Wild Dog Adventure Riding
Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: Serfie on May 25, 2015, 09:30:13 am
-
Verlede week se politiek, E-toll saga en al die ander gemors had my so bedonnerd gehad, dat die woorde van die bekende Afrikaanse digter (was dit dalk CM van den Heever?) deur my kop gemaal het...
Ek is moeg vir die rustelose lewe
van mense wat kom en gaan...
k'wil terug na die vrye ruimtes
waar n siel kan woon en bestaan
...en toe vat ek Sondagoggend die pad...Die vlaktes van die Wes-Transvaal in...Krugersdorp, Tarlton, Ventersdorp, Derby en Koster se omgewings...maar NET op grond/plaaspaaie. (Slegs 30 van die 310km was op teer)
Hier volg n paar 'pictchas' van die algemene landskap van hierdie omgewing (veral vir julle ouens daar in die Oos/Wes-Kaap want ie onse wereld so mooi ken nie.
-
Nog...
-
nog
-
nog
-
vervalle plaashuise...en vir elke boer wat weggaan, is daar die werkers wat ook moet vort...
-
nog
-
Darm wonderlik hoeveel name kan van FONTEIN gemaak word
-
nog
-
en...
-
en..
-
lunch!!!
-
en nog kos..
-
Party van ons vergeet die harde werk van veld skoonmaak voordat geplant kan word...baie van die klippe doen diens elders
-
hiers die eintlike foto
-
Lekker man. Maak mens sommer weer verlang na daardie węreld.
Ek het eendag daar anderkant Boons myself vasgeloop in 'n modderbad. Glad soos snot, vir kms aaneen.
-
fokkit...maar ek sukkel vandag om foto's te post.
Hiers n paar van die Black Wattle indringerboom wat groot dele van die omgewing oorvat!!
-
en nog
-
Ten slotte...dankie aan stofdonkie wat dit alles moontlik maak
-
Mooi pics :thumleft:
Ek het ook al so n paar grondpaaie daar rond gery. Net so paar km na Koster draai ek links af op die
grondpad en dan deur Miga (Bots grens) toe. Lekker lang slap grondpaaie daarso.
-
Lekker, my backyard!
-
Lekker, my backyard!
+1 :thumleft:
-
So gesukkel met posting dat ek n paar laastes vergeet het. Kom ons prober weer... Interessante plek...die Mathopestad...daar in die middle van nowhere...kompleet met groot laerskool, water en krag na al die huise toe.
-
Mathopestad was part of Bophuthatswana. Our employees families all live there. Because there was no forced removal there, the community is quite stable and many have been farming there for years.
There is also a big wetland there that is the source of the Mooirivier that flows through Potch.
-
Mathopestad was part of Bophuthatswana. Our employees families all live there. Because there was no forced removal there, the community is quite stable and many have been farming there for years.
There is also a big wetland there that is the source of the Mooirivier that flows through Potch.
Aahhh...okay, Thanks, now it all makes more sense.
-
As ek die fotos so kyk - dan het die trip jou hart rustig gekry... :thumleft:
-
Nice photies thanks for the share :ricky:
-
Nou waar is die bike se sidecover :xxbah:
-
As ek die fotos so kyk - dan het die trip jou hart rustig gekry... :thumleft:
Daar's darem NIKS so de-stressing soos n paar ure in die natuur op n bike nie@!!
-
Nou waar is die bike se sidecover :xxbah:
Nee wat Subie...daai side covers van die KLR laat hom behoorlik lomp lyk. Ek het die goed permanent afgehaal...le op n rak in die garage. Toe ek die dag die KLR gekoop het, het ek vir almal vertel dis die LELIKSTE bike op die mark!!!...maar hy doen waarvoor hy ontwerp is goed...en dis waarvoor ek hom gekoop het...function before style!!! IMHO lyk die ding heelwat beter sonder die sidecovers!.
-
Baie mooi area met baie grondpaaie, en dit is nie eens ver van die stad af nie. Ek het al 'n paar keer Groot Marico toe gery op die pad waarvan subie praat. Mens kan selfs tot in Lichtenburg sonder om baie teer te ry.
-
Groot Marico is a nice trip, abour 200km from Jhb and can do dirt all the way (once you are out of the big smoke)