Wild Dog Adventure Riding

General => About South Africa... => Topic started by: Dorsland on August 11, 2015, 07:46:32 pm

Title: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 11, 2015, 07:46:32 pm
My pa het altyd gesÍ jy ken 'n boer aan sy heinings en sy hekke.  Ek wil nogal byvoeg dat 'n plaas se naambord baie oor 'n plaas en die boer kan verklap.  Dis al hoe lank dat ek my plaasnaambord fotoversameling heelwat wil uitbrei maar mens wil mos altyd net ry en sien wat oor daai volgende bult lÍ.  Nouja, ek is vanaand terug van 'n moeisame 1983 kilometer af Natal toe en terug en met die terugkomslag besluit ek summier ek gaan vandag begin om my fotos uit te brei, al moet ek kortkort stop.

Met die dat ons geskiedenis so verdraai en verniel word, kan niemand die mooi, die hoop, die weŽmoed en hartseer van ons land se plaasname wegneem nie.  Hulle lÍ opgeteken op kaart en transport van haas elke stuk grond wat Suid-Afrika se grondoppervlak uitmaak.  Hulle is by verreweg uit die hart Afrikaans en spreuk van ons land se ontdekking en makmaak deur geharde mense wat 'n liefde vir die natuur en die Skepping elke dag uitgeleef het.

Ek sou wat wou gee om die stories agter die name te kon ken.

Nouja, hier is solank 'n klompie daar in die Suid-Vrystaat.



Soms is daar sommer so 'n versameling borde by 'n afdraaipad.  

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Plaasnaamborde/Plaasnaamborde%20op%20S701_zpsyls6ynnj.jpg)





En hoeveel drome en hoop lÍ agter so 'n ou verwaarlose naambord vergete.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Plaasnaamborde/Plaasnaamborde%20op%20S701_zpsrdwr8w2g.jpg)



In 'n groot en wye omgewing moet mens soms 'n naambord maak wat darem van veraf gesien kan word.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Plaasnaamborde/Plaasnaamborde%20op%20S701_zpsehhpqk9j.jpg)



Daar is natuurlik heelwat Engelse, Hollandse en Duitse name van plase.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Plaasnaamborde/Plaasnaambord%20naby%20Smithfield_zpsou2o2kpc.jpg)




My maat naby Bethulie se naambord spreuk ook van die jarelange familiegeskiedenis van meeste van die plase.  Van Oupa, na pa na seun.

(http://i1285.photobucket.com/albums/a592/Dorsland/Plaasnaamborde/Plaasnaambord%20naby%20Bethulie_zpsu3eygnkm.jpg)
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 11, 2015, 07:50:04 pm
Ek gaan werk maak om my fotos uit te soek en hier te pos.  Julle is welkom om by te las en die stories te laat kom. 
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: tgg on August 11, 2015, 08:31:55 pm
Dit is nogal n mooi gedagte, hier by ons as die boer n steen meur het dan is hy meer welaf
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Lem on August 11, 2015, 08:39:19 pm
Sub :sip:

So deurie windpompe afneem gaan ek beslis begin uitkyk vir die mooi name  :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Jondu on August 11, 2015, 08:54:55 pm
Dit is nogal n mooi gedagte, hier by ons as die boer n steen meur het dan is hy meer welaf

Dis hoekom ek net n palmboom het.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Orangejuicepony on August 11, 2015, 08:56:03 pm
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: JACOVV on August 11, 2015, 08:58:06 pm
 :sip:

Sal mettertyd my bydrae lewer.
Title: Re: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 11, 2015, 09:24:08 pm
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
Daar is so baie stories agter die name. Dis dalk my aftreewerk
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: shanti on August 11, 2015, 09:27:46 pm
here is my farm gate - I love unusual gates and names in the countryside
Title: Re:
Post by: Dorsland on August 11, 2015, 09:30:53 pm
Did you make that yourself Shanti?
Title: Re: Re: Plaas naamborde
Post by: Orangejuicepony on August 11, 2015, 09:35:39 pm
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
Daar is so baie stories agter die name. Dis dalk my aftreewerk


Dit en mooi ou plaashuise, daar in die oos vrystaat is daar darrem pragtige ou plaashuise. Moet sommer n koffietafel boek projek daaruit maak :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: shanti on August 11, 2015, 09:37:54 pm
Yes , just scrap lying around from jobs , waiting for the craze to catch on so I can make some more ;) I am sure there is farmers out there with wonderful scrap needing to be reinvented into a gate for their farm , here is a great pic I took of a farm gate near the Namib border ( the gate isnt in the image but it was next to the gate )
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: shanti on August 11, 2015, 09:41:28 pm
I also have a thing for farm gates - lots of images - This guy dont want no visitors 
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: shanti on August 11, 2015, 09:43:55 pm
pic of the karretjie gate
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DUSTRIDERS on August 11, 2015, 10:04:35 pm
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: pietas on August 12, 2015, 07:41:07 am
Al ooit plaasname uitgedink as jy in die kar ry? Ek hou van swartgallige name net om dit interessant te maak

Maar ons land het wonderlike plaasname (en net so baie herhalings)
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DeepBass9 on August 12, 2015, 07:48:48 am
Yes , just scrap lying around from jobs , waiting for the craze to catch on so I can make some more ;) I am sure there is farmers out there with wonderful scrap needing to be reinvented into a gate for their farm ,

You just messed up my weekend.... :laughing4:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Lem on August 12, 2015, 08:03:26 am
Al ooit plaasname uitgedink as jy in die kar ry? Ek hou van swartgallige name net om dit interessant te maak

Maar ons land het wonderlike plaasname (en net so baie herhalings)

Ek onthou ChrisL het op n stadium so 'n stuk geskryf op van sy ride reports van vanmelee se dae oor hoe hulle so plaasname uitgedink het na al die obstacles op die pad. Dink dis op daai "Some Oldies" ride report
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: westfrogger on August 12, 2015, 08:16:40 am
This I like. Sub.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Matewis on August 12, 2015, 08:21:22 am
(http://i594.photobucket.com/albums/tt22/Woelwater2/20150530_161207.jpg) (http://s594.photobucket.com/user/Woelwater2/media/20150530_161207.jpg.html)
(http://i594.photobucket.com/albums/tt22/Woelwater2/20150530_161253.jpg) (http://s594.photobucket.com/user/Woelwater2/media/20150530_161253.jpg.html)
(http://i594.photobucket.com/albums/tt22/Woelwater2/20150531_111305.jpg) (http://s594.photobucket.com/user/Woelwater2/media/20150531_111305.jpg.html)
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Jakkals on August 12, 2015, 08:29:54 am
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:

Nes jy daar sÍ Chris, maar ek sou die plaas eerder Soutpan of iets anders genoem het,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Woody 1 kom in,  :lol8:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Matewis on August 12, 2015, 08:35:28 am
(http://i594.photobucket.com/albums/tt22/Woelwater2/IMG_9276.jpg) (http://s594.photobucket.com/user/Woelwater2/media/IMG_9276.jpg.html)
Familie se plaas naambord so 45km buite Loeriesfontein
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: shanti on August 12, 2015, 09:07:26 am
Yes , just scrap lying around from jobs , waiting for the craze to catch on so I can make some more ;) I am sure there is farmers out there with wonderful scrap needing to be reinvented into a gate for their farm ,

You just messed up my weekend.... :laughing4:

Lekker , put a wheel on the opening side on the bottom - it helps with all the scrap .
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 12, 2015, 09:29:52 am
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:

Nes jy daar sÍ Chris, maar ek sou die plaas eerder Soutpan of iets anders genoem het,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Woody 1 kom in,  :lol8:


Hahahaha, ek is gister ook verby daai bord Jakkals.  Op daai einste pad tussen Wepener en Smithfield.  Maar dissie Woody se plaas daai nie, gawe mense bly daar  :pot: :peepwall: >:D :lol8:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: VaalBaas on August 12, 2015, 08:32:42 pm
 :3some: :sip:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Jakkals on August 12, 2015, 09:00:42 pm
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:

Nes jy daar sÍ Chris, maar ek sou die plaas eerder Soutpan of iets anders genoem het,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Woody 1 kom in,  :lol8:


Hahahaha, ek is gister ook verby daai bord Jakkals.  Op daai einste pad tussen Wepener en Smithfield.  Maar dissie Woody se plaas daai nie, gawe mense bly daar  :pot: :peepwall: >:D :lol8:

"Gawe mense, nie die afgetrede ducktail  se plaas"   :spitcoffee: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Wooly Bugger on August 18, 2015, 06:42:01 am
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:

Nes jy daar sÍ Chris, maar ek sou die plaas eerder Soutpan of iets anders genoem het,  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Woody 1 kom in,  :lol8:


Hahahaha, ek is gister ook verby daai bord Jakkals.  Op daai einste pad tussen Wepener en Smithfield.  Maar dissie Woody se plaas daai nie, gawe mense bly daar  :pot: :peepwall: >:D :lol8:

hoe lekker lag ek nou.................... :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Mev Vis Arend on August 18, 2015, 07:31:08 am
here is my farm gate - I love unusual gates and names in the countryside

Dis die mooiste hek ooit.   :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: weskus on August 18, 2015, 08:36:53 am
Oppad KoŽs toe op die D201 as ek reg onthou..
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: weskus on August 18, 2015, 08:39:44 am
Net buite Somerset Oos..
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 18, 2015, 11:55:17 am
Oppad KoŽs toe op die D201 as ek reg onthou..

Hehehehe, lekker man.  Mens kan sien die mense in daai wydte soek geselskap.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on August 19, 2015, 02:40:15 pm
Nog een naby Merweville
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Scooterbike on August 19, 2015, 03:33:19 pm
 :sip:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Beltzer on September 03, 2015, 10:13:41 am
This a photo I took a few years back in Mpumalanga.  ;D

 
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 03, 2015, 08:45:26 pm
Nog so 'n paar daar in Kompasberg se omgewing waar ek verlede naweek gaan ry het.

Title: Re: Plaas naamborde
Post by: VaalBaas on September 03, 2015, 09:08:26 pm
Sien   -   Vakansie doen mens goed - dan ry mens mos bietjie rond :ricky:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 03, 2015, 09:13:29 pm
Ja, ek was minder keyboard ruiter en meer biker gewees  :biggrin:

Ek het 'n kort RR wat ek wil pos en my Bushlander fred bywerk.  En BAIE leeswerk sien ek.  Ek het skoon tred verloor
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: T Rex on September 04, 2015, 02:44:26 am
Nice draad  :sip:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Kobus on September 05, 2015, 05:10:24 pm
Shanti amazing.

Ou slagpale op Prince Albert.



Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Nimmo on September 05, 2015, 06:48:09 pm
Great thread  :thumleft: - Het my amper 2 jaar gevat om in ons SDR gebied elke pad en paadjie te ry
Nou sal ek weer moet ry om elke plaas se ingang te gaan soek  :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 13, 2015, 05:02:52 pm
Kom Nimmo, ons wag.  Daar is seker 'n paar lekker borde daar in jou kontrei.

Hier is solank ene daar van ou Hinksding se wÍreld.  Dis nou 'n plaasnaam waarvan ek graag die geskiedenis sou wou hoor.  "Noodsaaklikheid"

Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DUSTRIDERS on September 13, 2015, 05:05:05 pm
"Noodsaaklikheid

Maklik..................water is n noodsaaklikheid. :deal:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: tgg on September 13, 2015, 06:28:32 pm
Daar is nie n vrou in daai prentjie nie, sy kop werk reg, maar ai n donkie
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: F J on September 15, 2015, 09:02:06 pm
My oorlede oom se plaas,hy was n oujongkerel .Het daar grootgeword maar is nie seker waar die naam vandaan kom nie,ons plaas langsaan is Adamsfontein.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DUSTRIDERS on September 15, 2015, 09:58:50 pm
Adamsfontein.

Tussen Ladismith en Riversdal is daar n Adamskraal.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 19, 2015, 05:43:03 pm
My oorlede oom se plaas,hy was n oujongkerel .Het daar grootgeword maar is nie seker waar die naam vandaan kom nie,ons plaas langsaan is Adamsfontein.

Dis 'n klein wÍreld
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 19, 2015, 05:44:16 pm
Ek was diť week bietjie in John Deere wÍreld gewees.

Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on September 19, 2015, 05:46:11 pm
Dis vir my interessant hoe streke dikwels hulle eie karakter het en dit skyn deur in die naamborde van die plase.

Title: Re: Plaas naamborde
Post by: frankmac on September 20, 2015, 08:18:59 pm
Eintelik interessant hoe min naamborde vol skietgate is. Toe ek destyds daai padblokades moes beman, het ons uit verveelheid, menigte pad tekens vrot geskiet :biggrin:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Road Hog on September 20, 2015, 08:54:27 pm
Seweweekspoort
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Road Hog on September 20, 2015, 08:55:34 pm
nog enetjie.....

Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Road Hog on September 20, 2015, 09:09:35 pm
Before Sendlingsdrif
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Draad on October 14, 2015, 02:38:53 am
Nice draad  :sip:


 :patch:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: edgy on October 14, 2015, 07:08:38 am
Found this one on our trip last week....quite amazed it still exists! :o :lol8:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Black_Hawk on October 14, 2015, 08:15:20 am
Die naam sÍ alles...
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Black_Hawk on October 14, 2015, 08:18:31 am
Nog twee
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: FLINTS on October 15, 2015, 11:02:33 am
My favourite plaas naam is  KLAPPERTAND.   Belfast - Dulstroom
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on October 15, 2015, 11:43:49 am
My favourite plaas naam is  KLAPPERTAND.   Belfast - Dulstroom

Janee, kyk, daai Belfast is nie verniet die koudste plek in Transvaal nie.  En as dit eers kom mistig en motreŽn raak, boeta .....

Sonder om nou my eie fred te skaak en dit dalk wonderbaarlik na die R&P afdeling verskuif te kry, maar diť manne kan maar name verander soos hulle wil, daar is net tť veel pragtige beskrywende volksname van plase, strome, riviere, berge, panne, fonteine en watnog wat hulle inmelewens nooit ooit sal kan steel nie.  

Ek ry nou die dag alweer verby Protespan daar naby Bultfontein sonder om 'n kiekie te neem.  November gaan ek weer daar verby dan gaŠn ek hom afneem.  
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: TWE-TWE on October 15, 2015, 04:35:58 pm

...ons naambord.... :) :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: TWE-TWE on October 15, 2015, 05:42:30 pm
(http://images.tapatalk-cdn.com/15/10/15/1f913d05623b3a385976a08def0ccb43.jpg)





J.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DUSTRIDERS on October 15, 2015, 06:20:55 pm
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: TWE-TWE on October 15, 2015, 07:57:27 pm
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: tgg on October 15, 2015, 08:43:43 pm
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:

Nee stoet is n ram, wat nice dinge aan ooie doen en mooi kinders maak, amper soos ek, maar op national geographic
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: TWE-TWE on October 15, 2015, 08:46:44 pm
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:

Nee stoet is n ram, wat nice dinge aan ooie doen en mooi kinders maak, amper soos ek, maar op national geographic

.... :imaposer:   pragtige volsin... :lol8:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Sandban(g)k on October 15, 2015, 09:12:30 pm
My favourite plaas naam is  KLAPPERTAND.   Belfast - Dulstroom

Janee, kyk, daai Belfast is nie verniet die koudste plek in Transvaal nie.  En as dit eers kom mistig en motreŽn raak, boeta .....

Sonder om nou my eie fred te skaak en dit dalk wonderbaarlik na die R&P afdeling verskuif te kry, maar diť manne kan maar name verander soos hulle wil, daar is net tť veel pragtige beskrywende volksname van plase, strome, riviere, berge, panne, fonteine en watnog wat hulle inmelewens nooit ooit sal kan steel nie.  

Ek ry nou die dag alweer verby Protespan daar naby Bultfontein sonder om 'n kiekie te neem.  November gaan ek weer daar verby dan gaŠn ek hom afneem.  

November gaat hy propvol wees!! Sal hom gaan afneem as ek weer daar verbygaan! (Was vanoggend daar verby, nie geweet oom kort n kiekie nie)
Title: Re:
Post by: Dorsland on October 15, 2015, 09:15:04 pm
As jy rigting Wesselsbron ry is die naambord links van die pad, sommer so 'n klein groen bordjie met geel skrif. Niks besonders nie behalwe vir die naam. Dankie vir die kiekie, pos hom sommer hier as jy lus is Sand. Samblief.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: LeonDude on October 22, 2015, 11:39:29 am
So bietjie noord vanaf Prins Albert, as ek reg onthou.
Title: Re: Re: Plaas naamborde
Post by: Matewis on October 22, 2015, 10:31:21 pm
Nog twee
Papekuil. Pappa watch jou
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Sandban(g)k on November 02, 2015, 12:32:58 pm
Ek was uiteindelik daar verby!  Sommer n foto van die pan ook bygesit.  Blykbaar was hier vroeer jare (omtrent tot 10 jaar gelede) selfs n Ski-klub waar die manne boot gery en geski het oor naweke.  die gemiddelde diepte van die pan was 6m!
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dutchman81 on January 12, 2016, 02:55:51 am
Kaggasmond n plek waar ek as laaitie baie van plaas lewe geleer het

Sent from my D5103 using Tapatalk
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: 1ougat on January 12, 2016, 06:27:49 am
Ons familie plaas was in die Boshof distrik - Hermitage .

Toe my oupa oorlede is en my Ouma terug dorp toe is , is die grond aan n neef van my pa verkoop . Net na ons troue so 30 jaar gelede is ons op n toer daardeur en het na die vervalle ou plaathuis gaan kyk - dit is waar wat Dana Snyman in sy nuutse boek "In die Blou Kamp " se oor plaashuise .

In die skuur hang toe nog my oupa - wie se naamgenoot ek is - se wol baal stensils , my neef gee dit toe vir my .

By ons huis in Kosmos het ek toe die stensil  gebruik om weer die naam te herleef  :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Lem on January 12, 2016, 06:35:27 am
Op my en Anmar se onlangse trip na die Ooskaap het ons tussen Cathcart & Hogsback op hierdie een afgekom. Hy is op die Happy Valley pad. Ek wonder nogals hoe hulle dit gedoen het.

Daai Ferguson Vaaljapie het nog n enjin & gearbox in....hy kannie te lig wees nie.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: JWP on January 17, 2016, 02:18:55 pm
Lyk  na 'n lekker trip Louis. Wanneer sien ons 'n Ride Report?
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Dorsland on January 17, 2016, 02:42:42 pm
Ek was uiteindelik daar verby!  Sommer n foto van die pan ook bygesit.  Blykbaar was hier vroeer jare (omtrent tot 10 jaar gelede) selfs n Ski-klub waar die manne boot gery en geski het oor naweke.  die gemiddelde diepte van die pan was 6m!

 :eek7:  Mens kan dit nie glo nie, daai pan is al hoe lank kurkdroog.
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Lem on January 18, 2016, 08:49:13 am
Lyk  na 'n lekker trip Louis. Wanneer sien ons 'n Ride Report?

Beslis hierdie week nog, John  :thumleft:
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: DEE 1150 on January 18, 2016, 09:32:20 am
Ene uit die Boesmanland

(http://4.bp.blogspot.com/-uGHSOYE4HSo/VB_XJryiVeI/AAAAAAAACJw/N1H7pW4rFHc/s1600/20140920_100544.jpg)


Een op die agterpaaie van Montagu omgewing (Baden)

(http://2.bp.blogspot.com/-S6XinNz0PEQ/Vb9YyP-aD1I/AAAAAAAACjA/Y2VFwLYtitY/s400/20150801_123827.jpg)
"Welkom op KRIEKBULT by die DE KOCKS"
Title: Re: Plaas naamborde
Post by: Bokveld on March 08, 2016, 09:25:06 pm
  Iewers in die Oos-Vrystaat.