Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Planning a Ride => Riding Event Calendar => Topic started by: Gérrard on May 13, 2014, 10:56:33 am

Title: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Gérrard on May 13, 2014, 10:56:33 am
Just in case anyone wondered  :biggrin: Its never too soon to start planning  :deal:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Vis Arend on May 13, 2014, 12:11:30 pm
 :biggrin:  Niks fout om vroeg te beplan nie.   :thumleft:   
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: KTM Kev on May 13, 2014, 01:15:17 pm
 :thumleft: I'm in!!
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Skollie on May 18, 2014, 09:05:51 am
 :thumleft:

Sit solank my naam op asb  :biggrin:

 :ricky: :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dutchman81 on May 22, 2014, 08:18:10 am
Ek het myself belowe 2015 EC BASH mis ek nie  , het al klaar verlof ingesit by die werk  :deal:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: spoedvark on June 26, 2014, 09:30:56 pm
Dogter verjaar 9 Mei? Dalk as ek nou al op hulle begin werk? Net dalk kry ek die groen lig!
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Knucklhead on June 29, 2014, 10:30:44 pm
 :sip:

laka..
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Beagle Boy on July 28, 2014, 08:29:43 pm
 :sip:

 :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TWE-TWE on August 12, 2014, 05:59:14 pm
wat behels die Doornkloof Baviaans...???  :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: SmuGS on August 12, 2014, 06:04:59 pm
 :sip:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: SmuGS on August 12, 2014, 06:07:54 pm
wat behels die Doornkloof Baviaans...???  :ricky:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=150686.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=150686.0)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Knucklhead on August 12, 2014, 06:08:43 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Skollie on August 12, 2014, 06:43:05 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, kakpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)


 :biggrin: Dis presies nes ou kneukelkop daar se  :lol8:


Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TWE-TWE on August 12, 2014, 07:03:35 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

....n bietjie eet sę jy......Maar julle Wilde Honde eet mos eintlik verskriklik....ek het eerstehandse ondervinding met Tiekiedraai  se brekvis bash.....
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Gérrard on August 13, 2014, 02:45:53 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

....n bietjie eet sę jy......Maar julle Wilde Honde eet mos eintlik verskriklik....ek het eerstehandse ondervinding met Tiekiedraai  se brekvis bash.....

Daar word geëet dat die biesies bewe  :thumleft:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: woody1 on August 13, 2014, 03:37:03 pm
Nou ja laat ons maar die verloffies begin bekyk... ons is mos nie bang vir ry of koudkry nie... :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Oupa Foe-rie on November 10, 2014, 01:22:33 pm
Dit lyk of my planete hierdie jaar (2015) mooi met Jupiter gaan oplyn sodat ek darem ook n slag daar kan uitkom ............. :thumleft:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Ratt on November 10, 2014, 01:34:35 pm
Voorlopig ja, sal volgende jaar kan confirm  :thumleft:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TWE-TWE on November 10, 2014, 06:17:56 pm
ek gaan my beste gee om dit nie te mis nie...sit asb my en my familie op.. :thumleft:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Firecoast on November 10, 2014, 06:43:05 pm
Whoop! Whoop!

Ons het al by die jaar se bash volgende jaar se akkommodasie bevestig!  :ricky: :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: dieseldawie on November 10, 2014, 08:08:41 pm
sub
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on November 10, 2014, 08:18:50 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

shoe....daar was n paar manne wat dit (kakpraat) lekka saterdag aand langs die vuur gedoen het :imaposer:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Vis Arend on November 10, 2014, 08:23:56 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

shoe....daar was n paar manne wat dit (kakpraat) lekka saterdag aand langs die vuur gedoen het :imaposer:

En nogals sonder ophou.   :eek7:   :lol8:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on November 10, 2014, 08:24:49 pm
en ek is ook besliss in vir die volgende een :biggrin:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: boere on November 10, 2014, 08:27:11 pm
sal my 4de 1 wees :3some:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on November 10, 2014, 08:33:49 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

shoe....daar was n paar manne wat dit (kakpraat) lekka saterdag aand langs die vuur gedoen het :imaposer:

En nogals sonder ophou.   :eek7:   :lol8:


dit kan jy weer se... :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Skollie on November 10, 2014, 08:53:56 pm
Ek gaan saam! Die kakpraat was baie lekker die jaar so wil nie mis volgende jaar nie :ricky:
Title: Re: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Ratt on November 11, 2014, 10:34:48 am
Ek gaan saam! Die kakpraat was baie lekker die jaar so wil nie mis volgende jaar nie :ricky:

Fix net jou bike voor jy weer moan terwyl ons will kakpraat  >:D
Title: Re: Re: Re: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Skollie on November 11, 2014, 02:10:58 pm
Ek gaan saam! Die kakpraat was baie lekker die jaar so wil nie mis volgende jaar nie :ricky:

Fix net jou bike voor jy weer moan terwyl ons will kakpraat  >:D
:spitcoffee:

Jou hol man

Daai fiets is nou so reg, hys eintlik te koop ;D
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Casting from Turd on November 14, 2014, 05:00:26 pm
Twe twe, dit behels: kakpraat, suie, katpraat, n bietjie eet, kakpraat, suie, slaap as jy wil, kakpraat, kuier, suie, kakpraat ens ... Oh amper vereet ek .. Kakpraat ook so n bietjie :-)

en n bietjie raaserigheid in n tent  :peepwall: :peepwall:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: the_BOBNOB on November 14, 2014, 05:25:06 pm
dink ook ek sal volgende jaar weer mee maak, was the lank laas in die kloof gewees  :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: JMOL on November 16, 2014, 11:55:36 am
Ek sal sommer die manne se name posit:

Myself, David, Theuns, Ed, MyBlond, Spoedvark en dan gaan ons die Arende optel in KWT.  :peepwall:   :pot:   :lamer:
Title: Re: Re: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dorsland on November 16, 2014, 12:40:08 pm
Ek sal sommer die manne se name posit:

Myself, David, Theuns, Ed, MyBlond, Spoedvark en dan gaan ons die Arende optel in KWT.  :peepwall:   :pot:   :lamer:
Ek sien ek gaan myself moet nooi 8)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: JMOL on November 17, 2014, 06:38:29 am
 :lol8:

OK - dan ry ons Graaff Reinet om om vir Dorsland op te tel en drink koffie by Bie waarna hy ook sommer saamry.  :peepwall: :ricky:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: woody1 on November 17, 2014, 11:26:52 am
Nee julle SISSIES... julle kom my in Brakpan haal !!!!!!!!!!!!!!!11 :3some:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Gérrard on November 17, 2014, 11:29:19 am
Nee julle SISSIES... julle kom my in Brakpan haal !!!!!!!!!!!!!!!11 :3some:

Hey, ons het 'n afspraak. Jy kan my nie nou drop nie. Ek moes twee bikes koop om seker te maak ek is daar  :deal:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Snafu on November 17, 2014, 11:51:50 am
Die Woester honde sal weer teenwoordig wees
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Heimer on November 17, 2014, 12:35:47 pm
Elke jaar sit ek my naam op en dan haal projekte my in en ek moet onttrek


EK is vol hoop dat ek die keer sal kan bywoon.

Sit Heimer se naam op asb.  8) 8)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: charliepappa on November 17, 2014, 12:50:23 pm
Sub  ;)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: woody1 on November 17, 2014, 03:44:59 pm
Nee julle SISSIES... julle kom my in Brakpan haal !!!!!!!!!!!!!!!11 :3some:

Hey, ons het 'n afspraak. Jy kan my nie nou drop nie. Ek moes twee bikes koop om seker te maak ek is daar  :deal:

Ek weet ek weet, maar as hulle ander mense kan kom haal kan hulle my mos ook kom haal en vergesel tot by ons bymekaarkom punt daar by die rivier.  :imaposer:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dorsland on November 17, 2014, 04:45:39 pm
Ek kom jou met die Bushlander haal.  As Subie dit oneskat op sy 660 kan doen dan kan ek dit ook doen  >:D ;)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: JMOL on November 17, 2014, 08:23:48 pm
Woody - jy weet ek gaan nie sommer oor die Oranje rivier nie  :deal:   :lol8:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: woody1 on November 18, 2014, 02:49:03 pm
Nou ja... dan ry ek maar alleen tot ek Jupiter raakry..  :imaposer:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dorsland on November 18, 2014, 03:44:58 pm
As jy die selfde roete as laas ry, gaan jy my eerste raakry (of omval as my pad nat is  ;D)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: THROTTLE JOCKEY on November 18, 2014, 04:26:46 pm
We R there!
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Firecoast on November 18, 2014, 09:37:04 pm
We R there!

You R lovely!  :biggrin:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Snafu on November 18, 2014, 10:22:19 pm
We R there!

You R lovely!  :biggrin:

Get A room
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Ouman on November 19, 2014, 06:12:13 am
Mag ek ook maar weer kom Oom Jup!? Ek belowe ek sal myself gedra!! >:D
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: BiG DoM on November 19, 2014, 06:58:13 am
We R there!

You R lovely!  :biggrin:

Get A room

Ja they had one the last few years  ::)  At least it avoids the 'things that go bump in the night' in tents scenario that is legend at the EC Bavs Bash  ;D
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on November 19, 2014, 07:42:49 am
We R there!

You R lovely!  :biggrin:

Get A room

Ja they had one the last few years  ::)  At least it avoids the 'things that go bump in the night' in tents scenario that is legend at the EC Bavs Bash  ;D

where r the pics?   :biggrin:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Gérrard on November 19, 2014, 09:09:23 am
We R there!

You R lovely!  :biggrin:

Get A room

Ja they had one the last few years  ::)  At least it avoids the 'things that go bump in the night' in tents scenario that is legend at the EC Bavs Bash  ;D

Hey ! Watch it... don't touch me on my bash  :patch:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: BiG DoM on November 19, 2014, 11:28:37 am
We R there!

You R lovely!  :biggrin:

Get A room

Ja they had one the last few years  ::)  At least it avoids the 'things that go bump in the night' in tents scenario that is legend at the EC Bavs Bash  ;D

Hey ! Watch it... don't touch me on my bash  :patch:

Move away from the tent!  >:D
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Snafu on December 03, 2014, 01:26:57 pm
*hic*
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Heimer on December 03, 2014, 01:33:54 pm
*hic*

Aggenee nie al weer nie.  ::)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Berty77 on January 02, 2015, 01:11:34 am
Sub...
Title: Re:
Post by: Casting from Turd on January 02, 2015, 06:49:01 am
IS it goig to be noisy again n the tented village?


Ek is die drol in jou drinkwater
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Alphaville on January 06, 2015, 10:59:38 am
Lekker bash tyd weer Hierdie slag bring ek nog meer vriende saam.
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: BiG DoM on January 06, 2015, 11:25:23 am
Jups gooi die lys  :3some:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dirt Junkie on January 06, 2015, 02:05:39 pm
Jups gooi die lys  :3some:
kom ons help die man

1. Jupiter
2. Lyn
3. BiG DoM
4. Dirt Junkie
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: BiG DoM on January 06, 2015, 02:06:44 pm
daar gaat ons  ;D
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Dorsland on January 06, 2015, 02:15:37 pm

1. Jupiter
2. Lyn
3. BiG DoM
4. Dirt Junkie
5. Dorsland
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Buddy on January 06, 2015, 03:54:06 pm
Mmmnn - looks like I'll take a little trundle through again on the XR  :biggrin:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on January 06, 2015, 03:56:22 pm

1. Jupiter
2. Lyn
3. BiG DoM
4. Dirt Junkie
5. Dorsland
6. TEXC
7. TEXC huisdier
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: jaybiker on January 06, 2015, 07:36:17 pm
Me for the list please. 1x camping.
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Buddy on January 07, 2015, 01:37:30 pm
So much for that. Just heard the All Bike Raceday in East London is on 30 May, so that puts paid to the EC Bash for me.
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on January 07, 2015, 01:39:34 pm
So much for that. Just heard the All Bike Raceday in East London is on 30 May, so that puts paid to the EC Bash for me.

track day in PE on 24 Jan
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: BiG DoM on January 07, 2015, 02:24:08 pm
So much for that. Just heard the All Bike Raceday in East London is on 30 May, so that puts paid to the EC Bash for me.

??? Bash is 8-10th ???
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Rerouting on January 08, 2015, 11:29:18 am
+1 for camping

Need to get to know some of the EC WD's
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on January 08, 2015, 11:34:37 am
+1 for camping

Need to get to know some of the EC WD's

Hi there. You can join me on my next out ride :thumleft:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Rerouting on January 08, 2015, 11:51:28 am
+1 for camping

Need to get to know some of the EC WD's

Hi there. You can join me on my next out ride :thumleft:

Will do. I see you on the forum more than in real life, not good given we are neighbors  ;D
Got to go do some work now......been struggling since returning from leave
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: TEXC on January 08, 2015, 11:55:38 am
+1 for camping

Need to get to know some of the EC WD's

Hi there. You can join me on my next out ride :thumleft:

Will do. I see you on the forum more than in real life, not good given we are neighbors  ;D
Got to go do some work now......been struggling since returning from leave


yup  :lol8:

me too. not easy to work after a holiday
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: DrDirt on January 08, 2015, 12:20:52 pm
 :sip:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: DIGGER on January 21, 2015, 08:31:16 am
Verlof by myself ingesit. Goedgekeur. Sit maar my naam op +1
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: cocky on January 21, 2015, 08:37:10 am
Nou's ek innie kaap in, IN SOOS GIN!
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: boere on January 25, 2015, 10:32:37 pm
Worcester Honne kom in asb :pot:

Ek het reelings om te tref :peepwall:

Ek is in vir die jaar.

Sal nog met Parratjie bevestig of hy saamkom.
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Snafu on January 25, 2015, 11:00:27 pm
Worcester Honne kom in asb :pot:

Ek het reelings om te tref :peepwall:

Ek is in vir die jaar.

Sal nog met Parratjie bevestig of hy saamkom.


Ek is ook mos maar net n gas :)
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: boere on January 26, 2015, 05:57:13 am
Worcester Honne kom in asb :pot:

Ek het reelings om te tref :peepwall:

Ek is in vir die jaar.

Sal nog met Parratjie bevestig of hy saamkom.


Ek is ook mos maar net n gas :)
More Snafu

Lyk my onstwee gaan alleen hierdie jaar :peepwall:
Title: Re: EC BASH 2015 - Doornkloof Baviaans - 8, 9 & 10 May 2015
Post by: Scrat on January 26, 2015, 08:12:53 am
 :pot:

dink ek sal julle dan daar sien  :ricky:

trippie uitwerk vie Amageza oefening  :thumleft: :thumleft: