Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => eTolls - The Resistance => Topic started by: luv2ride on October 03, 2014, 05:38:31 pm

Title: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: luv2ride on October 03, 2014, 05:38:31 pm
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-10-03-vas-n-hy-met-vals-nommerplate-deur-e-tolpoorte-ry (http://www.netwerk24.com/nuus/2014-10-03-vas-n-hy-met-vals-nommerplate-deur-e-tolpoorte-ry)
Take not of the above.....
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: 2StrokeDan on October 03, 2014, 06:00:27 pm
Die man is n skurk, en is daaroor aangekeer. Vals nommerplate is n ernstige oortreding.
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: Operator on October 03, 2014, 06:22:49 pm
Die man is n skurk, en is daaroor aangekeer. Vals nommerplate is n ernstige oortreding.

Skurk ???    Hy is 'n booswig !!! :lol8: :lol8: :lol8:
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: 2StrokeDan on October 03, 2014, 07:03:01 pm
Die man is n skurk, en is daaroor aangekeer. Vals nommerplate is n ernstige oortreding.

Skurk ???    Hy is 'n booswig !!! :lol8: :lol8: :lol8:

n Uitvaagsel, en n doring in die vlees van wetsgehoorsame burgers. :imaposer:
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: Operator on October 03, 2014, 07:07:56 pm
Die man is n skurk, en is daaroor aangekeer. Vals nommerplate is n ernstige oortreding.

Skurk ???    Hy is 'n booswig !!! :lol8: :lol8: :lol8:

n Uitvaagsel, en n doring in die vlees van wetsgehoorsame burgers. :imaposer:


Drek sÍ ek vir jou ......Drek !!!!  :3some:  ;D ;D ;D
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: T Rex on October 03, 2014, 07:09:19 pm
He used another guy's number .... Fok hom!
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: Inprogress on October 03, 2014, 09:59:27 pm
Regte aapskeloeder.
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: Manic on October 03, 2014, 10:07:39 pm
Ag dis n kak storie man.


Hy is gevang oor sy nr plate vervals is, dit sou gebeur het in Delmas ook waar daar nie E Toll kameras is nie.

Dis nou die trille se manier om die E Toll hier in te bring, in die hoop om mense bang te maak sodat hulel betaal, dis maar al.

Fuck E Toll, en my skoonfamilie  :thumleft:
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: BOER! on October 03, 2014, 10:13:27 pm
Ag dis n kak storie man.


Hy is gevang oor sy nr plate vervals is, dit sou gebeur het in Delmas ook waar daar nie E Toll kameras is nie.

Dis nou die trille se manier om die E Toll hier in te bring, in die hoop om mense bang te maak sodat hulel betaal, dis maar al.

Fuck E Toll, en my skoonfamilie  :thumleft:

I-jirre lag ek nou.  Waar is die like button Manic!   :thumleft:
Title: Re: First arrest over Etoll gantry related matter
Post by: Bundu on October 03, 2014, 10:17:18 pm
Ag dis n kak storie man.


Hy is gevang oor sy nr plate vervals is, dit sou gebeur het in Delmas ook waar daar nie E Toll kameras is nie.

Dis nou die trille se manier om die E Toll hier in te bring, in die hoop om mense bang te maak sodat hulel betaal, dis maar al.

Fuck E Toll, en my skoonfamilie  :thumleft:

jy's my bra!  :thumleft:

moerse kakstorie wat nou met e-droll verbind word - ek ry lekker MET NOMMERPLATE en die KOOOOOONNNNNNTTTTTTEEEEEEE gaan nie een sent by my kry nie

ons juis vanmiddag weer by Lynnwood bridge geprotest en as mens na die videos kyk, gaan sanral moet 'n towenaar inroep - die mense is BEFOK!


EDIT: ek like nie die vervanging deur die woord "twassocks" nie