Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Dorsland on June 16, 2014, 11:10:33 am

Title: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 11:10:33 am
.... actually on the Oorlogspoortpad  :biggrin:

Maar kom ons begin by die begin:

Last week I see somewhere that this weekend is a(nother) long one so I spend a few hours using Google Maps to fly around my area and see what looks like a lekker ride for Saturday.  I've been wanting to do the Swaershoek pass and plot a nice circular route via Graaff-Reinet, Pearston, Cradock and back home. Set that image in my mind for Sondag, als is reg.

So Thursday I get a PM from JMOL who is flying up to Pretoria to fetch his new Adventure: "Kry my Sondag op Colesberg dan ry ons saam terug". Hit Ctrl/Alt/Delete and reset the image in my mind so that it now reflects the Colesberg route  ;D.  Get back in the Google Maps plane and check out some routes.  Early last year when looking for a farm in the area, I had looked at a few farms in the Oorlogspoort area between Steynsburg/Middelburg and Colesberg and that had looked like some good riding area.  Checked out a nice route, loaded it on the GPS and Bob's your uncle.

Ek kyk toe die weervoorspelling vir Sondag en al wat ek sien is wind en koue. Maar, enige weer is lekker fietsryweer en ek issie bang nie.  Vrydag waai die wind hier op die plaas, volgens YR so 6m/s maar hy waai sommer sulke stofwolke hier op die grondpad.  Ek kyk weer YR en Sondag se voorspelling oppie plaas is 8m/s en vir Middelburg sommer 11m/s  :eek7:  Ek weet toe ek gaan Sondag windskeef sit op die 800.

Sunday morning up early to get all the things done before I hit the road.  It's cold, so some protection was called for  :biggrin:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150158_zps56392108.jpg)



Die wreld is altyd vir my vroeg en die oggend en laat in die middag bitter mooi en ek stop baie om die sagte lig vas te vang.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150160_zps6d5e4ee7.jpg)


(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150162_zpse6dad685.jpg)



Die wind is nog nie t erg nie en dit waai hier van links agter so ek is nog OK.  Maar Lootsbergpas l nog voor my en daar weet ek die wind waai jou sommer nou tot in volgende maand.  Ek stop en neem sommer so 'n paar vinnige fotos uit die saal uit.  Toe ek weer ry steek 'n Toyota MR2 my verby net aan die voet van die pas.  Julle ouens wat die pas al gery het weet dat hy so 'n paar lekker draaie het, veral as mens so lank reguit pad deur die Karoo gery het.  So anyway, we start the pass practically alongside each other, and I twist the 800's ear a bit but the MR2 stays with me.  The wind on the pass is very strong and unpredictable as it changes direction and strength depending on the road direction and the mountain peaks.  I don't twist it too far as a result.  Maar daai MR2tjie laat waai.  Ek kan ruik hy het so 'n rat of wat afgewissel en hy is voet innie hoek, maar ek is heel verbaas dat daai motortjie so kan wikkel.

Near the top of the pass, I stop to take a pic of the view down the valley toward Middelburg.  It is damn cold and the wind is howling.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150163_zps2f0ba4b4.jpg)



I climb up the embankment to get a better view and spot this interesting rock eroding away.  Waar is die geolo, Roxenz?  Vertel ons bietjie meer toe.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150164_zps5f8118db.jpg)



Here between Middelburg and the pass, as the wind comes down over the mountains from my left, I feel the full effect of 11m/s windspeed  :eek7: :eek7:  At one stage I get blown right over into the right hand lane by a gust!  Fortunately, the road is really quiet but I decide to ride almost on the left hand yellow line, just in case.  I tried the knee out trick that helped slightly but not much. I find that by applying forward pressure to the right end of the handlebar, it picks the bike up a bit, otherwise you are constantly riding at a crazy angle against the wind.  A GoPro or similar would have been great to capture the wind ferocity, stills don't work too well.

Net buite Middelburg op die Steynsburgpad, draai ek links af op die Brulberg grondpad en nou is dit weer van daai lekker trajekte waar mens die wind van agter het.  Dis windstil hier in my kletterpet, mens hoor net die 800 so lekker hier onder jou.  Ek ry die eerste paar km versigtig omdat kontrakteurs grond aanry na die spoorlyn toe en die groot tipper trokke het nie veel respek vir 'n motorfiets nie. Gelukkig is die wind weg van my af, so hulle stof pla my nie baie nie.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150177_zps414c210a.jpg)


Dis mos hoe 'n DS fiets se wiele moet lyk, of hoe!

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150171_zpsba37f893.jpg)



Die oop vlaktes is bitter mooi en ek stop kortkort om die natuurskoon te geniet.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150173_zps0fc93b3e.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150194_zps1568e651.jpg)



Die plaas- en plekname van ons land is vir my inspireerend en aangrypend, ek wonder altyd waar kom die name vandaan.  Oorlogspoort, Brulberg, Protespan, Geduld, Nietverdiend.

There is an interesting story about Holbrook Farm which also lies in the Noupoort district not too far away from Oorlogspoort.  Just after the First World War, the local general dealer in Noupoort, - to whom Holbrook belonged - traveled to England to buy stock for his store.  In England he came across a warehouse filled with barbed wire that was to have been used in the trench warfare in the WW1. Now that the war was over, he could buy this wire at a really good price, which he did and shipped it back to Noupoort with the intention of selling it to local stock farmers.  Problem was that this barbed wire had not been galvanised (trench warfare didn't require a long life, in wire or in soldiers  :'( ) and the local farmers didn't buy it.  The storekeeper took this large stock of wire and fenced Holbrook with it, where it still stands today.  The dry Karoo air meant there was very little rust and the lack of galvanising wasn't an issue.  The wire can still be seen there today and differs from stock fencing in that the barbs are much closer together and, of course, it is ungalvanised.  Bit of useless but interesting information.

Ek sukkel om die vroe geskiedenis van Oorlogspoort te vind maar het wel uitgevind dat die ryk driemanskap van Cecil John-Rhodes,  Abe Baily en Alfred Beit in 1900 'n sindikaat gevorm het om groot areas plaasgrond in die Colesberg/Noupoort distrikte op te koop.  Die sindikaat het uiteindelik 40 plase in di gebied besit. Een man se dood is die ander man se brood en di drie het, na afloop van die Anglo Boere Oorlog, sekerlik die grond vir 'n appel en 'n ui gekoop, nadat die Engelse ons land amper totaal verwoes het.  Oorlogspoort het dan die hoofkwartier van hulle een plaasbestuurder Martin Barnes-Webb geword.  Hierdie familie boer nogsteeds in die area.

Ongelukkig onthou ek nie hierdie Arabierstoet se naam nie.  Klompie mooi jong perde sommer vlak langs die draadheining gekry.  Hulle is nuuskierig en kom vinnig nader.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150174_zpsc48d4bd6.jpg)


Vir die skappboere sal julle weet dat Oorlogspoort een van die groot Merinostoeterye in die land is.  Mens sien sommer dis 'n ou plaas hierdie, met baie stories om te vertel.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150182_zps296bef5d.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150179_zps36f8f321.jpg)



The nice thing about riding alone, is that a planned route can be changed at will.  A fork in the road always presents one with a pleasant choice.  I took the high road  :biggrin:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150184_zpsf65b1044.jpg)



En wat sal 'n RR nou wes as mens nie vir JK 'n windpomp kan afneem nie.  Spesiaal vir Vadersdag JK!  :thumleft:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150185_zpsed5e6792.jpg)



Dit raak toe bewolk, en vrek koud.  Ek is nie haastig nie omdat dit nou maar so 11h30 is en ek het met JMOL vir 13h30 op Colesberg gereel.  Toe ek deur so 'n lopie ry waar taaibosse en Olienhoutbome bietjie groei, toe stop ek sommer daar in die pad (nog heeldag op di stuk pad net een bakkie verbygegaan), uit die wind uit.  Koffiebreek.

Ek trek daai buff so styf oor my kop dat my o skoon skrefies trek  :lol8:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150187_zps626d4481.jpg)



... pak toe my kombuissakkie uit, en steekkie stofie aan.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150188_zpse1857561.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150189_zpsfd162de4.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150192_zps944ba183.jpg)



Julle het gedink daar is nie 'n goeie koffiewinkel binne 100 seemyl van my af nie n?  Nouja, dink maar weer:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150193_zps32f1acbf.jpg)


Hoe't ou Jan Spies altyd ges: rrrryknlekkerrrrrr   :biggrin:


En ek glo altyd daaraan om vir my maats iets te gee, veral op Vadersdag.  Hierdie kuduwors is vir jou Woody1  ;D :pot:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150190_zps76031867.jpg)



I had just finished packing up when I heard a vehicle coming along round that bend behind me.  An old oom and his wife, in a Fortuner - on their way to visit friends I think - came around the bend at a bit of a speed.  I waved but they were so surprised to see a lone biker tussen erens en nerens that their normal good manners were temporarily forgotten and all I got was a curt wave from the oom.  :)  Veilig ry oom  ;D


Leave behind only tracks:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150195_zpse1db1839.jpg)



When I got to this oop vlakte, with the only gate I had to open all day (OK< besides my own gates  ;) ), and I could see Colesberg koppie in the distance,  I knew, the tar road was not too far ahead  :-[

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150196_zps339b0ef3.jpg)



Ek ry toe bietjie deur Colesberg om te sien of enige van die kleiner plekkies dalk op 'n Sondag sou oop wees, maar helaas.  Ek moes noodgedwonge die Wimpy ondersteun.  Maak vol by die 1Stop en neem stelling by die Wimpy in.  JMOL laat weet toe hy is omtrent 150km van Colesberg en ek sien toe kans vir 'n kaasburger (I'm not going to post pix on the Best Hamburger thread  ;) )en 'n waffle met roomys   :drif:  Dit was vir my lekker om sommer net te sit en die mense en hul dinge te bestudeer.

Nouja, toe ou JMOL daar aankom, bewe die man sommer van die koue.  Ons drink 'n vinnige koffie en hy eet 'n broodjie om die innerlike te versterk en ons vat toe weer die pad.  Ja, in daardie wind wat nog al die pad 'n hond uit 'n bos uit waai!

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150197_zpsda27651f.jpg)



Ons paaie skei toe by Middelburg waar hy Cradock toe ry en ek terug plaas toe.  Ons was albei haastig omdat die skaduwees al lank raak en koedoes en 'n motorfiets is nie maats nie.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150198_zps43801e82.jpg)




Jis guys but that wind blew.  Then, just over Lootsbergpass the wind almost died down completely and I could enjoy the views.  The soft light of late afternoon always makes for great pix and I took the trouble to stop and take a few.  

Dramatic Karoo late afternoon scenery:

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150201_zpse41ec4e6.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150205_zps6bcb3aca.jpg)

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Oorlogspoort%20trip/P6150208_zps802c8b14.jpg)



By die plaas aangekom, het die wind skoon bale van my mied in the lusernstoor afgewaai  :eek7:


Totale afstand: 361 km

Wegtrektyd: 08h30
Aankomtyd: 17h20


Dankie JMOL, vir 'n goeie gedagte, lekker geselskap en goeie vriendskap.  Ek sien uit na jou RR van die fiets gehaalery.  En geluk met hom!  :thumleft:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: subie on June 16, 2014, 11:28:39 am
Mooi pics. Dit lyk sommer so vrek koud.
Beste pic  :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 11:34:31 am
 :imaposer:  Ek moes eintlik 'n ouderdomsbeperking op die RR gesit het:  Viewer discretion advised!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Andre E on June 16, 2014, 11:48:09 am
Ek was ook die naweek in daai area, maar het Sondag terug gedraai vanwee teespoed. My vrou, (op haar 650) het siek geword, en my seun (eerste lang trippie op sy KLR) se koppelaar het begin gly. Het Saterdag aand ons dood verveel in 'n B&B in Somerset. :P

Maar daai wind was mislik! :o
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: zetman on June 16, 2014, 11:53:17 am
Wow goeie werk  ek  verlang  daai karoo paaie lekker ry verslag daai wind waai n parra uit n pyp uit
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: pietas on June 16, 2014, 12:23:04 pm
Lekker lees ek. Mooi landskap

Tyd terug ry ek op pad in die Swartland. Niemand ry daar nie want die pad is in sy dinges. Stop vir foto. Volgende oomblink kom oom boer met sy bakkie teen topspoed om die draai gejaag en ry my amper in my moer.
So ek stop nou maar eerder aan die kant van die pad
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 12:51:45 pm
Lekker lees ek. Mooi landskap

Tyd terug ry ek op pad in die Swartland. Niemand ry daar nie want die pad is in sy dinges. Stop vir foto. Volgende oomblink kom oom boer met sy bakkie teen topspoed om die draai gejaag en ry my amper in my moer.
So ek stop nou maar eerder aan die kant van die pad

Dis altyd as mens dit die minste verwag dat so 'n jaagduiwel jou amper in jou kanon in ry.  Ek kyk,  as 'n boer haastig oppad erens heen is, dan laat waai hy  >:D

Ek was ook die naweek in daai area, maar het Sondag terug gedraai vanwee teespoed. My vrou, (op haar 650) het siek geword, en my seun (eerste lang trippie op sy KLR) se koppelaar het begin gly. Het Saterdag aand ons dood verveel in 'n B&B in Somerset. :P

Maar daai wind was mislik! :o

Jammer om dit te hoor Andre, is almal weer gesond (KLR ingesluit)?  ;D
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 12:52:23 pm
Wow goeie werk  ek  verlang  daai karoo paaie lekker ry verslag daai wind waai n parra uit n pyp uit


 :imaposer:  jis nee kerels hy het gewaai!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: SchalkL on June 16, 2014, 01:47:43 pm
Na daai long john voel ons nou sommer deel van jou slaapkamer, lekker ride report!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Yupa on June 16, 2014, 02:16:34 pm
nice RR. daai vlaktes LYK sommer koud!!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 16, 2014, 03:07:29 pm
Daai vlaktes is vol verrassings. Mooiste plaaswerwe en populierwoude by die riviere.
Ek moet weer daar kom rondry. :deal:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 04:06:42 pm
Jy moet kom terwyl my pad nog stof is  ;D
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 16, 2014, 04:09:42 pm
Jy moet kom terwyl my pad nog stof is  ;D
Ek sal nie eens daai pad aanvat al wys hulle net toemis op die weer nie!!! :eek7: :imaposer: :biggrin:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 04:12:34 pm
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:  ag nee Chris, jy weet mos hulle s as jy van die perd afgeval het, klim jy so vinnig moontlik weer innie saal en ry hom tot hy sweet.  Kom kuier, die vlaktes gaan sommer gou daai gaga klam seelug uit jou longe kry  :pot: :deal:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 04:14:45 pm
nice RR. daai vlaktes LYK sommer koud!!

En die ironie is vandag roer daar nie 'n blaar hier nie, amper kortbroek weer  :-\
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: woody1 on June 16, 2014, 04:21:40 pm
Jy en jou KUDU wors.... ek sal maar daai posbus nommer moet stuur.  :drif:

Bly om te sien die ouens het Jaco se fiets so mooi reggemaak na by toetsrit... :pot: :peepwall:

Dankie vir die lekker saamry. :ricky:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 04:32:21 pm
Nee hy is baie mooi.  Ek dink dit was toe wel daai model wat soos 'n krap geloop het, so amper asof die raam gebuig is. Ek dink nie dit was daai omtiep van joune wat dit veroorsaak het nie    :peepwall: :pot: ;D
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 04:38:48 pm
Na daai long john voel ons nou sommer deel van jou slaapkamer, lekker ride report!


Wat praat jy, ek gaan nou nog vir berading nadat ek jou in jou Boere ATGATT by die 2012 NW Bash gesien het  :imaposer: :pot:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Skollie on June 16, 2014, 05:13:50 pm
lekker RR  :thumleft:  :ricky:

Dankie vir die saamry, maar ek ry eerder in die reen voor ek in die wind ry en hier het die wind net so erg gewaai !
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: ALLEN I on June 16, 2014, 05:32:01 pm
Nice RR thanks for letting us ride with   :ricky:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dutchman81 on June 16, 2014, 06:03:21 pm
Mooi een oom Dorsland , pragtige fotos van die Karoo en kouse... Ek en MevDutchman het die vooreg gehad om so 60km saam oom Jmol van Bedford tot in Fort Beaufort te ry , darem nie wind gehad vandag nie , ek leer nog maar oom Jmol se "ou Dukkes"  :thumleft:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 06:07:07 pm
Mooi een oom Dorsland , pragtige fotos van die Karoo en kouse... Ek en MevDutchman het die vooreg gehad om so 60km saam oom Jmol van Bedford tot in Fort Beaufort te ry , darem nie wind gehad vandag nie , ek leer nog maar oom Jmol se "ou Dukkes"  :thumleft:

 :imaposer:  Daai kousfoto gaan ek nog berou, ek sien 'n ding wat kom.  Lyk my JMOL het omtrent sy erewag gehad om hom in Oos Londen te kry.  Bly julle het nie wind gehad nie.



lekker RR  :thumleft:  :ricky:

Dankie vir die saamry, maar ek ry eerder in die reen voor ek in die wind ry en hier het die wind net so erg gewaai !

Wind van voor of agter is nog OK, maar van die kant  :eek7:

Nice RR thanks for letting us ride with   :ricky:

 :thumleft:

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dutchman81 on June 16, 2014, 06:14:07 pm
Ek het oom Jmol se vorige fiets gekoop , was nogal spesiaal om die "ou en nuwe" saam te h , weet nie of daai kous storie oom vinnig gaan los nie , wil nog eendag daar by oom n draai maak (het al Karoo water gedrink) bly maar mooi wreld daai  :deal:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on June 16, 2014, 06:15:15 pm
Ja jy en ETS sal nog eendag op Huis Herfsblaar se stoep herinner word oor wat julle aan jul voete dra!!!! :eek7: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 06:17:06 pm
Nou die ander dag mense van Zim hier gehad.  Sy vrou vra hier op die tweede dag: "why do you add salt to your water?"  :biggrin:  Bietjie brak maar darem nie soos Port Nolloth se water nie.  Dis loshande die slegste water wat ek enige plek ooit gedrink het.

Jy is altyd welkom, ek sien ChrisL koekeloer nog hier, dalk kuier julle mense sommer almal saam?
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 06:18:54 pm
Ja jy en ETS sal nog eendag op Huis Herfsblaar se stoep herinner word oor wat julle aan jul voete dra!!!! :eek7: :imaposer:

Ek gaan die bar bietjie lig en daai long johns en kouse met crocs dra  :imaposer: :imaposer:  Dan het julle voorwaar iets om oor te skinder
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: The Badger on June 16, 2014, 07:04:54 pm
 :laughing4: :laughing4:

Thanks for the lekker RR. :thumleft:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: JMOL on June 16, 2014, 07:29:40 pm
Lekker lag ek nou vir die kouse ding.....  Is besig om die kiekies te sorteer vd trippie.

Moet se daardie tannie van Bloem agter my se roomys het lekker gelyk, maar ek het besef ons moet sleep om voor donker by die huis te wees.

Wou jou nog se - Toe ons verby Oorlogspoort ry, toe besef ek dat ek al in daardie area was in my bank jare.

Dankie vd wag....
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: woody1 on June 16, 2014, 07:44:56 pm
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
 :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: JMOL on June 16, 2014, 08:29:48 pm
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
 :imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:   :pot:   :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 08:37:05 pm
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
 :imaposer:

Ja maar dis as jy die wind van agter het.  JMOL het die wind van voor gehad  :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 08:38:07 pm
:laughing4: :laughing4:

Thanks for the lekker RR. :thumleft:

Nope, thought about it,  not going to happen.  The thought is too ghastly to contemplate  :biggrin:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 16, 2014, 08:41:38 pm
Lekker lag ek nou vir die kouse ding.....  Is besig om die kiekies te sorteer vd trippie.

Moet se daardie tannie van Bloem agter my se roomys het lekker gelyk, maar ek het besef ons moet sleep om voor donker by die huis te wees.

Wou jou nog se - Toe ons verby Oorlogspoort ry, toe besef ek dat ek al in daardie area was in my bank jare.

Dankie vd wag....

Het julle gaan skaap terugneem omdat die boer nie kon betaal nie?  :imaposer:

Groot plesier, ek het darem tyd vir roomys gehad  >:D
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: spoedvark on June 16, 2014, 09:24:48 pm
Eendag sal JMOL my saambring na daar die area!

Toer sal ons nog toer op die "Geen Sand" diet se van ons!


Dankie vir die RR Dorsland! Lekker saam gery!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: ButchH on June 16, 2014, 10:36:23 pm
Awesome  :thumleft:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Heimer on June 16, 2014, 11:41:10 pm
Bliksem maar dis 'n lekker ride report. - ek voel sommer die koue saam...
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Wooly Bugger on June 17, 2014, 07:37:01 am
Dorsland, jy sal vir Rowan Atkinson bang maak met daai "Black Adder" outfit!
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 17, 2014, 07:49:56 am
Dorsland, jy sal vir Rowan Atkinson bang maak met daai "Black Adder" outfit!

 :imaposer:  ek sien ek het myself eindelose skade berokken met daai foto.  Is ek dan die enigste ou wat LJs in die winter dra as ek gaan ry?

Bliksem maar dis 'n lekker ride report. - ek voel sommer die koue saam...

Dankie H, ja dit was effe koel gewees  ;)
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: JK on June 18, 2014, 08:22:01 am
Hey thanks vir die windpomp   :thumleft:. 
 :imaposer: :imaposer: Jy moet onthou jy kan so met daai kouse nog nou rondloop maat as seunie ouer is gaan hy jou byt as jy so lyk  :lol8:
Soos ek die photi afrol  het ek amper gedink ek gaan so iets sien  :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 18, 2014, 09:33:03 am
 :imaposer: :imaposer:  ATGATT Afrika styl.   :thumleft:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 09:52:11 am
Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:


Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 10:01:39 am
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
 :imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:   :pot:   :lol8:

Ek hoor jy het scenery daar in GP glo net so geniet,,,, terwyl jy nou jou fototjies uit sorteer moet nie vergeet om 'n paar op te sit van die club waar jy so uit gehang het nie,   die een wat op facebook rond swerf,,,, maar ek glo daar is seker nog ander ook  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Wooly Bugger on June 18, 2014, 12:18:19 pm
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: JMOL on June 20, 2014, 06:46:25 am
Nee OK - I'm speechless  :imaposer:   
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Andre E on June 20, 2014, 09:21:29 am
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is onberispelik voortreflik... :biggrin:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 20, 2014, 05:08:01 pm
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe s Jaco net,, mmak my joune   :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: subie on June 20, 2014, 05:21:55 pm
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe s Jaco net,, mmak my joune(moet net nie merke los nie tannie)   :imaposer: :imaposer:

Lyk meer na so iets  :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: spoedvark on June 20, 2014, 05:44:36 pm
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
 :imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:   :pot:   :lol8:

Ek hoor jy het scenery daar in GP glo net so geniet,,,, terwyl jy nou jou fototjies uit sorteer moet nie vergeet om 'n paar op te sit van die club waar jy so uit gehang het nie,   die een wat op facebook rond swerf,,,, maar ek glo daar is seker nog ander ook  :imaposer: :imaposer: :imaposer:



"Ou Dikkes?"
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 20, 2014, 05:46:39 pm
Ai JMOL, die manne vat jou nou laag.  Kan hulle jou so hoog gevat het soos daai mooi antie nie  :imaposer:  :peepwall:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 20, 2014, 05:48:46 pm
En jy Jakkals,  ons weet waar l George n, ons stuur die armbrekers daai kant toe  :lol8:  :pot:

Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:


Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:



Ten minste skuur ek nie my onderbroek van binne af deur nie   :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 20, 2014, 06:23:11 pm
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe s Jaco net,, mmak my joune(moet net nie merke los nie tannie)   :imaposer: :imaposer:

Lyk meer na so iets  :lol8:

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 20, 2014, 06:25:28 pm
En jy Jakkals,  ons weet waar l George n, ons stuur die armbrekers daai kant toe  :lol8:  :pot:

Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:


Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:



Ten minste skuur ek nie my onderbroek van binne af deur nie   :imaposer:

Nie my skuld die S10 gee my eelte op die sterre nie ,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Herklaas on June 20, 2014, 06:53:19 pm
 :lol8: Sulke laaaaanng voete of het die sokkies gerek? :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 20, 2014, 07:02:24 pm
:lol8: Sulke laaaaanng voete of het die sokkies gerek? :imaposer:

Gn wonder daai ou in Brakpan s daai man se bokke is so maer nie, die man trap al die weiding plat met daai paar voete  :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 20, 2014, 07:22:49 pm
Ek is lank, moet 'n goeie basis h as die wind waai  :biggrin:  Maar julle almal se gaaie, ek is 'n size 10 skoen. Ek stap julle almal innie stof in  :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: JMOL on June 20, 2014, 07:27:15 pm
Nee wat Dorsland - onthou daai gesegde:  "Wie laaste lag, lag die lekkerste"    :ricky:

Ons 2 se dag gaan kom.  Ons is mos in 'n ander klas.  :deal:   :peepwall:   :pot:   :ricky:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 21, 2014, 09:21:47 am
Ek is lank, moet 'n goeie basis h as die wind waai  :biggrin:  Maar julle almal se gaaie, ek is 'n size 10 skoen. Ek stap julle almal innie stof in  :imaposer:

Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 21, 2014, 09:28:06 am
Nee wat Dorsland - onthou daai gesegde:  "Wie laaste lag, lag die lekkerste"    :ricky:

Ons 2 se dag gaan kom.  Ons is mos in 'n ander klas.  :deal:   :peepwall:   :pot:   :ricky:

Sien ek jou by die wilds fees ?

Dan vertel jy my weer so paar storries van Dorsland se onheil dinge,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Mev Vis Arend on June 21, 2014, 11:58:31 am
Wat 'n lekker-lees RR en mooi prentjies daarby.  Dankie. 

Ek is lank, moet 'n goeie basis h as die wind waai  :biggrin:  Maar julle almal se gaaie, ek is 'n size 10 skoen. Ek stap julle almal innie stof in  :imaposer:

Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Jakkals, jy kan omtrent mense se siele uittrek.   :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 21, 2014, 12:10:46 pm

Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Jis ek kry julle ouens wat elke dag moet skoene dra, bitter jammer, foeitog.  :imaposer:  Lang tone is vir vastrap oppie opdraendes as ek gaan bokke soek.  Die bok wat van my af wegkom, is noggie gebore nie  :biggrin: :biggrin:

Mev Vis, ek laat 'n ou maar sy gat grou totdat hy diep genoeg is om hom in te begrawe  :lol8:  >:D

En nou Jakkals, hoekom kry ons nie 'n uitnodiging na die Wildsfees toe nie?  Ek moet hoeka kuduvleis bymekaarmaak om deurlopend vir Woody van drowors te kan voorsien.  Die man eet soos 'n Etiopir by 'n Unesco kospakkieskenking.


Nee wat Dorsland - onthou daai gesegde:  "Wie laaste lag, lag die lekkerste"    :ricky:

Ons 2 se dag gaan kom.  Ons is mos in 'n ander klas.  :deal:   :peepwall:   :pot:   :ricky:

Hou Jakkals mooi dop JMOL,  sy gat raak al hoe dieper.  Inspittyd kom al hoe nader vir hom.  :imaposer: :imaposer: 
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 22, 2014, 07:10:46 pm
Nou kom aan, dit sal nice wees, sien ek jou by die fees,,,,,, maar jy los net die roer by die huis, hierdie Jakkals wil nie duck en dive vir patrone nie,,,,,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 22, 2014, 07:12:12 pm
Wanneer, waar, hoe laat, hoe veel, wat moet ek bring?  ;D
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dusty Rusty on June 25, 2014, 07:21:58 pm
Dit was 'n lekker report Dorsland!

Van nou af is daai kouse jou lucky socks!

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 25, 2014, 07:27:26 pm
Dankie Dusty  :thumleft:  Ek moet s hulle was vir my lucky gewees omdat hulle my voete lekker warm gehou het. Die ouens is maar net jaloers omdat hulle in hulle kerksokkies moet gaan ry  :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dusty Rusty on June 25, 2014, 07:46:15 pm
 :lol8:  !

Wag tot die ouens sien wat ek doen. Geo het mos in sy een RR vertel dat hy plastieksakke tussen sy boots en sokkies dra vir ekstra hitte.

Dit werk soos 'n bom!

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: BEN TAP on June 25, 2014, 08:06:01 pm
Lekker RR Dorsland
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 25, 2014, 08:48:22 pm
:lol8:  !

Wag tot die ouens sien wat ek doen. Geo het mos in sy een RR vertel dat hy plastieksakke tussen sy boots en sokkies dra vir ekstra hitte.

Dit werk soos 'n bom!



En dis waterdig  :imaposer:



Lekker RR Dorsland

Dankie Ben, ek en my 2IB gaan dalk Saterdagoggend bietjie ontbyt op Nieu Bethesda eet.  Kom jy saam?
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: BEN TAP on June 26, 2014, 04:59:13 pm
klink na n goeie plan hoelaat
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: woody1 on June 26, 2014, 05:51:32 pm
Ben jy sal maar net bietjie moet terughou,,,, jy weet dis mos een van DAAI fietse.. :peepwall:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 26, 2014, 05:54:52 pm
Ja dis hoekom ek reel dat ek hom amper in NB kry.  Ek gee hom 'n goeie voorsprong  :pot: :lol8:

Ry jy saam?  ;)
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 26, 2014, 06:00:00 pm
klink na n goeie plan hoelaat

Ek bel jou vanaand dan reel ons plek en tyd
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 26, 2014, 06:59:45 pm
Ja dis hoekom ek reel dat ek hom amper in NB kry.  Ek gee hom 'n goeie voorsprong  :pot: :lol8:

Ry jy saam?  ;)

Goeie idee Dorsland, daai wit goet hou mens baie terug,,,,,,,,,, :ricky:

Nooi vir Tubby ook saam, hy sal my kom vertel as julle skinder,,,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 26, 2014, 07:02:35 pm
Ek dog BT het ook 'n (stadige) bloue soos joune?  :)
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 26, 2014, 07:08:18 pm
Ek dog BT het ook 'n (stadige) bloue soos joune?  :)

Nee hy en Tubby het vinige bloues gehad maar hulle hulle het bang geword vir die spoed,, toe koop hulle elkeen vir hulle van daai stadige wittes,,,,,,,, :imaposer:

Maak net seker daar is iemand wat kan bike was op NB,, anders gaan jy nie vir BT daar sien nie,,,,,,,,,,, lieg somer vir hom en s jy het 'n kontak daar wat sy bike kan was,,,,,,,,,, :lol8: :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 26, 2014, 07:11:07 pm
 :imaposer: :imaposer:

Jy mag nie praat nie,  jy het mos hier verby gehou omdat jy nie stof (of modder) op daai fietsie van joune wou kry nie.  Dit reen nou lekker hier, jy kan maar deurry, dis net bietjie modderig  :peepwall:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 26, 2014, 07:18:59 pm
:imaposer: :imaposer:

Jy mag nie praat nie,  jy het mos hier verby gehou omdat jy nie stof (of modder) op daai fietsie van joune wou kry nie.  Dit reen nou lekker hier, jy kan maar deurry, dis net bietjie modderig  :peepwall:

Bwaahaaaaaa !!!!!!!! :imaposer: :imaposer:

Ek was so vinnig daar verby met die blou blits dat daar nie tyd was vir stop nie,,,,,,

Reen ?  ag nee man dit is mos niks,,,,,,, ek gaan wag tot die sneeu somer lekker l dan gaan ek kom bok vleis eet by jou,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 26, 2014, 07:20:56 pm
Voorspelling praat van sneeu volgende Vrydag en Saterdag  :eek7:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 26, 2014, 07:41:28 pm
Voorspelling praat van sneeu volgende Vrydag en Saterdag  :eek7:

More ry ek wilds fees toe en sal maar daar by die slim mense hoor vir waneer hulle sneeu bestel het,,, as jy dalk iets in tussen hoor ry gou Sat deur Kirkwood toe en kom vertel my,,,,,, :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 30, 2014, 06:59:11 pm
Wou die naweek by Dorsland gaan kuier maar moes toe maar omdraai by die hek,,,,,,, wou nie 'n kaans gevat het met sy tricker happy bokke nie,,,,,,,

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 30, 2014, 07:00:49 pm
Maar ek weet nou waar hy sy kouse vandaan kry,,   :imaposer: :imaposer:

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 30, 2014, 07:09:06 pm
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:  O hel dis snaaks, lag ek nou dat die trane so rol hahahahahaha  Kan ek nie vir jou ook so 'n stel kouse maak nie Jakkals?
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 30, 2014, 07:14:33 pm
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:  O hel dis snaaks, lag ek nou dat die trane so rol hahahahahaha  Kan ek nie vir jou ook so 'n stel kouse maak nie Jakkals?

Bietjie te wit na my smaak,,,,,, kan jy dit dalk blou dye ,,,,,,,,,, :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on June 30, 2014, 07:17:30 pm
Vir jou my lanie, enige kleur, selfs blou ja.  Maar hoor hier, jy moet bel voor jy hier aangery kom dat ek die wagbokke kan wegpak  :lol8:
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Jakkals on June 30, 2014, 07:29:29 pm
Vir jou my lanie, enige kleur, selfs blou ja.  Maar hoor hier, jy moet bel voor jy hier aangery kom dat ek die wagbokke kan wegpak  :lol8:

Nee dis ok,, los dit maar net onder 'n klip by die hek,,,,, ek weet jy het ges jy gaan my kry maar ek het nie gedink jy was so ernstig nie,,,,

En met die operatuer in jou veld gaan ek maar nie 'n kaans vat nie,,,,,,

Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: roxenz on July 01, 2014, 02:35:17 pm
Hei Dorsland!  Daai was nou vir jou 'n lekker lees-en-kyk RR man! Dankie vir die moeite om dit op te sit.  Ek moet een of ander tyd 'n paar weke afvat om al daai mooi Karoo-paaie stof te ry...

O ja, daai brokkel-klip lyk soos 'n siltsteen, redelik algemeen in Karoo.  Dis 'n modder met fyn sanderigheid in, wat versteen het.  Die klei-minerale in die modder swel as dit nat word en krimp as dit droog word, en lei uiteindelik tot die brokkel-patroon van verwering wat jy so netjies afgeneem het.

Groete
Andre
Title: Re: Dorsland on the warpath ...
Post by: Dorsland on July 01, 2014, 02:52:43 pm
Dis nou blerrie interessant Andre, dankie.  Hy het so mooi eweredig verweer in sulke blokkies.  Daar was nogal heelwat van hulle daar langs die pad op Lootsberg gewees.  Hulle sal nou seker so verweer as hulle ontbloot is?