Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: zetman on May 20, 2008, 10:10:30 pm

Title: My Bikelessness dae is verby
Post by: zetman on May 20, 2008, 10:10:30 pm
hello allie honde ek is die trotse eienaar (dankie FNB) van n XT600e

sal more n foto oplaai van my ysterperd  ;D ;D ;D

nou moet iemand my help ek wil die bike diens watse olie gooi ek in en hoeveel en watse nr is die sparkplug

thanx zetman
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Captain Zef on May 20, 2008, 10:12:40 pm
Cool. Geluk man.
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Basset on May 20, 2008, 10:38:46 pm
hello allie honde ek is die trotse eienaar (dankie FNB) van n XT600e

sal more n foto oplaai van my ysterperd  ;D ;D ;D

nou moet iemand my help ek wil die bike diens watse olie gooi ek in en hoeveel en watse nr is die sparkplug

thanx zetman

Klomp geluk Z. Stuur vir my 'n pm met jou besonderhede en ek pos vir jou 'n cd met die hele workshop manual.
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Trailrider on May 20, 2008, 11:39:25 pm
Geluk!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Gothica on May 21, 2008, 12:18:20 am
Baie geluk .. ek is bly vir jou .. hoop daar is nog baie happy miles wat voorlĂȘ!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Swanniebraai on May 21, 2008, 02:00:03 am
Zet my maat, uiters geluk!
Da is nog 'n plek oop vir Lesotho 14-16 Jun. Vbg-Goldgate-Notties-Lower Loteni-Slaap anderkant Underberg Son og Sani op - Katse slaap - Maan Mohale dam- maseru - huistoe. Hoelykit Bieps? Kom wys my more, wats jy so skaars? Blessed! :)
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: edgy on May 21, 2008, 05:15:58 am
Mooi man!..i wanna see a pic
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Kykdaar on May 21, 2008, 07:46:13 am
Mooi (en skaars) bikes daardie. Baie geluk.
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Ama ride ride on May 21, 2008, 07:50:18 am
Lekker lekker ;)
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: JourneyMan on May 21, 2008, 08:08:07 am
Lekker! Congrats!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Highlander on May 21, 2008, 09:14:07 am
Great man zet!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Biesie on May 21, 2008, 09:21:29 am
Geluk Zet man !!! Siende dat ek self ook 'n XT600e ry wil ek net se ....dis 'n bedonnerde bike daai !!  8) 8) 8)
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: zetman on May 21, 2008, 01:59:09 pm
hallo alml dankie vir die gelukwense hier is my bike  ;D ;D
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Biesie on May 21, 2008, 02:07:16 pm
hier is my bike

Myne is presies dieselfde !!! Perskleur en als  8) 8) 1996?
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Lourens ツ on May 21, 2008, 04:07:28 pm
Jou bike is a beaut!  Baie geluk.
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Tin-Tin on May 21, 2008, 04:12:13 pm
geluk en lekker ry.
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Fidel on May 21, 2008, 04:14:48 pm
Mooi ou boet. Welkom.

Nou, kry net n bietjie extra jelt by die bank en maak die muur by die deur reg, voor dat mama begin kla!  ;D
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: LeonDude on May 21, 2008, 07:40:42 pm
Baie geluk zetman!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: edgy on May 21, 2008, 08:07:47 pm
Awesome bike.Enjoy!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: dazed on May 22, 2008, 06:34:10 pm
Veels Geluk!
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Eisbein on May 22, 2008, 10:22:03 pm
Baie baie cool!

Jy sien al lank genoeg uit na die dag.

Baie geluk en geniet hom!

Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: topbox on May 22, 2008, 10:28:36 pm
Lekker, cool bike
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: Goose on May 22, 2008, 11:03:45 pm
Welldone!!!! CONGRATS  ;D
Title: Re: My Bikelessness dae is verby
Post by: BigEd on May 23, 2008, 11:52:40 am
Mooi so Zetman. Ek het vir 'n oomblik gedag Biesie het sy boney verkwansel - maar ek weet mos van beter, hy sal nie.

Baie geluk en baie gelukkige myle!