Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Bokveld on January 21, 2013, 11:46:37 pm

Title: Spanner soek sy baas
Post by: Bokveld on January 21, 2013, 11:46:37 pm
    Op n onlangse trippie het ek die spanner in die pad opgetel.As dit joune is,spot the location en kom haal hom.
Title: Re: Spanner soek sy baas
Post by: Riebeeker on January 22, 2013, 06:22:25 am
    Op n onlangse trippie het ek die spanner in die pad opgetel.As dit joune is,spot the location en kom haal hom.

Katbakkies aan die Tankwa kant  :thumleft:

Issie my spanner nie so die eienaar kan hom maar gaan opeis!

Indien die eienaar dit nie wil he nie gee dit vir Andy660 hy het mos sy "tools" geskenk vir iemand wat nie weet hoe om dit te gebruik nie  :peepwall: