Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => KTM LC4 400/610/640 & 690 => Topic started by: HAASDASenek on June 09, 2014, 06:09:32 pm

Title: 690 brake discs
Post by: HAASDASenek on June 09, 2014, 06:09:32 pm
Wil julle opinie he oor brake discs is daar aftermarket discs beskikbaar en watter een is beter of hou jul maar by die oorsproklike part van KTM
Title: Re: 690 brake discs
Post by: Bill the Bong on June 09, 2014, 07:52:29 pm
Blykbaar pas n 950SE en 990 se disk agter.  Maar ek het dit nog nie self gedoen nie.
Title: Re: 690 brake discs
Post by: HAASDASenek on June 21, 2014, 06:29:41 pm
Dankie Bill ek het reg gekom ek het n OEM gekry by RAD


Sent from my iPhone using Tapatalk