Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Interesting Places => Topic started by: SchalkL on February 17, 2013, 10:39:02 pm

Title: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: SchalkL on February 17, 2013, 10:39:02 pm
Went pass this place for a quick one on our way to the NW braai and it's a fantastic stop over if you ever in the area.
Full pub with sit down place for around 20 people. If you phone upfront, they can prepare breakfast as well.
There is one 2 bed chalet for stay over. GPS ref S25 50 08.1 E26 45 19.6


(https://lh6.googleusercontent.com/-h8HTIk_EtVE/USDu2k3_MtI/AAAAAAAACIE/JyTKfZno2Y0/s640/DSCN0064.JPG)
(https://lh4.googleusercontent.com/-tPiNqOjzn64/USDu8_oIu-I/AAAAAAAACIU/uVjDy0WPGlw/s640/DSCN0066.JPG)
(https://lh3.googleusercontent.com/-pedRwVKU234/USDu-p7kzLI/AAAAAAAACIc/dZDLY_nCaMo/s640/DSCN0067.JPG)
(https://lh6.googleusercontent.com/-qnDx8UYM6Kc/USDvA_HCi9I/AAAAAAAACIk/uPvcHCC2Buk/s640/DSCN0068.JPG)
(https://lh4.googleusercontent.com/-WlIcmJQrSHQ/USDvESKWwDI/AAAAAAAACIs/_IFZzFLyGHA/s640/DSCN0069.JPG)
(https://lh4.googleusercontent.com/-flu0rY1AS3c/USDvJwW4j0I/AAAAAAAACI0/pP4dGurGSBg/s640/DSCN0070.JPG)
(https://lh5.googleusercontent.com/-AoYUB9BPeb8/USDvP0z10PI/AAAAAAAACJE/p7rCNlzGi8M/s640/DSCN0072.JPG)
(https://lh4.googleusercontent.com/-ycNcVJYLD0A/USDvRECDzfI/AAAAAAAACJM/TVBX5iO1usA/s640/DSCN0073.JPG)
(https://lh3.googleusercontent.com/-US-8CVMkacQ/USDvVnwgYtI/AAAAAAAACJU/VNikyOA-tMI/s640/DSCN0074.JPG)
(https://lh3.googleusercontent.com/-iK1_qSjzPzE/USDvhu_YlII/AAAAAAAACJs/yp80YQKoc0c/s640/DSCN0077.JPG)
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: OOOOMS on February 18, 2013, 06:36:03 am
Nice plekkie, my swaar se plaas is aan die ander kant van die rivier  :thumleft:
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: Vaalseun on February 18, 2013, 09:28:13 am
Hey Slakkie, ek het dit ge-spot op Google earth, maar nooit geweet dis oop vir die publiek nie. Dit is 'n ideale stop-over met Koster se Wimpy die enigste alternatief. Jy het nie dalk 'n tel nr. nie?...... Om die brekkie te bespreek.
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: Bosparra on February 18, 2013, 09:45:37 am
Soek ook daai nommer asb....draai daar een van die dae!!!
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: SchalkL on February 18, 2013, 10:08:18 am
Speak to Dafney 0839457628 but take you time and dont expect Wimpy speed, she works alone with little help. I think she said its around R70.
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: SchalkL on February 18, 2013, 10:09:37 am
Soek ook daai nommer asb....draai daar een van die dae!!!
Nou laat bietjie weet as jy verbykom, miskien sien ek jou vir koffie?
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: Bosparra on February 18, 2013, 10:26:43 am
Soek ook daai nommer asb....draai daar een van die dae!!!
Nou laat bietjie weet as jy verbykom, miskien sien ek jou vir koffie?


Sal jou verseker laat weet, ek moet iets in Schweizer gaan uitsort, wil sommer`n trippie maak daarvan.  :thumleft:
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: laurika on February 18, 2013, 10:30:49 am
Hey Slakkie, ek het dit ge-spot op Google earth, maar nooit geweet dis oop vir die publiek nie. Dit is 'n ideale stop-over met Koster se Wimpy die enigste alternatief. Jy het nie dalk 'n tel nr. nie?...... Om die brekkie te bespreek.
Onthou asseblief hulle is op a sondag toe. altands albei kere wat ek daar opgedaag het op n sondag vir n koue lafenis, was dit toe ....
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: Topie on February 18, 2013, 12:32:05 pm
Hier wil ek beslis nog n draai gaan maak
 :drif:
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: SchalkL on February 18, 2013, 12:51:45 pm
Hey Slakkie, ek het dit ge-spot op Google earth, maar nooit geweet dis oop vir die publiek nie. Dit is 'n ideale stop-over met Koster se Wimpy die enigste alternatief. Jy het nie dalk 'n tel nr. nie?...... Om die brekkie te bespreek.
Onthou asseblief hulle is op a sondag toe. altands albei kere wat ek daar opgedaag het op n sondag vir n koue lafenis, was dit toe ....
IS so! Basies oop Vrydag aande en Saterdag maar jy kan bel en bespreek as dit 'n groepie is dan maak sy oop.
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: Gee S on June 18, 2015, 05:24:03 pm
Bestaan die plek nog? het iemand dalk kontak besonderhede?
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: punisher on June 18, 2015, 05:39:49 pm
 O0
Title: Re: The Castle in North West - (Kitty's pub)
Post by: SchalkL on June 18, 2015, 07:38:58 pm
Bestaan die plek nog? het iemand dalk kontak besonderhede?
Sjoe, ek weet nie, was eeue laas daar. Wanneer wil jy daar verby ry? Ek kan probeer om daar verby te ry een of ander tyd................