Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Racing Section => Topic started by: SteveD on June 18, 2014, 04:20:12 pm

Title: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: SteveD on June 18, 2014, 04:20:12 pm
I picked this up while trolling around on ADV:
David Fretigne rode the Hellas Rally on a 1200 Super Tenere.  :o
Impressive, or mad, probably both.
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 05:10:13 pm
Fark, en hy het gevra of hy my S10 kon leen vir n road trip saam met n paar GS'e,,,,,,,,,,,,,   :patch: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Baie nice S10  :drif: :drif:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Winston on June 18, 2014, 06:18:53 pm
Dit bly maar 'n yster van 'n bike  :drif:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Cracker on June 18, 2014, 06:53:33 pm
Need more of him - here  :thumleft:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 07:05:57 pm
Dit bly maar 'n yster van 'n bike  :drif:

Beste groot DS fiets op die mark  :deal:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 18, 2014, 07:55:01 pm
Daai bike is darem nie te vinnig nie, hy is maar middelmatig.
Maar as hy nou blou was dan weet ons dit sou een van die vinniges wees.
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 08:01:32 pm
Daai bike is darem nie te vinnig nie, hy is maar middelmatig.
Maar as hy nou blou was dan weet ons dit sou een van die vinniges wees.

Jy kan mos sien die blou is bo die wit, die wittes is maar baie onderdanig as dit by die klas van goed kom,,,,,, :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 18, 2014, 08:30:55 pm
Daai bike is darem nie te vinnig nie, hy is maar middelmatig.
Maar as hy nou blou was dan weet ons dit sou een van die vinniges wees.

Jy kan mos sien die blou is bo die wit, die wittes is maar baie onderdanig as dit by die klas van goed kom,,,,,, :imaposer:
Sorry man nou die bril aan en bekyk die storie eers mooi, en ja  nou sien ek dat die blou altyd bo die wit is.  :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 08:44:07 pm
Ok, hier is n witte ,,,,,, maar hy is gespray,, hy was eers blou,,,  :lol8:

Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 18, 2014, 08:46:01 pm
Hey ons wittes is die fondament waarop jou blou gebou is. Rotsvas my maat. Rotsvas
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 08:49:02 pm
Nog bloues
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 18, 2014, 08:53:35 pm
Hey ons wittes is die fondament waarop jou blou gebou is. Rotsvas my maat. Rotsvas
:spitcoffee: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 19, 2014, 06:21:50 am
Onthou ek is nog nuut op die S10, ek weet nou die bloues is die vinniger as die wittes. Nou as ek na die kiekies kyk is die bloues ook die at die beste jump. Is ek reg?  :spitcoffee:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Vis Arend on June 19, 2014, 07:06:08 am
Onthou ek is nog nuut op die S10, ek weet nou die bloues is die vinniger as die wittes. Nou as ek na die kiekies kyk is die bloues ook die at die beste jump. Is ek reg?  :spitcoffee:
Ja............. :biggrin:

Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 07:07:48 am
Julle moet net oppas vir die WITTES want ons KAN ook.  :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 07:12:08 am
Dan praat ons nie eens van die BLOUES wat soos ou Volkswagen Beetles is nie..... As hulle nie iewers geraas maak nie, dan le hulle en RUS langs die pad.. :lol8:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 07:12:44 am
Onthou ek is nog nuut op die S10, ek weet nou die bloues is die vinniger as die wittes. Nou as ek na die kiekies kyk is die bloues ook die at die beste jump. Is ek reg?  :spitcoffee:
Ja............. :biggrin:

Lekker windgat vir 'n OU MAN  :pot:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 07:19:55 am
Julle ouens moet oplet.  JAKKALS se karretjie.. :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Vis Arend on June 19, 2014, 07:34:43 am
Julle ouens moet oplet.  JAKKALS se karretjie.. :imaposer:

 :laughing4: :imaposer: :lol8:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 19, 2014, 07:49:18 am
Dan praat ons nie eens van die BLOUES wat soos ou Volkswagen Beetles is nie..... As hulle nie iewers geraas maak nie, dan le hulle en RUS langs die pad.. :lol8:

Omthou die bloues rus want hulle is ver voor!!!!!!!!!!!!!!
Dit is soos die skilpad (wittes) en die Hasie (bloues)  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 08:32:45 am
Kom nou TT,  moenie dat daai JAKKALAS jou besoedel nie......  :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 19, 2014, 08:42:51 am
Kom nou TT,  moenie dat daai JAKKALAS jou besoedel nie......  :imaposer:

Ek weet wie die Jakkals is wat julle van praat nie, is hy op die forum.  :ricky:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 09:01:33 am
 :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Vis Arend on June 19, 2014, 09:18:55 am
Dan praat ons nie eens van die BLOUES wat soos ou Volkswagen Beetles is nie..... As hulle nie iewers geraas maak nie, dan le hulle en RUS langs die pad.. :lol8:

Ek weet van 'n sekere witte wat ook daar iewers in die Karoo so bietjie gerus het.    :pot:

Maar ons worry nie om te rus nie, dis baie werk om so vinnige fiets in toom te hou.
 
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: woody1 on June 19, 2014, 09:25:29 am
 :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 09:25:55 am
 :imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 11:37:45 am
Bwwaahhaaa !!!!!!!!!!!!!!

Ek los julle net vir 'n rukkie alleen en kyk watse nonsens gaan hier aan,,,,  :imaposer: :imaposer:

Nee, daai sidecar jobbie gaan nie by hierdie Jakkals pas nie, ek dink ek knak daai onderstel somer die eerste dag as ek begin haastig raak,,,,,,,,,,, julle weet mos daai klas van goed is vir die Beemer span,,,,,,,,, o'ja, en vir bejaarde King Wi,,,,,, wag wag , ek bedoel Oos Kaapenaars,,,,,,,,  :peepwall: :pot: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 11:40:10 am
Kom nou TT,  moenie dat daai JAKKALAS jou besoedel nie......  :imaposer:

Man los vir TT, hy is op die regte pad,,,,,,,,,  :patch: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Vis Arend on June 19, 2014, 11:59:58 am
Bwwaahhaaa !!!!!!!!!!!!!!

Ek los julle net vir 'n rukkie alleen en kyk watse nonsens gaan hier aan,,,,  :imaposer: :imaposer:

Nee, daai sidecar jobbie gaan nie by hierdie Jakkals pas nie, ek dink ek knak daai onderstel somer die eerste dag as ek begin haastig raak,,,,,,,,,,, julle weet mos daai klas van goed is vir die Beemer span,,,,,,,,, o'ja, en vir bejaarde King Wi,,,,,, wag wag , ek bedoel Oos Kaapenaars,,,,,,,,  :peepwall: :pot: :imaposer: :imaposer:

 :booty:   :bootyshake:   :pottytrain2:    :lol8:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 12:20:54 pm

Ek sien julle ouens het ook geen respek vir 'n BLOU S10 nie,,,,,,,,,,,, mens laat nie die goed in die sand lÍ nie,,,,,,,,,, mens park hulle ordentlik  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Dit gebeur as jy per ongeluk vergeet om TC af te sit na 'n smoke brake,,,, :deal:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 12:22:28 pm
Bwwaahhaaa !!!!!!!!!!!!!!

Ek los julle net vir 'n rukkie alleen en kyk watse nonsens gaan hier aan,,,,  :imaposer: :imaposer:

Nee, daai sidecar jobbie gaan nie by hierdie Jakkals pas nie, ek dink ek knak daai onderstel somer die eerste dag as ek begin haastig raak,,,,,,,,,,, julle weet mos daai klas van goed is vir die Beemer span,,,,,,,,, o'ja, en vir bejaarde King Wi,,,,,, wag wag , ek bedoel Oos Kaapenaars,,,,,,,,  :peepwall: :pot: :imaposer: :imaposer:

Sorry uncle Vis,,,,, ek het vir 'n oomblik vergeet waar julle bly,,, >:D :biggrin: :lol8:

 :booty:   :bootyshake:   :pottytrain2:    :lol8:

Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 12:33:49 pm
:imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D

Ja dit is nogal waar Oom F, en dit is lekker so, :deal: :lol8:

Dit is omdat die ander nie kan saam praat nie want hulle ken nie 'n S10 nie,,, alhoewel ons hulle scooters ken,,, :biggrin:

Maar gee maar kaans, Oom Snuifie sal netnou hier in loer,,,,,, of iemand moet net skryf 'n 1200 GS kan nie so jump nie dan is die gort gaar en slaan hierdie thread somer oor die 200 blaaie vandag,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Snafu on June 19, 2014, 12:38:19 pm

Ek is hier, maar hoekom sal ek julle fun spoil, ek het mos my eie fun :)
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 12:41:46 pm

Hoek, lyn en sinker,,,,,,,,   :spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek het julle mos gesÍ   :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Snafu on June 19, 2014, 01:12:19 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 01:14:36 pm
:imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D

Ja dit is nogal waar Oom F, en dit is lekker so, :deal: :lol8:

Dit is omdat die ander nie kan saam praat nie want hulle ken nie 'n S10 nie,,, alhoewel ons hulle scooters ken,,, :biggrin:

Maar gee maar kaans, Oom Snuifie sal netnou hier in loer,,,,,, of iemand moet net skryf 'n 1200 GS kan nie so jump nie dan is die gort gaar en slaan hierdie thread somer oor die 200 blaaie vandag,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek is hier, maar hoekom sal ek julle fun spoil, ek het mos my eie fun :)

Met watter photoshop program sukkel jy dan so  ..............  >:D
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 01:15:46 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

................ en ons vat dit dan ook almal as n joke ........ :lol8:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Snafu on June 19, 2014, 01:16:21 pm
:imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D

Ja dit is nogal waar Oom F, en dit is lekker so, :deal: :lol8:

Dit is omdat die ander nie kan saam praat nie want hulle ken nie 'n S10 nie,,, alhoewel ons hulle scooters ken,,, :biggrin:

Maar gee maar kaans, Oom Snuifie sal netnou hier in loer,,,,,, of iemand moet net skryf 'n 1200 GS kan nie so jump nie dan is die gort gaar en slaan hierdie thread somer oor die 200 blaaie vandag,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek is hier, maar hoekom sal ek julle fun spoil, ek het mos my eie fun :)

Met watter photoshop program sukkel jy dan so  ..............  >:D

Verstaan nie, my fun is om 1200 extension hosted pabx op die netwerk te kry :P
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Snafu on June 19, 2014, 01:18:00 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

................ en ons vat dit dan ook almal as n joke ........ :lol8:

ons het nog nie Stilbaai gedoen die jaar nie, het jy hulp nodig? :)
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:18:09 pm
:imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D

Ja dit is nogal waar Oom F, en dit is lekker so, :deal: :lol8:

Dit is omdat die ander nie kan saam praat nie want hulle ken nie 'n S10 nie,,, alhoewel ons hulle scooters ken,,, :biggrin:

Maar gee maar kaans, Oom Snuifie sal netnou hier in loer,,,,,, of iemand moet net skryf 'n 1200 GS kan nie so jump nie dan is die gort gaar en slaan hierdie thread somer oor die 200 blaaie vandag,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek is hier, maar hoekom sal ek julle fun spoil, ek het mos my eie fun :)

Met watter photoshop program sukkel jy dan so  ..............  >:D

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 01:19:21 pm
:imaposer: Hoe lekker lag ek nou weer vir al die STen ryers se manewales .............  :lol8:
Iets wat my opval .............. hier is geen chirp van die opposisie nie  ??? Hulle is seker besig om n teerpad foto te photoshop sodat hulle ook kan "saampraat" .............  >:D >:D

Ja dit is nogal waar Oom F, en dit is lekker so, :deal: :lol8:

Dit is omdat die ander nie kan saam praat nie want hulle ken nie 'n S10 nie,,, alhoewel ons hulle scooters ken,,, :biggrin:

Maar gee maar kaans, Oom Snuifie sal netnou hier in loer,,,,,, of iemand moet net skryf 'n 1200 GS kan nie so jump nie dan is die gort gaar en slaan hierdie thread somer oor die 200 blaaie vandag,,,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ek is hier, maar hoekom sal ek julle fun spoil, ek het mos my eie fun :)

Met watter photoshop program sukkel jy dan so  ..............  >:D

Verstaan nie, my fun is om 1200 extension hosted pabx op die netwerk te kry :P

Gebruik Fatbudgy ................  :ricky:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Snafu on June 19, 2014, 01:20:34 pm

Asseblief nie!!!!!
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 01:22:06 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

................ en ons vat dit dan ook almal as n joke ........ :lol8:

ons het nog nie Stilbaai gedoen die jaar nie, het jy hulp nodig? :)

Ek het nou my eie pompie met n sterker fuse ................... :thumleft:
Kan nie vir jou vra om my pompie op jou skoeter in te plug nie want jou engine sal doodtrek ..............  :ricky:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:23:26 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

Open minded is die regte stelling,, nie hi-jack nie,,,, :deal: :imaposer:

Nee ons gee glad nie om nie oom Snuifie, ons geniet jou insae en kennis ter dee ,,, :imaposer:

Eendag gaan ek en jy nog 'n knertsie saam drink dan lag ons lekker oor al die stront wat hier gepraat word,,,  :ricky:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Oupa Foe-rie on June 19, 2014, 01:24:44 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

Open minded is die regte stelling,, nie hi-jack nie,,,, :deal: :imaposer:

Nee ons gee glad nie om nie oom Snuifie, ons geniet jou insae en kennis ter dee ,,, :imaposer:

Eendag gaan ek en jy nog 'n knertsie saam drink dan lag ons lekker oor al die stront wat hier gepraat word,,,  :ricky:

Hy is n topbox drinker ...............  :o :pot:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:30:58 pm
Mag ek nie? :(

verbaas my hoe julle jul eie threads hi-jack :)

Open minded is die regte stelling,, nie hi-jack nie,,,, :deal: :imaposer:

Nee ons gee glad nie om nie oom Snuifie, ons geniet jou insae en kennis ter dee ,,, :imaposer:

Eendag gaan ek en jy nog 'n knertsie saam drink dan lag ons lekker oor al die stront wat hier gepraat word,,,  :ricky:

Hy is n topbox drinker ...............  :o :pot:

Dan drink hy seker maar min,,,,, ek meen,, hoeveel koues kan 'n GSA nou regtig dra, daar moet mos altyd genoeg plek wees vir die Roadside Ass hondjie wat jou moet company hou terwyl jy vir BMW On Call wag,,,,,  :biggrin: :imaposer: :imaposer: :peepwall:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:37:42 pm

Wag, ons gaan nou al verder van die topic af,,,,,,

Hier is nog 'n nice een,
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:40:41 pm

En somer nog een,,,,, net jammer hy is wit,  :patch:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Garfield on June 19, 2014, 01:43:39 pm
Werklik goeie fotos  :thumleft:

Ek merk op nie een van die bikes feature in meer as een foto nie, is die goed dan disposable one use only?
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Jakkals on June 19, 2014, 01:50:15 pm
Werklik goeie fotos  :thumleft:

Ek merk op nie een van die bikes feature in meer as een foto nie, is die goed dan disposable one use only?

Die wittes ja maar nie die ander nie,,, daar is 'n goeie af set plek in Brakpan vir die gebruikte wittes ,,, :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: JonnyP on June 19, 2014, 02:13:22 pm
Ek het erens gehoor die bikes doen dan world tours na hulle photo shots, dit is hoekom ons hulle gewoonlik net een keer sien.
Werklik goeie fotos  :thumleft:

Ek merk op nie een van die bikes feature in meer as een foto nie, is die goed dan disposable one use only?
Dit is gewoonlik n goeie ding as die wat nou oor kom na die Yamaha kant maar hulle disposables saam bring want hulle bek@k hulle self na n rit op die wittes wat van die bloues :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: 1200 Super Tenere rally bike
Post by: Vis Arend on June 19, 2014, 02:37:40 pm
Werklik goeie fotos  :thumleft:

Ek merk op nie een van die bikes feature in meer as een foto nie, is die goed dan disposable one use only?

 ???  Hmmmmm................hoeveel foto's soek jy.   :patch: