Wild Dog Adventure Riding
General => Wild Dog Pictures => Topic started by: woody1 on March 04, 2013, 08:13:47 pm
-
Hier is ouens wat hou van windpompe, jou fiets by 'n kanon, jou fiets by 'n waterval, nou hoekom kan sommige ouens nie hou van pramkoppe nie.
Die naweek toe ons Oos-Kaap toe was het ek die een gesien... dink dit was naby Middelburg, maar ek kan verkeerd wees
-
My soort thread die.
Daar is 'n mooie as mens op die N7 na Citrusdal toe ry. Sal hom afneem volgende keer. :thumleft:
-
Jy is reg Woody. Dis tussen Noupoort & Hanover en Middelburg. Net nadat jy vd N10 afgedraai het Hanover toe.
-
:sip: hhmmmm
-
Nou ja ek is bly ander mense hou ook van die goeters. Laat waai en wys ons julle pramkoppe.
-
Twee by Makekeng - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?board=178.0
Tietkop DD and Tietkop A
-
My soort thread die.
Daar is 'n mooie as mens op die N7 na Citrusdal toe ry. Sal hom afneem volgende keer. :thumleft:
Ja-nee, ek hoor jy ry nou deesdae baie daai pad... :peepwall:
-
My soort thread die.
Daar is 'n mooie as mens op die N7 na Citrusdal toe ry. Sal hom afneem volgende keer. :thumleft:
Ja-nee, ek hoor jy ry nou deesdae baie daai pad... :peepwall:
Is so. ::)
Seker hoekom ek die pramkoppe so raaksien.