Wild Dog Adventure Riding

General => Wild Dog Pictures => Topic started by: wernerroux on September 30, 2014, 10:37:02 am

Title: n Lekker nat Baviaans!
Post by: wernerroux on September 30, 2014, 10:37:02 am
Lanklaas wat ek hom so gesien het!  Of dalk kom ek te min daar..
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: wernerroux on September 30, 2014, 10:38:30 am
Nog so paar
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: Hentie @ Riders on September 30, 2014, 10:41:13 am
Lekker  :thumleft:
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: Snafu on September 30, 2014, 11:02:11 am
Sal graag wil sien hoe lyk dit op die plato :)
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: wernerroux on September 30, 2014, 11:04:28 am
Sal graag wil sien hoe lyk dit op die plato :)

Redelik snotterig op party stukke.. ander plekke weer heel fine.
Title: Re: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: GeenSand on September 30, 2014, 11:05:02 am
Dit lyk lekker.... hoekom is dit nie naweek nie dis amper op my stoep.
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: Rooikat on September 30, 2014, 11:57:47 am
Pragtige fotos!
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: wernerroux on September 30, 2014, 12:08:08 pm
Pragtige fotos!

 :thumleft:
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: DCR on September 30, 2014, 01:33:36 pm
Ja, pragtige fotos van 'n baie mooi plek. Wens ek kon gouer weer daar uit kom, maar dit lyk my ek sal moet wag tot volgende jaar.
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: lj111 on October 01, 2014, 11:59:24 am
Baie mooi fotos :drif:
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: ButtSlider on October 14, 2014, 04:12:38 pm
Jissie, and we want to leave on Friday to do it for the weekend.  ??? Lyk lekker :thumleft:
Title: Re: n Lekker nat Baviaans!
Post by: TEXC on January 05, 2015, 03:26:58 pm
lyk my julle het behoorlike pret gehad met al die water :thumleft: