Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: 2StrokeDan on September 13, 2013, 06:28:33 pm

Title: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 13, 2013, 06:28:33 pm
A well known and knowledgable person high up at the KTM factory explained recently why KTM motorcycles is referred to as "the dark side"...........

Apparently lots of electrical failures leaving their owners without lights........ :pot:

Almost like the old British bikes, where the electrical component manufacturer was called Joe "prince of darkness" Lucas. :imaposer: :imaposer:


BMW is now so pathetic, I am looking for other manufacturers to bash. I actually do not want to be associated with BMW at all anymore. :deal:
Title: Re: "The dark side"
Post by: White Rhino on September 13, 2013, 06:33:39 pm
Shame Dan, nobody rising to the bait  :ricky:
Title: Re: "The dark side"
Post by: TheBear on September 13, 2013, 06:43:54 pm
Why not go for something completely fresh? Something new and unique.  Uhm....  I don't know. .....  bash BMW's perhaps?   :ricky:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Fenderbender on September 13, 2013, 07:12:44 pm
Nee , nee , nee  Daan , weet nie wat se versnapperingkie jy nou geniet nie , maar gooi vir jou iets sterker , dan probeer jy weer . Flippet , julle Yamaha manne kan darem n ding holrug ry . Wanneer kry jy nou vir jou ook n fiets soos n KTM of n BMW  ?

O fnok , ek trek my voorstel terug , dis fietse wat baie meer as 30kw uitskop nadat  hulle op n dyno gestel is .  :imaposer:
Title: Re: "The dark side"
Post by: badseed on September 13, 2013, 11:11:05 pm
Ag kak Dan, my KTM lights work some times.
Title: Re: "The dark side"
Post by: Vlakhaas on September 14, 2013, 06:48:04 am
Kak storie. My 990 se ligte werk ook. Ek sal 'n foto post om te bewys sodra sy nuwe brake cylinder hier is en ek weer kan ry....
Title: Re: "The dark side"
Post by: Geotraveller on September 14, 2013, 07:07:16 am
I hear Yamaha is making 2SD, their Himmler.  :peepwall:
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 07:51:20 am
3 BMW manne ingekatrol hierso. :pot:

Ek sal darem so happy wees as my XT 30KW kon maak. :3some:
Title: Re: "The dark side"
Post by: TheBear on September 14, 2013, 08:10:06 am
3 BMW manne ingekatrol hierso. :pot:

Ek sal darem so happy wees as my XT 30KW kon maak. :3some:


Jy het my ingetrek omdat ek laai om te sit en kak gesels met die diere.  So dis basies jou mooi, vriendelike persoonlikheid en disposisie wat my gelok het.  Jou bike en myne is bloot toeval.
Title: Re: "The dark side"
Post by: Geotraveller on September 14, 2013, 08:20:20 am
3 BMW manne ingekatrol hierso. :pot:

Ek sal darem so happy wees as my XT 30KW kon maak. :3some:


So vroeg op n Saterdag nogal ook.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek bly maar stil oor my "ander" fiets  :peepwall: :imaposer:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Vlakhaas on September 14, 2013, 08:23:53 am
3 BMW manne ingekatrol hierso. :pot:

Ek sal darem so happy wees as my XT 30KW kon maak. :3some:


Jy het my ingetrek omdat ek laai om te sit en kak gesels met die diere.  So dis basies jou mooi, vriendelike persoonlikheid en disposisie wat my gelok het.  Jou bike en myne is bloot toeval.

 :laughing4:

Om nie te praat van 2SD se empatieke sienswyses van ander se keuses in motorfietse asook sy diplomatiese en taktvolle benaderings tot hulle opinies nie.
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 08:39:16 am
3 BMW manne ingekatrol hierso. :pot:

Ek sal darem so happy wees as my XT 30KW kon maak. :3some:


Jy het my ingetrek omdat ek laai om te sit en kak gesels met die diere.  So dis basies jou mooi, vriendelike persoonlikheid en disposisie wat my gelok het.  Jou bike en myne is bloot toeval.

 :laughing4:

Om nie te praat van 2SD se empatieke sienswyses van ander se keuses in motorfietse asook sy diplomatiese en taktvolle benaderings tot hulle opinies nie.

Ek glo dat as jy nodig het om "taktvol" oor n ander ou se keuse te wees, vol jy eintlik jammer vir hom. Se n ding soos dit is, en die hoorder moet dit maar hanteer.

Ek het ook al gehoor van persone wat so met diere praat. Hulle moet hulself antwoord.
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 08:55:49 am
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :eek7:.......Ek byt KTM kak, en dit is steeds die Beemerbabes wat my aanval........ :imaposer: :imaposer:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Hentie @ Riders on September 14, 2013, 09:19:28 am
 :spitcoffee:  :lol8:
Title: Re: "The dark side"
Post by: TheBear on September 14, 2013, 09:22:37 am
:imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :eek7:.......Ek byt KTM kak, en dit is steeds die Beemerbabes wat my aanval........ :imaposer: :imaposer:


Damn Dan! Smaak my,  my screen blank die aanvalle want ek sien boggerol.  Jy vergeet om jou ontbyt koffie te drink of wat?
Title: Re: "The dark side"
Post by: Cracker on September 14, 2013, 12:21:53 pm
Picking on a KTM coz of their lights actually shows how good they are ......  ::)

wrong type of bait, 2SD, but keep fishing - it's a sport of patience, after all  :thumleft:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Hingsding on September 14, 2013, 02:24:29 pm
Eendag is eendag, dan gaan iemand met 'n kort lont jou ernstig opneem en jou doner!   ;)
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 05:30:28 pm
Eendag is eendag, dan gaan iemand met 'n kort lont jou ernstig opneem en jou doner!   ;)

En dit gaan nie die 1ste keer wees nie.

Maar n ou met n kort lont het seker ook probleme om girlfriend/vrou happy te hou? :pot:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Hingsding on September 14, 2013, 05:35:33 pm
Eendag is eendag, dan gaan iemand met 'n kort lont jou ernstig opneem en jou doner!   ;)

En dit gaan nie die 1ste keer wees nie.

Maar n ou met n kort lont het seker ook probleme om girlfriend/vrou happy te hou? :pot:

:imaposer:  Ja, maar ek dink daars 'n verskil tussen lont en 'lont'.
Title: Re: "The dark side"
Post by: TheBear on September 14, 2013, 06:59:05 pm
Eendag is eendag, dan gaan iemand met 'n kort lont jou ernstig opneem en jou doner!   ;)



Maar n ou met n kort lont het seker ook probleme om girlfriend/vrou happy te hou? :pot:


Is so.  Is so,  maar dan,  die wyse Oom Salomo van ouds het mos gesÍ Oom Daniel en 'n neulende vrou,  is soos 'n druppende kraan.,  mens her 'n bobjaanspanner nodig om dit reg te maak....  of so iets.    :ricky:
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 07:10:16 pm
Moenie my thread kom hijack nie, dis oor Katoomligte. :peepwall:
Title: Re: "The dark side"
Post by: TheBear on September 14, 2013, 07:12:01 pm
Moenie my thread kom hijack nie, dis oor Katoomligte. :peepwall:


Askies!  Ek vra erg nederig om verskoning.  Weet nie of mens Katoomligte met 'n bobjaanspanner sal regmaak nie.
Title: Re: "The dark side"
Post by: 2StrokeDan on September 14, 2013, 07:21:00 pm
 :laughing4:, nee, nogal nie.
Title: Re: "The dark side"
Post by: Vlakhaas on September 14, 2013, 11:31:10 pm
Item 3 het ek gekoop suiwer vir estetiese redes. Regtig. Daar was niks fout met die eerste een of die flikkers nie.......
Title: Re: "The dark side"
Post by: White Rhino on September 15, 2013, 04:49:59 am
You gotta love a man that roots for the underdog .... a charitable and humanitarian plight  :imaposer:
Title: Re: "The dark side"
Post by: Vlakhaas on September 15, 2013, 08:39:21 am
 :imaposer: