Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => KTM LC4 400/610/640 & 690 => Topic started by: Katie M on November 23, 2012, 08:22:03 am

Title: KTM 690 waarborg - Help asb
Post by: Katie M on November 23, 2012, 08:22:03 am
Is dit verpligtend om 'n nuwe KTM SLEGS by 'n KTM handelaar te laat diens om die waarborg te behou? Of kan ek by enige ander (nader!) plek?
Title: Re: KTM 690 waarborg - Help asb
Post by: DREWMARX on November 23, 2012, 09:30:53 am
Nuwe bike en jy is geskroef. Moet dit by die handelaar of "geakrediteerde" service ou laat diens, as jy die waarborg wil hou.

Title: Re: KTM 690 waarborg - Help asb
Post by: PEET WEET on November 23, 2012, 11:22:20 am
Fiets moet op DEALERNET gelaai word met elke service ander verval waarborg...Net by dealers ongelukkig