Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: EtienneKLR on June 25, 2014, 09:50:52 am
-
Waar sou jy wou wees?
-
Ek sou graag enige plek wou wees waar ek nie nodig het om so warm to moet aantrek om aan die lewe te bly nie.
Shorts en T-hemp is beter as long-johns, thermals, baadtjies, beanies, ens...
Wit sand en palm bome wen eertse prys :thumleft: :drif:
-
Ek so die heel-heel graagste op enige plek op 'n bike in SA, Namibie of Botswana wou wees.
-
Reg langs die D 707 besig om oggend koffie te drink. Kan maar dieselfde bike ook wees. :thumleft:
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-14.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-13.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-12.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-11.jpg)
-
nog net so n paar dae dan is ek weer op die pad vir 2 weke lank. :ricky:
Sal nou graag net hier wil wees.
-
By julle almal.
-
By julle almal.
Aaaaaahhhh cute man.
Waarvoor kruip jy gat?
Jy n Harley gekoop nou soek jy by ons vergifnis?
-
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
-
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
Great, bliksem wens dit was ek!
-
nog net so n paar dae dan is ek weer op die pad vir 2 weke lank. :ricky:
Sal nou graag net hier wil wees.
Daai sand raak al lekker dikkerig. Hy lyk so glad en ry so lekker maar sodra jy stop dan trap hy deur en jy kom agter hoe dik dit is.

Ek is skrikerige ou so ek ry suutjies daardeur voor hy kan deurtrap :patch:
Besluit Vrydag oggend slaat ek daai pad :ricky:
-
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
Nou moet ek eers gaan google waar is Kakaoland O0
-
Ek wens die volgende 3 weke verby ;D
Die tyd besig om stadig terug te keer SA toe. Dan donderdag oggend oor vlieg Gabs toe, kry Worth It daar en BergHaan se vroutjie daar en dan is dit 3 weke se Avontuur!
-
Sou seker ook foto kon plaas, maar dan is ek verseker verban! :imaposer:
-
Sou seker ook foto kon plaas, maar dan is ek verseker verban! :imaposer:
Bikes bly beter as S....... Die gevoel hou soveel langer :ricky:
-
ek sou graag wou Kgalagadi toe gaan
maar eks te arm, en die plek is vol, so toe settle ek vir Addo oor twee weke
-
Reg langs die D 707 besig om oggend koffie te drink. Kan maar dieselfde bike ook wees. :thumleft:
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-14.jpg)
Jis maar dis 'n magic prentjie :drif:
-
Defnitief die Tankwa weer besoek.
-
Chris daai fodies van joune is vir my die beeld van Adventure Riding soos dit hoort. Beste pix oppie forum vir 'n lang tyd :thumleft:
-
Somewhere in Namibia. :thumleft:
-
That capeklr can only be between Sesriem and Betta as there are no fences?
-
Nou nie so exotic soos Nam nie maar die sal doen dankie!
-
Hel! Mooi pics ouens. Ons moet hierdie thread sommer aan die lewe hou. :thumleft:
-
Nou nie so exotic soos Nam nie maar die sal doen dankie!
Lyk amper soos Arthur Seat daar in die agtergrond.
-
Ai die pics is mooi , maar in alle eerlikheid dis n moeilike vraag.
Aan die eenkant is dit winter, so ek smag na n seisoen waar mens kan afkoel, maar aan die anderkant
sal n lekker kaggel en n dik duvet net so snoesig wees.
so dis maar n munt flip tussen een of die ander...........
(http://i861.photobucket.com/albums/ab178/LorenzoBROC/url_zps11303958.jpg) (http://s861.photobucket.com/user/LorenzoBROC/media/url_zps11303958.jpg.html)
Of
(http://i861.photobucket.com/albums/ab178/LorenzoBROC/pillowfight_zpsfaac5efd.jpg) (http://s861.photobucket.com/user/LorenzoBROC/media/pillowfight_zpsfaac5efd.jpg.html)
Keuses , keuses , keuses............ :-[
-
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
GJ het vanoggend gery, ek ry more en ontmoet hom in Uis op Maandag. Dan is dit Camp Syncro, Epupa en Kunene River lodge!! Kan nie wag nie.
P.S. GJ bel vanmiddag en se dat daar BAIE stop/go op die N7 is tussen Citrusdal en Clanwilliam. Ry maar vroeg.

Draai af by Citrusdal en vat die grondpad Clanw toe en dan van daar af weer grond tot amper in Klawer. Spaar baie tyd.
-
Dankie Chris, ek oorweeg dit sterk.
-
Gister by 'n kliënt gehoor daar is 5 stop-go' s tussen Citrusdal en Clanwilliam. Ek het volgende week 'n verhoor daar, so ek moet baie vroeg roer, en oor ek mooi moet dress kan ek nie bike ry nie en die Volvo like nie grondpad nie, so dis stop-go vir my. Met die bike sou ek eerder die grondpad van Citrusdal ry. In elk geval baie mooier.
-
Ry Vrydag Kaokoland toe .... net waar ek graag wil wees
GJ het vanoggend gery, ek ry more en ontmoet hom in Uis op Maandag. Dan is dit Camp Syncro, Epupa en Kunene River lodge!! Kan nie wag nie.
P.S. GJ bel vanmiddag en se dat daar BAIE stop/go op die N7 is tussen Citrusdal en Clanwilliam. Ry maar vroeg.
Draai af by Citrusdal en vat die grondpad Clanw toe en dan van daar af weer grond tot amper in Klawer. Spaar baie tyd.
Nogal 'n mooi pad daardie. Toe ek laas met die bakkie daar verby is het ek nogal gedink dit sal heel lekker op 'n bike wees. So kol-kol sien mens die N7 van daardie pad af en as jy dan sien hoe die karre agter die lorries opdam gee dit jou so skelm grin.
-
Yes yes sal sommer nou weer die pad vat :thumleft:
-
Reg langs die D 707 besig om oggend koffie te drink. Kan maar dieselfde bike ook wees. :thumleft:
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-12.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-11.jpg)
Hoe het daai baaik oor die draad gespring... ??? :xxbah:
:snorting: :lol8:
-
Ek sal graag hier wil wees.
-
Ek sal graag hier wil wees.
ek ook. Waar is dit
-
I would like to be here. Working on it .
-
Reg langs die D 707 besig om oggend koffie te drink. Kan maar dieselfde bike ook wees. :thumleft:
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-12.jpg)
(http://i582.photobucket.com/albums/ss269/chrislouw/Nam-11.jpg)
Hoe het daai baaik oor die draad gespring... ??? :xxbah:
:snorting: :lol8:
2 SDan sou antwoord dis n Yamaha enigiets is moontlik!!! :imaposer:
Feit is ek was nog dun genoeg daai jare om tussendeur die drade te glip!! ;) :deal:
-
Ek sal graag hier wil wees.
ek ook. Waar is dit
Noup
-
Iewers in Nam
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/6%20Solitaire/100_0092.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/6%20Solitaire/100_0092.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/7%20Henties/100_1407.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/7%20Henties/100_1407.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/9%20Spitskoppe/100_2706.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/9%20Spitskoppe/100_2706.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/10%20Aba%20Huab/100_3041.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/10%20Aba%20Huab/100_3041.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/18%20-%2019%20Rooidraai/DSCN2443.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/18%20-%2019%20Rooidraai/DSCN2443.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/4%20Keetmans%20Quiver%20kamp/100_8856.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/4%20Keetmans%20Quiver%20kamp/100_8856.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/4%20Keetmans%20Quiver%20kamp/100_8750.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/4%20Keetmans%20Quiver%20kamp/100_8750.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3286_zps4a611eea.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3286_zps4a611eea.jpg.html)
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3502_zps50362e1e.jpg) (http://s1138.photobucket.com/user/11lnroux/media/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3502_zps50362e1e.jpg.html)
-
Wat se toilet seat is ommie nek daar? :o
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3286_zps4a611eea.jpg)
-
Net hier weg van die koue....nog net n week
(https://lh4.googleusercontent.com/-p4PA7b2jf_g/UsvQ4TkDJXI/AAAAAAAASBs/RjOf5rsultg/w956-h175-no/20140103_120337.jpg)
(https://lh5.googleusercontent.com/-qvwligm956o/UdlELTpA46I/AAAAAAAAObQ/8rewL_ihlKI/w958-h539-no/20130704_140610.jpg)

Dit lyk soos Guinjata :drif:
-
Ek wens die volgende 3 weke verby ;D
Die tyd besig om stadig terug te keer SA toe. Dan donderdag oggend oor vlieg Gabs toe, kry Worth It daar en BergHaan se vroutjie daar en dan is dit 3 weke se Avontuur!
Gaan jy deur Kaudum, met n bike,is dit begaanbaar met n bike?

Nie begaanbaar met 'n bike nie. Die sand is net te kwaai in die Kaudum. As jy wel die sand kan baasraak, wat ek eers wil sien, dan staan en wag die leeus en ollie se fante ook nog vir jou. :eek7: En glo my, in die reservaat is hulle redelik bedonnerd.
-
Wat se toilet seat is ommie nek daar? :o
(http://i1138.photobucket.com/albums/n527/11lnroux/106%20Nam%202013%20Aba%20Huab/Gai%20as%20pan/100_3286_zps4a611eea.jpg)
EVS neckbrace, baie veeldoelig............... :biggrin:
-
2SD as julle by Epupa kamp,se groete vir Koos Cunene van Kallie.En se se sommer vir hom ek kom volgende jaar die bier haal wat hy my skuld.