Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Driffie on September 03, 2013, 02:01:36 pm

Title: my nuwe speelding
Post by: Driffie on September 03, 2013, 02:01:36 pm
het my transalp verkoop toe ek die bmw 1200gs trippleblack sien. sal later nog fotos post. dit is iets besonders ek nog nooit so n 1200 gesien nerens nie.
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Lear300 on September 03, 2013, 02:13:07 pm
Bliksem.....that is a nice bike. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Wish you many happy and safe miles of smiles :thumleft: :deal:
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Hentie @ Riders on September 03, 2013, 02:18:27 pm
Geluk  :thumleft:
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: charliepappa on September 03, 2013, 02:59:37 pm
NICE !! Lekker ry  :ricky:
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: alwyn_gs on September 03, 2013, 03:24:21 pm
Lekker Ry!!!!
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Skip_ZA on September 03, 2013, 03:25:45 pm
GOEIE MA SE KINNERS!!!  :drif: :drif: :drif: :drif:

Daai is nou n super sexy GSA!!
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Driffie on September 03, 2013, 04:41:10 pm
nog pics van my 1200gs
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Raka on September 03, 2013, 07:05:12 pm
Blikstraat , ek sal nogal wroeg om daai Dracula mobiel 'offroad' te vat ! :drif: besonders...
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: ican on September 03, 2013, 08:03:57 pm
Baie mooi! Geniet!  :ricky:
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Draadwerk on September 03, 2013, 08:06:41 pm
Wow wow wow Tiffie. Baie geluk. Enjoy !!!!!
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Dwarskers on September 03, 2013, 08:29:00 pm
Shit it looks nice.

Geniet hom.
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Hooli on September 03, 2013, 09:10:31 pm
Mooiste GS wat ek nog gesien het.
baie geluk en lekker ry.
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: BMBob on September 03, 2013, 11:39:36 pm
Jy kan trots wees op die een. :ricky:
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: T Rex on September 04, 2013, 01:28:28 am
Baie mooi fiets , geniet hom.
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: T Rex on September 04, 2013, 01:29:48 am
Baie mooi fiets , geniet hom!
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Aaklige Attie on September 04, 2013, 08:15:06 am
baie mooi en baie veilige km's
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: maximas on September 04, 2013, 05:44:13 pm
Tiffie dit is iets besonders baie mooi veilige myle le nog voor
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Dusty Rusty on September 04, 2013, 05:50:54 pm
I like

Mooi ry!

Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Tin-Tin on September 07, 2013, 10:35:14 pm
Baie mooi, geluk!
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Driffie on September 09, 2013, 10:21:16 am
het gister my nuwe 1200gs uitgevat vir so bietjie grondpad gaan ry. so 70km gery hier in lesotho en woorde kan nie beskryf hoe lekker en maklik die gs dit vat nie. dis awsome en weer awsome.  :biggrin: as my ore nie in die pad was nie het my smile reg rondom gegaan.
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Ratt on September 09, 2013, 10:30:50 am
Baie mooi  :thumleft:

Wat kos die rimtape as jy moet replace?
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Driffie on September 09, 2013, 11:16:51 am
man dit ka ek nou niese nie. die vorige eienaar dit by bmw in bloem opgesit blykbaar. ek gaan vlgde week bloem toe dan sal ek gaan uitvind
Title: Re: my nuwe speelding
Post by: Vosperd on September 09, 2013, 01:49:50 pm
Wow baie nice!