Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: Jakkals on December 03, 2013, 11:42:51 am

Title: Baviaans akomadasie
Post by: Jakkals on December 03, 2013, 11:42:51 am
Ek het nou twee keer hier oor gebly en kan die plek regtig aan beveel, die liging van die plek is baie lekker vir as jy wil oorslaap in die Baviaans op 'n deur ry trip of somer net 'n naweek daar wil gaan uit hang,  hulle prys is maar R150.00 pp vir 'n voledige toe geruste sc huisie met aircon,

Vir my is die twee lekerste huisies die ou Skooltjie en die Lang huis, julle kan gerus die mense kontak as julle 'n trip deur die Baviaans beplan, julle sal nie spyt wees nie.

Die Kerkie is ook nice en kan nogal werk vir 'n lekker romantiese naweek saam met jou wederhelf a.g.v sy ligging en interior, hy het 'n patio wat oor 'n dam uit kyk en jou kamer en bad kamer het dieselfde uitsig oor die dam.

hanliemey@mweb.co.za

www.baviaans.co.za/guestcottages/ (http://www.baviaans.co.za/guestcottages/)



Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: woody1 on December 03, 2013, 12:26:04 pm
Is daar krag vir daai haardroer... :peepwall:
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Jakkals on December 03, 2013, 12:41:34 pm
Is daar krag vir daai haardroer... :peepwall:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Daai kort gat gaan jou m@er en daai fight gaan ek nie mis nie,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, ek het al geleer as sy kwaad is gaan wag ek maar in die pub tot sy slaap voor ek huis toe gaan,, :lol8:
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Dwerg on December 03, 2013, 12:53:22 pm
Waar in baviaans is dit? As ek dit GPS koordinate google kom ek in Mexico uit
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Jakkals on December 03, 2013, 12:58:43 pm
Waar in baviaans is dit? As ek dit GPS koordinate google kom ek in Mexico uit

Mexico,,,,,,,,, maar jy het lang verlof en paddles op jou bike,, :imaposer: :imaposer:


As jy die Baviaans af draai aan Willowmore se kant vat is dit so 65 km in.
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Dwerg on December 03, 2013, 01:02:05 pm
Dankie  :thumleft:
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Vis Arend on January 12, 2014, 10:44:18 am
Dankie ou Jakkals, dit sal eendag handig te pas kom.   :thumleft:
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Jondu on January 12, 2014, 10:54:26 am
Tnx
Title: Re: Baviaans akomadasie
Post by: Winston on January 12, 2014, 02:54:48 pm
Dankie Jakkals, ons maak nou juis planne om daar 'n draai te gaan maak.