Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: Kykdaar on March 10, 2015, 10:32:46 am

Title: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 10, 2015, 10:32:46 am
As i tend to do with every bike I purchase I go through it slowly and methodically, looking for good and bad points, servicing, fixing, etc.

I previously noticed that the fuel petcock drips slightly when one changes the setting - so a rebuild thereof with new seals is on the cards.

When I lifted the tank I was, therefore not surprised to see fuel and dirt deposits on the cylinder hear below the petcock. Took of the leads and spent the next few minutes fishing out small pieces of stone stuck around the bottom of the inner sparkplug and brushing the area around them clean before removing them. Blocked the holes to ensure not infress of foreign matter and then had a closer look at the spark plugs themselves.

The inner of the two had some hard baked dirt / rust deposits around its base whilst the outer one was in much better nick. The plugs looked in good nick otherwise, with slightly black tips.

Bike at that stage ran a K&N filter (now removed), standard airbox, slightly gutted OEM pipe and (as yet) unknown jets.

Problem is that these are NGK CR8E whilst the standard plug is sopposed top be a NGK CR10E with a NGK CR9E listed as a hotter alternative.

That suggest that these plugs have too hot a rating. Although there was no signs of blistering or overheating I do not feel comfortable with leaving them in.

So what plugs do you guys run? I see there is also a twinspark EK variant available. Is that a worthwile consideration?

Any comments or advice would be appreciated.

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Matie spero on March 10, 2015, 10:56:30 am
Ek het die CR9E in  :peepwall:

loop soos n jetttt
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 10, 2015, 11:20:07 am
Het jy alweer n DR? :thumleft:
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 10, 2015, 11:23:47 am
Het jy alweer n DR? :thumleft:

Ja my Oom, dit bly n lekker dirt bike vir dik en stadige ouens soos ek.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 10, 2015, 11:25:01 am
Damn dis n mooie. Nog altyd van daai geel gehou. :thumleft:
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 10, 2015, 11:26:54 am
O ja, moet by se dat ek nie die Dakkie verkoop het nie. Hy is my klein toerfiets. Het juis die naweek n rit in die Sabie/graskop/pelgrimsrus area met hom gaan ry.

Horses for courses ;D

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on March 10, 2015, 11:30:29 am
Dakar het n hor cruisingspoed.
DR's en XT's voel net nie gemaklik teen 120 op teer. Of vir my in elk geval. 110 ia hulle fine heeldag lank
maar teen 120 klink hulle asof die engine skree.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 10, 2015, 08:21:44 pm
Nou waar is al die DR fundi's?

Als wat ek tot dusver op die net gesien het dui daarop dat die CR8E te warm is.

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 10, 2015, 09:52:28 pm
Hier's 'n kiekie van die plugs wat uit my DRs kom, en die boksie van wat ek huidiglik gebruik. Carb is 150 main, 45 pilot en 3/5 naald. Plug kleur is ligbruin.😉
 
Myne loop soos 'n jet met vol after-burner. Vra my KTM maters!👍

(http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/10/decb050d516cc716504d08ae63b624d6.jpg)

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 10, 2015, 09:52:51 pm
Die CR10Es het 'n wyle terug in Nelspruit alreeds R 110-00 stuk gekos!😭
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 11, 2015, 07:23:09 am
So jou DR(s) het voorheen n kombinasie CR8E en CR10E gehardloop en jy het dit nou beide vervang met CR10E.

Ek gaan definitief die CR8E uithaal en vervang met CR10E's.

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: lecap on March 11, 2015, 11:59:44 am
Use CR10E

If you can't get CR10E use CR10EK (twin ground electrode type, no real advantage, supposed to last longer, costs more).

The CR10E's are sometimes difficult to get. CR10EK should be available from your friendly BMW Motorrad agent :mwink:

CR9E only in cold conditions (as in Arctic)

Definitely no CR8E's unless maybe if you ride around on Mars at night ???
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 11, 2015, 01:10:56 pm
Use CR10E

If you can't get CR10E use CR10EK (twin ground electrode type, no real advantage, supposed to last longer, costs more).

The CR10E's are sometimes difficult to get. CR10EK should be available from your friendly BMW Motorrad agent :mwink:

CR9E only in cold conditions (as in Arctic)

Definitely no CR8E's unless maybe if you ride around on Mars at night ???

Thanks, I wonder how long the PO was riding with them in and what made him fit it?

They are coming out today as I have managed to buy two new CR10E's at Suzuki Motorcycle Mecca for the very reasonable price of R72.81 each.

I guess I got lucky because they seem to be somewhat hard to get.

For those Pretoria guys looking at CR9E's, Silverton Midas sells them at R63.00 each.

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 11, 2015, 03:22:44 pm
So jou DR(s) het voorheen n kombinasie CR8E en CR10E gehardloop en jy het dit nou beide vervang met CR10E.

Ek gaan definitief die CR8E uithaal en vervang met CR10E's.
Kom uit 2 verskillende DRs. Net een van elk in die foto gesit. Was bietjie laat al gisteraand! CR10E is reg.👍

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 11, 2015, 09:18:33 pm
I have 2 of these bolts to blank off the spark plug holes, when cleaning the engine with the plugs removed.
(http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/11/d92d3d69e9f69e9b5461eef4d7dae2f9.jpg)

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: SmuGS on March 11, 2015, 09:24:13 pm
 :sip:
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 12, 2015, 07:54:53 am
Blanking off with those bots is a good idea as it is very difficult to clean around the base of the sparkplugs with them still inserted to ensure that nothing drops into the cylinder :thumleft:

Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: sidetrack on March 12, 2015, 07:33:04 pm
I have 2 of these bolts to blank off the spark plug holes, when cleaning the engine with the plugs removed.
(http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03/11/d92d3d69e9f69e9b5461eef4d7dae2f9.jpg)

Sent from my iPad using Tapatalk
Why not use compressed air and just blow around the plug after cleaning ?
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 13, 2015, 06:54:16 am
With baked-on dirth one needs to clean there with a paintbrush and some petrol and then Prepsol. Some of us are a pain in the but when it comes to the cleanliness of our bikes.😉

The compressed air will help a lot to get rid of any loose dirt, before removing the plug.👍

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: sidetrack on March 13, 2015, 08:33:59 am
With baked-on dirth one needs to clean there with a paintbrush and some petrol and then Prepsol. Some of us are a pain in the but when it comes to the cleanliness of our bikes.😉

The compressed air will help a lot to get rid of any loose dirt, before removing the plug.👍

Sent from my iPad using Tapatalk
  :thumleft:
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 15, 2015, 06:11:05 pm
So took the DR for a last hard ride with the CR8E plugs in, killed the motor immediately when I got home and pulled the plugs.

They do not look too bad, apart from the fact that one was basically not gapped at all.

No oil on the plugs, dry. Probably an indication of running slightly lean.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: subie on March 15, 2015, 07:01:24 pm
Dakar het n hor cruisingspoed.
DR's en XT's voel net nie gemaklik teen 120 op teer. Of vir my in elk geval. 110 ia hulle fine heeldag lank
maar teen 120 klink hulle asof die engine skree.

Verlede naweek vanaf PE terug gery met die kar. Tussen Colesberg en Bloem het n ouerige 650 gs (swarte) gery. Ek het die heeltyd so tussen 140 - 150 gery en die ou het voor ons gebly. Kon olie ruik wat brand en
was verbaas dat die ou die bike so moor.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 15, 2015, 07:57:51 pm
Kykdaar.

Kleur lyk goed. Seker dis nie lean nie.

Enige idee waar die plug gap na toe is?

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 15, 2015, 08:10:01 pm
Kykdaar.

Kleur lyk goed. Seker dis nie lean nie.

Enige idee waar die plug gap na toe is?

Sent from my iPad using Tapatalk

Hi Copper,

Verstaan nie heeltemal die vraag nie. As jy vra of hy heeltemal toe was - ek kon nie n .004mm feeler gauge (my dunste een) in die "gap" in kry nie.

Gaan loer ook asb na my thread oor die oil sump plug - sal graag you opinie wil hoor.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 15, 2015, 08:15:31 pm
Het jy nie die plugs uitgehad voor hierdie rit nie? 

Wonder net wat van die plug gap geword het?

Lyk net so as jy die plug laat val het, of as die piston die plug geraak, wat ek seker nie hier die geval is nie! Dis mos 'n lae km DR!

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 15, 2015, 08:27:53 pm
Het jy nie die plugs uitgehad voor hierdie rit nie? 

Wonder net wat van die plug gap geword het?

Lyk net so as jy die plug laat val het, of as die piston die plug geraak, wat ek seker nie hier die geval is nie! Dis mos 'n lae km DR!

Sent from my iPad using Tapatalk

Eish, ek het nooit so daaraan gedink nie.

Jy is reg, toe ek die plugs voorheen uitgehaal het sou ek dit opgemerk het.

Moes dit laat val het en nooit opgelet het nie.

Die bike trek soos n jet, geen teken van enige issues nie.

Sal bietjie die nuwe plugs uithaal en seker maak - bulle was korrek ge-gap volgens spec.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 15, 2015, 08:37:49 pm
Om plug kleur na te gaan, ry ek 'n plug spanner saam. Met die OEM tenk, kan jy redelik maklik die buitenste plug langs die pad uithaal. Jy het die Clark op?

Vir die main jet ry ek 'n kort entjie teen vol throttle in gewoonlik 4de rat.

Ek maak die throttle toe, sny enjin en kyk plug kleur direk  langs die pad.

Die Barberton R40 pad net buite Nelspruit werk perfek hiervoor. Naby my huis, min verkeer en veilig!

Sal ook voorstel om die hele carb uitmekaar te haal en skoon te maak. Hou net carb cleaner weg van rubber dele!

Het jy al die lugfilter vervang?

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 15, 2015, 08:39:55 pm
Op die DR kan jy glo die plug drade omruil sonder enige nadelige effek op die enjin se werkverrigting.

Lyk my een werkende plug is ook voldoende!😉

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 15, 2015, 08:41:26 pm
Sal graag die nuwe CR10Es se kleur wil sien!😉

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 16, 2015, 07:46:46 am
Ja, het die Clark op het redelike maklike toegang to die plugs.

Wat ek gewoontlik doen is ook om die bike teen redelike spoed te ry en dan dadelik die motor met die kill switch te sny en die plug kleur na te gaan. Sal dit die naweek doen.

Het ook rondgespee met die plug drade en dit lyk of dit geen verskil maak nie.

Met die Dakar is dit heeltemal anders want die twee plugs fire nie gelyk nie.

Het gister die GSXR pyp opgesit.........baie nice  :thumleft:
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Kykdaar on March 16, 2015, 07:49:28 am
O ja, het die lugfilter ook vervang met die standaard eenheid. Voel geen verskil aan die fiets nie en ek is meer gelukkig daarmee as met die K&N.

Het vir Runner gevra om n Twinair te bestel - hulle bly my gunsteling filters.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: lecap on March 16, 2015, 09:37:43 am
The plug was dropped onto the ground electrode. You can bend the electrode back CAREFULLY but you should not do this more than once or twice.

And: Do I have to explain AGAIN how to read a plug ???
You can NOT see if you are using the correct plug without destroying the plug. A plug does NOT start to foul or perish where you can see that something is going wrong. You have to look at the bottom of the central electrode insulator.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 16, 2015, 02:43:52 pm
Thanks lecap!

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 16, 2015, 02:45:05 pm
Ja, het die Clark op het redelike maklike toegang to die plugs.

Wat ek gewoontlik doen is ook om die bike teen redelike spoed te ry en dan dadelik die motor met die kill switch te sny en die plug kleur na te gaan. Sal dit die naweek doen.

Het ook rondgespee met die plug drade en dit lyk of dit geen verskil maak nie.

Met die Dakar is dit heeltemal anders want die twee plugs fire nie gelyk nie.

Het gister die GSXR pyp opgesit.........baie nice  :thumleft:
Bly om te hoor!😉

Sent from my iPad using Tapatalk
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: Crab on March 17, 2015, 01:06:19 pm
The agents wanted to sell me CR9E plugs and assured me the mechanics said it will be fine to use them.
BMW spares dept. wanted the Vin number of the bike in order to find the plugs.
I found the CR10E plugs at Autozone for R62 each.
Glad I got the correct plugs in the end.
Title: Re: DR650 spark plugs
Post by: chopperpilot on March 17, 2015, 02:50:06 pm