Wild Dog Adventure Riding

Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: alwyn_gs on March 30, 2015, 09:04:55 am

Title: Herfs uitry - n vinnige ene
Post by: alwyn_gs on March 30, 2015, 09:04:55 am
Mnr Nordeje is die nuwe eienaar van n LC GSA, en hy wil diens voor paasnaweek... En Michelle kort bietjie grond km's onder die gat voor ons weg gaan vir ons huweliks herdenking trip, dus moet daar motorfiets gery word...  :pot:

Vir shits en giggles ry ons uit Redstar Raceway toe en gaan kyk wat daar aangaan - natuurlik via die grondpaaie wat deur die kosmosse kronkel. By Redstar is daar n Porsche track day, so bietjie daar vertoef, en n burger geeet sonder chips... toe gaan soek ons chips by Kitty Hawk Airfield, Boschkop se kant toe.

Uit en uit, n lekker dag se ry, en selfs betyds vir n sondag middag slapie...

 :ricky: :ricky: :ricky:
Title: Re: Herfs uitry - n vinnige ene
Post by: WP on April 01, 2015, 09:59:30 am
Lekker Alwyn. Kan jy moontlik vir my 'n indikasie van die paid gee asseblief? Sal hulle graag wil ry.
Title: Re: Herfs uitry - n vinnige ene
Post by: COLES on April 06, 2015, 02:09:49 pm

great bikes great pic,s