Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: dual on January 29, 2013, 06:14:04 pm

Title: Brande
Post by: dual on January 29, 2013, 06:14:04 pm
Stanford omgewing groot brand vandag

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/1.jpg)
Title: Re: Brande
Post by: dual on January 29, 2013, 07:23:04 pm
Dis hoe die son nou daar buite lyk

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/2013/2.jpg)
Title: Re: Brande
Post by: Fenderbender on January 29, 2013, 07:39:19 pm
Dual , watter kant van Stanford brand dit so ? As ek die foto's so kyk is dit die area tussen Maanskynbaai en Stanford .
Title: Re: Brande
Post by: dual on January 29, 2013, 07:49:28 pm
Stanford na Wortelgat se kant toe

Dis regs van die lagoon as jy van Hermanus soontoe kyk