Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => BMW 1200 LC => Topic started by: Louis Eng on June 05, 2014, 08:30:49 pm

Title: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 08:30:49 pm
Het gister GSAP op my GSA laat installeer, die 300km terug  huis toe (in die nag) :) was groot pret. Die beste deel van die dag geneem om die sagteware op te kry, maar die wag werd. Nie n moet vir die affere nie, maar n lekker om te he. Enige iemand dit ook laat opsit?
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Draadwerk on June 05, 2014, 08:41:40 pm
Nope. Is dit regtig die geld werd? Hoeveel het jy betaal vir dit in totaal, as ek mag vra?
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Garfield on June 05, 2014, 08:45:17 pm
Wat presies is dit?

Vertel meer...
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 09:48:46 pm
+-R5000, dit is standard BMW add on. Gear lever word vervang met n ander lever wat n klein harnas ding aan het wat by die ecu of iewers :) inplug. (Meganies gestremd). Maar die kort en lank, dit is soos n quick shift met die verskil dat dit nie net op nie maar ook af kan shift sonder die gebruik van die clutch. Miskien amper soos n GTI se pedal shift. Die bike voel amper vinniger omdat rat wisseling vinniger en gladder is. Jy gebryk clutch net om weg te trek in eerste. Maar as jy clutch will gebruik word die GSAP override en werk net soos stock. Mag my verbeelding wees maar as jy clutch normal gebruik is dit vir my bietjie gladder, en kry neutraal makliker. Op bmw se web blad kan jy dit vind onder die bybehore. Soos ek se, seker net n nice to have, nie n must have ding nie. As ek hom meer gebryk het en beter verstaan en julle stel belang sal ek weer laat weet.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Garfield on June 05, 2014, 09:52:32 pm
Dankie, lyk soos 'n fun opsie om mee te speel.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Ratt on June 05, 2014, 10:00:58 pm
 :o You suppose to use clutch when gearing ???
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Garfield on June 05, 2014, 10:03:46 pm
:o You suppose to use clutch when gearing ???

Once in a while.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 10:05:15 pm
 :laughing4: apparently not with this gadget :)
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 10:10:12 pm
as mens 'gear shift assistant pro' google is daar n link na advrider.com, op bladsy 18 en 19 is daar fotos n nice gebruiker review van n kerel wat die ding nou al n ruk gebruik. ek is te dom om die link hier te post. Het probeer :)
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Garfield on June 05, 2014, 10:16:02 pm
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: hedleyj on June 05, 2014, 10:19:55 pm
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:

It's called a "bub" attachment "balance u bastard"  :lol8:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Garfield on June 05, 2014, 10:21:43 pm
As BMW noy net 'n "Keep your GSA upright Pro" will uitbring, dan koop ek wragtig een  :thumleft:

It's called a "bub" attachment "balance u bastard"  :lol8:

Was a very expensive option (one I could not afford) on mine  :biggrin:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 10:26:13 pm
 :laughing4:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Manic on June 05, 2014, 10:33:55 pm
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 05, 2014, 10:42:37 pm
Manic, presies hoekom ek jou op a ander thread "Name your 10 top bike racers" genomineer het, en die tempo wat ek sien jy tires soek ;D
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Edd on June 06, 2014, 07:24:30 am
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:

Manic vertel ons al hierdie stories van sy fiets dan gaan hy hom eendag nog hier post om te verkoop.  :laughing4:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Manic on June 06, 2014, 08:36:07 am

Weet jy, ek glo nie so nie. Sal hom maar Gomboom toe pos as die dag reg is  :imaposer:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: BiG DoM on June 06, 2014, 08:40:40 am
Ek het ook n Quick shifter op my 1190.
Hy was verniet.

Hoe hy werk.....

As jy ry, trek voet rapsie op sodat jy tension op gearlver sit, maar nie genoeg om te change nie. As jy limiter slaan in die rooi, die moment wat die motor so sluk, dan engage hy die volgende rat vanself  :laughing4:

Werk nice, maar hy werk net op 9500rpm  :biggrin:

9500rpm van 'n trailer afhang?  :peepwall:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Manic on June 06, 2014, 09:42:20 am
Die trailer afhang move kon ek nog net eenkeer regkry, so I wont claim that as my trade mark, yet  :imaposer:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on June 07, 2014, 02:44:36 pm
+-R5000, dit is standard BMW add on. Gear lever word vervang met n ander lever wat n klein harnas ding aan het wat by die ecu of iewers :) inplug. (Meganies gestremd). Maar die kort en lank, dit is soos n quick shift met die verskil dat dit nie net op nie maar ook af kan shift sonder die gebruik van die clutch. Miskien amper soos n GTI se pedal shift. Die bike voel amper vinniger omdat rat wisseling vinniger en gladder is. Jy gebryk clutch net om weg te trek in eerste. Maar as jy clutch will gebruik word die GSAP override en werk net soos stock. Mag my verbeelding wees maar as jy clutch normal gebruik is dit vir my bietjie gladder, en kry neutraal makliker. Op bmw se web blad kan jy dit vind onder die bybehore. Soos ek se, seker net n nice to have, nie n must have ding nie. As ek hom meer gebryk het en beter verstaan en julle stel belang sal ek weer laat weet.

Ek dink ek moet bietjie weer by BMW gaan kuier, die klink goed.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Driffie on June 07, 2014, 03:23:42 pm
dis vir ons bmw ouens wat meerkat mag ry.  :pot: :ricky:

ons kortgatte sal lekka ry met so n contraption :imaposer:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Manic on June 07, 2014, 09:23:33 pm
Die 1190 het ook reeds die funksie op sy Onboard computer vir quickshifter.

Maar toe ek hoor dit kos R12 000, toe verloor ek belangstelling  :pot:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Draadwerk on June 07, 2014, 09:30:14 pm
Yip, trek daai clutch net so bietjie en laat waai. Ek ruil net so vinnig as 'n quick shifter 😄
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 08, 2014, 07:23:45 am
Het ook n paar maande gelede oor die Ktm se shifter navraag gedoen. Maar self nie lus gehad vir die R12000 job nie. Was verras met bmw se prys.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Ratt on June 08, 2014, 07:31:00 am
Jy het nie jou clutch nodig om te gear nie. Net voor changing revs, apply pressure op gear lever sonder force, Dan tap jy net bietjie
af en hy skop self oor
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 08, 2014, 07:35:51 am
Het gister so 150km plaas paaie en twee spoor paaie gery. Die gadget is nogal lekker as n mens staan en ry en n kort draai of donga veras jou skielik, om n rat of twee vinnig af te trap.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 08, 2014, 07:46:45 am
Thankx ratt, ry soms so met ktm, maar met die gadget kan jy full frottle versnel sonder om throttle toe te maak waneer jy ratte wissel. Amper soos n kar dsg ratte. Bike gee net so n blurp gaan dan glad na volgende rat. Lekker pret. Maar soos ek s nie n noodsaaklike ding nie. :)
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 08, 2014, 08:06:37 am
Draadwerk, ek sien jy is in Nelspruit. Ek en paar vriende gaan miskien oor 2weke n bietjie daar ry. As jy lus het kan ons dalk iewers ontmoed. Dan kan jy die bike vir n spin vat as jy sou wou. Ek dink die affre sal nogal lekker werk om uit die twisties te versnel.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Ratt on June 08, 2014, 08:09:43 am
Thankx ratt, ry soms so met ktm, maar met die gadget kan jy full frottle versnel sonder om throttle toe te maak waneer jy ratte wissel. Amper soos n kar dsg ratte. Bike gee net so n blurp gaan dan glad na volgende rat. Lekker pret. Maar soos ek s nie n noodsaaklike ding nie. :)

I c  :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Draadwerk on June 08, 2014, 08:39:27 am
Draadwerk, ek sien jy is in Nelspruit. Ek en paar vriende gaan miskien oor 2weke n bietjie daar ry. As jy lus het kan ons dalk iewers ontmoed. Dan kan jy die bike vir n spin vat as jy sou wou. Ek dink die affre sal nogal lekker werk om uit die twisties te versnel.

Klink baie reg. Sal lekker wees ! En as ek hou van die affere, hoe maklik kan ons hom oorplaas van jou bike na myne? 😄
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Louis Eng on June 08, 2014, 08:51:49 am
Die ding is maklik. Ons het lyk my net n 13 spanner en tang nodig  :). Maar daai flippen software sal jy self moet uitsort terwyl ek paar koues vat, synde die mecanic by die dealer heeldag gevat het, gaan ek daai paar koues na n hoop koues verander. ;D
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Draadwerk on June 08, 2014, 10:12:18 am
Die ding is maklik. Ons het lyk my net n 13 spanner en tang nodig  :). Maar daai flippen software sal jy self moet uitsort terwyl ek paar koues vat, synde die mecanic by die dealer heeldag gevat het, gaan ek daai paar koues na n hoop koues verander. ;D

Geen probleem nie. Ek bring die duitser, Dieter, van die plaaslike stealership saam. My groot buddy, en hy sal werk op Saterdae en Sondae om te help met sulke ruilwerkies soos wat ek en jy nou afgespreek het 😄👍
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Copernicus on July 11, 2014, 03:13:54 pm
Ek hoop nie ek dwaal te veel van die onderwerp af nie, maar een van die nuwe opsies is nou 'keyless ride'.  Dit klink so bietjie na overkill op 'n GSA maar die alarm (as jy dit het), petrol cap en stuurslot werk alles saam. 'n Hele paar goed waarmee daar kan fout gaan maar ek glo ons is lank reeds by daardie punt verby.  Ek sien op van die ander websites is mense baie meer sinies en praat van allerhande moontlikhede van wat (in Afrika nogal) kan gebeur met so 'n stelsel  - soos mense wat kamme jou aandadag aftrek naby die fiets en dan opklim en wegjaag en jou daar los ens. ens.  Maar die opsies hou aan uitbrei en in die mees onverwagte rigtings inagenome dat dit 'n adventure bike is. 
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on July 11, 2014, 04:06:40 pm

Ek dink jy's reg, ons is lankal verby die keerpunt. Met of sonder keyless opsie is die moderne fietse so vol elektronika dat daardie risiko van wat kan fout gaan reeds daar is!

In terme van aandag aftrek en wegjaag gaan keyless beter wees want die sleutel bly in my sak en sodra die outjie 'n ent weg is gaan die fiets stop.

Ek sou aanneem dat jy steeds die sleutel kan gebruik maar net nie meer nodig het nie.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on July 12, 2014, 06:57:39 am
Yip, trek daai clutch net so bietjie en laat waai. Ek ruil net so vinnig as 'n quick shifter 😄

Het myne gister laat opsit, wow dis pret!

Die fiets gaan net vinniger en vinniger sonder 'm oomblik se vertraging.

Die ding werk beter vir op met versneller oop en af met versneller toe.

Nie noodsaaklik nie maar wel die moeite werd wanneer ek dit vergelyk met ander goed wat ek al op die fiets laat sit het :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Manic on July 12, 2014, 07:47:24 pm
Ek hoop nie ek dwaal te veel van die onderwerp af nie, maar een van die nuwe opsies is nou 'keyless ride'.  Dit klink so bietjie na overkill op 'n GSA maar die alarm (as jy dit het), petrol cap en stuurslot werk alles saam. 'n Hele paar goed waarmee daar kan fout gaan maar ek glo ons is lank reeds by daardie punt verby.  Ek sien op van die ander websites is mense baie meer sinies en praat van allerhande moontlikhede van wat (in Afrika nogal) kan gebeur met so 'n stelsel  - soos mense wat kamme jou aandadag aftrek naby die fiets en dan opklim en wegjaag en jou daar los ens. ens.  Maar die opsies hou aan uitbrei en in die mees onverwagte rigtings inagenome dat dit 'n adventure bike is. 

Ek dink jy's reg, ons is lankal verby die keerpunt. Met of sonder keyless opsie is die moderne fietse so vol elektronika dat daardie risiko van wat kan fout gaan reeds daar is!

In terme van aandag aftrek en wegjaag gaan keyless beter wees want die sleutel bly in my sak en sodra die outjie 'n ent weg is gaan die fiets stop.

Ek sou aanneem dat jy steeds die sleutel kan gebruik maar net nie meer nodig het nie.

Die Kawasaki GTR 1400 is ook keyless.

HY sluit nie af as jy uit range uit gaan nie.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on July 12, 2014, 07:52:47 pm

Amper soos met die sleutel in die fiets n :imaposer:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: profiler on September 08, 2014, 12:06:46 pm
Ai, julle se daai gear assist is wild? Wel ek het myne bestel en sit hom Donderdag op. Hoop hy is lekker......... O0
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: BennNevis on September 09, 2014, 05:09:36 pm
Ai, julle se daai gear assist is wild? Wel ek het myne bestel en sit hom Donderdag op. Hoop hy is lekker......... O0

Jy sal dit enjoy
Soos LKM gese het nie n moet nie maar fok dis great fun
Soos n bike is, nie n moet nie maar great fun
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: profiler on September 09, 2014, 09:29:02 pm
Ai, julle se daai gear assist is wild? Wel ek het myne bestel en sit hom Donderdag op. Hoop hy is lekker......... O0

Jy sal dit enjoy
Soos LKM gese het nie n moet nie maar fok dis great fun
Soos n bike is, nie n moet nie maar great fun

Goeie grot!! Dis lekker, het hom vandag laat opsit. Het vinnig gesnap op watse revs ek kan oorskakel want n ou plaas Suzi 490PE ry jy anyway sonder n clutch. Ja so vanaf eerste na tweede is n bietjie van n whiplash (klein bietjie) maar verder op lekker. En nie eers te praat van die klank nie, veral met my akro op!!!

Even as jy afgear, gee hy so automatiese blib, dit klink baie nice. Baie lekker speelding!

Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on September 09, 2014, 09:57:36 pm

:thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: NeelsK on December 29, 2014, 11:40:30 am
Welllll, bit the bullet and ordered the gear shift assist.  BMW said 2 days to get the enabling code from Germany, so today I popped in and they had everything ready.  Had my coffee (no muffin, shame on you Zambesi!!  ;)) and after 20 minutes the mechanic came back to me.

"No, sorry, no can do.  Since you bought the very first generation of LC GS, you have no harness to make this work.  You will have to get a new harness that has been specially covered in whale foreskin which will cost a fortune."

So much for early adoption, thanks BMW.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: BiG DoM on December 29, 2014, 11:59:11 am
I have a Gear Shift Assist Pro a left GS Pro Enduro boot try it they work no whale foreskin needed  :laughing4:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: profiler on July 22, 2015, 07:17:03 pm
Ok, so I had my GSA Pro installed not long after they became available in the Western Cape. And why I am mentioning it is purely to state that I have had it for quite some time and not even once have I had an issue with it.

So I took my bike in for the 20000 km service two weeks ago and I was told that new software will be downloaded on the bike which directly relates to the GSA Pro.

I was a bit sceptic as I strongly believe in if something works, leave it alone. However I was pleasently surprised when I got back in the saddle and started shifting, wow I dont think I can even change gears as smoothly by using the clutch.

Now I am impressed. Thank you BMW.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: K-9 on July 27, 2015, 02:19:53 pm
the new QS software is brilliant, QS even better, faster and smoother.  absolutely fantastic.

i cant believe the difference the upgrade has made.

oh so, so smooth, its like a new gearbox!!
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on July 29, 2015, 09:22:27 am
I'll be upgrading mine later today...looking forward to the experience :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Edd on July 29, 2015, 09:12:26 pm
I'll be upgrading mine later today...looking forward to the experience :thumleft:

Did you have it done?

Are you happy?

What was the cost for the upgrade?
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Lord Knormoer on July 30, 2015, 09:51:51 am
Works great :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: BikerJan on July 30, 2015, 10:40:28 am
Did BMW contact you guys to get the upgrade done, or was it done during a normal service?
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: K-9 on July 30, 2015, 02:12:30 pm
it's not a five minute job.

they just do it next time your bike is in the shop for a service.

it takes up the work bench and it takes a while, due to the fact that all the bikes software is reloaded, so takes an hour or two.

then they run the bike until the fan starts.  (bike must be at running temp), they then run through the gears a few times on the bench.

no cost.
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: eduard on October 21, 2015, 09:18:21 am
More Mense

Hoop die manne wat GSAP (quickshifters) of hulle bikes het hulle bikes in gevat vir die BMW software upgrade campaign (recall)

Myne was gister in, en die nuwe software maak n moerse verskil met shifts!!!
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: T Rex on October 23, 2015, 02:21:13 am
More Mense

Hoop die manne wat GSAP (quickshifters) of hulle bikes het hulle bikes in gevat vir die BMW software upgrade campaign (recall)

Myne was gister in, en die nuwe software maak n moerse verskil met shifts!!!

My GSA is due for its 10 k service any time now.

I had the Quick Shifter on the bike for at least 4k , no problems ....

I am glad to hear it even gets better  :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: ETS on October 23, 2015, 09:21:26 am
Cannot wait :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: ETS on October 29, 2015, 09:07:27 am
Cannot wait :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Vaaark it"s nice :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: eduard on October 29, 2015, 09:56:16 am
Cannot wait :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Vaaark it"s nice :thumleft: :thumleft: :thumleft:

 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
Title: Re: Gear shift assist Pro on GSA
Post by: Judge Dredd on October 30, 2015, 11:20:45 am
Awesome!! :3some: