Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Doringboom on December 15, 2013, 01:20:44 pm

Title: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Doringboom on December 15, 2013, 01:20:44 pm
....



vir almal in verre lande wat in hierdie tyd hulself onder moeilike omstandighede op die pad bevind. Mooi ry manne ;)
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: TK-Ten on December 15, 2013, 02:14:18 pm
Pas nogal by jou signature line ! ;D
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: BlueBull2007 on December 15, 2013, 05:09:45 pm
At least they're trying!

Respect.
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Draad on December 15, 2013, 05:44:51 pm
At least they're trying!

Respect.

true !!!!! they don't know what its like to stop every half hour to cool down at the closest Shabeen ,................ :imaposer: fok dis warm vandag  :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Tweets on December 15, 2013, 06:27:47 pm
If anything, those are truley bikers to the bone  :thumleft: Respect :thumleft:
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Chairman Meow on December 15, 2013, 06:29:04 pm
The term ' Fair Weather Rider' comes to mind............... :biggrin:

Honestly , in weather like this .......TAKE THE CAR!  :deal:  
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: jaybiker on December 15, 2013, 06:59:37 pm
Aah, memories. That's how I went to work for 13 UK winters. NOT fond memories though!
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: buzzlightyear on December 15, 2013, 07:42:39 pm
daar is n fyn lyn tussen avontuur en onwys optree
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Doringboom on December 15, 2013, 10:15:10 pm
If anything, those are truley bikers to the bone  :thumleft: Respect :thumleft:

Ja-nee kyk, hierdie manne gaan vir my deur as "hard core" avontuur-ryers, selfs al is daar teerpad onder daai sneeu! Ek het die foto's so 'n paar jaar gelede vanaf die Nederlandse GS Forum gekry. As ek reg onthou, was dit bedoel om 'n sneeurit te wees en was dit nie sommer net 'n rit waartydens hulle deur onverwagse sneeuweer oorval is nie. Ek is seker hulle het langs die pad 'n paar keer gestop vir 'n "warmmakertjie":coffee2:
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: ALLAWYN on December 16, 2013, 02:53:18 pm
The term ' Fair Weather Rider' comes to mind............... :biggrin:

Honestly , in weather like this .......TAKE THE CAR!  :deal:  

 :thumleft:

At 48 degrees riding is no pleasure, the same at sub zero......There got to be some method in the madnes  ???
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: ETS on December 16, 2013, 04:38:24 pm
Dis manne met groot ballas daai :thumleft:
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: EssBee on December 17, 2013, 11:36:20 am
 :eek7: :eek7: :eek7: :eek7: Foooorrrk!!!!! That's hard core! Old Brown Sherry über alles!
Title: Re: 'n Oomblik van stilte ....
Post by: Dwerg on December 17, 2013, 11:40:29 am
Eks nie 'n fair weather biker nie maar fok om in sneeu te ry is kak!! Dis los hande die koudste wat ek nog in my lewe was, jy word nat, jy kan niks sien nie, die pad is soos snot..... Nee wat, nooit weer nie