Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: kois on March 17, 2008, 01:55:05 pm

Title: Franschoek
Post by: kois on March 17, 2008, 01:55:05 pm
Liewe hel.  Ek het Sondag seker die meeste bikes nog ooit gesien in Franschoek!  Lyk my al wat `n ding met twee wielle het ry deur die dorp op `n Sondag.  Die ouens wat karre ry lyk angstig. :)
Het bietjie da by die nuwe dam net buite Franschoek gaan bospaadtjies gaan ry.  Eerste keer dat ek van die teerpad afry.  Was nogal `n uitdaging om die minste te se, veral om in sand te ry!
Gelukkig nie geval nie.
Kyk bietjie dit fotos.
Title: Re: Franschoek
Post by: Tim on March 17, 2008, 04:25:21 pm
Was nou die dag self daar.  Lekker paaie.  Was julle tot bo by die toring?
Title: Re: Franschoek
Post by: kois on March 17, 2008, 05:03:53 pm
Nee.  Het links opgegaan en ons vasgery in `n paar rots stortings.  Sal volgende keer meer verken.
Title: Re: Franschoek
Post by: captain jack on March 19, 2008, 02:32:17 pm
Lyk lekker, het a mens toesteming nodig om daar in te gaan?