Wild Dog Adventure Riding
Riding: Plan, Report and Racing => Ride Reports => Topic started by: SchalkL on July 12, 2015, 11:48:19 am
-
Went for a quick ride on the farm up the mountain with my "new" 990. Man o man, what a machine.
(https://lh5.googleusercontent.com/-SI81-DdOhmQ/VZ-PFfEVnaI/AAAAAAAAKos/LtKxNay3I0g/w1568-h1176-no/IMG_0174.JPG)
(https://lh5.googleusercontent.com/-NqjflcLZ61w/VZ-PIfWedEI/AAAAAAAAKo0/0__bWEgxos0/w1568-h1176-no/IMG_0175.JPG)
(https://lh5.googleusercontent.com/-hrnvQ3IGZlQ/VZ-PNNgK5nI/AAAAAAAAKpE/MQ7hAbmXGkA/w1568-h1176-no/IMG_0177.JPG)
(https://lh5.googleusercontent.com/-c6G7xfA2RNY/VZ-PcoOq7uI/AAAAAAAAKpk/WKbM5nk4QA4/w1568-h1176-no/IMG_0181.JPG)
(https://lh5.googleusercontent.com/-VB-gz7HU2pw/VZ-Pkg0wbII/AAAAAAAAKp0/N33VP4qhCbo/w1568-h1176-no/IMG_0183.JPG)
-
Mooi so Schalk!...... I see you didn't wait too long to go to the dark side ne? :pot: :thumleft:
-
Daais Bolandse Berge hier by die Paarl rond...
Is dit die bospaadjie deur Hawekwa/Limietberg Brandweertasie op na Du Toitskloof?
waar is jy tans werksaam?
-
Lekker!! :thumleft:
-
Mooi so Schalk!...... I see you didn't wait too long to go to the dark side ne? :pot: :thumleft:
Moes maar gebeur, bucket list tick :biggrin:
Daais Bolandse Berge hier by die Paarl rond...
Is dit die bospaadjie deur Hawekwa/Limietberg Brandweertasie op na Du Toitskloof?
waar is jy tans werksaam?
Yip, Paarl omgewing. Ek besoek van tyd tot tyd skoonpa se tafeldruiwe plasie en dis die paadjie op die berg aan die bokant vandie grenslyn bokant Rheeboks kloof dink ek. Nie seker van al die name nie maar daars 'n moerse telkom toring of iets daar bo. Eintlik 'n stap roete maar die ktm stap hom lekker ;)
-
Mooi so Schalk!...... I see you didn't wait too long to go to the dark side ne? :pot: :thumleft:
waarom is KTM "on the dark side"? :lol8: :lol8:
-
Geluk Schalk, jy verander nou so vinnig jou fietse, as ek weer kyk het jy traai mielies in die Paarl saai. :lol8: Ry jy daai bromponie terug Coligny toe of word hy gestoetie?
-
Mooi so Schalk!...... I see you didn't wait too long to go to the dark side ne? :pot: :thumleft:
waarom is KTM "on the dark side"? :lol8: :lol8:
want die bike is woes en ombeskof ;)
-
Ek dog dis omdat sy ligte so sleg is >:D
-
Baie Geluk Schalk! Daardie lyk na 'n "lekker" motorfiets! Jy gaan daai ding baie geniet. Hy geniet die stof paaie van die Noord Wes Provinsie ook baie!
As jy weer na die motorfiets museum by Deneysville gaan ry gerus die Wolwehoek pad, verkieslik, nadat dit gereen het.
Alles van die Beste! Veilig Reis! Onthou om op te hou glimlag nadat jy van die motorfiets af geklim het. Anders dink mense jy lag vir hulle? ;D

Sal defnitief so maak, dankie vir die tip :thumleft:
Nee, Dorsland, toevallig die "regte" een daar opgespoor http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=176116.msg3287807#msg3287807 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=176116.msg3287807#msg3287807) toe ek daar was. Dadelik gekoop en trailer geleen vir terug. Is nou veilig in Coligny :ricky:
-
Dis verreweg die mooiste kleur daai. Jy moet kom wys een of ander tyd.
-
No het ek my riding buddy verloor. No sal ek my ry moet ken om saam te bly.
-
Jinne
Ek weet jy gaan daai 990 verseker geniet.
Mens kan nie teen daai perd op die skouer stry nie.
veilige Km Schalk
-
Jissie kerels, ek is seker maar nog over excited maar het gou in amper donker die 30km langs die spoor Ltx toe gery om by HennieS te gaan koffie drink. Genade, ek weet nie hoekom ek nie lankal 'n 990 gekry het nie. Soos Darkhorse eenkeer gese het dit voel eintlik soos cheat om grond te ry met die outjie. Daar is so stuk grysklippe wat my al lelik laat nip het op die 1200GS en ek is nou daar oor asof dit teer is. Powerslide (net effens ;) ) om 'n draai voel soos 'n natuurlike reaksie waar ek voorgeen myself wou beskuit as daai agterwiel net bietjie rondskuif. OK, genoeg hiervan, gaan nou bietjie sterk koffie drink om te kalmeer.
-
Mooi so Schalk!...... I see you didn't wait too long to go to the dark side ne? :pot: :thumleft:
waarom is KTM "on the dark side"? :lol8: :lol8:
want die bike is woes en ombeskof ;)
Getting onto a KTM makes you an instant hooligan, trust me I know this! :ricky:
Also... SchalkL, Congratulations on your new bike! It looks awesome, I'm sure you will enjoy it big time! :D
-
Geniet hom en veilige myle!
-
Geniet hom Schalk :thumleft:
-
Jissie kerels, ek is seker maar nog over excited maar het gou in amper donker die 30km langs die spoor Ltx toe gery om by HennieS te gaan koffie drink. Genade, ek weet nie hoekom ek nie lankal 'n 990 gekry het nie. Soos Darkhorse eenkeer gese het dit voel eintlik soos cheat om grond te ry met die outjie. Daar is so stuk grysklippe wat my al lelik laat nip het op die 1200GS en ek is nou daar oor asof dit teer is. Powerslide (net effens ;) ) om 'n draai voel soos 'n natuurlike reaksie waar ek voorgeen myself wou beskuit as daai agterwiel net bietjie rondskuif. OK, genoeg hiervan, gaan nou bietjie sterk koffie drink om te kalmeer.
Ek is bly jy geniet die bike. Daai exhaust wil mens ook net vinniger laat ry! Die bike is gemaak vir rond speel.
-
Baie geluk!
Die 990 sal seker maar altyd my droomfiets bly :peepwall:
-
Lekker man Lekker Schalk.... :thumleft: Dis my volgende fiets ook... :biggrin: