Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: alwyn_gs on November 04, 2014, 11:42:16 am

Title: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on November 04, 2014, 11:42:16 am
So die 31st Oktober het gekom, en gegaan, maar die dag het verby gestap en Michelle het haar 2de learners die eerste keer gekry!!!

Die Saterdag net in die stad gery, Bavaria toe, daar gaan koffie en muffin... maar die Sondag, na my ma-hulle toe!

Weet dis nie moerse ver nie, maar dis n 60km op die oop pad, n paar draaie. En my ma-hulle dink dit is baie koel!

Om te dink sy het meer as 5 weke terug nog nog nooit n motorfiets van enige soort gery nie! Sal nie so se nie, sy ry so goed. En moet se dis baie sexy!!!  :deal:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Mev Vis Arend on November 04, 2014, 11:45:11 am
Well done, Michelle.  Mag jy net veilige myle hê.   :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Garfield on November 04, 2014, 11:45:29 am
Lekker  :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Duster on November 04, 2014, 11:56:00 am
Mooi so Michelle, moet net nie ophou nie.
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Malibu on November 04, 2014, 12:01:46 pm
Too terrific!  :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: naturebiker on November 04, 2014, 12:02:11 pm
Lekker shorty :sip: :sip:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Tommyknocker on November 04, 2014, 12:05:09 pm
Lekker

Gaan julle nog haar bike drop? Lynette se drop het baie goed gewerk. Lynette het gister haar Learners ook gekry.

Michelle lyk baie gemaklik.
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: alwyn_gs on November 04, 2014, 12:17:33 pm
Lekker

Gaan julle nog haar bike drop? Lynette se drop het baie goed gewerk. Lynette het gister haar Learners ook gekry.

Michelle lyk baie gemaklik.

Net die vurke voor deurgedruk, so +- 20 mm... het innerlike konflik oor die link agter. Sy is baie gemaklik so weet nie...

Se geluk aan Lynette!!!
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Tommyknocker on November 04, 2014, 12:26:38 pm
As jy nie hoef nie, moet eerder nie.

Ek kry n "wobble" op 145kmh wat nie vantevore daar was nie. Niks erenstig nie, maar nogsteeds, Lynette sal nie oor 120 ry nie.
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Kameel on November 04, 2014, 12:44:26 pm
Mooi man!
Dis altyd lekker as jou beter helfde die goed met jou kan deel. En dis nog lekkerder as hulle dit self kan doen. :ricky:
Geniet dit verder.
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: ArthurS on November 04, 2014, 03:32:31 pm
Awesome  :ricky: !! Baie mooi... Nou vir die Africa Trips. Julle kan nou lekker pak, ons doen nog die 2up ding  :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Flatout on November 04, 2014, 07:40:28 pm
Mooi Michelle! Jy doen iets wat my Michéle nooit sal doen nie.   ;D
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: ButtSlider on November 05, 2014, 11:08:48 am
Mooi so Michelle.  :thumleft:

Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: COLES on November 05, 2014, 11:39:48 am

looks great enjoy share your rides
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: COLES on November 05, 2014, 11:40:56 am

looks great enjoy share your rides
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Klein Torkar on November 06, 2014, 03:53:16 pm
Baie veilge myle
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Single Cylinder on November 15, 2014, 03:48:29 pm
Ry daai skoeter en geniet   :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: punisher on November 15, 2014, 03:53:28 pm
fannnnnn tastic
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Crossed-up on November 15, 2014, 04:01:41 pm
Excellent!
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: ShaunF on November 19, 2014, 07:32:49 am
 :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Lem on November 19, 2014, 07:39:58 am
Lyk goed julle twee  :thumleft:

nou vir daai volgende stap...soos Ewan gese het: " get me out of farking London"
Title: Re: Michelle se eerste bike trippie
Post by: Klein Torkar on December 02, 2014, 08:58:35 pm
As jy nie hoef nie, moet eerder nie.

Ek kry n "wobble" op 145kmh wat nie vantevore daar was nie. Niks erenstig nie, maar nogsteeds, Lynette sal nie oor 120 ry nie.
Tommyknocker.
Jy sal daai wobble moet uitsort glo my.My wederhelfte het aanvanklik nie oor 80 gegaan nie, in die begin kon ek haar weg ry met die KLR, maar nie te lank nie of ek moes die rook uit  hom ry om voor te bly :-[. En gister toe ons haar nuwe wind "deflecter" gou na werk gaan toets, toe haal sy vir die eerste keer die 150km/h merk 8). Al was dit net vir so 2 km of wat.
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on December 08, 2014, 11:26:45 am
So Vrydag 28 Nov ry ek rustig huistoe, groenlig vir, rooi lig vir die ander, maar n Triton bakkie beteken dit niks en WAM!!! Slang die fiets op die neus van die fiets en die fisika laat my die bakkie op die deur. is nie van die fiets af nie. Errs gedink dis n droom, toe besef ek Shit is real! Bavaria is baie vinnig om my te kom optel en doen lekker admin op n Vrydag middag  :sad2:. Michelle is net dankbaar ek is okey... maar ek voel baie sleg. Skade op haar sexy swart nommertjie. Die laaste foto is van die bakkie...

Was bekommerd omdat dit die neus geslaan is, en was reg, R60k se skade. net die vurke se parte, Brake disc, ABS sensor was meer as R37K  :o :o

Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on December 08, 2014, 11:44:46 am
Ek voel moer sleg, want sy het so mooi begin regkom, en sy is genooi vir die ADA Womad Development Program... en ek skryf haar skoeterjie af...

Woensdag verlede week kry ek conformation dat die fiets afgeskryf is... Dit geweet ja...

Donderdag oggend kry ek n MMS van Mnr Gray... Michelle moes gaan parte optel vir die werk en die ene is letterlik op haar pad!!!!

Talkin about faith!!!
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: 1ougat on December 08, 2014, 11:48:54 am
Nou Alwyn los jy haar fiets uit  :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on December 08, 2014, 11:50:39 am
Dankie aan die BMW Motorad span van Bavaria, Shaun Petra en Rodger! Hulle het Spesiaal die vurke laat sak voor ens, en Saterdag oggend het ons die skoeter gaan toets bestuur...

Net daar om die huise links uit by Bavaria... tussen die huise, sirkels, stadige twisties... los haar dat sy alles opneem, net voor ons Lenchen kruis kom dit oor die Sena: "Farkit die fiets ry lekker!!! Ek is nie bang om te draai nie, dis so lig!!"

En die eind resultaat  - Presenting Michelle en haar nuwe sexy swart nommertjie - BMW G650 X Counrty!
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on December 08, 2014, 11:53:52 am
So Saterdag middag gaan ry, daar in een van die veldjies in Pierre van Ryneveld... basiese twee spoor pad... en julle moet wyd kyk vir jul pillions... hulle let op!  :deal:  :pot:

Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: Lem on December 08, 2014, 11:57:00 am
daardie X-countries is regtig lekker bikes.

pity van die ander een, maar hierdie bike gaan vir haar goeie myle gee  :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: alwyn_gs on December 08, 2014, 11:58:56 am
En gister bietjie meer en verder, uit op die Delmas pad uit, en links uit net voor die Micro light airfield. En daar n paar laps gery wat ons uitgewerk het.

Ons het n troue die naweek in Parys, en ek is vriendelik versoek om n lekker roete uit te werk soontoe...

Dink die X Country is met n doel op ons pad geplaas... nou gaan die pret begin....  :deal: :deal:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: nielvn on December 08, 2014, 08:54:42 pm
Mooi alwyn en michelle


Sent from my iPhone using Tapatalk
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: ALLEN I on December 09, 2014, 10:35:37 am
Nice many happy miles forward :ricky:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: Goose on December 09, 2014, 10:41:19 am
FANTASTIC.. well done and welcome to the most awesome feeling of freedom!!   :thumleft:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: TWE-TWE on December 11, 2014, 11:54:51 am
Wow...dit lyk na n awesome bike vir n vrou!! :ricky:
Title: Re: Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!
Post by: XXL on December 12, 2014, 01:31:46 pm
Very nice indeed...enjoy! :thumleft: