Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: Driffie on November 29, 2013, 09:04:51 am

Title: haelstorm gister
Post by: Driffie on November 29, 2013, 09:04:51 am
gistermiddag  15h00 tref n haelstorm ons met verskriklik baie reen. was nogal erg al die locals se mielies en groente is weggeslaan en van die bome is ook sonder blare. eerste 3 pics gistermiddag en laaste 2 vanoggend
Title: Re: haelstorm gister
Post by: BEN TAP on November 29, 2013, 12:09:18 pm
WAAR WAS DIE HAELSTORM
Title: Re: haelstorm gister
Post by: Driffie on November 29, 2013, 01:35:46 pm
motsupeli tussen roma en ramamabanta in lesotho.
Title: Re: haelstorm gister
Post by: BEN TAP on November 29, 2013, 02:09:44 pm
Dankie dit lyk nogal erg hoop nie jul het te veel skade nie
Title: Re: haelstorm gister
Post by: whitedelight on November 29, 2013, 04:57:13 pm
My missus got stuck in Durban last night as the flights were all duermekaar because of the hail storms
Title: Re: haelstorm gister
Post by: Biker Chick on November 29, 2013, 05:20:14 pm
Wow, hectic!
Title: Re: haelstorm gister
Post by: Driffie on November 30, 2013, 10:21:29 am
dit was nogal hectic. da nie veelskade aan van die voertuie nie. dit was nie groot haelnie maar dit het amper uur en half aanmekaar gehaal. al ding is die water orals in die kantore ingelek want die hael het opgepak op die dakke