Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Sidecars => Topic started by: Lew on April 25, 2014, 06:34:35 pm

Title: Waar is die vis arende????????
Post by: Lew on April 25, 2014, 06:34:35 pm
Waar is die vis arende?Ek weet jy kry net so plus minus 350 km op n tank met die sidecar so miskien het hulle maar besluit om n petrol waentjie agter hom te sleep en die nuwe rigg n goeie toets te gee. :)

Happy happy kilos en laat ons hoor en sien van julle.

Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: woody1 on April 25, 2014, 06:35:51 pm
 :eek7:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Veldbrand on April 25, 2014, 06:56:21 pm
So uur gelede hier by my ingeval met hulle spif nuwe wa.
Moerse windgat.
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Vis Arend on April 25, 2014, 07:08:07 pm
Al wat ons mag se is, hou die spasie dop, dis een helse belewenis.   :eek7: :patch: O0 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: woody1 on April 25, 2014, 07:08:11 pm
Se vir die boggers ons soek foties OF !!!!!! :deal:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Lew on April 25, 2014, 07:51:10 pm
Thanks Veldbrank nou weet ons darem hulle is veilig,maar for farks sakes darem net een ou foto man.Mens mag nie in spanning gehou word nie.

Geniet elke oomblik julle twee en welkom by die r4l club.Ek kan nie wag vir die rr nie. :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: 2StrokeDan on April 25, 2014, 08:12:53 pm
Sweef seker iewers laag oor n dam......
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Man from Nam on April 25, 2014, 09:49:56 pm
Stem saam net een ou photie , mev Visarend MAG mos darem fotos neem :lol8:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Mev Vis Arend on April 25, 2014, 10:12:24 pm
OK, net so lusmaker............... :biggrin:

Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Kameel on April 25, 2014, 10:20:16 pm
Joh joh joh...heel spiekeries! Kompleet met crash bars en al!
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Man from Nam on April 25, 2014, 10:31:00 pm
Dit lyk bevange mooi :)  :drif:
Nou waneer sien ons julle in Nam met die nuwe rig?  Daar is mos nou BAIE pak plek :laughing4:
Sien uit na die RR en dankie vir die fotos. Kan nie wag om te hoor hoe hanteer sy nie
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Rigged4Life on April 26, 2014, 04:50:38 am
Nannie en Louis se Karretjie! Fresh out of our Rigged 4 Life factory Thursday afternoon.  :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Casting from Turd on April 26, 2014, 05:23:27 am
Bliksem thats Naaice. Sommer get a bullbar as well!!!
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Lew on April 26, 2014, 06:39:17 am
Janee baie baie geluk julle.Hy het baie mooi uitgekom.Geniet die rigg en ek is nou nog meer jaloers omdat julle sulke mooi bergpasse het om te ry daar by julle.Is dit nie lekker om nie jou voete hoef af te haal as jy stop nie Louis? :)
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: woody1 on April 26, 2014, 08:11:04 am
Geluk julle twee.  Ek sien GROOT toere aankom met daai syspan..kanne , tooltubes alles is daar.  :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Hinksding on April 26, 2014, 08:39:21 am
Daai laaste Dwarsbar/Syspan foto is darem maar net mooi. Geluk Vissies.
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Garfield on April 26, 2014, 08:47:33 am
Dit lyk awesome!
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: 2StrokeDan on April 26, 2014, 09:17:17 am
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: woody1 on April 26, 2014, 09:22:42 am
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?

Ja waar is die TENERE se syspan ?
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on April 26, 2014, 09:52:35 am
Dit lyk heel lekker. :thumleft:
Hoop julle gaan baie plesier uit die bikekar kry.
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: DirtRebell on April 26, 2014, 10:57:41 am
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?

Ja waar is die TENERE se syspan ?

Ek dink hulle wag vir die 2x2 edition ST. :pot:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: DirtRebell on April 26, 2014, 10:59:51 am
Ek moet sÍ as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: 2StrokeDan on April 26, 2014, 11:01:01 am
Ek moet sÍ as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...

Gelukkig het jy nie nog n papegaai ook nie. :imaposer:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: DirtRebell on April 26, 2014, 11:04:00 am
Ek moet sÍ as met 'n familie lyk hierdie syspan besigheid nogal na 'n aantreklike storie.
Die ou van Touratech met die tandem syspan comes to mind.
Ek sal net iewers 3 kids en 'n vrou moet inpas...

Gelukkig het jy nie nog n papegaai ook nie. :imaposer:


Vet weet ja. Is darem 2 brakke wat sal moet saam.
Syspan aan weerskante?
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Lew on April 26, 2014, 03:45:30 pm
2 stroke dan ,ek weet nie of die yamaha die storie sal kan hanteer nie jong. :pot:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Dutchman81 on April 26, 2014, 04:16:46 pm
Dit lyk regtig baie mooi , oom en tannie verdien die avontuur , geniet die sidecar
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Difflock on April 26, 2014, 04:44:39 pm
Baie geluk en glo julle gaan dit gatte uit geniet.  :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: BMWPE on April 26, 2014, 04:49:40 pm
Looks awesome  :thumleft:
Congrats
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: 2StrokeDan on April 26, 2014, 08:27:34 pm
2 stroke dan ,ek weet nie of die yamaha die storie sal kan hanteer nie jong. :pot:

Haibo!! :imaposer:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: 4 Kays on April 26, 2014, 10:15:08 pm
Bring die gedoente Klipplaat toe  :sip:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Vis Arend on April 29, 2014, 04:38:09 pm
Ek sal graag wil hoor hoe daardie motorfiets/syspan kombinasie hanteer, veral op grond. Logika vertel my daar sal effe meer wieltol wees a.g.v. die syspan se trekkrag na links?

Ek neem aan dis hoekom R4L die swaar fietse aanbeveel?

R4L , het jy al enige navrae gehad vir n syspan op n Yamaha SuperTenere?

2SD, daai bedryf hanteer flippen lekker.  Ek was verbaas hoe maklik ek agtergekom het hoe wat werk, iets heel anders as 'n fiets op sy eie.  Hier gebruik hy baie throttle controle om te stuur.  Dit voel funny in die begin, maar later raak dit deel van jou ry tegniek.  Ek het so een of twee keer natuurlik amper my gat gesien, te vining in 'n draai na links waar jy nie werklik nog krag kan gee nie  ???  :eek7: . Maar ons het gelukkig skoon onderbroeke ingepak.   :lol8:

Ja, ek het oorspronklik vir R4L gevra om 'n rig vir my S10 te bou, maar hy sou basies van voor af moes begin bou en beplan, en dan was niks getoets nie.  Ons wou nie so lank wag nie, daarom die kuese om die GSA te koop (en natuurlik my S10 te hou  :biggrin:)
 
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: woody1 on April 29, 2014, 05:53:02 pm
Nou wil ons 'n trippie sien met ALTWEE die fietse SAAM !!!.
Kom Nannie ons weet jy kan.  :thumleft:
Title: Re: Waar is die vis arende????????
Post by: Mev Vis Arend on April 29, 2014, 08:22:51 pm
Thanks vir die vertroue in my vermoeŽ woody1 :peepwall:, maar Louis moet my nog leer om haar te dryf. 

Ek sal hopenlik Donderdag my eerste les kry.  Ek weet egter nie hoe gou ek haar offroad gaan vat nie. 

Gelukkig weet ek dat ek nie gaan omval nie.   :biggrin: