerepigo instead of glass!  To all the strangers who became friends, hope to meet up soon.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ThysBasson on November 04, 2012, 10:58:10 pm
Weereens 'n baie lekker bash gewees. Dankie dat julle almal gekom het en jammer vir die sandmonster wat paar manne aangeval en gewen het.
My broek het ook maar lekker gebewe toe ek daar stop. :imaposer:

Paar foto's.

Kuier al lekker.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0002.jpg)

(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0003.jpg)

Joupa dink diep.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0004.jpg)

JVR en 'n paar pelle kom sÍ net hallo en vat die pad verder.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0005.jpg)

Kilroy verduidelik baie dinge.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0041.jpg)

Tommie Transalp en Davey Sprocket besig om ketting af te grind.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0046.jpg)

Mr. Sprocket se sprocket. Moeg as jy my vra.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0048.jpg)

Die nuwe Mr Sprocket homself.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0050.jpg)

Tommie besig om die sprocket te strip.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0052.jpg)

Iemand- ek sÍ niks verder nie- het Slakkie se tent met cable ties toe gemaak. Hy slaap toe sommer langs die tent, hy was seker bietjie moeg.
Met so klein tentjie, sou ek ook buite geslaap het. Hy het darm later ingekruip.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0055-1.jpg)

Ons slaap sommer onder die sterre, dankie.
(http://i1231.photobucket.com/albums/ee514/thysbasson/NW%20Bash%202012/DSC_0056-1.jpg)
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Adventurer on November 05, 2012, 07:50:51 am
Hell, you guys kuiered lekker, pity I missed this one.........
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: TVB on November 05, 2012, 07:53:09 am
'Old no 7', jy kan n boek skryf. Ek het nie jou famous tuck and roll fisies gesien nie maar nou so lekker gelag soos ek hom lees en sien :imaposer:

Die fotos bring sommer heimwee, lekker!! :thumleft:

Die hoogtepunt vir my is toe die laaitie gister dankie se vir een van die lekkerste naweke ooit! Kan nie wag dat ek en hy ook eendag saam kan ry, elkeen op sy eie bike soos Woody1 en sy laaity :laughing4:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: da PEEG on November 05, 2012, 08:39:47 am
Hell, you guys kuiered lekker, pity I missed this one.........

Yip - it was GOOD.....
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Tommy Transalp on November 05, 2012, 09:40:55 am
Thanks for a really lekker kuier Zar & crew.... as usual, you did a superb job in organizing! :thumleft:
Upon arrival, we were shoved a nice cold beer in our hands, and the party started. Wonderful comeraderie and new friends made.... My liver is so big it's going to school on monday! :lol8:.Many of the stories have been told, so I won't elaborate... other than to say I had to do some work on SPROCKET's KLR... Couldn't believe that that bike could still go!
A few of my foties.....
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Tommy Transalp on November 05, 2012, 09:42:41 am
Some more...
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Tommy Transalp on November 05, 2012, 09:45:33 am
Roxenz's wineglass intrigued me, because he now seems to have gone over to re-cycling PLASTIC, instead of glass!.... even his Wynbottel was plastic! :laughing4:
His cigars were real though!... woke up next morning with a good cough! :lol8:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: roxenz on November 05, 2012, 09:53:43 am
To Ettiene, Adele, Andre, Marissa and all the other good people who organised this Bash: huge thanks! You guys are legend!

I had so much fun, I did not take a single photo.  But in spite of the alcoholic fug, I have some brilliant memories.

The NW Bash is special, it really feels like a family gathering, mens voel sommer so half weemoedig as jy afskeid neem op Sondagoggend. Dankie aan al die honde en hondinne wat mens so lekker laat lag.

From now on it should be called the "NW Kuier Bash"!

PS. ZAR thanks for the prize - it got home safe and sound!
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Cyclops on November 05, 2012, 10:31:36 am
Wow - what a great bash. Superoo, Tommy Transalp and myself arrived mid Friday afternoon set up camp and started the weekend's drinking, though not necessarily in that order.
Met up with old friends and made new ones.
Saturday we joined Old No.7 on an epic ride to Die Oog and to his friends place where we enjoyed a few beers - thanks so much for organising that - really went down well. Lunch was spent at Die Wag n Bietjie kuierplek in Groot Marico and then back to the bash camp. That evening was spent kuiering lekker with all the dogs and then the highlight of the evening for me was to be given a wonderful wild dog shirt for my birthday!!. Thanks very much to everyone for sharing my birthday with me - I had a wonderful day.
Lastly but not least, a huge thank you to ZAR for organising an epic bash. IT WAS GREAT. Can't wait for the next one.
Pics to follow.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 05, 2012, 10:42:56 am
To Ettiene, Adele, Andre, Marissa and all the other good people who organised this Bash: huge thanks! You guys are legend!

I had so much fun, I did not take a single photo.  But in spite of the alcoholic fug, I have some brilliant memories.

The NW Bash is special, it really feels like a family gathering, mens voel sommer so half weemoedig as jy afskeid neem op Sondagoggend. Dankie aan al die honde en hondinne wat mens so lekker laat lag.

From now on it should be called the "NW Kuier Bash"!

PS. ZAR thanks for the prize - it got home safe and sound!

Kan ek maar se hoekom jy daai prys gekry het?    :pot:   Omdat hy 2 manne gehelp pomp het die Saterdag oggend, aag ek bedoel hulle bikes se bande gehelp pomp het.     :peepwall:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ja ouens, dit was wraggies 'n lekker naweek en met geen ernstige insidente nie.

Moet se die Honne is tops en dit is 'n eer en voorreg om deel van die Wilddogs te wees.......  behalwe dalk vir Slakkie en KilRoy en Tommy en...............  Grap net, wat 'n crowd om  deel van te kan wees.   :salut:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 05, 2012, 10:46:24 am

Amper vergeet:

Andre het my laat weet dat daar 'n paar manne asb DRINGEND met hom moet kontak maak!   :deal:

Hy se hy het hulle lewers daar opgetel. 

 :imaposer: :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: GIDEON on November 05, 2012, 10:47:02 am
WOW did lyk nou BAIE nice  :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Cave Girl on November 05, 2012, 11:19:30 am
Glad you all home safe n sound - looks like we missed a great bash! hope next years is not month end  :( us poor bean pushers ......  :'(
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: JIMBO on November 05, 2012, 12:09:28 pm
YES, YES, it all looks very jolly, but was APO there???
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 05, 2012, 12:20:38 pm

APwhO?
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Rynet on November 05, 2012, 03:10:00 pm
Looks like a great Bash , and lekker rides you had . :thumleft:

Well done Raka , show them what a GS Adv can do . :biggrin:

And Kilroy , Im impressed about your somersault abilities  :biggrin: and hehe classic foto this one .   :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Cyclops on November 05, 2012, 05:08:00 pm
Here are my photo's of the bash
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00577_zpsa220433c.jpg)
Tommy Transalp fighting with his sleep mat
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00578_zps9e7ee964.jpg)
Cyclops and Tommy Transalp
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00579_zps2b2093f2.jpg)
Cyclop's Kawasaki green sleeping bag
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00582_zps03299eb4.jpg)
Lazing around
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00583_zps3743a904.jpg)
Our campsite early on
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00598_zpsa3ef12c0.jpg)
At Die Oog
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00586_zpsa7ea28a0.jpg)
Cyclops, TVB and his son at Die Oog
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/DSC00602_zpsf82f8b86.jpg)
Old no. 7's group having a beer or two at his friends place
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/Photo0936_zps42daa97f.jpg)
On the way home
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/Photo0938_zps25f0787d.jpg)
Having a last beer before making for home
(http://i1342.photobucket.com/albums/o761/CyclopsSteve/NoordWes%20Bash%202012/Photo0939_zps011b6cb1.jpg)
And listening to some chilled mellows whilst doing so.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: laurika on November 05, 2012, 05:14:47 pm
YES, YES, it all looks very jolly, but was APO there???
sadly no APO....
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: woody1 on November 05, 2012, 07:57:10 pm
Some of my foties at the Groot Marico 'oog'
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dikdaan on November 05, 2012, 08:02:25 pm
Lyk darem maar lekker. Het julle laasjaar gejoin maar ongelukkig hierdie een gemis. Ek is defnitief weer volgende jaar daar! Nice fotos.  :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Stofstreep on November 05, 2012, 08:02:42 pm
Looks like everyone had a blast.
I was with you all in spirit(s)!
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: woody1 on November 05, 2012, 08:08:35 pm
En sommer nog van die LEKKER Kampplek en Bo op Breeds Nek en Onder na Breeds Nek en Groot Marico Hotel en Old No 7 se pel se FEETJIE Land by die rivier en 'n man wat GEVAARLIK Buk.. :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: TVB on November 06, 2012, 12:46:18 am
Lekker manne lekker.....ek het sommer vandag weer n 'moerske ent' gat ry. Kos vir die siel :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dorsland on November 06, 2012, 06:19:52 am
Nog 'n paar fotos van die pad soŽntoe en terug:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2416.jpg)

Daar moet altyd noodvoorraad saamgery word ingeval mens in die wildernis verdwaal

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2418.jpg)
Diť foto hoort dalk in die "Photos that make you want to ride" thread, maar hy is nou hier.  Die lekker grondpad verby Bokkraal

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2419.jpg)
JK is oppie regte pad met daai oranje fiets, hy moes nou net 'n BMW gewees het  :pot:  :imaposer:  Hier kuier ons bietjie by die Marico Oog

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2446.jpg)
Thys in ernstige pak mode.  Mens kan maar sÍ hy was bietjie die hoenders in  :biggrin:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/800GSenoukar.jpg)
Diť ou wrak oppad huistoe langs die pad gekry.  Die kar boffins kan dalk laat weet wat is dit.  Dalk 'n Model A Ford?

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Karstoot.jpg)
Hy't gesukkel om te vat so dis beslis nie 'n Toyota nie

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2469.jpg)
Nog een

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/DSCN2463_2.jpg)
(koel) Perdekrag van 'n ander soort by Geyerspan
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Draad on November 06, 2012, 06:40:25 am
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Duracell on November 06, 2012, 08:40:08 am
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: HB 9 on November 06, 2012, 08:45:17 am
Lyk na 'n uiters suksevolle bash!  :thumleft:

Baie geluk aan die organiseerders, fasiliteerders en natuurlik die dawgs waarsonder die bash nie sou wees nie!  :deal:

Well done!  :thumleft:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dorsland on November 06, 2012, 09:25:24 am
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:

Ja maar waaragtig sonder daai spilpunte gaan sy perde in daai omgewing sukkel want dis net bankrotbos waar mens kyk.  Waar was jy op die bash gewees?  Jy moenie te hard werk nie.  ;D
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Raka on November 06, 2012, 01:25:01 pm
Looks like a great Bash , and lekker rides you had . :thumleft:

Well done Raka , show them what a GS Adv can do . :biggrin:

And Kilroy , Im impressed about your somersault abilities  :biggrin: and hehe classic foto this one .   :imaposer:

Thanx Rynet , I think its in both Kilroys gimnastics and my bravery a case of show them what alcohol can do.... :ricky:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Rynet on November 06, 2012, 01:35:43 pm
Looks like a great Bash , and lekker rides you had . :thumleft:

Well done Raka , show them what a GS Adv can do . :biggrin:

And Kilroy , Im impressed about your somersault abilities  :biggrin: and hehe classic foto this one .   :imaposer:

Thanx Rynet , I think its in both Kilroys gimnastics and my bravery a case of show them what alcohol can do.... :ricky:

 :imaposer:  :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Tweets on November 06, 2012, 01:45:36 pm
Thanks ZAR and his wonderful wife for all the arrangements made and done.  ZAR, jou uister. Dit was nou a prag van n plek.  Genoeg toilette en storte en als.   :thumleft: :thumleft:  NIEmand kan kla nie.

Thanks again.
Now we look forward to NW BASH 2013.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: pielas on November 06, 2012, 01:49:53 pm
Baie dankie ZAR en almal wat bygedra het om dit so groot sukses te maak. Spesiale dank aan Raka vir die great musiek, en dat hy nie Kilroy sy eie musiek laat speel het nie. ook baie dankie aan Excalibur wat betyds opgedaag het om klas aan die partytjie te gee. Was great, sien defnitief volgende jaar weer.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Zonkelnut on November 06, 2012, 01:52:34 pm
Hallo Pielas
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Duracell on November 06, 2012, 04:18:53 pm
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:

Ja maar waaragtig sonder daai spilpunte gaan sy perde in daai omgewing sukkel want dis net bankrotbos waar mens kyk.  Waar was jy op die bash gewees?  Jy moenie te hard werk nie.  ;D
Die hard werk is 'n kleiner probleem gewees die afgelope naweek. Familie verpligtinge, vrou wat werk en skietklub se jaareindfunksie was die rede wat my weggehou het.  :'(  Vrydagaand was ek in 'n redelike slegte bui, SWAMBO wou toe weet wat is fout, ek het net geantwoord "NW Bash by Andre-hulle" Sy't net gelag en my liewer uitgelos vir die res van die aand.  :biggrin:

Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Gee S on November 06, 2012, 07:20:02 pm
Aan ZAR en almal wat gehelp het, baie dankie vir n baie lekker bash. Ek dink een van die dinge wat hierdie bash vir my lekkerder gemaak het was die feit dat alles en almal lekker bymekaar was.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Patman on November 06, 2012, 10:37:54 pm
ZAR, julle almal, dit was ongelooflik lekker. Andre jou plaas is tops!!!!   Baie dankie aan almal. Wat n naweek!!!! :ricky:, hoop ons kan dit volgende jaar weer doen. :thumleft: Baie DANKIE!!! Kan nie wag :drif:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Old No 7 on November 06, 2012, 10:58:39 pm
Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?

Die man is orals op Police File bekend. My kollega, Stella en haar man, Andrew Marshall het hom ook in de Wild Dog line-up uitgeken. Hy moes seker baie kak op varsity gemaak het.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: seajaykay on November 07, 2012, 07:32:06 am
Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?

Die man is orals op Police File bekend. My kollega, Stella en haar man, Andrew Marshall het hom ook in de Wild Dog line-up uitgeken. Hy moes seker baie kak op varsity gemaak het.

Pielas was een van die soet outjies, kerkmens en so......................... PU vir CHO
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Duracell on November 07, 2012, 10:40:17 am
Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?

Die man is orals op Police File bekend. My kollega, Stella en haar man, Andrew Marshall het hom ook in de Wild Dog line-up uitgeken. Hy moes seker baie kak op varsity gemaak het.

Pielas was een van die soet outjies, kerkmens en so......................... PU vir CHO
:laughing4:  :laughing4: As Pielas se naam Eben is....... :peepwall:  Ek was die enigste 1ste jaar in die gang met 'n lisensie.... DUS ek was menige maal in die nag wakker gemaak om NOG drank te gaan koop, of om daai Jetta by Bourbon Street te gaan haal omrede hulle liewers terug gestap het Caput toe   :biggrin:  :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ThinkMike on November 07, 2012, 01:00:16 pm
Bugga I couldnt make it. Looks like a great bash (as always)  :thumleft:

Anyone have any tracks, routes - jeep or single track etc. (off the sand roads) in the area? I will be in that vicinity this weekend?

TM....
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Kelevra on November 07, 2012, 02:43:25 pm
Dagse, weereens dankie vir al die relings. Dit was my eerste Bash maar beslis nie my laaste nie. Daar was nie regtig tyd vir foto's nie, hier is darem so paar.

Gepak en reg om te ry.

(http://imageshack.us/a/img802/9206/dscn0184n.jpg)

(http://imageshack.us/a/img203/6864/dscn0185up.jpg)

Angstig om te ry Saterdag oggend

(http://imageshack.us/a/img829/7360/dscn0191w.jpg)

Ketting is te pap.

(http://imageshack.us/a/img213/6813/dscn0195g.jpg)

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 07, 2012, 07:29:06 pm

Het iemand dalk ou Slakkie se trent pale gesien? Hy het dit by die bash vergeet en tjank nou lang trane. Asb. laat weet as jy dit gesien het.    :thumleft:

Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Dorsland on November 07, 2012, 07:35:10 pm
My pa het altyd gesÍ:  van vrolikheid kom olikheid en daar het jy dit nou.  Brannewyn briek nie vir tentpale nie  :biggrin:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ThysBasson on November 07, 2012, 08:00:33 pm
Daai tentjie is so klein, het hy tentpale gehad ? :imaposer: :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: SchalkL on November 07, 2012, 08:55:35 pm
Daai tentjie is so klein, het hy tentpale gehad ? :imaposer: :imaposer:
Thys, hoop jy kom KZN Bash toe, nog een vir my swart boekie!  :dousing:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Raka on November 07, 2012, 09:10:25 pm
Ter wille van volledigheid, n paar ander kiekies.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Raka on November 07, 2012, 09:23:14 pm
Daai laaste 2 is die klipmerke van die GSA wat wegspin teen die berg op ! Jammer Frits en seun Ruan. Dit was nou stank vir dank na julle my opgehelp het ! :ricky:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Old No 7 on November 08, 2012, 09:13:04 am
Daai tentjie is so klein, het hy tentpale gehad ? :imaposer: :imaposer:
Ek stem.
Gee hom 'n Viagra voor hy gaan slaap, dan staan die tent heel aand regop.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: pielas on November 09, 2012, 01:21:58 pm

Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?

Norrafok, ek heeltemal te stupid om te gaan swot het. daai ou wat saammet jou in Caput was was seker befok sexy as hy soos ek lyk.

Die man is orals op Police File bekend. My kollega, Stella en haar man, Andrew Marshall het hom ook in de Wild Dog line-up uitgeken. Hy moes seker baie kak op varsity gemaak het.

Al rede hulle my erken is omdat Andrew gewoonlik sammet my in die lineup was. Stuur groete vir die Marshalls asb

Pielas was een van die soet outjies, kerkmens en so......................... PU vir CHO

Absoluut. Nou hier is n man wat my op Potch geken het. die ander verwar my met iemand anders. Ek was n voorbeeldige student!!

:laughing4:  :laughing4: As Pielas se naam Eben is....... :peepwall:  Ek was die enigste 1ste jaar in die gang met 'n lisensie.... DUS ek was menige maal in die nag wakker gemaak om NOG drank te gaan koop, of om daai Jetta by Bourbon Street te gaan haal omrede hulle liewers terug gestap het Caput toe   :biggrin:  :imaposer:

Gladnie so nie. dit is alles leuns. Ek het aande in die biblioteek deurgebring, net daai jetta voor bourbons gaan stop omdat daar n cargaurd was. Ek probeer nou uitfigure wie jy is, maar kan bitter min van 1990, 91 en 92 onthou. Al waarvan ek weet in Liggies wat saammet my op koshuis was is Vaatjie ( nie seker of hy nog daar is nie) , en hy het heeltemal te min balans om bike te ry.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Duracell on November 09, 2012, 02:28:34 pm

:laughing4:  :laughing4: Jy weerspreek jouself so effens hier...... Ek het eers toe ek begin article het in Lichtenburg beland. Ek was van Wolmaransstad/Ottosdal se omgewing.

Ek was in die eerste kamer van die sitkamer af.... ek was die kortgat saam met die laaang ingelsman in die kamer... Ek en Johan van Rensburg (Spook se "kleinboetie") was pelle.  :biggrin:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: SchalkL on November 09, 2012, 05:43:26 pm

Kan die mods hierdie skuif na hoekie vir eensames asb  :peepwall:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: KiLRoy on November 09, 2012, 06:47:31 pm
Eben, aka Pielas, Gotlieb Eksteen.....gesiene lid van die Orde van die Goue Bobbejaan Spanner. Pool kampioen, baas vuisslaner en broeknaai koning van nie net Caput nie, maar ook Hombre. Die gespogte Double Crown.
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: ZAR on November 09, 2012, 11:21:35 pm

Kan die mods hierdie skuif na hoekie vir eensames asb  :peepwall:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: NoordWes Bash 2012 Report
Post by: Duracell on November 12, 2012, 09:51:21 am

Kan die mods hierdie skuif na hoekie vir eensames asb  :peepwall:
[/quote]
Slakkie die een is SPESIAAL vir jou - HENTIE!!
 :thefinger: :middlefinger: :thefinger: