Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: CrazyHorse on August 30, 2013, 05:27:34 pm

Title: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: CrazyHorse on August 30, 2013, 05:27:34 pm
Sien ek in Deon Meyer se boek "Ridders van die Grondpad", seker 4 of 5 eendag roetes wat strek tussen George, Knysna, Uniondale en Oudtshoorn. Almal pragtige grond pad roetes.
En besef ek dat ek 'n pragtige stuk grond hoog bokant die Langkloof het, sowat 30km van Uniondale, 80 km van George, met sowat 3.5 km berg klim pad. Ideaal vir diegene wat meer as 'n dag in die pragtige wereld wil rondrits, sonder om terug te keer na die beskawing tussenin. Bied ek aan om oornag staanplek daar op te rig, maar ek wil graag eers hoor of dit sou belangstelling lok? My idee is 'n baie basiese oornag kamp, hoog in die berg, met besonder min geriewe maar baie stilte en 'n pragtige uitsig!

Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Swart Gevaar on September 03, 2013, 02:06:01 pm
Was nog nie self daar nie, maar sal so iets like
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Jan Stander on April 06, 2014, 07:23:38 pm
Ek ry baie die Kammanassi roetes en is dit een van die skoonste en mooiste roetes hier in die Suid Kaap. Sal baie graag daar wil kamp. en die stilte en vrede geniet
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Swart Gevaar on April 07, 2014, 08:56:58 am
Ek ry baie die Kammanassi roetes en is dit een van die skoonste en mooiste roetes hier in die Suid Kaap. Sal baie graag daar wil kamp. en die stilte en vrede geniet

+100
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Dusty Rusty on April 07, 2014, 10:55:07 pm
Ek sal verseker eendag dit wil doen!

Hoe meer ongerep hoe beter
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Stofdonkie on April 08, 2014, 06:09:12 am
Ek sal verseker eendag dit wil doen!

Hoe meer ongerep hoe beter


Pasop net ... what goes up, must come down    :peepwall:   :pot:    :biggrin:
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: Swart Gevaar on April 08, 2014, 09:23:07 am
Ek sal verseker eendag dit wil doen!

Hoe meer ongerep hoe beter


Pasop net ... what goes up, must come down    :peepwall:   :pot:    :biggrin:

And what goes up and down, must come...  :peepwall:
Title: Re: Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie
Post by: ampie on April 09, 2014, 08:27:00 pm
Sal dit t beslis benut,het self paar jaar terug skool vakansies op n plaas in kamanasie gewerk en leer bike ry, basou, weet nie of dit daar naby is? stunning omgewing