Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Wild Dog Community and Environmental Projects => Topic started by: Parkinoff on November 23, 2013, 12:39:45 pm

Title: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 23, 2013, 12:39:45 pm
Hoop hierdie is die regte plek vir die topic. Hierdie uil en sy maat is hier by my huis rond. Watse uil is dit en kan ek n broeiplek vir hulle skep? Het n uilhok by die kooperasie gekoop maar die hok is vir n Nonnetjiesuil.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: frankmac on November 23, 2013, 01:01:15 pm
Ongelukkig ken ek nie die Afrikaanse naam, maar dit lyk na 'n Spotted Eagle Owl.

Jy's bevoorreg om ene in jou tuin te he
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: laurika on November 23, 2013, 01:16:02 pm
i have a friend of a friend who installs owl houses in gardens. if u interested ill get his,addie,for u and u can ask him to suggest and/or supply the,correct box in the correct position? i also have the exact owl in my garden...northcliff hills has many if them, as long as i can remember...they sit in the roads late at night...
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 23, 2013, 01:16:43 pm
Hi frankmac, saw or heard them quite a whila ago. At least now I know what it is and can google info on house for them. Put this pole and JOJO owl box up this morning. Dunno if they will come...
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: frankmac on November 23, 2013, 01:40:28 pm
Hi frankmac, saw or heard them quite a whila ago. At least now I know what it is and can google info on house for them. Put this pole and JOJO owl box up this morning. Dunno if they will come...

Hi Parkinoff, worth a try. I haven't had much luck on the South Coast as the bloody monkeys disturb the birds.

If I were you, I would also maybe nail a box about 6m up and on the shady side of that gumtree he's in.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 23, 2013, 01:59:44 pm
That gumtree is on an empty plot next to my property. I want to put a box up there but did not know what design to use as the different owls apparently like different design boxes.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: laurika on November 23, 2013, 04:06:20 pm
That gumtree is on an empty plot next to my property. I want to put a box up there but did not know what design to use as the different owls apparently like different design boxes.
contact the owl box foundation...they will help u with advice to set it up in a correct place..and give u the sizes of box u would need..really ..are my posts invisible? :pot:
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Herklaas on November 23, 2013, 04:17:29 pm
Hi Laurika, daars 'n oom in Hopefield (naby Langebaan) wat wat die hokke vir sy plaas gemaak het. Hy het op een paal 'n byekorf, 'n uilkas en 'n vlermuis boks geplaas.
Die artikel was in die Lanbou Weekblad nr1812...12 Julie 2013 www.landbou.com (http://www.landbou.com).
Ek is besig om van die eenhede te bou vir ons reservaat by Melkbos.
Laat weet as ek kan help met raad.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Herklaas on November 23, 2013, 04:20:00 pm
Dis die gevlekte oor uil... regtig!
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 23, 2013, 04:43:29 pm
That gumtree is on an empty plot next to my property. I want to put a box up there but did not know what design to use as the different owls apparently like different design boxes.
contact the owl box foundation...they will help u with advice to set it up in a correct place..and give u the sizes of box u would need..really ..are my posts invisible? :pot:

Sorry Laurika, I did reply but it has disappeared into cyberspace - really :o
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: lucas on November 23, 2013, 09:39:15 pm
Dis die gevlekte oor uil... regtig!
Jy is heeltemal korrek ek het 2 kuikens laas kersfees in my palmboom gehad.Wanneer ons die aande braai het die een kuiken op die grasperk naby ons kom sit en ons beloer.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Hinksding on November 23, 2013, 11:05:27 pm
My oom is 'n koringboer, die muise het hom de moer in gemaak. Hyt erens 'n klomp ou 150lt geysers in die hande gekry en hulle orals op sy plaas op 5m pale gesit. (die element gedeelte waar die termostaat is, is uitgehaal.) Die uile het hulself in notime orals in die geysers tuis gemaak.  (Ek weet net nie hoe lekker ooglig 'n geyser op 'n paal in 'n tuin sal wees nie.)
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: laurika on November 23, 2013, 11:08:55 pm
soweto het n rot probleem...a jaar of so gelede het die uil foundation begin praatjies by die skole aanbied oor die voordeel van uile in die township - wat steeds dink a uil is a bad omen....nou is daar orals uilbokse opgerig en die uile gee gas onder die rotte snags....altans..dis hoe die storie loop.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 24, 2013, 08:43:44 am
soweto het n rot probleem...a jaar of so gelede het die uil foundation begin praatjies by die skole aanbied oor die voordeel van uile in die township - wat steeds dink a uil is a bad omen....nou is daar orals uilbokse opgerig en die uile gee gas onder die rotte snags....altans..dis hoe die storie loop.

Dit klink na n goeie storie! Ja, sommige mense is weird - ek het 2 uitgekerfde klipuiltjies in my huis en n ex-vriendin het gese dat dit my baie slegte geluk sal verseker ??? Sy het ook iets teen tulpe in die huis gehad, kannie onthou wat daardie storie was nie.

Sien jy Laurika, ek reply ook op jou posts!

Ek sal graag een van die bokse wat jy maak wil aanskaf Dragonfly-XF. Neem aan jy vlieg RC?
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Casting from Turd on November 24, 2013, 08:52:48 am
SPOTTED EAGLE-OWL : They occur in all different biomes, except forest and
desert regions. They nest most commonly on the ground, amongst rocks or
under shrubs, or in a wide crotch in a low tree. They make a scrape out of
woodchips, leaves or pebbles. Man-made structures and old nest sites are also
used, but preferred nest sites are all open. Breeding season: early summer
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Parkinoff on November 24, 2013, 09:03:09 am
SPOTTED EAGLE-OWL : They occur in all different biomes, except forest and
desert regions. They nest most commonly on the ground, amongst rocks or
under shrubs, or in a wide crotch in a low tree. They make a scrape out of
woodchips, leaves or pebbles. Man-made structures and old nest sites are also
used, but preferred nest sites are all open. Breeding season: early summer

Jeez! That is interesting!! Should have googled then I would have known that. That owl was often sitting in that wide crotch in that low eucalyptus tree, wonder if they had/have a nest there but I have not seen them now for nearly 2 months. Well, I hope that something moves into my JoJo-on-a-pole.
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Casting from Turd on November 24, 2013, 09:07:01 am

:thumleft: :thumleft:

Should do. maybe a barn owl!!
Title: Re: Uile Hoegemaak as ek n broeiplek vir hulle wil skep
Post by: Herklaas on November 24, 2013, 09:29:12 am
Die geysers kan werk soos baie ander materiale, mens moet net oppas vir 'n hok wat 'n oond gaan raak in die somer.
Die planne is in die Landbou weekblad.