Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: ZA on April 08, 2014, 01:37:00 pm

Title: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on April 08, 2014, 01:37:00 pm
Dag se manne en vroue,

Ek wil net uitvind wie sal geinteresseerd wees in Pannier Crashbars vir hulle DR. Ek wil dit invoer van Kanada, so dit sal om en by 2 maande neem.
Prys sal R2000-R2500 wees.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: eikeboom on April 10, 2014, 09:31:01 pm
Daai lyk baie cool!
Ek glo net nie aan flat bar om die carrier in die lug te hou nie - dit buig te maklik sywaarts. Ek dink die vervaardiger het flat bar gebruik in plaas van daai dik pyp omdat hy dan makliker van bo af inkom verby die bestaande grab rail sonder om 'n buig in te sit. Ek weet, het sulkes al self gemaak.
Dun pyp vir die carrier sal die job doen.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on April 10, 2014, 10:57:34 pm
Het jy dalk n foto van jou okies wat jy gemaak het?
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: eikeboom on April 11, 2014, 07:52:16 pm
Ek het een gemaak (carrier) van pyp alleen, maar ek kon nie my sak lekker daarop vasmaak nie.
Toe maak ek later een met 'n plaat bo-op. My sagte sak is permanent bo-op vasgebout.

Wat die sy-rakke betref, die ontwerp in die eerste foto van die thread is vir my mooier as myne. Myne sit egter laer en meer vorentoe en my sakke maak beter daaraan vas, dus bietjie meer prakties.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: eikeboom on April 11, 2014, 07:57:04 pm
Jy sal sien in my ontwerp hoef ek nie die fiets se grab handles af te haal en "oop" te buig om my rakke te pas nie   ;)  :thumleft:
My parte is intussen geverf met grys Hammerite, wat dit baie laat lyk na die grys van die fiets se raam.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on April 11, 2014, 09:37:48 pm
Jy sal sien in my ontwerp hoef ek nie die fiets se grab handles af te haal en "oop" te buig om my rakke te pas nie   ;)  :thumleft:
My parte is intussen geverf met grys Hammerite, wat dit baie laat lyk na die grys van die fiets se raam.

Jite, daai luggage rack met die plaat, na dit gehammerite is lyk baie netjies. Ek is nie gepla vir pannier sakke nie eerlikwaar, meer vir n crashbar styl. Ek het al klaar my exhaust se plastic cover verloor. Op die N1 afgecruz, na ek gestop het toe sien ek my cover is missing  :'( Beste van alles is, my DR is nog op waarborg. Toe ek by Suzuki South n draai gaan maak het, toe erken hulle dat dit is agv swak assembly. Die cherry op die koek is...Suzuki se groot stoor in Johannesburg is besig om te trek. Nou sit Suzuki South al 3 weke sonder enige parte en mense soos ek ly daar onder. Hulle antwoord aan my was, hulle weet nie wanneer die Johannesburg tak gaan oop maak nie en kan nie vir my n datum gee nie.  >:(
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: eikeboom on April 11, 2014, 09:47:33 pm
Ja my side racks bly ook sommer altyd op die fiets en dien as crash bars
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Riptide099 on May 08, 2014, 09:50:53 pm
Zebra,

Where did you find these online? I want to know for the future. Thanks!

I cant afford right now but definitely sometime
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: fredda on May 11, 2014, 02:32:58 pm
Zebra,

Where did you find these online? I want to know for the future. Thanks!

I cant afford right now but definitely sometime

Here you go Riptide099: http://www.dirtracks.com/DR650_c3.htm (http://www.dirtracks.com/DR650_c3.htm)
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on October 17, 2014, 12:54:29 pm
Ek het n WD gevind wat vir my die pannier racks gaan vervaardig. Sy werk is baie goed en pryse ook. Ons kyk na twee opsies, een is soos op die eerste foto en die tweede is soos die Honda se styl. Wat sal julle verkies tussen die twee? Wie stel belang om te kry?
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: arno on October 17, 2014, 01:48:39 pm
Ek verkies die DR se styl en sal n stel vat as jy laat maak.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on October 17, 2014, 01:52:47 pm
 :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Crab on October 17, 2014, 02:36:39 pm
DR style is good. Price?
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on October 17, 2014, 03:56:15 pm
DR style is good. Price?

Not sure on price yet, but I will push for under R1500 if I can.................
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Crab on October 17, 2014, 03:59:42 pm
Mate of mine had some made locally for his Tenere and they came in at about R800
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on October 17, 2014, 06:18:31 pm
I will do my best to get it under R1000  :thumleft: no promises
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on October 20, 2014, 03:35:39 pm
i am sending my racks up today which is the prototype in the photo. I will keep you guys up to date  :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Griffin on October 31, 2014, 05:19:31 pm
Any progress to share with us?
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on November 01, 2014, 09:14:02 am
Any progress to share with us?

Yup  :biggrin: Last week Wednesday the prototype was taken for measurements. Not sure what the progress is at the moment, but as soon as I hear something a post will be made  :deal:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: zebra - Flying Brick on November 01, 2014, 09:28:49 am
and more progress to report; the 3 engineers that run the company are meeting this Wednesday afternoon/evening to move the project forward, so we will keep you updated.

Cheers
Chris & Team
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on November 25, 2014, 01:34:36 pm
Goeie nuus...In die eerste week van Desember sal ek die eerste 10 stelle van DR pannier racks in kry. Asseblief post as jy belangstel, prys gaan om en by R1200 wees  :deal:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: chopperpilot on November 25, 2014, 05:05:13 pm
Plaas weer 'n foto van die ontwerp asb.


Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: NISMARK on November 27, 2014, 09:40:41 am
Plaas weer 'n foto van die ontwerp asb.


Sent from my iPad using Tapatalk

Asb ja, sal ook dalk 'n stel wil he, hang af hoe hulle lyk en mount.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Dusty Rusty on November 27, 2014, 10:24:10 am
Ek sien daar word fyn beplan wie Desember met al die luggage gaan rondry!   ;)
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: chopperpilot on November 27, 2014, 10:57:02 am
Goeie nuus...In die eerste week van Desember sal ek die eerste 10 stelle van DR pannier racks in kry. Asseblief post as jy belangstel, prys gaan om en by R1200 wees  :deal:

Ek is in! :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on November 27, 2014, 02:46:14 pm
 :thumleft:

This is a prototype. Its going to be powder coated.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on November 27, 2014, 02:48:35 pm
Morokai x1
chopperpilot x1
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 10, 2014, 09:54:23 am
Goeie nuus. Pannier Racks is opad   :pot:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 16, 2014, 10:51:36 am
Goeie nuus. Pannier Racks is opad   :pot:

Beter nuus. Ek het die pannier racks ontvang en is reg om te verkoop  :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: chopperpilot on December 16, 2014, 06:30:04 pm
Goeie nuus. Pannier Racks is opad   :pot:

Beter nuus. Ek het die pannier racks ontvang en is reg om te verkoop  :thumleft:
Fantasties!

Finale prys?



Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: SuperDavexlv750r on December 16, 2014, 11:27:03 pm
Sal wil Koop maar wet nie of ek dit kan maak pas op my 1994 DR650R.

Kan Jy miskien dimensions gee sodat ek kan Kyk of ek plan kan maak?  :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 17, 2014, 08:36:46 am
R1350, Dit is ge-powder coat en lyk regtig goed. Ek het regtig probeer om dit goedkoper te laat doen, maar die kwaliteit se genoeg.
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 17, 2014, 08:41:47 am
Sal wil Koop maar wet nie of ek dit kan maak pas op my 1994 DR650R.

Kan Jy miskien dimensions gee sodat ek kan Kyk of ek plan kan maak?  :thumleft:

49,5cm middel van die bolt - punt tot punt
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: SuperDavexlv750r on December 17, 2014, 08:54:04 pm
Dankie. Sal Kyk en laat weet. :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: Morokai on December 19, 2014, 09:09:03 am
Gister my racks gan optel!
Baie dankie Oliver
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 19, 2014, 11:48:08 am
Gister my racks gan optel!
Baie dankie Oliver
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Plesier tjoma  :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: zebra - Flying Brick on December 20, 2014, 10:56:53 am
Oliver

well done on a well-executed project, that looks good, is a good price, and fits just great!

Well done  :thumleft:

Cheers
Chris
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: pielas on December 21, 2014, 07:21:27 am
Wow, lyk goed, prys ook  :thumleft:

Het n PM gestuur
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: ZA on December 21, 2014, 10:17:34 am
Wow, lyk goed, prys ook  :thumleft:

Het n PM gestuur

 :thumleft:
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: westfrogger on December 23, 2014, 11:51:07 am
Gee thanks guys. Two left-side frames.
Who's got two right sides?

Nice one.

 ???
Title: Re: Suzuki DR650 Pannier Crashbars
Post by: zebra - Flying Brick on December 23, 2014, 01:55:41 pm
Gee thanks guys. Two left-side frames.
Who's got two right sides?

Nice one.

 ???
Sincere apologies - a human error, couriering you a RIGHT-side frame 1st thing tomorrow morning, to Langebaan.
We owe you one!

No excuses - whilst the product is heavily bubble-wrapped, and the rack (left and right) are NEAR-identical, that is all the more reason for checking, and checking again! Lesson learnt.

thanks for the support - we will make sure this does not happen again.
Kind regards
Chris & Team