Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Sidecars => Topic started by: woody1 on December 02, 2013, 10:03:03 am

Title: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on December 02, 2013, 10:03:03 am
When we get a kit to fit on the S-10 I will be watching.... ons ou manne raak mos oud.... :peepwall:
Title: Please Read !
Post by: Vis Arend on December 04, 2013, 07:41:48 am
I've been checking the site at R4L, the current rig he has can also fit on the S10.  They just have to manufacture other mountings, which he will do once a positve order has been placed.   

Ek check die goed al 'n paar jaar uit.  Ek sal verseker een eendag besit.   :thumleft:
Title: Please Read !
Post by: woody1 on December 04, 2013, 08:12:09 am
Nou ja, aangesien jy BAIE ouer as ek is    :pot: sal jy seker eerste een opsit.... dan bel jy my en ek kom toetsbestuur hom.  :ricky:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on December 04, 2013, 11:18:44 am
Dis my Retirement Bike die. Gaan als wat ek het verkoop... ALLES en net vat wat ek op sie sidecar kan pak en ry  :biggrin:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Padrone on December 06, 2013, 04:21:41 pm
Dis my Retirement Bike die. Gaan als wat ek het verkoop... ALLES en net vat wat ek op sie sidecar kan pak en ry  :biggrin:

 :thumleft:
Title: Re: Cigar Lounge !
Post by: Gérrard on December 10, 2013, 01:12:43 pm
I've been checking the site at R4L, the current rig he has can also fit on the S10.  They just have to manufacture other mountings, which he will do once a positve order has been placed.    

Ek check die goed al 'n paar jaar uit.  Ek sal verseker een eendag besit.   :thumleft:
We are planning to fit our R4L sidecars to the BMW 1150 and S10 Super Tenere... we have just received an order to fit one to the new BMW 1200 GS liquid cooled model so we are presently busy with designing and making up the mounts for this.  :ricky:

Where is your factory ?
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on December 12, 2013, 03:10:54 pm
Will have to come and pay a visit soon  :biggrin: Collecting my slave bike this afternoon. Will post some pics later.
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on December 12, 2013, 04:48:46 pm
I've been checking the site at R4L, the current rig he has can also fit on the S10.  They just have to manufacture other mountings, which he will do once a positve order has been placed.   

Ek check die goed al 'n paar jaar uit.  Ek sal verseker een eendag besit.   :thumleft:
We are planning to fit our R4L sidecars to the BMW 1150 and S10 Super Tenere... we have just received an order to fit one to the new BMW 1200 GS liquid cooled model so we are presently busy with designing and making up the mounts for this.  :ricky:

If I'm right, you do not have the mounts for the S10 as yet?
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on December 12, 2013, 06:52:13 pm
Have Donkey... need sidecar  :ricky:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on December 12, 2013, 07:18:35 pm
Pragtig.... al is dit a Bee My Wife...  :imaposer:  Lekker myle opsit outoppie.
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on December 14, 2013, 10:36:04 am
Pragtig.... al is dit a Bee My Wife...  :imaposer:  Lekker myle opsit outoppie.

Dis mos nou vakansie. Kom maak 'n draai dan gaan kuier ons vir keith by sy fabriek  :biggrin:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on December 14, 2013, 10:42:58 am
Moenie gedagtes wakker maak nie.  Ek draai nog die generator die kant. Ek is die Kersdag week op bystand.
Daai week van Nuwejaar gaan ons met die fietse Vryburg na my suster op die plaas toe. :ricky: :ricky:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: mielieboer on December 14, 2013, 06:50:18 pm
Wat kos so job?
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on January 22, 2014, 06:43:28 pm
Hey Humfree, I drooled through your site and on one link saw a reference to "hacks" What is that ?
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on January 22, 2014, 08:21:00 pm
I'm under correction, but methinks it is to fit a sidecar to your bike.   :dontknow:   

Could be wrong, let see what the experts say.   :peepwall:

So by the way, I am in for a sidecar from rigged4life, they just need to sort the brackets out for a S10.   :biggrin:  Can't wait.   :ricky:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on January 23, 2014, 10:15:57 am
Ek 'DINK' ook daaraan later vanjaar. Nog nie 100 % oortuig nie, sal maar sien.  Solank hy QUICK release is sodat ek hom kan laat le om die draaie so af en toe.  :ricky:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Humfree on January 25, 2014, 10:23:16 am
Hey Humfree, I drooled through your site and on one link saw a reference to "hacks" What is that ?

A Hack is a sidecar...
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on January 25, 2014, 03:33:15 pm
I met Keith from rigged4life with his rig yesterday.  What a great and pleasant gentleman, not to mention his rig.    :drif:   He took my wife for a spin in the sidecar and she is hooked.   :eek7:

Nice meeting you Keith, thanks for the chat and ride along.  Keep well and don't forget to start "planning".   :deal:   :thumleft:   :biggrin:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on January 25, 2014, 03:40:51 pm
Ou Louis, ek dink dis maar ons voorland. Ek moet sommer vat in die oggende as ek die 1150 uit die garage uit stoot en as die tenk meer as half vol petrol is, kan ek hom nie op die centrestand sit nie.

Wat ek gaan doen as ek hom erens drop weet ek nie, want ek twyfel selfs nou of ek hom sal kan optel.
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on January 25, 2014, 04:13:29 pm
Ja ou mater, ons raak ouer en die goed raak swaarder.   Sit nog vrag op vir so paar dae se ry dan raak die speel nou kwaai werk.   :biggrin:

Ons hele beplanning rondom die sidekar storie is eintlik 'n no brainer.  Ons het nog soveel paai om te ry in Namibia en Botswana waar jy 3 na 5 dae selfversorgend moet wees.  Stealth camping is dan die inding.  Jy het egter kos, ekstra pertrol en water nodig.  Daar is net nie genoeg plek op die bike daarvoor nie.  So, ons reken ons kan die ekstra petrol en water gemaklik saamry as jy die sidecar het.  Met die sidecar is die kanse vir omval daar doer op jou eie ook baie skraler.   

Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Mev Vis Arend on January 25, 2014, 04:58:04 pm
Thanks for the ride, Keith.  It was an awesome experience and I am totally hooked.  I hope to see you very soon.   :biggrin:

Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on January 25, 2014, 07:23:17 pm
Hier kom 'n ding of twee....... of dalk drie  :ricky: :ricky: :ricky:

Hoeveel beenspasie is in daai TUNA CAN.. Aunti Vis ? :imaposer:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Mev Vis Arend on January 25, 2014, 08:46:43 pm
More than enough, woody1.  I can't wait.
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on January 26, 2014, 08:11:40 am
Klink goed, maar vir vertikale gestremde persone is dit seker genoeg.  :imaposer: Sal my lang gat ook pas... Dan kan vroulief ry en ek sit en drink. :peepwall:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Mev Vis Arend on January 26, 2014, 08:37:10 am
Klink goed, maar vir vertikale gestremde persone is dit seker genoeg.  :imaposer: Sal my lang gat ook pas... Dan kan vroulief ry en ek sit en drink. :peepwall:

Ek gaan beslis leer om dit te ry.  Ek het mos nie verniet daai liksens nie.   Ek meen, daar is geen manier wat die fiets kan omval nie - in elgeval nie teen die spoed wat ek sal ry nie.    :biggrin:     
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on January 26, 2014, 08:53:38 am
 :imaposer:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Mev Vis Arend on January 26, 2014, 09:00:57 am
Woody1, ek dink mos nou as jy ook so karretjie het, kan die hele familie saam kom kuier.  Jy kan ry, die pensioenvretertjie kan pillion en vroulief kan heerlik in die karretjie ontspan.  Daai karretjie se boot is groot genoeg vir al julle bagasie.  Francois kan  vanaf 'n afstand 'n ogie oor julle hou.  Sien, alles klaar uitgewerk.   :thumleft: 

n/s  Ek is seker jy sal 'n lekker kouetjie kan geniet terwyl vroulief ry. 
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on January 26, 2014, 09:13:06 am
Jy lees my brein 100%.  Sit jou slim kind  :imaposer:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on October 14, 2014, 11:51:25 am
Hier gaan ook niks meer aan nie, hoe dan nou?

Here goes nothing on anymore, huh.......... :biggrin:

Check the latest rr with the karretjie.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=161105.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=161105.0)

 :thumleft:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on October 14, 2014, 03:19:18 pm
Niemand wil my ou vrot Honda koop sodat ek my karretjie kan koop nie..... :imaposer:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: McBiker on October 26, 2014, 01:48:21 pm
 :sip:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on November 10, 2014, 10:28:35 am
En net toe ek dag ek het nou my projek planne mooi in 'n ry, met die side-car  wat nog 'n ent in die toekoms lê, vertel Visarend my die naweek van een wat tekoop is vir 'n MOET KOOP prys.

EISH ! Nou raas my kop  :imaposer:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on November 10, 2014, 10:40:49 am
Sit met dieselfde problem.  Dis seker daai CJ wat ek wwou koop wat hy jou van vertel het.  Ek sien julle het so lekker gesit en gesels die naweek. :imaposer:
Die idee was om hom te koop.  Die sidecar op die Tenere maak pas vir die langpad en dan op die CJ terug te sit vir die Sondag outing.

Maar nou ja.... ek moet seker maar ook geldjie wegsit vir Jakkals se erfporsie... :peepwall:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Vis Arend on November 10, 2014, 11:44:17 am
En net toe ek dag ek het nou my projek planne mooi in 'n ry, met die side-car  wat nog 'n ent in die toekoms lê, vertel Visarend my die naweek van een wat tekoop is vir 'n MOET KOOP prys.

EISH ! Nou raas my kop  :imaposer:

 :lol8:  Spook daai een by jou?   :biggrin: 

Maak oë toe en go for it.   :thumleft:  Jy sal later vir jouself dankie sê.   :deal:
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: woody1 on June 05, 2015, 10:04:09 am
Nou ja na nog 'n lekker Visarend trip met hulle karretjie is ek nog steeds van plan om...... EENDAG... 'n karretjie te kry wat op die S-10 pas.
Niemand in SA stel belang om die mounting brackets vir die Yamaha te maak nie,,, en ek gaan nie so laag daal en my en Jakkals se vriendskap op te voeter nie.  :pot: :imaposer:

Daar is deesdae al meer S-10's oorsee wat karretjies kry en die maatskappy http://www.dmcsidecars.com/ (http://www.dmcsidecars.com/) het 'n mounting kit vir $900.00 plus transport.
Maar dit klink na 'n klomp geld.

Ek soek nog steeds iemand in SA wat goed is met die yster goeters... Karretjie sal ek self maak en opsit.

Hier so 'n paar foties van die LHD karretjie in Amerika.

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 05, 2015, 10:18:51 am
Check daai S10 se agterwiel, ook 'n kar tyre.   :biggrin:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 05, 2015, 10:34:05 am
Daai bike is vir 'n girl gebou.  Sy het 'n VROT linkervoet.
Die shifter is met 'n piston wat op en af shift.

http://www.yamahasupertenere.com/index.php?topic=14994.0 (http://www.yamahasupertenere.com/index.php?topic=14994.0)

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Mev Vis Arend on June 05, 2015, 10:44:03 am
Jo, ek wonder of daai moderskerm al getoets is.   :pot:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 05, 2015, 10:51:29 am
Daai bike is vir 'n girl gebou.  Sy het 'n VROT linkervoet.
Die shifter is met 'n piston wat op en af shift.

http://www.yamahasupertenere.com/index.php?topic=14994.0 (http://www.yamahasupertenere.com/index.php?topic=14994.0)

 :thumleft:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 05, 2015, 10:51:36 am
 :imaposer:  Made in America not souf Africa...  :peepwall:

Hier is die shifter... "The invoice says it is a Pingel shifter but the shifter itself says it's a Klicktronic"

Nie dat ek dit nodig het nie, maar info dalk vir iemand wat nie lekker kan ratte verander met 'n stywe enkel nie.

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 05, 2015, 10:54:03 am
Jeez, ek sien die hele setup kos amper $8 000.   :eek7:  :eek7:  :eek7:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: 0012 on June 05, 2015, 10:55:28 am
Check daai S10 se agterwiel, ook 'n kar tyre.   :biggrin:

Ja nee, siesa!    :puke_r:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 05, 2015, 10:55:57 am
Daarom moet ons dit maar self spoeg en plak hier by ons.
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 05, 2015, 12:46:15 pm
Party ouens ry sulke bande op die voorwiel ook..
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Humfree on June 05, 2015, 08:03:33 pm
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 05, 2015, 08:11:33 pm

Dankie vir die advise.   :thumleft:

Hier is die beloofde rr.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=174260.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=174260.0)
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Tom van Brits on June 05, 2015, 10:54:30 pm
Daai motorbande maak baie sin as mens vat dat n sidecar elkgeval nie leun in n draai nie, en die steelbelts sal meer bestand wees teen pap bande.
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 06, 2015, 07:20:58 am
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Dankie, nou help ons om die S-10 ook 'n karretjie aan te sit... dis mos 'n meer betroubare fiets as die GS  :pot: :ricky:

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Tom van Brits on June 06, 2015, 08:53:13 pm
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: 2StrokeDan on June 06, 2015, 09:07:05 pm
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Jakkals on June 06, 2015, 09:41:24 pm
Dinge lyk goed as Woody begin kyk na 'n sidecar, dit beteken hy raak nou oud en dus is dit nie meer lank voordat ek en sy dogter erf nie.  :lol8:

Woody, ek het ook die idee gekry om dit te doen, maar  nie op my huidige ZE nie, ek wil eerder nog 'n S10 aanskaf, 'n tweedehandse Z en dan op hom 'n sidecar mount.

Rede daarvoor is ek geniet my twee wiele baie en ek glo ek sal meer op twee wiele rond ry as met die sidecar maar die sidecar ding sal vir my 'n nice projek wees om aan te pak, ek het al reeds inligting begin werf en met 'n paar ouens gepraat.

Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 07, 2015, 07:32:28 am
Nou ja laat ons Yamaha ouens dit maar self doen, want daai ANDER KLOMP wil he ons moet daai ander tipe bike ry.... ek sal NOOIT so laag daal soos oom en tannie VIS nie  :peepwall: :pot: :imaposer:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Jakkals on June 07, 2015, 08:21:45 am
 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Ek bly maar eerder stil want ek is kleiner as albei van julle, maar ek dink jy het 'n punt beet Woody.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 07, 2015, 01:56:41 pm
Nou ja laat ons Yamaha ouens dit maar self doen, want daai ANDER KLOMP wil he ons moet daai ander tipe bike ry.... ek sal NOOIT so laag daal soos oom en tannie VIS nie  :peepwall: :pot: :imaposer:

Hey, ek check jou.  Ek sit die hit squad op julle.   :eek7:   :lol8:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 07, 2015, 02:00:23 pm
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?

Ons het 'n t piece gebruik en ingebreuk in die bike se agterrem pyp.  (Hoop ek stel dit reg).  So, as jy nou die bike se agterbriek trap dan rem die sidekar ook.  Dieselfde sal werk met die S10.   
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 08, 2015, 08:03:57 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Jakkals on June 08, 2015, 08:10:34 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Weet nie waar hulle is nie, lyk asof hulle soos mis voor die son verdwyn het.

Hoekom sou hulle die karretjie bou so vinnig gestop het uncle Vis, dit het tog gelyk of hulle goed doen met die karretjies ?
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 08, 2015, 08:11:32 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Jakkals on June 08, 2015, 08:15:16 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  

So dit was weer een van daai, toe dinge begin goed gaan toe bevark een partner die ander om die koek vir homself te kry ?
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 08, 2015, 08:20:15 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Weet nie waar hulle is nie, lyk asof hulle soos mis voor die son verdwyn het.

Hoekom sou hulle die karretjie bou so vinnig gestop het uncle Vis, dit het tog gelyk of hulle goed doen met die karretjies ?

Sallie weet nie, dis ook vir my 'n raaisel.   :peepwall:   Ek hou my vermoedings maar vir myself.   :patch:   :biggrin:

Ek is maar net te bly ons het onse karretjie, al is dit nou nie op my eerste keuse fiets nie.  Dis in elk geval Nannie se karretjie, so sy sit met die hmmmmmmm......  Kom ons los dit daar.   :biggrin:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 08, 2015, 08:23:16 pm
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  

So dit was weer een van daai, toe dinge begin goed gaan toe bevark een partner die ander om die koek vir homself te kry ?

Dis 'n groot deel daarvan, maar soos ek altyd glo, daar is drie kante van 'n storie.  Joune, syne en die waarheid.     :peepwall: :patch:  :thumleft:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on June 08, 2015, 09:03:40 pm
Ek het vandag met n man hierbo gepraat. Hy bou trikes vir Harleys. Gaan hom miskien die naweek sien.
Hy het al sidecars gedoen maar nog nie op die S-10 nie. Maar hy is keen om ons /my te help met die mountings op die fiets. Karretjie sal ek self uitsort.
Hy is Nico Greyling
Www.exoticdesignsa.com (http://Www.exoticdesignsa.com)
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Humfree on June 12, 2015, 10:55:50 am
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?

Meestal Koppel ons so dat die agter rem en syspan rem saam werk. Ons installeer die hele syspan rem sisteem algeheel apart van die fiets se rem sisteem sodat die syspan rem glad nie deel vorm van die fiets se rem sisteem nie - ons voel dit is maar net veilinger om 2 sisteeme te he en nie die fiets se rem sisteem se integriteit te beinvloed nie. Dit is ook lekker om die syspan rem apart te kan stel.
Ons het wel ook al die voor rem en syspan rem gekoppel vir een van ons kliente wat n regterbeen verloor het so hy kan nie die briek met sy voet trap nie...
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Black_Hawk on June 12, 2015, 11:35:56 am
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)

 :laughing4: :spitcoffee:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: Vis Arend on June 12, 2015, 01:47:35 pm
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)

 :laughing4:

Ons het Namibia al plat gery, met die 4X4, met die bike en nou onlangs met die karretjie.
Ek sal dit so opsom:
4X4 is baie lekker.
Bikes is baie lekkerder
Karretjie is uniek en moer lekker.   :biggrin:

Jou Suzuki Jeep sallie daai jeuk kan krap nie.   :deal: 
Title: Re: Cigar Lounge - General Banter
Post by: Gérrard on July 03, 2019, 10:08:08 am
Have Donkey... need sidecar  :ricky:

Lekker lees en herrinner ek nou aan die ou thread. Beloftes maak skuld en kyk waar is ons nou  :lol8:
Title: Re: SA karretjie vir S-10
Post by: woody1 on July 03, 2019, 10:27:13 am
Nou ja loop sweis... en grind  :laughing4: