Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: nielvn on April 02, 2013, 07:47:43 pm
-
Congratulations:
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/photo-2.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/photo1-1.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/f98dadc3819f12610efd4b454544ebda.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/f57ef8fde7cec77848afd4cfd43faf49.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/d40606ace3868966cad13a517254644c.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/4564032e6cc7cde87f5d0b8550c00ce3.jpg)
(http://i1109.photobucket.com/albums/h435/firearmsidsa/6550ba3179842096b1ddf8d480e74114.jpg)
-
That workshop area :drif: :drif: :drif:
-
Congrats....lyk bevange......vir die shop....bike is bietjie gay though....... :peepwall: :pot:
Wanneer is die opening party? :3some:
-
Geluk Paulie,dis net jammer Aldo se voorraad is nog nie hier nie
-
Congrats. Best of luck
-
Baie geluk Pauli met jou nuwe winkel en ysterperd :thumleft:
Sal kom inloer. Sien die koffiemasjien is daar :sip: :lol8:
-
Hoe voel die maer merries? Lyk awesome :thumleft:
-
Nou waar is die wonderlike plek? Ek wil gaan kyk!
-
That workshop area :drif: :drif: :drif:
that looks like a wet dream come true :drif: :drif:
Conrats and all the best :thumleft:
Share some more info on location for the dogs :biggrin:
-
Nou waar is die wonderlike plek? Ek wil gaan kyk!
....wou ek ook vra!
-
Unit A008, One Highveld, 5 Bellingham Road, Centurion. Our new contact no. 012 665 2830.
-
Baie dankie julle!!! Na 6 jaar se lang wag, het my droom vandag 'n waarheid geword en kon ek soos wat ek nagte deur dink het, my winkel geopen soos ek van gedroom het. Dankie vir julle ondersteuning, en kom kyk gerus, ek is seker dat julle nie spyt sal wees!!!
:thumleft:
-
Geluk Pauli...voorspoed met die shop!
-
Geluk Pauli die winkel lyk smart. Sal jou laat weet as ek in die omgewing is dan maak ek draai.
-
:thumleft: Geluk man!!!
-
Baie geluk. Was vandag daar en dis defnitief beste bike shop in SA!!!
-
Naaise een Pauli ..... en gaan sommer hierdie week ... want die bier is verniet ..... :thumleft: :thumleft: :thumleft:
-
Baie geluk Pauli, voorspoed met die winkel en geniet die nuwe bike
-
Baie geluk Pauli!! Ek`s sommer lus om my GPS te opgradeer as ek daai "shop" van jou sien.
*PS Dis `n mooi stoetie wat da voor jou shop staan :ricky: Hoop jy het baaie veilige myle met haar
-
Nice one Pauli, as one of the first WD vendors, shout where we can help. :thumleft:
-
Netjies Pauli :thumleft:
-
Nice, very nicePauli, all you need now is a pro photographer to come and photograph the new shop... :peepwall:
-
Ek vra weer......lyk my ek word blatant geignore.....wanneer is die opening party.....ons kort kwansuis nuwe stock van sexy bar ladies met min klere en kort rokkies aan vir buttism?
-
I like ! ja wanneer is die partie Pauli ?
-
Ek vra weer......lyk my ek word blatant geignore.....wanneer is die opening party.....ons kort kwansuis nuwe stock van sexy bar ladies met min klere en kort rokkies aan vir buttism?
Gaan kyk self(was gister daar ... het gaan kyk vir mancave idees :thumleft: :thumleft:) - die talent werk alreeds daar en hierdie week is die bier verniet.....en bring jou cc daar is naaise ander dinge ook daar
-
Ek vra weer......lyk my ek word blatant geignore.....wanneer is die opening party.....ons kort kwansuis nuwe stock van sexy bar ladies met min klere en kort rokkies aan vir buttism?
Krrtz...the opening party is verby boet...they didn't invite you! :pot: ( nor me... :'()
Well done Pauli, looks flippin good, now don't you wanna transfer yourself down to KZN..... :biggrin:
-
A just reward for years of great service :thumleft:
-
Ek vra weer......lyk my ek word blatant geignore.....wanneer is die opening party.....ons kort kwansuis nuwe stock van sexy bar ladies met min klere en kort rokkies aan vir buttism?
Krrtz...the opening party is verby boet...they didn't invite you! :pot: ( nor me... :'()
Well done Pauli, looks flippin good, now don't you wanna transfer yourself down to KZN..... :biggrin:
Gmmmmpf....hy sou ons seker eers volgende week genooi het...dan is dit net sy lelike bakkies om na te kyk en goedkoop koffie. :eek7:
-
Baie Nice!
-
Geluk Pauli die shoppy like chap. Sal kom kyk wat daar is as ek in die omgewing is.
-
Where is this shop ?
-
Hallo Pauli. Dit is baie naby aan my kantoor, sal gou lunch tyd 'n draai kom maak!
-
Nice een Pauli. Geluk met scoot en die shop
-
Where is this shop ?
Unit A008, One Highveld, 5 Bellingham Road, Centurion. Our new contact no. 012 665 2830
-
Nice one Pauli!!!! Every success with the Business & Safe miles on the new scoot!!! :thumleft:
-
Nice one Pauli. Looks great! Best of luck there. :thumleft:
-
Hallo Pauli. Dit is baie naby aan my kantoor, sal gou lunch tyd 'n draai kom maak!
Peekchas van die cherries en die bier.....ok los maar die van die bier....,maar ek dink dit is net a sales tactic om ons in sy shop te kry en moolah te spandeer.

+1
-
From all of us at Bikegear may you go from strength to strength Pauli.
Congratulations on another job well done :hello2:
-
Netjies ! baie geluk en voorspoed met die onderneming.
-
Fokkit en iemand het al klaar al die garmins gekoop :P
-
Congrats Pauli, all the best with the new shop.
-
Congratulations Pauli...will have to stop by soon :thumleft:
-
Nice!!!!
-
Pauli will be fitting my Baehr system in that new shop soon. :thumleft: :thumleft:
-
Congrats Pauli...the shops a beaut mate! :thumleft:
-
Dankie manne!!!!
Die launch sal binnekort wees, en belowe julle sal eerste weet.
PS - Ek is net te vol (*& en wil he alles moet 100% reg wees, wanneer ek die launch doen.........julle ken my, net die beste vir my kliente!!!
-
Very nice shop, my poor credit card cringed when I walked in there.
Hope this location brings you masses of customers Pauli, and thanks for all the great service and advice.
-
I popped in to Pauli's new place this afternoon. :thumleft:
Nice surroundings and a workshop to die for, but only Pauli's OCD for neatness will keep it like that. ::)
Now, if they would only delivery that leather couch and Espresso machine... :pot:
BTW, to find Pauli's place, go towards Makro and turn RIGHT just BEFORE the BP service station.
That road goes into the Highveld Park.
Turn right inside the gate.
-
Befok, gooi 'n foto van die talent daar ???
-
Hey Pauli, dit lyk baie nice man ! Ek sal kom inloer vir SWMotech footpegs op die tigger sodra ek kan ontsnap een Saterdag oggend.
-
Befok, gooi 'n foto van die talent daar ???
Bring "Jack" dan wys ek jou.
-
Moerse nice Pauli, voorspoed en alle sukses, sal kom draai maak
-
Well done Pauli,
Okes don't realise how much work setting up a place is.. good one
PS: Your bakkie I bought from you is still running like a dream :thumleft:
-
I popped in yesterday and parted with some cash. That's me in the pic with striped shirt. Nice bike and shop. All the best Pauli. :thumleft:
-
Befok, gooi 'n foto van die talent daar ???
Dis baie beter as jou winkel se "talent" ou...! ;)
As hy post dan sal die ouens nie self kom kyk nie.
Glo my, dis die besoek werd... :sip:
-
Baie geluk Pauli. Ek hoop jy het net voorspoed en sukses met jou winkel! :thumleft:
-
Baie geluk met die bike en die winkel Pauli, mag die winkel net 'n sukses wees, en die bike net 'n plesier!
-
Best wishes on your new store, was great meeting you (and learning from you) in your old shop, but looking forward to seeing the new store when next I'm up there...
What happened to the Granite 'artwork', keen to see that...!
Cheers
Chris
-
Lyk bevange!! :thumleft:
Baie geluk Pauli.....keep up the good work & goeie diens wat jy lewer!!
-
Net die beste Pauli! :thumleft:
-
Well done Sir, may your business be blessed and may you prosper!
Super neat workshop anyone could be proud to display ;D
-
Regtig n' nice shop. Sterkte met die onderneming.Geniet dit! :coffee2:
-
Wat 'n week en dankie vir julle ondersteuning. Was regtig lekker om 'n paar van julle honne te kon ontmoet het. My koffie masjien is installeerd en kan julle verseker dat dit die beste in Gauteng is..... Daar is darem nog so paar biere oor vir jou Wortel, Dwerg was so nice om 'n paar vir jou te los.
Aanwysings na die winkel:
UNIT A008
ONE HIGHVELD
5 BELLINGHAM ROAD
CENTURION
Gauteng
0157
DIRECTIONS TRAVELLING FROM JHB
From the N1 highway travelling direction PIETERSBURG / CENTURION, take the JOHN VORSTER ROAD (M19) turn-off in Centurion.
At the top of the off-ramp, turn right into JOHN VORSTER, crossing the highway, at the first traffic light left into BLOUKRANS / WEST STREET (This road leads to Makro).
Approx. 100m turn right into BELLINGHAM STREET (in front of BP garage) opposite Lazarus Motors
Approx. 200m enter the Office Complex at the end of Bellingham Road
Take a 90 degree turn to the Right - We are at the end facing John Vorster Drive
DIRECTIONS TRAVELLING FROM PTA
From the N1 highway, travelling direction MIDRAND / JOHANNESBURG, take the JOHN VORSTER ROAD (M19) turn-off in Centurion.
At the top of the off ramp, cross JOHN VORSTER into BLOUKRANS / WEST STREET.
Approx. 100m turn right into BELLINGHAM STREET (in front of BP garage) opposite Lazarus Motors
Approx. 200m enter the Office Complex at the end of Bellingham Road
Take a 90 degree turn to the Right - We are at the end facing John Vorster Drive
-
nice Pauli! :thumleft:
I haven't been there as yet, but will drop by soon.... need to book a test ride at Bavaria on the new 1200LC
I take it your shop is about here http://goo.gl/maps/BP899
-
Yip, that's the one!
You are going to love the new LC, I haven't had so most fun on a new bike!!
-
baie mooi baaik en baie smart shop!
veels geluk en BAIE voorspoed met albei!
WB
-
Baie geluk Pauli, sal kom hello se !
coi
-
I was there an hour ago - the place is phenominal !
He has everything all in one place (even the "Swedish" Bead Breakers that have been debated by the dawgs for so long)...
Aldo:
"I'm going to have to get my Touratech stuff through Pauli now - he's just so much closer than Benoni..." :'(
Ja - also walked out of there 'with a lighter wallet'...
Pauli: You are situated in a great place and your premises are extremely professional with 'alles op sy plêk'. Sterkte vorentoe meneer, ek's seker day jy baie ondersteuning gaan kry van die honne af... :thumleft:

:laughing4:

Thank you!! :thumleft:
-
Befokte shop en shop assistant. Net jammer Pauli is so n' leleke drol wat dit bietjie onplesierig maak om daar te wees.
Dis nie n' bike workshop nie, meer soos n' bike boutique.
Great Man Baie Geluk!!!
-
Ek was nou het self daar, moerse nice shop en lekker koffie. Daar is tot 'n aircon in die operasie teater (ek bedoel workshop).
Ek was op soek na iets wat ek verwag bestel sal moet word, en daar haal Pauli dit wraggies van die rak af. :thumleft:

Hehe, het dan seker in jou vasgesloop daar vanoggend!
Lekke winkel daar. Dit is hoe 'n bike workshop moet lyk!!!
-
Ek raak nou 'n "gewoonte misdadiger" daar by Pauli. :lol8:
Thanks vir die fantastiese diens en uiters netjies installasie van my nuwe speelgoed vanoggend :thumleft:
-
Ek raak nou 'n "gewoonte misdadiger" daar by Pauli. :lol8:
Thanks vir die fantastiese diens en uiters netjies installasie van my nuwe speelgoed vanoggend :thumleft:
was goed om jou te ontmoet :thumleft:

Selfde hier :thumleft:
-
Ek raak nou 'n "gewoonte misdadiger" daar by Pauli. :lol8:
Thanks vir die fantastiese diens en uiters netjies installasie van my nuwe speelgoed vanoggend :thumleft:
Dit was vir my 'n plesier, ek is op my gelukkigste as ek speelgoed kan installeer.
PS - Mnr. Luv2ride, dankie vir jou eerlikheid!!!! Ek het nagelaat om 'n item op sy aanvanklike faktuur by te voeg. Minute later is die man terug by die winkel, om ons op die fout te wys. :thumleft: :thumleft: Min manne sou dit gedoen het, en dit spreuk boekdele van die tipe mens wat jy is!! Jy is altyd welkom, en dankie vir jou ondersteuning.
-
Really love that AWESOME Work Shop :thumleft: :thumleft: :thumleft: :drif: :drif: :drif:
All the best for your new shop ;)
-
Dit was vir my 'n plesier, ek is op my gelukkigste as ek speelgoed kan installeer.
PS - Mnr. Luv2ride, dankie vir jou eerlikheid!!!! Ek het nagelaat om 'n item op sy aanvanklike faktuur by te voeg. Minute later is die man terug by die winkel, om ons op die fout te wys. :thumleft: :thumleft: Min manne sou dit gedoen het, en dit spreuk boekdele van die tipe mens wat jy is!! Jy is altyd welkom, en dankie vir jou ondersteuning.
:thumleft: :thumleft:
-
Het vi Pauli vandag ontmoet en 'n trax top box daar gekoop.. Great guy great shop sal weer kom!!
-
Ek het nou so n paar dae gelede my fiets van Pauli se " bike boutique " gaan haal nadat hy my Baehr systeem geinstaleer het. Hy werk so profesioneel dat jy nie eers weet dat hy op die bike gewerk het nie.
Dankie Pauli dis die beste systeem wat ek nog ooit gebruik het. :thumleft: :thumleft:

Wat is dit Edd
-
Another place to visit in Centurion next Saturday when i collect JAS's GSA????? \mmmmmmmm??? Will try to find you!!
-
Hallo Paulie
Het julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
-
Ongelukkig nog niks, maar sal jou ophoogde hou.
-
Hallo Paulie
Het julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? :pot:
-
Pauli just featured on this weeks episode of The bike show on DSTV channel 189 :thumleft:
-
Pauli just featured on this weeks episode of The bike show on DSTV channel 189 :thumleft:
Just watched it now. Been busy the whole day & SWAMBO kindly taped it for me to watch. Really nice place you got there Pauli :thumleft:
-
Geluk met die program , jy het goed gedoen!
-
Hallo Paulie
Het julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? :pot:
Het die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. ;D Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gs tweedehands te koop is by Zambesi, ek kry die nuwe een hopenlik Dinsdag.
-
Ongelukkig nog niks, maar sal jou ophoogde hou.
Dankie Paulie, die radiators lyk bietjie weerloos vir my!
-
Hallo Paulie
Het julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? :pot:
Het die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. ;D Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gas tweedehands te koop is by Zambesi, ek key die nuwe een hopenlik Dinsdag.
Nee, maar dis mooi, baie geluk.
-
Hallo Paulie
Het julle dalk al radiator protectors vir die nuwe GS?
En die? Vertel bietjie meer, het jou gat al weer gejeuk? :pot:
Thanks, hoop hy gee dieselfde diens as die bike wat ek nou het
Het die fout gemaak om die nuwe bike verlede Saterdag vir 'n test drive te vat, net om te sien waaroor al die bohaai gaan. ;D Die resultaat is dat daar nou 'n baie nice 1200 gas tweedehands te koop is by Zambesi, ek key die nuwe een hopenlik Dinsdag.
Nee, maar dis mooi, baie geluk.
-
Hoekom sit hulle die bike op 'n jack as Pauli goed moet wys daarop? ;D
-
Hoekom sit hulle die bike op 'n jack as Pauli goed moet wys daarop?
Report to moderator Logged
Want hys te kortgat om bo-op te kom,as hy poep dan staan die stof >:D
-
Hoekom sit hulle die bike op 'n jack as Pauli goed moet wys daarop? ;D
Because Pauli's SERIOUSLY jacked up and knows everything boet :thumleft:
-
The best part is always Eye level...... Selfs 'n meisie het dit eenkeer vir my gesê.... Dit help soms om vertikaal gestrem te wees.
-
:laughing4: :imaposer: :imaposer: :laughing4:
-
Pauli kry nou vir jou weer n spesialis wasser en my bike gaan weer na jou toe.... :pot: :biggrin: :biggrin: :biggrin: