Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: willieee on September 08, 2013, 11:58:34 am

Title: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 11:58:34 am
Killing my mint 2004 1150 GS (20 000 kms) rooiels 2008.... (http://www.youtube.com/watch?v=0o0iZYiwf6E#)
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: J-dog on September 08, 2013, 12:36:11 pm
fark bru, you're lucky you didn't kill yourself and several other people to boot.  >:(

I'd better say no more  :xxbah:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: GregOnGS on September 08, 2013, 12:59:37 pm
I know an 1150 can do it, but does it deserve it????
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: buzzlightyear on September 08, 2013, 01:22:23 pm
I know an 1150 can do it, but does it deserve it????

Obviously it couldnt  ;D
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: arno on September 08, 2013, 02:08:44 pm
Genade dat n man sy eie stupidity so kan adverteer !
Hoekom nie sommer daar van die kranse afspring en nie baie ander onskuldige mense se lewens in gevaar stel  nie.
Wonder wat sy versekering daarvan sal dink.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Freak on September 08, 2013, 02:10:09 pm
Target fixation. Jyt daai superbike vir 0.00005 sec te lank uitgecheck.  Isshh.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: ButchH on September 08, 2013, 03:04:43 pm
Is there any chance you can get a vasectomy so you cant procreate . Or maybe move to PE you will fit right in
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: whitedelight on September 08, 2013, 03:23:01 pm
Sometimes when going to battle you need to choose your weapon for the terrain at hand. Some people should be allowed to go to battle and some shouldn't ......
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: jaybiker on September 08, 2013, 03:49:48 pm
Glad you walked away from that Bud.
More than that I can't say....................
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Mzee on September 08, 2013, 04:04:41 pm
No comments :pot:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Aprilian on September 08, 2013, 04:18:47 pm
5 years later- I'd imagine you're a little older and wiser!
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Ernst Jr on September 08, 2013, 04:49:05 pm
Genade dat n man sy eie stupidity so kan adverteer !
Hoekom nie sommer daar van die kranse afspring en nie baie ander onskuldige mense se lewens in gevaar stel  nie.
Wonder wat sy versekering daarvan sal dink.

+1
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Oupa Foe-rie on September 08, 2013, 05:20:20 pm
Roekeloos ............. onverantwoordelik ................. Jy moes harder neergebliksem het want jy het geen verantwoordelikheid in jou breinlose optrede getoon nie ................... :angry4:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: tour on September 08, 2013, 05:42:21 pm
willie moenie te veel na hierdie klomp ou ballies luister nie.
my vraag is hoekom jy so stadig gery het heeltyd ???
aan die ou ballies. ry julle regtig nooit vining/spoedig nie? is julle regtig sulke model A citizens?
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 05:52:54 pm
shoe...  manne.. :dousing: dit was te vinnig...en tyd het aangestap...het daar uit geleer......so ok.....it is what it is..... :ricky:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: arno on September 08, 2013, 05:59:03 pm
willie moenie te veel na hierdie klomp ou ballies luister nie.
my vraag is hoekom jy so stadig gery het heeltyd ???
aan die ou ballies. ry julle regtig nooit vining/spoedig nie? is julle regtig sulke model A citizens?

Dit gaan nie oor vinning nie dit gaan oor verbygaan oor dubbele sperstrepe en aankomende verkeer en ander onskuldige mense se lewens in gevaar stel.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 06:12:13 pm
Arno..jys reg ek verstaan...dit was onverantwoordelik...hooplik leer iemand daar uit....
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Chairman Meow on September 08, 2013, 06:13:09 pm
Jirre, laat ek net koes vir al die handsakke en oumens panties wat hier rond vlieg. :pot:

Lekker clip daar Willie, moer bly dis nie met jou huidige Airhead nie.  :biggrin:  :thumleft:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: arno on September 08, 2013, 06:59:31 pm
willie moenie te veel na hierdie klomp ou ballies luister nie.
my vraag is hoekom jy so stadig gery het heeltyd ???
aan die ou ballies. ry julle regtig nooit vining/spoedig nie? is julle regtig sulke model A citizens?

Dis hoe jy n ou ballie word......jy ry nie so nie
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: arno on September 08, 2013, 07:00:29 pm
Arno..jys reg ek verstaan...dit was onverantwoordelik...hooplik leer iemand daar uit....

Vrede Willie   
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Kokkus on September 08, 2013, 07:09:32 pm
Shit Willie,
ek vermoed jy kom nie meer saam die naweek nie...?
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 07:13:14 pm
hi...gaan dit goed....nee gaan nie die nweek maak nie....maar die ongeluk was 5 jaar terug....so nie onlangs nie....gelukkig....
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 07:16:02 pm
regso Arno mooi bly...hoop ek kry ook ou toppie status eendag...nadat n man n paar lesse geleer het.... :peepwall:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: DavidMorrisXp on September 08, 2013, 07:18:11 pm
Wow, good that you are ok, shame about the bike
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Welsh on September 08, 2013, 07:19:05 pm
I dont buy it, I dont remember helmet cams that good 5 years ago?
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 07:21:38 pm
oregon camera.... 
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Freak on September 08, 2013, 07:33:26 pm
Ek weet presies wat daar gebeur het..
Wil mos staan en ry. Toe meerkat jy in die muur vas.

Dit was roekeloos en onverantwoordelik.  Wat leer ek daaruit??  Ek post norrefok een van my teer trippies nie. Hie overtake niemand ooit op 'n solid lyn met 'n bike nie.  :pot:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 07:59:48 pm
 :peepwall:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: French the Stench on September 08, 2013, 08:16:40 pm
 :o :o

mmmyyyyyyyyy broe.....heavy, bly jy lewe nog en het n r80 .............

 met n r100s motor in.............

 wat jy wil upgrade na 1150, here we go again...     :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :pot:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: subie on September 08, 2013, 08:35:18 pm
Great run gewees ou maat :thumleft:
Verstaan nie eintlik hoe jy die draai so sleg ge-judge het nie. Jy het dan nou net van anderkant deurgekom.
Adrenalien moes lekker gepomp het ook en dan kan mens jouself moeilik in toom hou.
Nee wat jy kan daai 1150 lekker rondgooi moet nie dat daai ou fokoppie jou afsit nie :ricky:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 08, 2013, 09:02:44 pm
Great run gewees ou maat :thumleft:
Verstaan nie eintlik hoe jy die draai so sleg ge-judge het nie. Jy het dan nou net van anderkant deurgekom.
Adrenalien moes lekker gepomp het ook en dan kan mens jouself moeilik in toom hou.
Nee wat jy kan daai 1150 lekker rondgooi moet nie dat daai ou fokoppie jou afsit nie :ricky:
:lol8:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: spoedvark on September 08, 2013, 09:27:49 pm
Eina Pain!!!!

Gonna put the SPCA onto you!!

Vir diere mishandeling!!!!

That poor "PIG"!!!  :imaposer: :imaposer:

Glad you lived to tell the tale and are still biking. We can learn from others errors!!
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: adv on September 08, 2013, 10:29:25 pm
Jy lyk darem okay. Dankie vir die share. Shit happens... next.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: alexTH3man on September 08, 2013, 10:45:32 pm
Glad you're ok, seen many people crash on this road.

Thanks for sharing.  :thumleft:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: zacapa on September 08, 2013, 10:48:35 pm
Ja Williee, thats how I used to ride Chapmans peak on my R80 getuned special in about 1995 but just a bit faster in the corners. Same thing untill I klapped the Mercedez Benz doing the stupid turn in front of me number when I was commited to the corner at warp speed. We gotta compare scars at the national bash. Bly jy kon daarvan net so wegloop.
In my case it was straight into City Park hospital where the sexy pethydene injecting nurses became my best friends. 2 weeks Hospitaal and I went from 85kg to 71kg.
Was I faarking glad to get out of that place. You were lucky boet.
Title: Re: Re: Re: Killing my 1150 GS
Post by: adv on September 08, 2013, 11:20:53 pm
Glad you're ok, seen many people crash on this road.

Thanks for sharing.  :thumleft:


We should hit it.


Well not the wall.. ::)
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Straddle on September 08, 2013, 11:59:05 pm
Daai spesifieke draai is wat die meeste ouens uitvang juis in die rigting wat jy gery het. Die links draai het verkeerde camber en maak ook skielik toe. Enigste manier op hoe spoed is oor na die regter baan in aankomende verkeer so na as moontlik teen die berg. Dit is die draai waar die meeste ouens ernstige ongelukke maak op die pas. Die muur aan die linkerkant laat ook nie toe om te leun in die draai nie. Jou "expiry" datum was duidelik nie 5 jaar terug nie.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: BliknÍrs on September 09, 2013, 06:09:13 am
Ek get al amper self in daai muur vasgery maar kon die bike op die sement gedeelte om die draai kry - as daar n voertuig van vooraf gekom het was ek in die moeilikheid.

Ek kon nog nooit verstaan hoekom iemand n moontlike val sal verruil vir n seker val deur die bike op te tel en in die muur vas te donner nie.
Dieselfde gebeur op grondpaaie, mense ry reguit om draaie want hulle dink hulle gaan dalk val.
Die pro's (MotoGP ens) doen dit ook.
n Mense se oorlewingsdrang - al is dit net vir n ekstra paar sekondes - lyk my is sterker as jou common sense.

Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Dwerg on September 09, 2013, 07:03:34 am
Ek het amper my gat nou af gelag toe jy in daai laaste deel vir die ander ou sÍ 'jy het op iets gegly'   :spitcoffee: :imaposer:
Title: Re: Re: Re: Killing my 1150 GS
Post by: alexTH3man on September 09, 2013, 08:56:18 am
Glad you're ok, seen many people crash on this road.

Thanks for sharing.  :thumleft:


We should hit it.


Well not the wall.. ::)

Love that road... won't post anything here though. Will get kakked on :deal:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Johnnie Bok on September 09, 2013, 02:26:53 pm
Roekeloos ............. onverantwoordelik ................. Jy moes harder neergebliksem het want jy het geen verantwoordelikheid in jou breinlose optrede getoon nie ................... :angry4:

Ek stem saam. Jy het GEEN respek vir ander mense se lewens nie. Dis optredes soos hierdie, wat by die algemene publiek die persepsie laat dat alle bikers wettelose etters is.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: ianb on September 09, 2013, 04:01:58 pm
Willie lets you and I do a re run for these chaps .But we use a better camera. :imaposer:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: subie on September 09, 2013, 04:13:07 pm
Willie lets you and I do a re run for these chaps .But we use a better camera. :imaposer:

Gee gas kwagga  :thumleft:   :imaposer:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Funtana on September 09, 2013, 04:30:42 pm
Is Killarney gesluit ? :pot:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: jagter on September 09, 2013, 04:51:56 pm
Ek stem saam met van die ander dat daar 'n paar wille onverskillige verbyvat kanse was, maar toe ek laas gekyk het was vinnig oor 'n bergpas ry so half die punt van bike ry.   Maar blind verby gaan om 'n draai is nie so slim nie, ook 'n goeie plan om so bietjie grip en lean angle in reserwe te hou op 'n publieke pad. Juis vir daai tipe ding.

Oor die algemeen mag die ou op die video maar bike ry.  Behalwe vir daai laaste off-camber draai natuurlik.    ;)


Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 09, 2013, 05:02:39 pm
like i said..i know it was wrong....long time ago..just take it for what it is....an chill guys... :dousing:damm...the point is we learn from our mistakes....
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: alexTH3man on September 09, 2013, 05:46:37 pm
like i said..i know it was wrong....long time ago..just take it for what it is....an chill guys... :dousing:damm...the point is we learn from our mistakes....

You need to understand that some people NEVER speed or cause on a bike!  :lamer:

Luckily i'm not one of those guys... thanks for sharing this video.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Johnnie Bok on September 09, 2013, 05:50:39 pm
like i said..i know it was wrong....long time ago..just take it for what it is....an chill guys... :dousing:damm...the point is we learn from our mistakes....

Alles reg!
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Stofdonkie on September 09, 2013, 06:05:08 pm
RiP spiekeries 1150  :'(
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: T Rex on September 09, 2013, 06:09:37 pm
like i said..i know it was wrong....long time ago..just take it for what it is....an chill guys... :dousing:damm...the point is we learn from our mistakes....

First step to rehab ........ Admit your mistake. Glad you are ok!
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Straddle on September 09, 2013, 06:16:13 pm
Net Harley's en trapfietse ry wetsgehoorsaam om daai pas. Ek het die pas gemiddeld 3 keer per week gaan ry met my superbikes en glo my dit is baie lekker om n superbike op sy neus te laat kyk om die pas met n stofskoeter. Nie dat ek dit ooit sal doen nie. Lekka video net jammer van die einde.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: MINZI on September 09, 2013, 07:58:02 pm
 :thumleft:. Jy kan nogal mooi deur die draaie le met daai swaar bike. Dit wil gedoen wees. Onthou net, niemand op hierdie forum het nog ooit oor die 'speed of drink limit' gery nie. Dit wil gedoen wees.  :peepwall:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Oupa Foe-rie on September 09, 2013, 09:26:05 pm
Niemand bitch oor die spoed nie ............. dit is die onverskilligheid deur op blinde draaie ander voertuie verby te gaan .............
Daar is n groot verskil om met n hoe spoed verstandig te ry teenoor om met n hoe spoed onverskillig te ry ................
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: LouiST on September 09, 2013, 09:48:13 pm
Lyk my ons het n paar ouens wat nog nooit oor n dubbel lyn gery het of iets onvetantwoordeliks gedoen het terwyl hulle op hulle bikes was nie...vir die van ons wat al het, (al was dit terwyl die adrenalien bietjie gepomp het)...het meeste in die verlede al n noue ontkoming gehad en daaruit geleer. Bly jys nog hier ou Willie.
En bygese^...niemand praat van die ke^rel sonder n baadjie op sy agterwiel nie.... ???
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Optimusprime on September 09, 2013, 10:01:00 pm
Hondesekierie watse kak is dit hierrie
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Sprocketbek on September 09, 2013, 10:43:24 pm
Nogal mooi gery, ek self is bietjie meer konserwatief as dit by sperstrepe en ander motoriste kom  8)

Maar O donner, 'n BMW klink darem kak!!!



 :peepwall:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: XT JOE on September 10, 2013, 09:22:06 am
Nogal mooi gery, ek self is bietjie meer konserwatief as dit by sperstrepe en ander motoriste kom  8)

Maar O donner, 'n BMW klink darem kak!!!



 :peepwall:


Nice video maar BM klink asof olie klaar is-  effens mallerig maar nie soos daai malmoer wat superbike wheelie nie- Fokop seker as jou familie in die kar was wat van voor gekom toe jy in muur gedonner het. Ons maak seker foute of ry beter met meer ondervinding- hopenlik :eek7:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Andre E on September 10, 2013, 10:20:54 am
Daai behoort uit te polish......
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Hentie06 on September 10, 2013, 10:23:39 am
Wonder as hy gesin afgeskryf het of almal ook sou se, hy het darem geleer uit dit uit.

As jy stupid goed wil doen kan jy maar, om dit hier te post sodat "almal" uit jou foute kan leer is plain stupid.

my 2c
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Hooli on September 10, 2013, 02:57:26 pm
Ek moet bieg, ek het self ook soos n mal mens tussen 2000 en 2002 so daar "gery" op dieselfde pad met my padbike, elke Vrydag middag............totdat ek n goeie vriend verloor het op daardie einste pad. Daarna het ek oorgeskakel na die stof-paaie.

Jy kan jouself bitter gelukkig ag Willieee.

Ons almal leer deur ons foute, so moenie die manne se kommentaar te ernstig opneem nie. Ons was almal jonk en onverskuldig.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Altie7deLaan on September 10, 2013, 05:24:40 pm
Jinne, ek  verkyk my altyd aan die janne wat life and limb op die spel sit jaarliks met die Isle of Man TT, en dan dink ek so by my self hulle moet so effe bef*k innie boonste verdieping wees.
Om gat te skuur oor Rooi els, Franschoek, Du Toits Kloof ens is maar eintlik dieselde, in fact dit is nog meer gevaarlik want die pad is oop vir idiots in cages en twee rigting verkeer.
As jy bang is in die lewe vir "what if", moet jy maar elke dag eerder innie bed bly.
Mens kan vinnig/smooth wees sonder om roekeloos te wees, en mens kry ook manne wat oor versigtig is en dit is ook gevaarlik.
Ek dink die geheim is om in jou gemaksone te wees, sodra jy buite dit gaan, le daar iets lelik en wag vir jou.
Vir my verbasend hoe daar gewoonlik van lag oor gegaan word na huil as daar `n groep gery word (testosteroon skiet op en intelligensie daal) of as daar `n kamera betrokke is, is da ook altyd k*k innie land van Kanaan.
Elk geval, bly jy kan getuig van die episode, en kry weer kans om die wereld te conquer op jou steed (eh, nie die 1150 nie hy is in sy tjops.)
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: zacapa on September 10, 2013, 06:31:09 pm
Some of us subscribe to the motto: "Go big, or go Home" it is a fact of human predisposition.
Sure that Wiliee in hindsight has learnt a lesson there. Kudos to him for putting it up here on a public forum in the first place.
As we get older we learn how to go faster more safely. That's why we are still here tuning the other ous some of the same.

Like a good friend of mine used to say in his Welsh accent - Go fast, take chances. with an evil grin on his face :biggrin: He was a
helicopter pilot that almost came unstuck trying to race me on the R80 with his Landrover 110 on a Nam dirt road.
Shit happens, some of us survive, we live on and takes our chances.
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 10, 2013, 06:33:45 pm
Altie 7de laan...dankie vir jou opinie..sonder om my uit te kak......LOL.... ...
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: willieee on September 10, 2013, 06:36:01 pm
 
Some of us subscribe to the motto: "Go big, or go Home" it is a fact of human predisposition.
Sure that Wiliee in hindsight has learnt a lesson there. Kudos to him for putting it up here on a public forum in the first place.
As we get older we learn how to go faster more safely. That's why we are still here tuning the other ous some of the same.

Like a good friend of mine used to say in his Welsh accent - Go fast, take chances. with an evil grin on his face :biggrin: He was a
helicopter pilot that almost came unstuck trying to race me on the R80 with his Landrover 110 on a Nam dirt road.
Shit happens, some of us survive, we live on and takes our chances.

Some of us subscribe to the motto: "Go big, or go Home" it is a fact of human predisposition.
Sure that Wiliee in hindsight has learnt a lesson there. Kudos to him for putting it up here on a public forum in the first place.
As we get older we learn how to go faster more safely. That's why we are still here tuning the other ous some of the same.

Like a good friend of mine used to say in his Welsh accent - Go fast, take chances. with an evil grin on his face :biggrin: He was a
helicopter pilot that almost came unstuck trying to race me on the R80 with his Landrover 110 on a Nam dirt road.
Shit happens, some of us survive, we live on and takes our chances.

     mal pic Zacapa..... :lol8:
Title: Re: Killing my 1150 GS
Post by: Welsh on September 10, 2013, 07:27:31 pm
LOVE the pic :biggrin: :biggrin: