Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Planning a Ride => Riding Event Calendar => Topic started by: JMOL on March 01, 2015, 05:12:34 pm

Title: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on March 01, 2015, 05:12:34 pm
The 3rd annual get Together @ Winterberg, Eastern Cape
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: jaybiker on March 02, 2015, 01:17:46 pm
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dutchman81 on March 02, 2015, 04:32:38 pm
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Tommy Transalp on March 02, 2015, 05:19:57 pm
 :peepwall:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Gérrard on March 02, 2015, 06:14:12 pm
 :patch:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dorsland on March 02, 2015, 06:22:41 pm
Jissie JMOL,  jy moet ons arm ouens ook 'n kans gee om weer geldjies bymekaar te maak voor julle nog 'n rit reël.  Hulle kom té vinnig op my  :)
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: woody1 on March 02, 2015, 06:24:09 pm
Jissie JMOL,  jy moet ons arm ouens ook 'n kans gee om weer geldjies bymekaar te maak voor julle nog 'n rit reël.  Hulle kom té vinnig op my  :)
Jou BALER is mos HALF verkoop.  No problem  :imaposer:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dorsland on March 02, 2015, 06:25:41 pm
Jissie JMOL,  jy moet ons arm ouens ook 'n kans gee om weer geldjies bymekaar te maak voor julle nog 'n rit reël.  Hulle kom té vinnig op my  :)
Jou BALER is mos HALF verkoop.  No problem  :imaposer:

Ja maar dit beteken dat slegs HELFTE van my skuld betaal is.  :deal:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on March 02, 2015, 06:30:15 pm
Jis jis. Smaak my dis a plan die
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on March 02, 2015, 08:31:22 pm
Sal lekker wees om julle almal weer te sien.

Die jaar kom ons met iets ander vorendag.  Ons moet elke jaar iets anders doen. 

Dorsland - jy is nou in die Oos Kaap my maat  ;)

Drol - ek deps jou slaapplek van verlede jaar - slaap nie weer in die kombuis nie.   :peepwall: 

As Frikkie se ma my daar gesien het, dan sou ek seker nog skottelgoed moes was  :lol8:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on March 02, 2015, 09:14:06 pm
Sal lekker wees om julle almal weer te sien.

Die jaar kom ons met iets ander vorendag.  Ons moet elke jaar iets anders doen. 

Dorsland - jy is nou in die Oos Kaap my maat  ;)

Drol - ek deps jou slaapplek van verlede jaar - slaap nie weer in die kombuis nie.   :peepwall: 

As Frikkie se ma my daar gesien het, dan sou ek seker nog skottelgoed moes was  :lol8:

Dis lekker as jy slim is ne?? :thumleft: :imaposer:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: 4 Kays on March 02, 2015, 09:16:53 pm
Ek is daar Jaco  :thumleft:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Firecoast on March 02, 2015, 09:29:43 pm
Oooooooooooh sal nou al aan Ouma en Oupa begin werk vir babysitting  :biggrin: :biggrin:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Laban on March 03, 2015, 05:32:48 am
Jis jis. Smaak my dis a plan die

...Promises………promises... ???
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Barrie on March 03, 2015, 09:00:58 pm
Laat weet net, ek's da :thumleft:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: lucas on March 04, 2015, 06:12:11 am
Ek mis ook nie die een.Ek verlang al na daai kwaai auntie agter die bar.
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on March 04, 2015, 07:17:20 am
Jis jis. Smaak my dis a plan die

...Promises………promises... ???

Hey hey, oupa. Where were you the last one?


Title: Re:
Post by: Skollie on March 18, 2015, 11:31:38 am
:sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Knucklhead on May 07, 2015, 05:13:00 pm
lanklaas die ouens en unties gesien...

mind you lanklaas gery... :deal:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Firecoast on May 07, 2015, 05:46:17 pm
lanklaas die ouens en unties gesien...

mind you lanklaas gery... :deal:

I feel your pain  :'(
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: spoedvark on May 12, 2015, 05:41:28 pm
 :peepwall: :sip: :lamer: :angel12: :blob1: :blob10: :blob3: :blob5: :blob6: :blob7: :blob8: :blob9: :cya: :hello2: :headbang: :occasion18: :sith: :notworthy: :clock:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on May 12, 2015, 06:03:37 pm
Ek weet van 2 ouens wat maar lig moet slaap........  :peepwall:   :ricky:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: BEN TAP on May 12, 2015, 06:42:29 pm
 :peepwall:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on May 17, 2015, 04:11:03 pm
Hierdie jaar sal daar 'n "Skills Challange" wees om en by 4 uur die middag en goeie pryse kan gewen word.  :peepwall:   :ricky:

Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Tommy Transalp on May 18, 2015, 08:43:49 am
So where's/when this going to happen?........ or is it an Exclusive (by invitation only?)  :peepwall:
Gooi some more info meneer (of mevrou... whoever's organizing)

Date... venue.... etc. :thumleft:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: woody1 on May 18, 2015, 09:14:52 am
Ooooo gaats .. There goes the neighborhood.
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Tommy Transalp on May 18, 2015, 01:19:10 pm
Ooooo gaats .. There goes the neighborhood.
:laughing7: :pottytrain2: :bootyshake:....... waiting to see if I get invited to the 1150 Beemer Bash at garieps as well! :lol8: :snorting:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: woody1 on May 18, 2015, 01:43:50 pm
Hier kom kak  :laughing4:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on May 18, 2015, 05:27:51 pm
So where's/when this going to happen?........ or is it an Exclusive (by invitation only?)  :peepwall:
Gooi some more info meneer (of mevrou... whoever's organizing)

Date... venue.... etc. :thumleft:

Jy kyk net onder planning a ride so teen einde Augustus en dan betaal jy en jy kom join ons.

Second weekend in November, elke jaar.

Dit word gehou by die Winterberg Klubhuis.  Dit is n klubhuis van boere in die omgewing en jy braai lekker, ry lekker en doen alles asof jy mal is  :biggrin:

Ligging - so in die middel tussen Tarkastad en Adelaide.  Jy kan baie paaie daar ry, veral Katbergpas.

Vra maar - ons antwoord  :peepwall:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Andre E on May 18, 2015, 05:37:06 pm
Jis, my seun verjaar op die 8ste November. Elke jaar...... :P
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on May 18, 2015, 05:41:50 pm
Jis, my seun verjaar op die 8ste November. Elke jaar...... :P

Die "kleintjie" of die groot eene
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Andre E on May 18, 2015, 05:44:22 pm
Jis, my seun verjaar op die 8ste November. Elke jaar...... :P

Die "kleintjie" of die groot eene

Groot een.
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dutchman81 on May 19, 2015, 10:21:19 pm
Ek weet van 2 ouens wat maar lig moet slaap........  :peepwall:   :ricky:
Lig sal ons slaap , want skyns wil ons nou nie le nie  :spitcoffee:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on May 20, 2015, 06:43:59 pm
Jmol, jy bly net weg van my kamp plek af hoor.  TSEk en loep slaap met die snorkers    :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on May 21, 2015, 09:53:38 pm
Nee wat - hierdie jaar voer ek daai snorkers iets. 

Ek werk aan 'n plan met hulle en dan sulke 2 ander mannetjies  :peepwall:   :pot:   :ricky:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Tuff Gong on May 22, 2015, 06:02:38 am
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Toothless on August 03, 2015, 06:49:37 am
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Knucklhead on August 03, 2015, 08:59:46 am
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Gérrard on August 04, 2015, 02:13:30 pm
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dorsland on August 04, 2015, 02:28:13 pm
Lyk my hier is net 'n klomp koffiedrinkers hier ...
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Knucklhead on August 04, 2015, 02:39:55 pm
Lyk my hier is net 'n klomp koffiedrinkers hier ...

irish coffee  >:D
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on August 04, 2015, 06:54:53 pm
Polisie koffie  :biggrin:
Title: Re:
Post by: Dorsland on August 04, 2015, 07:12:44 pm
Polisiekoffie het mos blou fieterjoel in.
Title: Re:
Post by: Casting from Turd on August 04, 2015, 07:16:52 pm
Polisiekoffie het mos blou fieterjoel in.

Maak n man soos "slapkak"   :peepwall: :patch:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Gérrard on August 16, 2015, 08:09:11 pm
So wat gaan aan dat hier niks aangaan nie  :peepwall:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on August 16, 2015, 08:10:54 pm
Ek sal oor 2 weke die kostes he.

Het vanaand met Frikkie gepraat.

Jammer baas  :biggrin:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Vis Arend on August 16, 2015, 08:15:57 pm
Die jaar gaan 'n grote wees.   :thumleft:

Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.   :deal:   :biggrin:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on August 16, 2015, 08:29:50 pm
Die jaar gaan 'n grote wees.   :thumleft:

Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.   :deal:   :biggrin:

En hy moet seker maak hy maak sy diffseal reg :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Vis Arend on August 16, 2015, 08:31:07 pm
Die jaar gaan 'n grote wees.   :thumleft:

Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.   :deal:   :biggrin:

En hy moet seker maak hy maak sy diffseal reg :imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :laughing4:  :laughing4:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Mev Vis Arend on August 17, 2015, 07:26:42 am
Jis, my seun verjaar op die 8ste November. Elke jaar...... :P

Nou bring hulle saam  :biggrin:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: SKAAPKOP on August 17, 2015, 07:44:32 am
Ek hoor net by Frikkie of my  beddegoed nog daar is ( in die bar) waar ek dit laasjaar gelos het :imaposer:
Natuurlik is ons weer daar en maak net seker daar is genoeg "hout" :peepwall:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Tommy Transalp on August 18, 2015, 10:15:48 am
Die jaar gaan 'n grote wees.   :thumleft:

Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.   :deal:   :biggrin:
Gonnas!...... sal moet by Emerald Vale Breweries n draai gaan maak vir supplies! :lol8: :snorting:
Ek hoop net nie dat AllenI weer mampoer saambring nie!...... DIS wat sy difffseel laat lek het! :3some: :laughing4:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Casting from Turd on August 18, 2015, 10:33:21 am
Die jaar gaan 'n grote wees.   :thumleft:

Tommy, ons wag vir jou, bring net jou eie bier saam, die plaasboere sallie genoeg he nie.   :deal:   :biggrin:
Gonnas!...... sal moet by Emerald Vale Breweries n draai gaan maak vir supplies! :lol8: :snorting:
Ek hoop net nie dat AllenI weer mampoer saambring nie!...... DIS wat sy difffseel laat lek het! :3some: :laughing4:

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Dutchman81 on August 23, 2015, 05:32:50 pm
 :sip:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: Laban on September 06, 2015, 11:38:17 am
Ek sal oor 2 weke die kostes he.

Het vanaand met Frikkie gepraat.

Jammer baas  :biggrin:

... :deal:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on September 06, 2015, 09:15:09 pm
Ek sal oor 2 weke die kostes he.

Het vanaand met Frikkie gepraat.

Jammer baas  :biggrin:

... :deal:

Jammer manne en manninne - Woensdag op die laaste.  Ek is besig met die laaste van die laastes.

Promise  :deal:
Title: Re: Winterberg Get Together 2015
Post by: JMOL on September 09, 2015, 07:42:20 am
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=179660.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=179660.0)

Mos gese Woensdag  ::)

Geniet dit.