Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Draadwerk on May 19, 2014, 08:12:46 pm

Title: Tyres for LC
Post by: Draadwerk on May 19, 2014, 08:12:46 pm
Why is it that there is apparently a struggle to find tyres for the LC? Anakee 3 it seems is forever and everywhere out of stock, and so is the Karoo3.

Why does BMW bring out a bike with limited options and stock that is hard to find?

Local dealer also complains about this every day, and say they have endless headaches with getting tyres.

Maybe I should rather cross to the dark side, again???...
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Manic on May 19, 2014, 08:16:07 pm
Kom, ons wag vir jou  :laughing4:

Maar die kant selfde kak hoor, so moenie te vinnig draad spring nie  :thumleft:
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Draadwerk on May 19, 2014, 08:22:14 pm
Kom, ons wag vir jou  :laughing4:

Maar die kant selfde kak hoor, so moenie te vinnig draad spring nie  :thumleft:

Nee, jy het meer poef want jy misbruik meer tyres as ons mak lammetjies met die stadige bikes wat net kan teerpad ry 😄
Title: Re: Tyres for LC
Post by: 1190 on May 19, 2014, 08:49:16 pm
Try the KTM dealers for a conti trail attack 2. Had them on my 1190 adv and came on the gs. Best tyre ive ever had IMHO.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 19, 2014, 10:07:33 pm
Try the KTM dealers for a conti trail attack 2. Had them on my 1190 adv and came on the gs. Best tyre ive ever had IMHO.

Heeltemal te glad na my smaak, sal maar eers by die Karoo III hou.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: 1190 on May 20, 2014, 08:59:07 pm
Can't go high speed on the Karoo.  Conti is ok on a gravel road and sticks like sh*t to a blanket on the tar and is not noisy and lasted 8500km on my 1190 ;) with the traction control off.....
Title: Re: Tyres for LC
Post by: paulb on May 29, 2014, 09:04:17 pm
Probeer die nuwe Pilot Road 4 , my LC het uitgekom met dit.  :thumleft: :thumleft:


(http://i3.photobucket.com/albums/y92/paulbergh/R%201200%20RT/Image00009_zps7b45531c.jpg) (http://s3.photobucket.com/user/paulbergh/media/R%201200%20RT/Image00009_zps7b45531c.jpg.html)



(http://i3.photobucket.com/albums/y92/paulbergh/R%201200%20RT/Image00001_zpsf54c7eb8.jpg) (http://s3.photobucket.com/user/paulbergh/media/R%201200%20RT/Image00001_zpsf54c7eb8.jpg.html)
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 07:44:10 am
Can't go high speed on the Karoo.  Conti is ok on a gravel road and sticks like sh*t to a blanket on the tar and is not noisy and lasted 8500km on my 1190 ;) with the traction control off.....

I cannot even imagine how to ride the LC to get beyond 4500km with TC on, 8500km is not even in my frame of reference. Keep us informed on your choice and mileage.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 07:45:30 am
Probeer die nuwe Pilot Road 4 , my LC het uitgekom met dit.  :thumleft: :thumleft:

These are road tyres, will not work very well on dirt ???
Title: Re: Tyres for LC
Post by: paulb on May 30, 2014, 08:16:04 am
Probeer die nuwe Pilot Road 4 , my LC het uitgekom met dit.  :thumleft: :thumleft:

These are road tyres, will not work very well on dirt ???

Is jy seker ?
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 09:50:10 am
Probeer die nuwe Pilot Road 4 , my LC het uitgekom met dit.  :thumleft: :thumleft:

These are road tyres, will not work very well on dirt ???

Is jy seker ?

Ek is te veel van 'n sissie om met sulke bande vinnig te ry op grondpaaie. Dan praat pns nie eers van sand en modder nie!
Title: Re: Tyres for LC
Post by: paulb on May 30, 2014, 10:26:42 am
Trek net jou been  :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Tyres for LC
Post by: SGB on May 30, 2014, 12:01:22 pm
Can't go high speed on the Karoo.  Conti is ok on a gravel road and sticks like sh*t to a blanket on the tar and is not noisy and lasted 8500km on my 1190 ;) with the traction control off.....

The Karoo 3 handles higher speeds on tar quite well.  Got 2800 km on mine doing 120 + VAT on tar for a weekend. 
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 12:13:02 pm
Trek net jou been  :thumleft: :thumleft:

:thumleft:
Title: Re: Tyres for LC
Post by: BennNevis on May 30, 2014, 01:18:40 pm
LKM
WDF is jy alweer besig met milage en karoo 3's?
Title: Re: Tyres for LC
Post by: COLES on May 30, 2014, 01:27:52 pm

There is a fellow Jerome who works at Speedy quip in P E that can supply tyres for your L C 
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 01:29:44 pm
LKM
WDF is jy alweer besig met milage en karoo 3's?

Wil nog steeds weet wat ander ouens op die K50 kry. Ek begin dink daar is fout met my. Moet nuwe agterwiel opsit voor elke lang rit!
Title: Re: Tyres for LC
Post by: paulb on May 30, 2014, 03:36:21 pm
Die Anakee 3 en die Touance Next is net goed vir so 6000 km , ek verkies die Tourance Next , voel of hy better grip op die teer.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on May 30, 2014, 04:03:06 pm
Iemand al 'n TKC80 agter opgery? Wonder hoe dit met die Karoo vergelyk.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Droopy on June 02, 2014, 11:29:07 am
Ek het TKC's opgesit wat nou net so bietjie meer as 2000 km gedoen het. Die 2000km kan jy opdeel in seker 50% grond en 50% teer. Band lyk nog baie goed, sal hom maar dophou. Vir wat die TKC's kos, behoort ek darem onder R1 per kilometer in te kom......
Title: Re: Tyres for LC
Post by: BikerJan on June 02, 2014, 11:47:40 am
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 
Title: Re: Tyres for LC
Post by: gee on June 02, 2014, 12:04:19 pm
just came from cytech picked up u indicator for my 650 and noticed they still had some anakee 2 in stock
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on June 02, 2014, 01:40:13 pm
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 

Uit jou terugvoer blyk dit of die agterwiel teen dieselfde tempo afloop as die Karoo en voor effe vinniger.

Jy noem dat die TKC goeie traksie bied op teer, in vergelyking met watter ander band as ek mag vra?
Title: Re: Tyres for LC
Post by: EATMYKTM. on June 02, 2014, 02:28:01 pm
I have a set of 150/17" and 110/19" Metzeler Karoo T for sale @ R2000 for the set if anyone is interested?
Brand new.
0780974963
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on June 02, 2014, 04:22:22 pm
I have a set of 150/17" and 110/19" Metzeler Karoo T for sale @ R2000 for the set if anyone is interested?
Brand new.
0780974963

Those will fit the older models. LC uses 170 rear and 120 front.
Title: Re: Tyres for LC
Post by: EATMYKTM. on June 03, 2014, 08:51:37 am
Yeah, fair enough... So anyone with a non-LC looking for some tyres?
Title: Re: Tyres for LC
Post by: BikerJan on June 03, 2014, 12:13:48 pm
My TKC het so 3 700 Km's gedoen, waarvan sommige redelike vinnige teerpad ry ingesluit het, een dag was 751 km's waarvan die meeste daarvan teen 140 - 160 km\h was. Ek dink nie daar is nog 500 Km's oor op die agterband nie, voorband is so 50 % oor.

Die voordeel van die TKC is sy hantering op teer, en dan is die bande natuurlik absoluut fantasties op grond, en tegniese dele. 

Uit jou terugvoer blyk dit of die agterwiel teen dieselfde tempo afloop as die Karoo en voor effe vinniger.

Jy noem dat die TKC goeie traksie bied op teer, in vergelyking met watter ander band as ek mag vra?

Natuurlik mag jy vra.

Ek het Metzeler Karoo 3's op die bike gehad, en voor dit Anakee III's op die 2013 model.

Die anakee III is goed op grond, maar gee my nie soveel selfvertoue in sanderig of klipperige areas nie. Vir my het die Karoo III's presies tussen die Anakee III en TKC's gevoel by die "tegniese gedeeltes. Dit is moeilik om dit klinies te beoordeel, ek dink baie hang af van die ryer se vermoeens en selfvertoue.

Vir my voel die TKC's baie meer "shurefooted" in sanderige los en/of klipperige areas as die Karoo's
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Slaaiblaar on June 03, 2014, 12:30:16 pm
Dink julle mens kan dalk vir n trip (2upfully loaded wat 70% teer en 30% grond/sand)  dalk iets soos die Anakee3 agter en TKC/Karoo voor gebruik. As ek sien hoe vinnig die Anakee afloop op teer met twee op dink ek nie ek sal eers die 2500KM met een TKC/Karoo agterop kan doen nie
Title: Re: Tyres for LC
Post by: Lord Knormoer on June 03, 2014, 01:11:05 pm
Dink julle mens kan dalk vir n trip (2upfully loaded wat 70% teer en 30% grond/sand)  dalk iets soos die Anakee3 agter en TKC/Karoo voor gebruik. As ek sien hoe vinnig die Anakee afloop op teer met twee op dink ek nie ek sal eers die 2500KM met een TKC/Karoo agterop kan doen nie

Definitief, daai kombinasie sal goed werk vir die doel :thumleft: