Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Varkboer on April 22, 2014, 05:35:21 am

Title: Help ek het skade !!!!!
Post by: Varkboer on April 22, 2014, 05:35:21 am
Dagse Honne

My 1200gs 2007 is beseer

Ek het julle hulp en raad nodig. Ek het van af Standerton na Pretoria gery toe ek n pothole geslaan het my voorwiel is reg maar my agter rim is moer 2 so ook die ( control arm ) wat die max travel van die agter wiel beheer. Die bike staan huidiglik in Pretoria by n vriend se huis.

Ek wil weet  waar ek die bike kan laat herstel in Pretoria of JHB nie noodwendig agente nie.

Wie kan vir my se waar ek verkeerd gegaan het ? Ek het so 80 km /uur gery , banddruk was so 2.3 bar ek het so 40 kg in my panniers gehaat  of was die farken get net te groot. Wat kan ek doen om weer so iets te voorkom ?

Thanx :deal:

Title: Re:
Post by: Arno Roux on April 22, 2014, 06:13:03 am
Kry parte by acme as j kan en sit hulle sommer self op. Ek dink die gat was dalk net te groot

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Title: Re: Help ek het skade !!!!!
Post by: subie on April 22, 2014, 06:24:41 am
So n groot pothole sal seker enige bike of kar skade aandoen. Ons kan maar net hoop
om meer oplettend te wees en die goed betyds raak te sien.
Title: Re: Help ek het skade !!!!!
Post by: OomD on April 22, 2014, 06:55:47 am
Eish, sorry om te hoor Varkboer. Ja ek stem saam om te gaan kyk by ACME, hulle is aan die suide kant van Alberton.
Title: Re: Help ek het skade !!!!!
Post by: Kerritz on April 22, 2014, 07:54:06 am
Bel vir Mark van Dream Adventure. Hy het al my bikes gediens toe ek nog in Pretoria gebly het. Hy kan/sal ook self parte vir jou gaan source by ACMe of waarookal. Baie ouens op die forum gebruik hom.

http://dreamadventuremc.co.za/ (http://dreamadventuremc.co.za/)
Title: Re: Help ek het skade !!!!!
Post by: silvrav on April 22, 2014, 08:05:41 am
jy kan ook met Martin van offroad touring gesels. Hy is in centurion.
http://www.offroadtouring.co.za/ (http://www.offroadtouring.co.za/)
Title: Re: Help ek het skade !!!!!
Post by: Varkboer on April 23, 2014, 05:46:51 am
THanx yir julle hulp en terugvoering