Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Racing Section => Topic started by: Allegro on January 07, 2013, 03:21:09 pm

Title: IMPALA 2013
Post by: Allegro on January 07, 2013, 03:21:09 pm
Hi daar honne,

Wie gaan almal die jaar? 1-3 Maart
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on January 08, 2013, 07:33:35 am
Smaak my dis net ek, Dookie en Makadish wat gaan  ::)
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Swart Gevaar on January 08, 2013, 09:06:58 am
Ek beplan ook om te gaan.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: punisher on January 08, 2013, 11:44:50 am
 O0
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Dirty Des on February 01, 2013, 01:05:24 pm

I went the second Impala near Potgietersrus or Mokopane or what ever its called now, and all the others thereafter 'till rallies got put on hold by the old regime.

Impala has become a bakkie rally and ''Kyk daar" gathering of the rougher side of Pretoria....... went to 2 at Harties, not again.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on February 25, 2013, 05:14:10 pm
Ok, vir die wat gaan.

Sal like om paar gesigte by name te kan sit. Ek en 'n paar manne kamp die naweek daar. Soek net die Hoyer Construction gazebo. Ons sal seker nie ver daarvanaf wees nie.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Gypsybaron on February 25, 2013, 05:19:37 pm
Ok, vir die wat gaan.

Sal like om paar gesigte by name te kan sit. Ek en 'n paar manne kamp die naweek daar. Soek net die Hoyer Construction gazebo. Ons sal seker nie ver daarvanaf wees nie.

So julle gaan ook met 'n bakkie en treiler? :peepwall:
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on February 25, 2013, 05:33:40 pm
Ok, vir die wat gaan.

Sal like om paar gesigte by name te kan sit. Ek en 'n paar manne kamp die naweek daar. Soek net die Hoyer Construction gazebo. Ons sal seker nie ver daarvanaf wees nie.

So julle gaan ook met 'n bakkie en treiler? :peepwall:

Pel van my (Hoyer Construction) stuur sy voorman en handlangers vooruit om kamp reg te kry ens. Hy self kom dan met sy Harley  ::) soontoe. Ek vat my biketent..... en my scooter.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Gypsybaron on February 25, 2013, 06:56:39 pm
Hoe groot gazebo is dit? Gewone 3x3? Kleur, ens? En het jy min of meer 'n idee waar julle gaan kamp, ek loop selde tussen die tente deur as ek op 'n rally is. Kyk maar meer na die bikes, en die moelikheid op hoŽhakskoene wat daar is  :biggrin:
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Gypsybaron on February 25, 2013, 06:59:26 pm
AS ek gaan, en nie by die werk moet tyd spandeer nie, sal ek 'n limited edition T-hemp aanhÍ  :lol8: die 1150GS bash hemp :thumright:
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on February 25, 2013, 07:06:20 pm
Ek sal klere aanhe.... hopefully. weetie of die miesies vir my gaan pak nie. Ek PM my nr vir jou dan kan jy my kontak as jy daar is.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: WP on February 26, 2013, 08:20:04 am
Ek wil gaan maar moet my hond babysit... :'(
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on February 26, 2013, 06:31:22 pm
Ek wil gaan maar moet my hond babysit... :'(

Bring hom saam.... jy is mos ook 'n hond .... 'n willehond  ::)
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: WP on February 27, 2013, 07:48:42 am
Ek het dit oorweeg, siende dat hy opgelei is ens, maar eks skrikkerig vir sy ore en dat ek hom dalk sal verloor in die festivities... Maar dit lyk my ek het 'n babysitter gekry so dan kan ek dalk so 14h00 Saterdag daar wees... Liewer laat as nooit...
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: Allegro on February 27, 2013, 07:53:11 am
Ek het dit oorweeg, siende dat hy opgelei is ens, maar eks skrikkerig vir sy ore en dat ek hom dalk sal verloor in die festivities... Maar dit lyk my ek het 'n babysitter gekry so dan kan ek dalk so 14h00 Saterdag daar wees... Liewer laat as nooit...

Wiele, ek PM my nr vir jou as jy daar aankom.
Title: Re: IMPALA 2013
Post by: WP on February 27, 2013, 08:14:19 am
Ek het dit oorweeg, siende dat hy opgelei is ens, maar eks skrikkerig vir sy ore en dat ek hom dalk sal verloor in die festivities... Maar dit lyk my ek het 'n babysitter gekry so dan kan ek dalk so 14h00 Saterdag daar wees... Liewer laat as nooit...

Wiele, ek PM my nr vir jou as jy daar aankom.

Thanks dink julle, julle sal plek he om 'n klein 2 man tentjie daar iewers in te squeeze?