Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => KTM LC4 400/610/640 & 690 => Topic started by: George77 on June 14, 2015, 12:44:53 pm

Title: KTM 690 Enduro
Post by: George77 on June 14, 2015, 12:44:53 pm
Hi all. Ek is brand spanking new op die forum. Ek stel wel belang om vir my n bike te koop, die KTM 690 Enduro. Ek het enduro agtergrond, maar wil nou met my seun, 2.6 jaar oud, begin rondry! Wat kan eienaars van hierdie fietse my vertel soos moet en moenies ens! Moet se, my bat jeuk lekker om more een te koop, maar ek is glad nie haastig nie en seun nog te klein.

Dankie almal
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: Gérrard on June 14, 2015, 01:38:06 pm
Welkom. Het nie 'n kook'n clue van daai bikes nie. Van 1150 ADV kan ek jou baie vertel  :biggrin:
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: Gérrard on June 14, 2015, 01:50:47 pm
Sal jou skuif na die regte board  :thumleft:
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: George77 on June 14, 2015, 02:11:48 pm
En wa is dit?
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: Gérrard on June 14, 2015, 02:20:25 pm
Hier waar jy nou is, waar die ouens oor 690's praat, en nie waar jy was en ons oor 1150's praat nie.  :lol8:
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: SchalkL on June 14, 2015, 02:21:40 pm
Hi all. Ek is brand spanking new op die forum. Ek stel wel belang om vir my n bike te koop, die KTM 690 Enduro. Ek het enduro agtergrond, maar wil nou met my seun, 2.6 jaar oud, begin rondry! Wat kan eienaars van hierdie fietse my vertel soos moet en moenies ens! Moet se, my bat jeuk lekker om more een te koop, maar ek is glad nie haastig nie en seun nog te klein.

Dankie almal
So how much is a new 690? Might be going the same route at some stage...
Title: Re: KTM 690 Enduro
Post by: boland on June 14, 2015, 05:18:57 pm
Hi there. Im sure the experts will chime in, but until then.

Major upgrades in 2012 to engine (650cc-690cc), seat headlight. Again in 2014, ABS and ride-by-wire throttle added.

In my opinion 2012-13 are the one to get, there's a very nice 2013 with 800km on Gumtree in WC currently. Would buy it myself if I could.

If you get a clean one from 2010 onwards there's no reason not to get it. You can upgrade the subframe bolts if ypu plan on loading the bike and the first thing to check and seal is the airbox once you get the bike.

Lastly, its awesome bikes which will permanently put a smile on your face!!!!