Wild Dog Adventure Riding
General => General Bike Related Banter => Topic started by: wb82 on April 16, 2015, 10:58:14 am
-
More almal
Kan enige iemand asb vir my sê of daar 95/98 oktaan petrol in die volgende dorpe beskikbaar is?
- Britstown
- Williston
- Carnavon
- Clanwilliam
Ek beplan 'n solo toer in die Noord en Wes Kaap en wil net seker maak van die petrol voor ek my finale roete beplan.
-
93 gaan nie die einde van jou trip beteken nie.
Beplan jou trip en geniet dit
-
93 gaan nie die einde van jou trip beteken nie.
Beplan jou trip en geniet dit
+1 Jip.
-
+1 Kwassi
95 miskien ma glo nie 98 - gaan geen verskil maak nie al ry jy 93 :thumleft:
-
Dankie almal vir die inligting :thumleft: nou om net die jeuk uit my gat te haal tot ek kan vertrek... :ricky:
-
ek het al baie op sulke trips 93 gebruik - geen probleem nie
-
Get some "Spitfire" octane booster from Midas, and pour a slug in before you fill up ( I have no idea how much, but if you get pinking pour more in for the next tankful ).
Do not use full power if the engine pinks since the piston may get burnt.
-
95 was available in Williston, Carnavon and Clanwilliam when I was there last week.
-
If you can get some NF octane booster even better, top quality and you can get 1 liter bottles. Run that in my car without any problems.
-
Gewone ou petrol sal die job doen. Dis net die pros wat worry oor sulke stuff ;)
-
Britstown has 95 ;D
DS
-
More almal
Kan enige iemand asb vir my sê of daar 95/98 oktaan petrol in die volgende dorpe beskikbaar is?
- Britstown
- Williston
- Carnavon
- Clanwilliam
Ek beplan 'n solo toer in die Noord en Wes Kaap en wil net seker maak van die petrol voor ek my finale roete beplan.
ek is seker van 95 orals behalwe Williston - maar jy kan maar 93 ingooi. maak niks aan die bike nie. het selfs n 800 en toer baie - nog nooit n probleem gewees nie. Ek skat jou roete gaan wees Britstown, Vosburg, carnarvon, Williston, Van Rynsdorp, Clanwilliam - of gaan jy die grond klap van Williston na Clanwilliam? N lekker pad as jy Kaap toe op pad is (of andersom) is Carnarvon, Frazerburg, Surtherland, Ceres of Williston, Surtherland etc. Soooo baie opsies

Sal sekerlik die grondpad vat tussen Williston and Clanwilliam. Was 8 jaar laas in dié wêreld en wil dit rustig vat af tot in Velddrif. 3 dae "cruise", maar oppad terug gaan ek net 2 dae hê om terug te wees so sal dan maar die vinnigste roete aanpak.
-
Gewone ou petrol sal die job doen. Dis net die pros wat worry oor sulke stuff ;)
Presies! Ons gewone ouens worry ons te veel oor twak. Op die heel ergste sal die OP een tenk, dalk twee 93 moet gebruik. Dit sal geen verskil maak nie en as die bike regtig ping, draai die throttle effens toe, of gebruilk 'n laer rat. laat dit nie so swaar trek nie.
Die manne van vandag sou almal morsdood neergeslaan het as hulle destyds moes see toe gaan met 'n kar of bike met punte, konsensor en vergasser. :imaposer: