Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 08:49:28 am

Title: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 08:49:28 am
 :toothy10: :toothy9: :toothy9: :toothy10: :toothy10: :toothy10: :toothy10: :toothy9: :toothy9: :toothy9: :toothy9: :toothy12: :toothy12: :toothy12: :toothy12: :toothy12: :toothy12: :occasion18: :occasion16: :occasion1:

After lots of daydreaming about owning a famous Deeeee Aaaaaaaah, I have one!

Meet Bliss.  We got him in Tergniet over the holiday's with 9000 and a bit on the clock. 

When I went with Trailrider to check it out I just knew that's it's my bike when I took a for a test drive.   Finally I have my own big bike!   

I'm looking forward to learn a lot of new technical stuff on the SSS threads

xxx
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: DirtRebell on January 22, 2014, 08:52:03 am
Baie geluk Nadia!
Mag hy vir jou baie plesier gee.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: subie on January 22, 2014, 08:52:38 am
Wow! Congratz Dusty Rusty.  :thumleft:
Selfs jou forum naam se al lankal DR (Dusty Rusty ) is waar jy moet wees.   :ricky:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Yami Super 10 on January 22, 2014, 08:53:17 am
Lekker man, Lekker! :thumleft:
Geniet hom. En veilig ry :ricky:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 08:55:45 am
Just two quick questions before I start surfing the threads:
(that will only be later, I need to start with my work)

Oil?  What brand must we get and how much liter?. (only the best is good enough for my baby's)
Where do I found a service manual?  

Thanks!  
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: IceCreamMan on January 22, 2014, 08:56:41 am
Nice one Dusty, may zillions of happy miles
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Lem on January 22, 2014, 08:56:58 am
Lekker Nadia!

Ek so bly vir jou!

gaan ons Saterdag die 650's uitvat Overberg toe?
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Rough Rider on January 22, 2014, 08:59:56 am
Congratulations Nadia  :biggrin:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 09:00:10 am
Baie dankie!

Ek is baie opgewonde oor my pragtige blou wintie bike!  

Lem,  dit klink lekker!  Kom ons kyk of ons plan kan maak.  Die outjie moet eers nuwe olie kry (dalk 'n paar filters ook?) voordat hy enige plek gaan.  
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Lem on January 22, 2014, 09:04:37 am
Baie dankie!

Ek is baie opgewonde oor my pragtige blou wintie bike!  

Lem,  dit klink lekker!  Kom ons kyk of ons plan kan maak.  Die outjie moet eers nuwe olie kry (dalk 'n paar filters ook?) voordat hy enige plek gaan.  

wel, ten minste, as julle nie hom betyds gediens kry nie dan kan jy altyd die Tornado opsaal. Shit, ekt noggie eers een van jou nuwe bikes gesien nie. Skande
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Grrard on January 22, 2014, 09:08:19 am
HOWABANGA ! Uiteindelik. Mooi so meisie  :thumleft: Jy moet lekker en veilig ry. Dis 'n fiets daai wat jou baie jare se plesier kan gee.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Taboo on January 22, 2014, 09:10:48 am
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. :thumleft: Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Woestynhond on January 22, 2014, 09:16:20 am
10w40 olie, die tipe wat nie energy conserving goeters bevat nie! Sleg vir di clutch!  2300 ml olie as ek reg onthou.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 09:22:03 am
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. :thumleft: Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.

Baie dankie Taboo!  Ek onthou jy het ook 'n DR gehad.  Toe joune te koop was het ek erg gesit en drool daaroor! 

Dit lyk my die DR 650 mense is 'n great bunch! 
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 09:24:44 am
10w40 olie, die tipe wat nie energy conserving goeters bevat nie! Sleg vir di clutch!  2300 ml olie as ek reg onthou.

Dink dis wat Gizmo ook gebruik het.  Dis dan 'n meneraal olie as ek reg onthou.  Enige brand voorkeure?
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 09:25:48 am
Sorted with the manual! 

Once again, thank you!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: ktmmer on January 22, 2014, 09:26:15 am
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. :thumleft: Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.

Baie dankie Taboo!  Ek onthou jy het ook 'n DR gehad.  Toe joune te koop was het ek erg gesit en drool daaroor! 

Dit lyk my die Suzuki mense is 'n great bunch! 


Fixed  :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: blinkes on January 22, 2014, 09:31:46 am
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: boland on January 22, 2014, 09:34:55 am
Geluk! :ricky: Ek gebruik al al die jare op die 250 en nou op die 650 Putoline se 10w40. Dis nogal duur, maar ek sal liewer op ander goed as olie skimp.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Lem on January 22, 2014, 09:38:51 am
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters

het julle nog die Djebels?

Dalk kan jy bodyparts se voorlig en Gizmo se screen opsit, asook die handguards
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 10:21:58 am
Baie baie geluk Nadia! Ek weet dis 'n awesome gevoel. :thumleft: Het 'n "soft copy" manual op my PC. PM my jou email adres dan stuur ek dit vir jou.

Baie dankie Taboo!  Ek onthou jy het ook 'n DR gehad.  Toe joune te koop was het ek erg gesit en drool daaroor! 

Dit lyk my die Suzuki mense is 'n great bunch! 


Fixed  :thumleft:

Dis waar ja!  Veral nou dat ek aan die XR 200 se speedometer dink!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 10:23:36 am
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters

Alles met tyd!  Eerste is 'n bashplate dan die Barkbusters.  Skerm sal moet wag tot later want die Tornado moet 'n nuwe zortsook  kry!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 10:30:06 am
Nice, veeery nice, jy moet nou net vir jou 'n screen opsit en 'n stel Barkbusters

het julle nog die Djebels?

Dalk kan jy bodyparts se voorlig en Gizmo se screen opsit, asook die handguards

Die Djebels soek nog nuwe base ja!  Ons het gistraand gekyk of ons die 17 l tenk kan omruil met die 650 sin maar dit wil ongelukkig nie pas nie.  Bodyparts se parte moet maar liewerste bly waar dit is,  op die oomblik hou ons dinge eenvoudig  :)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: DJ on January 22, 2014, 12:03:38 pm
Hey DD,

Congrats and enjoy the new bike!!  :ricky:

You have a blue one like me!!  :thumleft:

Welcome to the club!!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: DikZol on January 22, 2014, 12:16:25 pm
Goeie tye!  Baie geluk.  Mag my menige plesierige myle op jou blou bike he!  Ek sal altyd verlang na daai DR van my...hel ek pik amper 'n traan nou.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Vulcan on January 22, 2014, 12:38:01 pm
Baie geluk Nadia! Blou saal en al!

Geniet haar!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 01:34:54 pm
Dankie vir die mooi wense!

Vulcan, die blou saal was heel onbeplan.  Ons het meer gesoek vir 'n DR met min kilo's op. Die blou is 'n groot bonus!  Die tenk het fyn glitter in wat dit ook baie mooi laat lyk. 
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Kameel on January 22, 2014, 04:31:50 pm
Baie geluk Nadia!
PURE BLISS. Geniet die stofskoeter! :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: punisher on January 22, 2014, 05:48:54 pm
schweeeeeeeeeet    congrats  :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 22, 2014, 06:06:56 pm
Baie geluk! 'N puik kopie wat jy daar gemaak het! Ek vrek oor my DR 650!

Ten opsigte van die olie. Bel-Ray EXP is my voorkeur. Dis 'n 10W50 semi-sinteties. Net 'n bietjie duur hier in Nelspruit teen so R 120 per liter. Baie goedkoper as 'n enjin rebuild egter! Gebruik dit al vir jare. Dis 'n JASO spec olie, maw spesifiek dus vir motorfiets enjins, met 'n nat koppelaar.

Onthou om jou nuwe baba op die DR 650 thread te gaan voorstel!


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: J-dog on January 22, 2014, 06:23:44 pm
HOWABANGA ! Uiteindelik. Mooi so meisie  :thumleft: Jy moet lekker en veilig ry. Dis 'n fiets daai wat jou baie jare se plesier kan gee.

K is the first letter of that word  :deal:

Great stuff Nadia!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 22, 2014, 07:09:03 pm
Baie geluk! 'N puik kopie wat jy daar gemaak het! Ek vrek oor my DR 650!

Ten opsigte van die olie. Bel-Ray EXP is my voorkeur. Dis 'n 10W50 semi-sinteties. Net 'n bietjie duur hier in Nelspruit teen so R 120 per liter. Baie goedkoper as 'n enjin rebuild egter! Gebruik dit al vir jare. Dis 'n JASO spec olie, maw spesifiek dus vir motorfiets enjins, met 'n nat koppelaar.

Onthou om jou nuwe baba op die DR 650 thread te gaan voorstel!


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)

Ons het laas Blue Ray vir Gizmo ook gebruik.  Nou ja, laat ek my fiets maar op die ander thread ook gaan voorstel. As 'n snr SSS lid gepraat het moet mens mos luister!  ;)

Watter een van die twee lang threads is dit Chopper?
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: african dust on January 22, 2014, 07:25:41 pm
congrats...you are adding bikes to your collection faster than you can sell them !
this one looks a keeper !
many safe happy miles on her !
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 22, 2014, 09:00:40 pm
"The DR 650 thread". Dis die een wat met Blikners se post met die opsomming begin.

Jy kan die "bottom less" een ook maar deurlees! Op 'n reenige Kaapse dag!

Dan kan jy ook Ganjora se mannewales op sy thread lees! Die grootste deel van sy thread gaan oor sy dae met sy DR 650.

(Jammer, weet nie om, en of ek die links vir jou kan copy nie, op die Ipad nie.)


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: fredda on January 23, 2014, 09:27:37 am
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Kerritz on January 23, 2014, 09:33:10 am
Baie geluk Nadia.  :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Wooly Bugger on January 23, 2014, 09:39:03 am
Baie geluk Nadia.  :thumleft:

+1
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 23, 2014, 09:59:34 am
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:

Ek het gou gaan google oor die chain roller:  oh my word!  Daai ding moet waai voordat ek weer gaan rondry!  Baie dankie vir die tip Fredda!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: fredda on January 23, 2014, 10:14:09 am
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:

Ek het gou gaan google oor die chain roller:  oh my word!  Daai ding moet waai voordat ek weer gaan rondry!  Baie dankie vir die tip Fredda!

Plesier! :thumleft:

Ok, dan is daar nog een ding en dit is die NSU (neutral sensing unit). Daar is 2 kampvure, die wat s gee aandag aan die skroefies met locktite/safety wire en die ander wat s los dit uit.

Ek het myne gedoen en locktite gebruik.

Dit is n persoonlike besluit, ek s maar net dat jy bewus is daarvan.
(P.S. Moenie stres nie, jy het die regte bike gekoop. Elke bike het maar sy dingetjie of twee wat pla)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: MissM on January 23, 2014, 10:15:44 am
Yay!

Awesome!

Want to join monkeyboy and I on our Baviaans trip 29th March - 4th April?  :pot: :pot:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: cocky on January 23, 2014, 10:25:54 am
Mooi Nadia, lekker fiets.................. nou is dit net RYYYYYYYYYYYYYYYYYYYNNNNNNNNNNNNNEEEEEEEEET
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 23, 2014, 10:41:54 am
Praat jy!

Ek dink Nismark is die blyste van almal want nou kan ons laat waai!

Mind you, ons het nog nie gaan ry met die 2 groot fietse saam nie, maar ek sien uit daarna om te voel hoe 120 km\h voel!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: cocky on January 23, 2014, 10:43:27 am
Praat jy!

Ek dink Nismark is die blyste van almal want nou kan ons laat waai!

Mind you, ons het nog nie gaan ry met die 2 groot fietse saam nie, maar ek sien uit daarna om te voel hoe 120 km\h voel!

Gooinet MIELIES.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 23, 2014, 10:52:48 am
Yay!

Awesome!

Want to join monkeyboy and I on our Baviaans trip 29th March - 4th April?  :pot: :pot:

Oh now that will be a treat! But...this is the year of paying off da' bike.  I want to kill my debt asap!

When that is done then it's touring time
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: MissM on January 23, 2014, 11:02:56 am
Yay!

Awesome!

Want to join monkeyboy and I on our Baviaans trip 29th March - 4th April?  :pot: :pot:

Oh now that will be a treat! But...this is the year of paying off da' bike.  I want to kill my debt asap!

When that is done then it's touring time


Very responsible! I suck at that.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: bikoholic on January 23, 2014, 11:30:47 am
Nice DR en baie geluk, hoop jou baie veilige myle toe op die bike. :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Scenic Ride on January 23, 2014, 11:46:03 am
Dat mens nou so 'n ompad moet loop om te arriveer!

Baie Geluk.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 23, 2014, 02:11:57 pm
Ma' dis dan wat jou avatar se Scenic!   ;)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 23, 2014, 02:14:52 pm
Baie geluk met jou DR Dusty Rusty!!

Weet sommer jy gaan baie gelukkig wees met jou keuse.

O ja, maak net seker die boonste chain roller is afgehaal. Ek het myne sommer gedoen die eerste dag toe ek hom gekry het.

Geniet dit! :ricky:

Ek het gou gaan google oor die chain roller:  oh my word!  Daai ding moet waai voordat ek weer gaan rondry!  Baie dankie vir die tip Fredda!

Plesier! :thumleft:

Ok, dan is daar nog een ding en dit is die NSU (neutral sensing unit). Daar is 2 kampvure, die wat s gee aandag aan die skroefies met locktite/safety wire en die ander wat s los dit uit.

Ek het myne gedoen en locktite gebruik.

Dit is n persoonlike besluit, ek s maar net dat jy bewus is daarvan.
(P.S. Moenie stres nie, jy het die regte bike gekoop. Elke bike het maar sy dingetjie of twee wat pla)

Prevention is better than cure ne?   :)  Ek hou daarvan om die bikes se "binnegoed" te leer ken.  Dit laat mens dit meer waardeer.  Veral om valve clearance te check.  Daar word omtrend ge-oe en ge-aaah! 
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: eikeboom on January 23, 2014, 10:36:10 pm
Baie baie geluk met die nuwe perd!

Oor die olie - JASO MA spec is vir nat clutche, algemeen hier verkrygbaar is Castrol Actevo Extra.
Lecap s so en ek glo ALLES wat hy oor tegniese goed kwytraak, veral oor die DR.  :biggrin:
Hou sy posts dop en jy sal baie leer!  :3some:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: eikeboom on January 23, 2014, 11:31:06 pm
About the service manual for the DR650SE: I have Googled and downloaded a pdf document which seems to be copied from the real Suzuki service manual (bit of a bad copy). They left out some pages because its a free download, but it seems to be comprehensive enough for my purpose - I'm not going to do any engine rebuilds myself.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: fredda on January 24, 2014, 09:03:05 am
Ek het die selfde manual gedownload. Als wat jy nodig het om te weet is daar, missing bladsye of nie.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: lecap on January 24, 2014, 09:04:38 am
You don't really need a manual for regular maintenance on the DR650SE. It's such a pathetically simple bike it's not funny any more :D

I'm amazed whenever I read about engine management fault codes, EWS kaputt, leaking coolant pumps, fuel pumps which don't pump...

I have the original manual :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: jimjim on January 24, 2014, 11:55:42 am
Congrats Dusty Rusty. Very, very nice bike. Enjoy!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 24, 2014, 02:51:21 pm
Hallo Jimjim!

Baie baie dankie.

Uiteindelik.   :)

Duitsman kan ek maar afr hier praat of moet ek oorskuif Eng toe? 

Sal later die maneul download, dankie menere!

Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: eikeboom on January 24, 2014, 05:12:28 pm
Jrgen claims he does't understand the Boere language well, but he always answers Afrikaans queries spot-on... ???
 :lol8:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Woestynhond on January 24, 2014, 07:00:40 pm
Hy cut en Paste dit seker in n vertalings program! :pot:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 24, 2014, 07:45:39 pm
 :lol8:

Nou dat ek daaraan dink, ek het nog nooit met hom 'n woord afrikaans by Kriges gepraat nie!

Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: JC on January 25, 2014, 10:42:28 am
Geluk N

nou kan julle dubbeld so ver ry in dieselfde tyd. Sien ons Desember 'n om SA ride report?

nice DR page: http://dr650.wikia.com/wiki/Main_Page (http://dr650.wikia.com/wiki/Main_Page)



Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 25, 2014, 05:07:50 pm
Dankie JC!

Jong, ek het groot planne wat SA betref!

Maar eers moet ek daai fiets klaar betaal. ASAP!

Ek het al so bietjie gaan loer op daai Wikia link.  Lekker lees en leer materiaal.  Oralste op internet is daar redelik baie forums wat oor die DR's  gesels! 
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Skipper737 on January 27, 2014, 06:21:47 am
Baie geluk met die nuwe speelding. Ek gebruik Castrol Actevo T4 10W40 op my wederhelf se DR. Die ouens op die DRFORUM in die USA en AUSTRALIE sweer op SHELL ROTELLA T6, wat eintlik 'n olie vir groot lorries is. Ek het dit nog nie probeer nie maar weet van baie ander mense wat dit al jare lank in hulle Porche engines gebruik.
Die DRFORUM het nogal baie tips en tricks, as jy tegniese raad soek.
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 27, 2014, 09:14:11 am
Welkom by Wilddogs Skipper 737!  Ek sien jy't jou eerste post gemaak.   :)

Op die oomblik het die outjie Mutol / Motul in.  Maar soos dit vir my klink is Actevo of Bell Ray die voorkeur olie.  Die DR is die perfekte motorfiets vir enige iemand se ander helfte.   ;)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: sidetrack on January 27, 2014, 09:20:39 am
Die blou is my gunsteling as dit by die DR kom
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 27, 2014, 02:05:28 pm
Ek vrek weer oor 'n wit een!

Ek het 'n '99, wit met blou trimmings.

Skipper737, watse fiets ry jy?


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 27, 2014, 09:40:08 pm
Die witte is veral sag op die oog maar toe ons een gesoek het, het ons vir die laagste kilo's gesoek.

Myne het  9000 kilo's op die klok gehad.

Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 27, 2014, 10:01:55 pm
Die witte is veral sag op die oog maar toe ons een gesoek het, het ons vir die laagste kilo's gesoek.

Myne het  9000 kilo's op die klok gehad.
Sal jy my die jaarmodel en prys PM, as jy nie omgee nie?


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Woestynhond on January 29, 2014, 05:03:47 pm
Julle moet nou asb nie al die 2 de handse DR's opkoop nie los vir my ook so 10 .........
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 29, 2014, 09:56:43 pm
Julle moet nou asb nie al die 2 de handse DR's opkoop nie los vir my ook so 10 .........
Ons belowe! Die volgende goeie een is joune!

(Sal jy jou nommer vir my PM. Het 'n guns om te vra.)


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on January 29, 2014, 09:57:17 pm
Julle moet nou asb nie al die 2 de handse DR's opkoop nie los vir my ook so 10 .........
Ons belowe! Die volgende goeie een is joune!

(Sal jy jou nommer vir my PM. Het 'n guns om te vra.)


Sent from my iPad using Tapatalk (http://tapatalk.com/m?id=1)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 30, 2014, 08:05:15 am
Ek sal ook uitkyk!

(oor so 10 jaar dan groupbuy ons 'n klomp nuwe's en voer hulle self in)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Jehan on January 30, 2014, 06:09:43 pm
Bleddie mooi fiets. Geluk en geniet hom/haar.
Onthou nog die eerste DR waaroor ek gedrool het. n 1986 DR600, so n swart ene. Eish, ek wens ek kan een in die hande kry. Darem verdomp mooi. Ek drool nog steeds oor die prentjies in die brosjure wat ek destyds gekry het.  :drif:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on January 31, 2014, 07:54:55 am
Ek weet presies van watter bike jy praat!

Die eerste bike wat my erge hartkloppings veroorsaak het was daai eindste fiets!  Ek het dit "ontdek"  met een van ons threads wat ons gehad het, "Bikes from the past/ Legends" so iets. 

Na my 82' XR 200 weet ek nie so mooi of ek met al die meganiese goeters van 'n ou bike wil sit nie, maar daai fiets is darm maar mooi om na te kyk.  Elke keer!   :love5:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Jehan on January 31, 2014, 08:51:25 pm
Ooooooh! einste hy.
Ai verdomp, nou drool ek al weer van voor af!!   :drif: :drif: :drif:
Ja, ek stem saam met die ouer fietse, ek self n 1982 XR500R gehad, maar sal glad nie omgee om daai drool fiets te he nie.  Het darem my AT wat elektriese start knoppie het.
Anyway, geniet jou fiets, pragtig en duisende veilige myle.  :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on April 15, 2014, 03:44:50 pm
I've got something to tell you!   :biggrin:

Vanoggend het ek die eerste keer met Bliss gecommute....

Jislaaik!   :drif: :drif: :love4: :love4: :love4: :love4: :love4: :love4: :love4: :love5: :love5: :love5: :love5: :love10: :love10: :love10: :love1: :laughing6: :laughing6: :laughing6: :love7:

En ek sit nou hier met duisende butterflies in my maag .... ek kan nie wag om huis toe te ry nie!!!!!!
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: CorCorlia on April 15, 2014, 03:52:44 pm
Sjoe! Ek is agter die tyd... sien nou eers jy het ge-upgrade!  Baie geluk!  Ek kan dink jy is erg in jou noppies!  Geniet dit!  :thumleft:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on April 15, 2014, 05:28:04 pm
Baie dankie!

Ek dink nie jy is agter die tyd nie, daar is mos iets wat jou seker baie besig hou deesdae.  ;)
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on April 15, 2014, 05:45:32 pm
Sjoe! Ek is agter die tyd... sien nou eers jy het ge-upgrade!  Baie geluk!  Ek kan dink jy is erg in jou noppies!  Geniet dit!  :thumleft:
Hi. Is jou 200 Djebel toe verkoop?


Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Robin Brown on April 17, 2014, 04:42:42 pm
Ravenol works and is easier to get than Castrol Actevo
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: Dusty Rusty on August 18, 2014, 02:30:55 pm
Die rede hoekom my lyf seer is na gister se rondrits   :biggrin:
 :love10: :love10: :love10: :love10: :love5: :love5: :love5: :love5: :love4: :love4: :love4: :love4:


My DR dink hy's 'n motard! 
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: chopperpilot on August 18, 2014, 02:50:20 pm
Lyk netjies DR! :thumleft:

Hy "gesels" seker hard en duidelik! :biggrin:

Het jy die carb laat re-jet? ???

Nou nog net vir die bash plate! :pot: :peepwall:
Title: Re: I Have Something To Tell You!!!!!!!!!!!!!!!
Post by: lecap on August 18, 2014, 03:30:37 pm
Lyk netjies DR! :thumleft:

Hy "gesels" seker hard en duidelik! :biggrin:

Het jy die carb laat re-jet? ???

Nou nog net vir die bash plate! :pot: :peepwall:

I'll zap your comment :evil6: