Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Planning a Ride => Riding Event Calendar => Topic started by: TWE-TWE on March 02, 2015, 08:54:14 pm

Title: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on March 02, 2015, 08:54:14 pm
Inligting sal volg .....boek dit solank op jul kalenders!!!   julle gaan in Camp Kimbo bly..... :thumleft:   http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=156529.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=156529.0)            venue;S33 05.299 E25 41.086
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Firecoast on March 02, 2015, 09:31:41 pm
 :sip:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Laban on March 03, 2015, 05:29:14 am


... :sip:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: JMOL on March 03, 2015, 06:12:41 am
Ons is daar  :deal:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Driffie on March 03, 2015, 06:18:40 am
as my naweek reg inval is ons daar.   :thumleft:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Dutchman81 on March 03, 2015, 07:36:46 am
 :sip: Baie dankie Twe Twe , gaan verseker die een bywoon  :thumleft:

Oom Jmol , gaan oom hulle sommer my by die huis optel met die verby gaan ?? :ricky:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Gérrard on March 03, 2015, 08:36:48 am
 :thumleft:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: jaybiker on March 03, 2015, 02:52:25 pm
 :snorting:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: woody1 on March 03, 2015, 03:06:53 pm
Nou hoekom bly julle SO VER ? :peepwall:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Crab on March 03, 2015, 03:08:29 pm
Shew 6 months of planning ahead!
I will probably be there too.
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Casting from Turd on March 03, 2015, 03:08:37 pm
Jis
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: SmuGS on March 03, 2015, 07:18:22 pm
 :sip:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on March 03, 2015, 08:58:19 pm
@Smuggy.....moenie net lees nie,kom vereer ons met jou teenwoordigheid !! :lol8:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Knucklhead on March 03, 2015, 09:10:16 pm
 :ricky:
Title: Re:
Post by: GeenSand on March 04, 2015, 06:15:44 am
Noted...
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: SmuGS on March 04, 2015, 07:02:54 am
@Smuggy.....moenie net lees nie,kom vereer ons met jou teenwoordigheid !! :lol8:

Ja ek het laas keer 'n lekker jol gehad. My lewe is bietjie onderste bo op die oomblik maar sal sien hoe dinge loop..
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Casting from Turd on March 04, 2015, 07:15:34 am
@Smuggy.....moenie net lees nie,kom vereer ons met jou teenwoordigheid !! :lol8:

Ja ek het laas keer 'n lekker jol gehad. My lewe is bietjie onderste bo op die oomblik maar sal sien hoe dinge loop..

Come out here for a testrun then
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Laban on March 09, 2015, 05:46:58 am
... ;)
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Gérrard on May 12, 2015, 01:01:30 pm
Dis tyd om die 'Plan a Ride' te post  :deal:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on May 12, 2015, 01:46:21 pm
Dis tyd om die 'Plan a Ride' te post  :deal:

ok oom Jup...dis tyd om weer iets konstruktiefs te beplan en te doen en van die"Jou Ma"thread af te klim............. :lol8: :lol8:

ek het gedink dieselde groot ontbyt die Sondagoggend soos laasjaar.......en n spitbraai die Saterdagaand met roosterkoek en slaai...??

Die eetsaal-kuierplek is Tiekiedraai en is groot genoeg vir 100 mense.....

Daar is die laaste maand 3 oopdak-rietstorte gebou agter die toilette.......ons kan nog 2 klaar he voor 1Augustus en ek gaan n paar chemise toilette by-huur .......

huidiglik gaan almal by Tiekiedraai kamp want alles is daar en dis die mees praktiese uitleg vir n groot groep mense.....

awesome ne,oom Jup?.... :lol8: ;)
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Gérrard on May 12, 2015, 01:52:14 pm
Koue bier ?
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Knucklhead on May 12, 2015, 02:04:13 pm
Koue bier ?

NOW-- thats theres the lawyer coming out of jup now.. asking all of the right questions  :imaposer:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Gérrard on May 12, 2015, 02:06:25 pm
Koue bier ?

NOW-- thats theres the lawyer coming out of jup now.. asking all of the right questions  :imaposer:

I have more... just dealing with the important stuff first  :ricky:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Knucklhead on May 12, 2015, 02:08:15 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on May 12, 2015, 02:09:13 pm
Koue bier ?

NOW-- thats theres the lawyer coming out of jup now.. asking all of the right questions  :imaposer:

I have more... just dealing with the important stuff first  :ricky:

ja ,jy is reg...ek sal n kontantkroeg vir die Saterdagmiddag en-aand moet reel......... :thumleft:

gelukkig was oom Jup al daar,so die vrae kan nie te moeilik raak nie... :lol8:

Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Gérrard on May 12, 2015, 02:11:49 pm
Koue bier ?

NOW-- thats theres the lawyer coming out of jup now.. asking all of the right questions  :imaposer:

I have more... just dealing with the important stuff first  :ricky:

ja ,jy is reg...ek sal n kontantkroeg vir die Saterdagmiddag en-aand moet reel......... :thumleft:

gelukkig was oom Jup al daar,so die vrae kan nie te moeilik raak nie... :lol8:



Grass vir my tent... en warm storte (lg vir Lyn, so nie kom sy nie saam nie)
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on May 12, 2015, 02:12:42 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?


...klink great Craig...!! :thumleft:

Ons het laas Pienk Bome bewusmaking gedoen so tussen ontbyt-etery......die dag was nog opgedra aan John(CFT) en Cheryl Alderman,onthou jy ?............. :)
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on May 12, 2015, 02:16:10 pm
Koue bier ?

NOW-- thats theres the lawyer coming out of jup now.. asking all of the right questions  :imaposer:

I have more... just dealing with the important stuff first  :ricky:

ja ,jy is reg...ek sal n kontantkroeg vir die Saterdagmiddag en-aand moet reel......... :thumleft:

gelukkig was oom Jup al daar,so die vrae kan nie te moeilik raak nie... :lol8:



Grass vir my tent... en warm storte (lg vir Lyn, so nie kom sy nie saam nie)

..die storte het geysers....so warm water, maar daklose ,netjiese rietstorte...sal fotos pos.....
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Knucklhead on May 12, 2015, 02:16:37 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?


...klink great Craig...!! :thumleft:

Ons het laas Pienk Bome bewusmaking gedoen so tussen ontbyt-etery......die dag was nog opgedra aan John(CFT) en Cheryl Alderman,onthou jy ?............. :)

ja ek onthou was great gewees  :thumleft:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: spoedvark on May 12, 2015, 05:47:30 pm
 :sip:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: spoedvark on May 12, 2015, 05:50:18 pm
 :sip:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: wave rider on May 15, 2015, 07:01:45 pm
Mmm. this sounds good, just the way to start a month long holiday.
Just need to know costs so I can work out the budjet.   
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Casting from Turd on May 15, 2015, 08:58:00 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?


...klink great Craig...!! :thumleft:

Ons het laas Pienk Bome bewusmaking gedoen so tussen ontbyt-etery......die dag was nog opgedra aan John(CFT) en Cheryl Alderman,onthou jy ?............. :)

Hey auntie. konsentree jong. Dis ALLDERMAN....

En by the way, Ek sien jy is a local mod, Will have to watch my step now........... :peepwall: :peepwall: :peepwall:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: TWE-TWE on May 18, 2015, 03:01:04 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?


...klink great Craig...!! :thumleft:

Ons het laas Pienk Bome bewusmaking gedoen so tussen ontbyt-etery......die dag was nog opgedra aan John(CFT) en Cheryl Alderman,onthou jy ?............. :)

Hey auntie. konsentree jong. Dis ALLDERMAN....

En by the way, Ek sien jy is a local mod, Will have to watch my step now........... :peepwall: :peepwall: :peepwall:

sorry John.....!!.......Allderman................ :ricky:

Ja ...........ek hou julle outjies fyn dop...........julle gaan nou by die reels moet hou.!!!!    :imaposer:
Title: Re: Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans
Post by: Casting from Turd on May 18, 2015, 05:05:23 pm
Koue bier ?

perhaps the uitenhage LIONS club ?? all monies to charity ?


...klink great Craig...!! :thumleft:

Ons het laas Pienk Bome bewusmaking gedoen so tussen ontbyt-etery......die dag was nog opgedra aan John(CFT) en Cheryl Alderman,onthou jy ?............. :)

Hey auntie. konsentree jong. Dis ALLDERMAN....

En by the way, Ek sien jy is a local mod, Will have to watch my step now........... :peepwall: :peepwall: :peepwall:

sorry John.....!!.......Allderman................ :ricky:

Ja ...........ek hou julle outjies fyn dop...........julle gaan nou by die reels moet hou.!!!!    :imaposer:


Nou is jou werk vir jou uitgeknip.........en jy het n lat vir jou eie gat gepluk     :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: