Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Interesting Places => Topic started by: Swanniebraai on May 18, 2014, 01:22:41 pm

Title: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on May 18, 2014, 01:22:41 pm
They say its at a place called Brandewynbaai in Saldanha, I can't find it(the house) in Google Earth...

Wie kan help asb?
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Casting from Turd on May 18, 2014, 01:25:30 pm
This looks like the place to get way for sure.


Also want to know where this is!!
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on May 18, 2014, 01:37:04 pm
This looks like the place to get way for sure.


Also want to know where this is!!

We went to look for it yesterday but the entrance to the nature reserve in SAS Saldanha were closed, well there looks like some 4x4 roads to enter from other side, would be an awesome bike exploration trippie!
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on May 18, 2014, 01:40:59 pm
Enter here, to explore from northern side...
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on May 18, 2014, 01:42:45 pm
Although, this is actually Brandewynbaai...
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: subie on May 18, 2014, 04:48:31 pm
Praat jy nie miskien van Brand se baai nie.
 Die foto met die huisie lyk amper vir my meer St. Helena baai en Shelley point se kant.
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Garfield on May 18, 2014, 04:53:00 pm
Volgens Mapsource and Google Earth.

Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: subie on May 18, 2014, 04:57:23 pm
Sien daar is so n baai in die hawe gebied agter die Port Authority gebou.
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: subie on May 18, 2014, 05:04:00 pm
As ek reg onthou is dit baie klipperig daar rond by port Authority.
Ek dink nog steeds Trekoskraal meer so om se kant toe.
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Eendstop on May 19, 2014, 08:22:20 am
Ek was al 'n paar keer met die bike tot by die einde van daai punt in die see in Saldanha,  en daar is nie so huisie nie,  tensy ek seriously 'n bril kort.  Ook see om deur die militere basis gestap, niks so iets daar gesien nie. Ook die hele roete see langs tussen Cape Columbine en Jacobsbaai (verby Trekoskraal) gestap - kan nie so huis onthou nie. Dit kan dalk eerder naby Jacobsbaai wees.  Daar is sulke huise............ en my geheime strand roetes........., maar ek kan nie StHelenabaai uitsluit nie - ek ken nie die stuk verby Shelly Point eintlik nie.

my beste wed is egter Jacobsbaai - die see lyk daar presies so, sulke klein baaitjies
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Rustyb on July 10, 2014, 12:59:49 pm
Could it not be on the other side. In WCNP, near Donkergat.
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on July 17, 2014, 02:48:47 pm
Could it not be on the other side. In WCNP, near Donkergat.

Will go explore sometime soon, since i have 2 wheels that can slip in anyplace!
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: yamaha660 on March 18, 2018, 03:59:42 pm
Sien nou die plek,het jy al die huisie opgespoor Swannie?
Sal graag wil weet waar dit is.
Yamaha660
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on March 21, 2018, 07:48:08 am
Sien nou die plek,het jy al die huisie opgespoor Swannie?
Sal graag wil weet waar dit is.
Yamaha660

Nee Yammie, nogi, was seker eendag gewees.....of wag nog om herontdek te word, klomp WD's dalk gaan soek sometime?
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Carnivore on March 21, 2018, 01:22:48 pm
Paternoster -  one of 10 set on a private nature reserve overlooking several kilometres of beach.

Could be the one at  32°45'11.87"S  17°54'6.11"E

The OP's image is exactly this one at https://www.houseandleisure.co.za/houses/paternoster-beach-cottage/ (https://www.houseandleisure.co.za/houses/paternoster-beach-cottage/) - where else was it found that it's position was a mystery?

Also here... https://za.pinterest.com/pin/482166703841290606/ (https://za.pinterest.com/pin/482166703841290606/)
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Sláinte Mhaith on March 21, 2018, 02:24:58 pm
Paternoster -  one of 10 set on a private nature reserve overlooking several kilometres of beach.

Could be the one at  32°45'11.87"S  17°54'6.11"E

It is not that one.  Think it is this one a bit further down: -32.755077, 17.904169

Friend rented the exact one you pointing to for December holiday.

Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on March 26, 2018, 08:13:02 am
Uiteindelik gevind!

Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Sláinte Mhaith on March 26, 2018, 08:45:15 am
Uiteindelik gevind!

Dat 'n ou uit die Oos Kaap en Gauteng nou vir julle moet verduidelik wie julle bure is...   :pot:  :lol8:
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Swanniebraai on March 26, 2018, 08:46:49 am
Uiteindelik gevind!

Dat 'n ou uit die Oos Kaap en Gauteng nou vir julle moet verduidelik wie julle bure is...   :pot:  :lol8:
Skandalig hoor!  :imaposer:
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: blackbird on March 26, 2018, 03:58:08 pm
Blikslaer ek sal daar kan oorleef vir n paar weke! Wat n awsome uitsig! As hierdie Quickpick manne nou net reg leer kies.......
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Duke916 on March 27, 2018, 09:02:10 am
Blikslaer ek sal daar kan oorleef vir n paar weke! Wat n awsome uitsig! As hierdie Quickpick manne nou net reg leer kies.......

Bitcoin boet Bitcoin  :laughing4:
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Black_Hawk on March 27, 2018, 09:09:46 am
Dit lyk na 'n baie lekker huisie.

Maar as ek rg kyk is die een wat Sláinte Mhaith gepost het nie dieselfde as die een wat 1ste gepost is nie. DIe 1ste huisie het 'n skoorsteen in die middel van die dak en het die ander een se skoorsteen is aan die kant van die dak.

Die 1ste foto is daar  net een staandak en op die ander foto is daar twee geboue met 'n staandak.
Title: Re: Where is this? Anybody been there?
Post by: Sláinte Mhaith on March 27, 2018, 12:17:31 pm
Maar dis dan wat ek se.  Lees weer wat ek geskryf het.