Wild Dog Adventure Riding

General => General Bike Related Banter => Topic started by: Gérrard on November 27, 2015, 08:33:58 pm

Title: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 08:33:58 pm
 :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 08:43:01 pm
Hy is wragtag mooi G :drif: :drif: :drif:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 08:45:52 pm
Spotless !
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on November 27, 2015, 09:05:07 pm
Joune Jup?  :drif:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 09:08:15 pm
Nog nie  >:D . Ek het mos belowe ek sal NOOIT weer bike koop nie  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Mr Zog on November 27, 2015, 09:14:07 pm
watse hond het die bakkie se agterwiel natgepis?  :peepwall:

oja, dis net n kwessie van tyd. as Jup n baaik wil he, dan koop hy hom.  :deal:  Hy sal n plan maak  :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 09:21:40 pm
watse hond het die bakkie se agterwiel natgepis?  :peepwall:

oja, dis net n kwessie van tyd. as Jup n baaik wil he, dan koop hy hom.  :deal:  Hy sal n plan maak  :ricky:

Jy moet daai hond sien  :eek7: Boerboel so groot soos 'n jong kalf. Sal fotie neem as ek DALK weer vir die bike gaan kuier  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Mr Zog on November 27, 2015, 09:29:12 pm
watse hond het die bakkie se agterwiel natgepis?  :peepwall:

oja, dis net n kwessie van tyd. as Jup n baaik wil he, dan koop hy hom.  :deal:  Hy sal n plan maak  :ricky:

Jy moet daai hond sien  :eek7: Boerboel so groot soos 'n jong kalf. Sal fotie neem as ek DALK weer vir die bike gaan kuier  :biggrin:

 :thumleft:

ons almal WEET jy gaan...  :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 09:57:14 pm
Dis Chris se skuld. Toe hy nou praat van 'n Manderin Yellow 1100s moet ek sien hoe lyk so bike, nou is daar groot bollie.  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 10:04:46 pm
Dis Chris se skuld. Toe hy nou praat van 'n Manderin Yellow 1100s moet ek sien hoe lyk so bike, nou is daar groot bollie.  :lol8:
Eerste Mandarin gele wat ek in lywe  gesien en gehoor het was by BMW in Windhoek.
Dieter was besig om n rooie en gele te diens (couple sn)
Albei het Van Der Linde pype opgehad :drif: :drif: :drif:

My ou 600 Tenere het maar vaal en blikkerig gelyk en klink toe ek daar wegry :(
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 10:07:31 pm
Dis Chris se skuld. Toe hy nou praat van 'n Manderin Yellow 1100s moet ek sien hoe lyk so bike, nou is daar groot bollie.  :lol8:
Eerste Mandarin gele wat ek in lywe  gesien en gehoor het was by BMW in Windhoek.
Dieter was besig om n rooie en gele te diens (couple sn)
Albei het Van Der Linde pype opgehad :drif: :drif: :drif:

My ou 600 Tenere het maar vaal en blikkerig gelyk en klink toe ek daar wegry :(

Ek het die bike om die blok gevat (as jy op my cd200 was sou jy vir my weggejaag het  :lol8: ) Ek weet nie wat se pype hy op het nie maar dis 'n Beethoven simfonie  :drif:

Dit was 'n fout  :o
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 10:16:01 pm
Dis Chris se skuld. Toe hy nou praat van 'n Manderin Yellow 1100s moet ek sien hoe lyk so bike, nou is daar groot bollie.  :lol8:
Eerste Mandarin gele wat ek in lywe  gesien en gehoor het was by BMW in Windhoek.
Dieter was besig om n rooie en gele te diens (couple sn)
Albei het Van Der Linde pype opgehad :drif: :drif: :drif:

My ou 600 Tenere het maar vaal en blikkerig gelyk en klink toe ek daar wegry :(

Ek het die bike om die blok gevat (as jy op my cd200 was sou jy vir my weggejaag het  :lol8: ) Ek weet nie wat se pype hy op het nie maar dis 'n Beethoven simfonie  :drif:

Dit was 'n fout  :o
Mens kry glo n chip ook saam met die Van Der Linde pype dink ek.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 10:18:40 pm
s a beauty, but it will be a novelty bike if I were to buy one. I have the bikes that fill my purposes as well and see no need to change.

But this new AT does get my juices flowing.
G will you clean the garage for this bike? Meaning you'll this have ONE UNO bike to do all your riding with sell all others?
Too soon to tell?

Jy het nog nie my vraag geantwoord op die nuwe AT fred?
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 10:58:20 pm
Nou die ou fietsie hoeveel gaan hy nou weer uit mev se karkoop fonds ontneem? :deal: ;) :peepwall: :pot: >:D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 11:19:01 pm
Nou die ou fietsie hoeveel gaan hy nou weer uit mev se karkoop fonds ontneem? :deal: ;) :peepwall: :pot: >:D

Een bike in, een bike uit  :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 11:20:38 pm
Dink net hoe lekker sal hy sondagoggende vroeg deur die Langkloof glip oppad George toe om bietjie te gaan popspeel en dan namiddag weer terug ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 27, 2015, 11:22:00 pm
DeeeeeR DeeeeeR te koop read all about iiiiiiit Dr DR for sale :deal: ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 11:23:55 pm
Maak dit 'n double... twee vir die prys van een. Die XT sal waai. Ek het nie nut vir hom nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 27, 2015, 11:24:43 pm
Nou gaan ek slap en geel drome droom. Sien julle Sondagmiddag, dan sal ons weet  :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: dirt rat on November 28, 2015, 07:49:29 am
Koop die ding Jup. Vir relatief min geld kry jy uitstekende waarde - klassieke motorfiets met goeie hantering- ek geniet my 1150r meer en meer ele keer as ek ry.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: arno on November 28, 2015, 09:22:26 am
Jup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on November 28, 2015, 04:20:25 pm
Jup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Met daai Boxer bedoel jy seker n happy old-age........ :peepwall:

OK, ek wag vir Bree-Bennie op die aanval.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on November 28, 2015, 04:26:39 pm
Jup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Met daai Boxer bedoel jy seker n happy old-age........ :peepwall:

OK, ek wag vir Bree-Bennie op die aanval.

Vang jy Vis?
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on November 28, 2015, 04:32:40 pm
 :laughing4:

Daar is altyd een vis wat byt.......
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on November 28, 2015, 04:40:07 pm
:laughing4:

Daar is altyd een vis wat byt.......

:spitcoffee:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on November 28, 2015, 04:59:56 pm
Sit hom net op mamma se naam... Tegnies het jy mos dan nie n bike gekoop nie!  :pot:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: zebra - Flying Brick on November 28, 2015, 08:39:15 pm
 :sip:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 29, 2015, 12:32:07 pm
Jup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

 :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 29, 2015, 05:35:10 pm
Nou ja... signed, sealed and  delivered :biggrin: Moenie vra nie  :eek7:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Sir Rat on November 29, 2015, 05:47:35 pm
Baie geluk oom Gerrard. Hoop jy het baie baie happy miles op die ene ook.  :ricky: :ricky: :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: raffie on November 29, 2015, 05:47:51 pm
What a stunning bike, congrats.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 29, 2015, 06:04:46 pm
Foeitog dis darem n ou model Subaru wat daar in die agtergrond staan :peepwall: >:D

Jis hierdie is nou die perfekte gaankuiervirdiekleinkindingeorge tool :deal:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 29, 2015, 06:12:34 pm
 :biggrin: Thanks ouws. Nou net gou( met 'n hoof letter 'F'  :lol8: ) 'n draai gaan ry. Gaan bietjie gewoond moet raak. Nog nooit so bike gehad nie  :eek7:

Maar hy is smooff !

Nou met ek my 'cuts gaan soek en sal weer die biker signs moet leer gooi  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on November 29, 2015, 07:48:37 pm
Baie geluk!

Wys ons hoe jy daai potte skraap deur Oteniqua.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: woody1 on November 29, 2015, 07:50:04 pm
Ek glo NIKS van een bike uit en nuwe een in nie.  :peepwall:
Geluk man en lekker ry
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 29, 2015, 08:00:43 pm
 :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 29, 2015, 10:08:36 pm
Is dit n oor tot oor smile in daai helmet wat ons nie lekker kan sien nie? :eek7:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Stofdonkie on November 30, 2015, 06:21:11 am
Wow - geluk Jup. Stunning bike.

Vir my is dit een van die mooiste bikes op die pad. My rug en stert verkies die GS se sit posisie en hantering, maar my hart wou nog altyd so een ry.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Lem on November 30, 2015, 06:23:23 am
met die een bike in, een bike uit beginsel dink ek jy het dit maklik....

verkoop net een van daai klein Honda delivery fietsies... :deal:

Baie geluk Gerrard  :imaposer:

Daar sal nog eendag so enetjie by my ook staan.  :thumleft: die S is een van my ou favorites
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: zebra - Flying Brick on November 30, 2015, 06:41:09 am
Nice bike, Gerrard, congrats!
Chris
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on November 30, 2015, 07:29:59 am
Foeitog dis darem n ou model Subaru wat daar in die agtergrond staan :peepwall: >:D

Jis hierdie is nou die perfekte gaankuiervirdiekleinkindingeorge tool :deal:

n Subaru is die soort kar wat jy eenkeer koop, dan het jy klaar gekoop, en daai een daar agter lyk darem weer vir my baie nuuterig?

Ek sou se daar kan n ander Subaru kom oor so 5 bikes se tyd? :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on November 30, 2015, 07:32:26 am
Jy laat ook nie gras groei nie....

Baie geluk G!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 07:43:09 am
Is dit n oor tot oor smile in daai helmet wat ons nie lekker kan sien nie? :eek7:

Dis hoekom ek die helmet op het, dat my bo-kopnie afval nie  :imaposer:

Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 07:45:09 am
Wow - geluk Jup. Stunning bike.

Vir my is dit een van die mooiste bikes op die pad. My rug en stert verkies die GS se sit posisie en hantering, maar my hart wou nog altyd so een ry.

 :thumleft: Hy maak bietjie seer, maar is nie vir langpad gekoop nie, net in die dorp rondry ens... en vir pose  :ricky:

Hy's uit en uit met die hart gekoop  !
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 07:47:31 am
Jy laat ook nie gras groei nie....

Baie geluk G!

Saterdag het ek nou nog nie geweet of my aanbod aanvaar is nie, en MelloJo weet ek kyk na die bike, toe probeer die man hard sy 1200s aan my verkoop... maar dis nie dieselfde nie  8)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 08:46:27 am
Foeitog dis darem n ou model Subaru wat daar in die agtergrond staan :peepwall: >:D

Jis hierdie is nou die perfekte gaankuiervirdiekleinkindingeorge tool :deal:

n Subaru is die soort kar wat jy eenkeer koop, dan het jy klaar gekoop, en daai een daar agter lyk darem weer vir my baie nuuterig?

Ek sou se daar kan n ander Subaru kom oor so 5 bikes se tyd? :peepwall:

Sien ook nie waaroor kla sy nie, kar is maar 12 jaar oud en net 340 000km op die klok. My GS is dieselfde ouderdom en die "S" 16 jaar oud... en ek kla nie  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Bill the Bong on November 30, 2015, 09:27:20 am
My vrou het n 5 bike beleid afgekondig.  Sedertdien staan alles bo 5 by vriende se huise.  Gelukkige huwelik  :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on November 30, 2015, 09:29:21 am
My vrou het n 5 bike beleid afgekondig.  Sedertdien staan alles bo 5 by vriende se huise.  Gelukkige huwelik  :thumleft:
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on November 30, 2015, 10:01:26 am
Geluk met die bike!  Hoop jy het baie veilige kms met haar!

Asseblief deel jou game-plan oor hoe jy dit verby jou vrou gekry het.  Ek het my vrou die post gewys met n "Maar Jup se vrou het glad nie gemind toe hy nog n bike gekry het nie!"  Dit is net met n "Nou gaan trou jy met haar!" beantwoord, en een van daai lang uitgerekte stiltes waar jy weet jy moet nie nou vra of sy nie lus het om jou n full-body-massage te gee nie...
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 10:18:22 am
Geluk met die bike!  Hoop jy het baie veilige kms met haar!

Asseblief deel jou game-plan oor hoe jy dit verby jou vrou gekry het.  Ek het my vrou die post gewys met n "Maar Jup se vrou het glad nie gemind toe hy nog n bike gekry het nie!"  Dit is net met n "Nou gaan trou jy met haar!" beantwoord, en een van daai lang uitgerekte stiltes waar jy weet jy moet nie nou vra of sy nie lus het om jou n full-body-massage te gee nie...

 :thumleft:  :lol8: Alles kom teen 'n prys, soms weet jy net nie jy betaal nie  :imaposer:

Maar dit werk eintlik heel eenvoudig... ek het nie 'n kar nie en mag soveel bikes hę tot die waarde van 'n kar wat sy dink ek mag hę, maar nie minder in waarde as haar kar nie. ( dis nou waarde toe sy haar kar gekry het en ek begin bikes koop het. )

So nou juggle ek maar met bikes  :biggrin: Die dag as sy nou haar nuwe Subaru kry gaan die byle huil  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 10:22:54 am
En onthou, ek koop nie nuwe bikes nie, so dis maar als ou tweede handse cheap scrap  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Skolla on November 30, 2015, 10:28:51 am
Geluk Gerrard(Jup),mooi fiets,geniet hom,het jy nog park plek vir al die bikes :lol8:Jy sal seker die DS klere nou moet verruil vir leathers :ricky:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on November 30, 2015, 10:56:02 am
O ja, jy is dus nou al twee dae sonder sigretts? :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Clint_G on November 30, 2015, 11:06:56 am
Geluk met die bike!  Hoop jy het baie veilige kms met haar!

Asseblief deel jou game-plan oor hoe jy dit verby jou vrou gekry het.  Ek het my vrou die post gewys met n "Maar Jup se vrou het glad nie gemind toe hy nog n bike gekry het nie!"  Dit is net met n "Nou gaan trou jy met haar!" beantwoord, en een van daai lang uitgerekte stiltes waar jy weet jy moet nie nou vra of sy nie lus het om jou n full-body-massage te gee nie...

 :thumleft:  :lol8: Alles kom teen 'n prys, soms weet jy net nie jy betaal nie  :imaposer:

Maar dit werk eintlik heel eenvoudig... ek het nie 'n kar nie en mag soveel bikes hę tot die waarde van 'n kar wat sy dink ek mag hę, maar nie minder in waarde as haar kar nie. ( dis nou waarde toe sy haar kar gekry het en ek begin bikes koop het. )

So nou juggle ek maar met bikes  :biggrin: Die dag as sy nou haar nuwe Subaru kry gaan die byle huil  :imaposer:

Hoe bereken jy die koste van upgrades/accessories in die som in? Dan skuld jy jou vrou seker al n Porsche Cayenne in plaas van n Subaru.  :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on November 30, 2015, 11:07:19 am
O ja, jy is dus nou al twee dae sonder sigretts? :peepwall:

 :deal: Ek onthou ook so storie. ;D  

Wou 'n foto van my fiets hier post vroeer, maar het daarten besluit. Daai 1100 het net baie meer styl al dink ek myne is die mooiste 1200 nog. Baie geluk Jup, ek is sommer jaloers.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 11:23:06 am
Geluk Gerrard(Jup),mooi fiets,geniet hom,het jy nog park plek vir al die bikes :lol8:Jy sal seker die DS klere nou moet verruil vir leathers :ricky:

Ek het nog my leerbaadjies  :biggrin:

O ja, jy is dus nou al twee dae sonder sigretts? :peepwall:

Nee man, dis eers vlg jaar vir die nuwe AfFrica Twin

Hoe bereken jy die koste van upgrades/accessories in die som in? Dan skuld jy jou vrou seker al n Porsche Cayenne in plaas van n Subaru.

Nee dit tel nie  :lol8: Ek laat toe dat sy haar kar so nou en dan valet  >:D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: SmuGS on November 30, 2015, 07:47:23 pm
Fokkit... only seen this thread now.. :drif: :drif: :drif: :drif:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on November 30, 2015, 07:50:23 pm
Fokkit... only seen this thread now.. :drif: :drif: :drif: :drif:

Not my fault if you don't visit  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: SmuGS on November 30, 2015, 07:52:34 pm
Jaa, I'm too busy falling off the DR..
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 12:46:10 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on December 01, 2015, 12:49:08 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Jis, sulke verrassings is lekker so voor Kersfeesen als...  Net jammer mens kry so min van hulle!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 01, 2015, 12:50:26 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Ek laaik julle klas "small cheques" ;D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 01, 2015, 12:53:05 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Ek laaik julle klas "small cheques" ;D

Sommer sulke kleintjies wat vir bikes betaal, duidelik is ek in die verkeerde bedryf :eek7:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 12:58:42 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Jis, sulke verrassings is lekker so voor Kersfeesen als...  Net jammer mens kry so min van hulle!

Eerste keer in 20 jaar dat ek 'n bonus kry  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 12:59:58 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Ek laaik julle klas "small cheques" ;D

Sommer sulke kleintjies wat vir bikes betaal, duidelik is ek in die verkeerde bedryf :eek7:

Ja maar jy weet nog nie wat ek vir die bike betaal het nie. Bang jy kry 'n toeval as ek jou sę.  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on December 01, 2015, 01:01:47 pm
You gotto love when a plan comes together  :biggrin: I like my 660 R and don't really want to sell it yet, but rules are rules  :deal:

So this morning I get a small cheque, on an invoice I wrote off long ago, and which covers the cost of the 1100  :-\

I have a few hours to think up some excuses  :lol8:

Jis, sulke verrassings is lekker so voor Kersfeesen als...  Net jammer mens kry so min van hulle!

Eerste keer in 20 jaar dat ek 'n bonus kry  :biggrin:

Ek't al gedog daar is iets verkeerd met my - het nog nooit by n werk n "13de tjek/bonus/prestasie bonus/hand-out" gekry nie...  En dan toi-toi hulle hier langs ons by die parlement oor hoe die prestasie-bonus uitgewerk word...  :eek7: warrafq?
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: cruizaman on December 01, 2015, 01:03:34 pm
Great bike! Ek hou van die geel, my GSA is ook daardie kleur. Geniet dit Gerard, lekker om `n meevaller te kry so voor Kersfees!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:08:01 pm
Great bike! Ek hou van die geel, my GSA is ook daardie kleur. Geniet dit Gerard, lekker om `n meevaller te kry so voor Kersfees!

 :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 01, 2015, 01:08:10 pm
Ja maar jy weet nog nie wat ek vir die bike betaal het nie. Bang jy kry 'n toeval as ek jou sę

Ironies dis altyd dieselfde mense wat bargains koop :eek7: :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:10:14 pm
Ja maar jy weet nog nie wat ek vir die bike betaal het nie. Bang jy kry 'n toeval as ek jou sę

Ironies dis altyd dieselfde mense wat bargains koop :eek7: :peepwall:

Nee hel, dit was my beurt. Ek het myself darem die laaste jare potte kak gekoop. Met die AT en die een voel ek nou so effe beter  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 01, 2015, 01:10:46 pm
Partymense vertel vir hulle vrouens 'n ander storie as vir hulle pelle.

Klink vir my ons kry ook die vrou se weergawe hier, Chris. :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:14:05 pm
Partymense vertel vir hulle vrouens 'n ander storie as vir hulle pelle.

Klink vir my ons kry ook die vrou se weergawe hier, Chris. :imaposer:

Daai les het ek lankal geleer. My vrou weet presies wat aangaan, so sy interfere nie met my en my bikes nie nie  :3some:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 01, 2015, 01:16:57 pm
Dan glo ek jy het baie te min vir daai mooi fiets betaal ;D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:19:56 pm
Dan glo ek jy het baie te min vir daai mooi fiets betaal ;D

 :thumleft: En jy moet ook onthou, my vrou hou net so baie van mooi bikes en bike ry as ek, en sy smaak die een kwaai.

Daar was nie eers 'n asemteug toe ek sę ek gaan hom koop nie, net "Oh, that's nice"  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Tiger8 on December 01, 2015, 01:49:47 pm
G, het nou net gehoor van nog n bargain, RT1150, in jou kleur..............stel jy belang  8)

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:52:15 pm
Eish ! Daar gaan die XT maar weer  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 01, 2015, 01:54:11 pm
G Jup hoe commute die S?
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 01:56:37 pm
G Jup hoe commute die S?

Jis, lekker man. Baie lig in die verkeer en heel mak as jy hom onder 3500 revs hou. Moet net soek vir effe hoër clip-ons.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Piet on December 01, 2015, 04:26:09 pm
:ricky:

 :lol8: Geluk oom Jup! Dis goed om te sien dat daar darem nou en dan een deurloop wat nie 'n rebuild nodig het nie!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Bensien on December 01, 2015, 05:02:42 pm
Daar staan al ses maande lank ‘n rooi en grys R1200S by ‘n afslaer in Germiston. Elke keer as ek daar verby ry, dreig ek om te stop. Ek het nou ‘n verskoning. Dit skep ‘n goeie indruk as jy jou kliënte sien dat jy hulle produkte gebruik.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 01, 2015, 05:07:36 pm
Daar staan al ses maande lank ‘n rooi en grys R1200S by ‘n afslaer in Germiston. Elke keer as ek daar verby ry, dreig ek om te stop. Ek het nou ‘n verskoning. Dit skep ‘n goeie indruk as jy jou kliënte sien dat jy hulle produkte gebruik.

...mens moet net so bietjie dink. ALLES is justifiable. :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Wooly Bugger on December 01, 2015, 05:08:39 pm
Snap decisions.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 05:15:22 pm
:ricky:

 :lol8: Geluk oom Jup! Dis goed om te sien dat daar darem nou en dan een deurloop wat nie 'n rebuild nodig het nie!

Omtrent  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 01, 2015, 05:17:05 pm
So ek bring vanmiddag die 1150 huis toe om te laat diens... wat 'n vet, swaar, lomp, donkie  :imaposer: Ek het nie 'n idee nou hoekom ons so gek is oor die bikes nie  :eek7:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: nemodakar on December 01, 2015, 09:52:48 pm
My brother in law saw one like this in Germany a couple of years ago. Came home and wanted one but was told that this colour was only available in Germany, so he bought two. One he had resprayed and the other they used for BOTT's races.

Needless to say, it was available in SA shortly after that.  ;D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 01, 2015, 09:55:31 pm
Too much...............weet nie van wat nie, maar daar is net te veel
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: nemodakar on December 02, 2015, 05:10:02 am
Too much...............weet nie van wat nie, maar daar is net te veel

Hy was op vakansie by my in die Oos kaap, van Jburg, vir desember. Hy self het nie van die panniers op die fiets gehou nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 02, 2015, 07:58:39 am
Too much...............weet nie van wat nie, maar daar is net te veel

Hy was op vakansie by my in die Oos kaap, van Jburg, vir desember. Hy self het nie van die panniers op die fiets gehou nie.

Eek sal graag daai pannier rails by hom wil koop as hy dit nie wil gebruik nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 02, 2015, 08:06:47 am
Too much...............weet nie van wat nie, maar daar is net te veel

Hy was op vakansie by my in die Oos kaap, van Jburg, vir desember. Hy self het nie van die panniers op die fiets gehou nie.

...dink dis die rimme wat  colour coded is. Die bont laat daai mooi kurwes bietjie verdwyn.

Wat hy nou wel gedoen het is om die plesierfiets meer prakties te maak met al daai spasie :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: lj111 on December 02, 2015, 08:18:14 am
Geluk met nog n bike Gerrard, alweer :thumleft: :ricky:
Hoop jy geniet hom baie!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: lj111 on December 02, 2015, 08:21:52 am
Nou moet die 1150GSA net plek maak vir n nuwe AT, dan kan jou vrou dalk haar nuwe kar kry :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 02, 2015, 08:50:29 am
Nou moet die 1150GSA net plek maak vir n nuwe AT, dan kan jou vrou dalk haar nuwe kar kry :biggrin:

 :lol8: Bie maklik nie. Sy sal nie toelaat dat ek die 1150 verkoop nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: lj111 on December 02, 2015, 08:56:19 am
In daai geval, gee vir haar die GSA inplaas van n kar. Dan kort jy mos n AT :pot: :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 02, 2015, 09:15:27 am
In daai geval, gee vir haar die GSA inplaas van n kar. Dan kort jy mos n AT :pot: :lol8:

Die planne is aan die smee  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MegaPix on December 02, 2015, 08:40:58 pm
Pragtige fiets oom Djerrard
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 02, 2015, 09:01:53 pm
Pragtige fiets oom Djerrard

 :lol8: :thefinger:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MegaPix on December 02, 2015, 09:25:13 pm
Pragtige fiets oom Djerrard

 :lol8: :thefinger:

 :pot: :ricky: :lol8: :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 09:18:25 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 09:22:48 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?

Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.

Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie  :lol8: Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.

Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.  :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:17:00 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?

Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.

Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie  :lol8: Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.

Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.  :thumleft:

Ek eerste in lyn as daai fiets te koop raak ;D :deal:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:18:39 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?

Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.

Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie  :lol8: Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.

Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.  :thumleft:

Ek eerste in lyn as daai fiets te koop raak ;D :deal:
gedog ek was siende dat dit my skuld is dat hy hom gekoop het :deal: :peepwall: >:D ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 10:25:28 am

 :imaposer: Chris, vir een of ander rede sien ek jou nie op 'n sport bike nie, en Ludolf, daai bike is klein, selfs vir my.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:26:12 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?

Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.

Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie  :lol8: Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.

Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.  :thumleft:

Ek eerste in lyn as daai fiets te koop raak ;D :deal:
gedog ek was siende dat dit my skuld is dat hy hom gekoop het :deal: :peepwall: >:D ;)
:imaposer: :imaposer: probeer maar net.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:28:17 am
Die 1200 is seker nie veel groter nie, maar ek ry baie lekker met hom. My vrou sę die fiets lyk te klein onder my, maar wat ek weet is dat heel te mal te veel krag in daai klein sit vir my vermoee. ;D
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:29:14 am
G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?

Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.

Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie  :lol8: Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.

Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.  :thumleft:

Ek eerste in lyn as daai fiets te koop raak ;D :deal:
gedog ek was siende dat dit my skuld is dat hy hom gekoop het :deal: :peepwall: >:D ;)
:imaposer: :imaposer: probeer maar net.
Trek jou been VB ek het geld vir niks. Kyk jou 1200 is mooi maar die geel 1100 is mooierderste.
Dink G moet jou naam op n lysie sit, maw get it in writing :deal:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 10:33:55 am
Die 1200 is seker nie veel groter nie, maar ek ry baie lekker met hom. My vrou sę die fiets lyk te klein onder my, maar wat ek weet is dat heel te mal te veel krag in daai klein sit vir my vermoee. ;D

Ek het gehoor die ouens sę die 1200 is bietjie vining, die dat ek weggekyk het van MellowJo s'n.

My ondervinding sover met die 1100 is dat hy 'sag' is onder 3000 revs, en as jy dan wil jaag, en petrol gee, doen hy dit hier van 3500 revs af.

Dus commute hy baie lekker en beheerbaar, en as jy ooppad vat dan hol hy net so lekker saam.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:34:55 am
 :imaposer: 50% van die hits op die thread behoort seker aan my. Ek begin omtrent elke keer op bladsy 1 net om weer tye  :drif: en te droom.....

Jy is daar baie reg Chris. Ek dink my fiets is die mooiste 1200(te danke aan die vorige eienaars), maar die gele het net baaie baie meer om na te kyk.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MiniDan on December 03, 2015, 10:41:15 am
Ek moet seker miskien my bek hou, maar daai geel ding is net nie mooi nie...
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:42:33 am
Chris, vir een of ander rede sien ek jou nie op 'n sport bike nie

Dink jy is reg

VB die mooigeid van die 1100 S lę in sy vooraansig maw hy het n mooi gevriet
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 10:42:59 am
:imaposer: 50% van die hits op die thread behoort seker aan my. Ek begin omtrent elke keer op bladsy 1 net om weer tye  :drif: en te droom.....

Jy is daar baie reg Chris. Ek dink my fiets is die mooiste 1200(te danke aan die vorige eienaars), maar die gele het net baaie baie meer om na te kyk.

Maar ek dink tog hy moet die checkers op die side panels hę

Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 10:43:59 am
Ek moet seker miskien my bek hou, maar daai geel ding is net nie mooi nie...

Jy's nog te jonk om te verstaan. Hoe sę hulle... "Youth is wasted on the young"  :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:44:51 am
Maar ek dink tog hy moet die checkers op die side panels hę

Nee dan begin hy in die rimtape katagorie val :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:46:51 am
Ek het Mellowjo s'n om 'n ander rede bekyk. Vir daai geld kan mens nie 'n HP motor laat oordoen eers nie. As geld net nie die kwessie was nie.

Ek sal die 1200 ook so as sag in die onderste revs beskryf, maar wat vir my lekker is, is dat dit voel as of die bike nog idle op 4000 wat so rondom 150km/h is. As jy dan net roer aan die oor is hy onmiddelik op 180. Omtrent al die krag lę daarbo voel dit.

Wat ek ook oorgekom het(moertoe geskrik) is om net die oor te draai van wegtrek en dat hy sy kop sonder moeite lig :imaposer:. Het nog nie weer daai trick getraai nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:49:44 am
VB so hoe verskil jou S se motor van jou HP sn?

Moet darem ietsie oor n stofskoeter ook praat ons klink al soos n padbike forum!! :P
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:51:00 am
:imaposer: 50% van die hits op die thread behoort seker aan my. Ek begin omtrent elke keer op bladsy 1 net om weer tye  :drif: en te droom.....

Jy is daar baie reg Chris. Ek dink my fiets is die mooiste 1200(te danke aan die vorige eienaars), maar die gele het net baaie baie meer om na te kyk.

Maar ek dink tog hy moet die checkers op die side panels hę

Het net gou weer op bl1 loop kyk...............................................NEE, as jy my fiets opdonder moet daai is daar moeilikheid :pot: :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 10:53:14 am

 :imaposer: Nie sommer nie.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 10:54:46 am
NEE, as jy my fiets opdonder

Hehehehehe ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 03, 2015, 10:54:51 am
VB so hoe verskil jou S se motor van jou HP sn?

Moet darem ietsie oor n stofskoeter ook praat ons klink al soos n padbike forum!! :P

105perde teenoor die S se 122. vir een, maar die Hp motor is ook ligter. Ander materiale as ek reg is en sonder die balancer shaft.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MiniDan on December 03, 2015, 10:59:52 am
Ok noted. Hierdie 'youth' gaan laat die Ou Ballies hulle tydjie hier geniet en op iemand anders se thread gaan piss...
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 11:01:15 am
die S se 122.

aitsa dit kan morsig raak op grond :drif:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 11:02:11 am
Ok noted. Hierdie 'youth' gaan laat die Ou Ballies hulle tydjie hier geniet en op iemand anders se thread gaan piss...

Jou pa sę dis 'n mooi bike... wie is ons dan nou om te stry  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 03, 2015, 11:07:00 am
Ok noted. Hierdie 'youth' gaan laat die Ou Ballies hulle tydjie hier geniet en op iemand anders se thread gaan piss...
ai gene is darem n snaakse ding :peepwall: >:D ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MiniDan on December 03, 2015, 11:09:25 am
Ok noted. Hierdie 'youth' gaan laat die Ou Ballies hulle tydjie hier geniet en op iemand anders se thread gaan piss...

Jou pa sę dis 'n mooi bike... wie is ons dan nou om te stry  :imaposer:

My Pa is oud.... :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 11:24:25 am
Ok noted. Hierdie 'youth' gaan laat die Ou Ballies hulle tydjie hier geniet en op iemand anders se thread gaan piss...

Jou pa sę dis 'n mooi bike... wie is ons dan nou om te stry  :imaposer:

My Pa is oud.... :peepwall:

Dan het ek my punt gemaak  :lol8:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 03, 2015, 06:39:58 pm
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=184224.0 (http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=184224.0)

Bit of a mod to get the pressure off my hands and wrists

1. Left is the handle bar fitted above the 3clamp
2. Done
3. Bike has not lost its sporty look and feel  :thumleft:

Took it for a ride. Much better with my hands now just resting on the grips. Now to fit the higher screen.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: woody1 on December 03, 2015, 08:02:58 pm
Nee fok.  Nou lyk dit of daai bike van Brakpan af kom  :pot:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: SmuGS on December 05, 2015, 05:55:47 pm
These pics do not do this bike justice, it's even sexier in the flesh.. :drif: :drif:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MegaPix on December 05, 2015, 06:15:27 pm
These pics do not do this bike justice, it's even sexier in the flesh.. :drif: :drif:

Maybe I must come down with my bike and come take decent photos of this ride.
Some sunset shots with awesome lighting will make this bike lool GoooooD
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on December 05, 2015, 07:03:43 pm
Gerrard, you do realize that by moving the clip-ons to above the top yoke, you have not changed the riding position at all?

You have simply lowered the bike around the clip-ons.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 05, 2015, 07:12:39 pm
Gerrard, you do realize that by moving the clip-ons to above the top yoke, you have not changed the riding position at all?

You have simply lowered the bike around the clip-ons.

No, if you had paid attention through the years, instead of shooting everything BMW's down, you would know that with the tele-lever, the geometry does not change  :deal: (if you do it right, and I did)

Vat so !  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: SmuGS on December 05, 2015, 07:32:54 pm
Gerrard, you do realize that by moving the clip-ons to above the top yoke, you have not changed the riding position at all?

You have simply lowered the bike around the clip-ons.

No, if you had paid attention through the years, instead of shooting everything BMW's down, you would know that with the tele-lever, the geometry does not change  :deal: (if you do it right, and I did)

Vat so !  :imaposer:

I was there, ze telelever is a wonderful thing ja...

Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: 2StrokeDan on December 05, 2015, 07:50:45 pm
Gerrard, you do realize that by moving the clip-ons to above the top yoke, you have not changed the riding position at all?

You have simply lowered the bike around the clip-ons.

No, if you had paid attention through the years, instead of shooting everything BMW's down, you would know that with the tele-lever, the geometry does not change  :deal: (if you do it right, and I did)

Vat so !  :imaposer:

Did you lenghten the forks? :eek7:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 05, 2015, 09:06:49 pm
Gerrard, you do realize that by moving the clip-ons to above the top yoke, you have not changed the riding position at all?

You have simply lowered the bike around the clip-ons.

No, if you had paid attention through the years, instead of shooting everything BMW's down, you would know that with the tele-lever, the geometry does not change  :deal: (if you do it right, and I did)

Vat so !  :imaposer:

Did you lenghten the forks? :eek7:

Yes. You jig the bike so the suspension is static, loosen the 3clamp and pull the stanchion through (the design allows it). Tighten clamp and the distance between the clamp and road stays the same.

Factory mod for the comfort bars I have on my bike  :thumleft:

Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 07, 2015, 10:58:58 am
Took Wify on a Sunday afternoon coffee ride, with Tiger8 and Des on his Triumph. Wify likes the 1100 a lot. Phew ! nervous moments  :lol8:

Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Knucklhead on December 07, 2015, 12:17:18 pm
bliksem daai triumph mors olie   :biggrin:

 :peepwall:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: woody1 on December 07, 2015, 12:18:09 pm
Jy weet ook net hoe om jou karate te speel.  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on December 07, 2015, 12:47:53 pm
Toe ons nou Saterdag by Brass Bell saam met WB, Rynet en die res gekuier het, het hierdie een ook daar buite gestaan...
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Lem on December 07, 2015, 12:56:42 pm
Toe ons nou Saterdag by Brass Bell saam met WB, Rynet en die res gekuier het, het hierdie een ook daar buite gestaan...

Lyk nogal baie soos Vaalbaas sn....
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: MickeyT on December 07, 2015, 01:08:19 pm
Toe ons nou Saterdag by Brass Bell saam met WB, Rynet en die res gekuier het, het hierdie een ook daar buite gestaan...

Lyk nogal baie soos Vaalbaas sn....

Is heel moontlik syne... Nogal redelik aandag getrek dazar waar hy saan!
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Gérrard on December 07, 2015, 01:10:01 pm
Toe ons nou Saterdag by Brass Bell saam met WB, Rynet en die res gekuier het, het hierdie een ook daar buite gestaan...

Lyk nogal baie soos Vaalbaas sn....

Is heel moontlik syne... Nogal redelik aandag getrek dazar waar hy saan!

Hoorie ! hierdie is 'n thread vir thoroughbreds, nie wannabee posers nie  :thumleft:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: VaalBaas on December 07, 2015, 01:10:49 pm
 :biggrin:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: DirtRebell on December 07, 2015, 07:30:29 pm
Toe ons nou Saterdag by Brass Bell saam met WB, Rynet en die res gekuier het, het hierdie een ook daar buite gestaan...

Jip, ek sien dit steeds daar.
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Tiger8 on December 08, 2015, 02:47:12 pm
Watchit Knucklehead  :xxbah: There was an Amarok parked there before us  :lol8:

The dress code for the ladies was superbike style, Hipster jeans with red g-string and takkies  :lol8: :lol8: :lol8:

That S sounds VERY nice, first time I heard Gerard complain that an exhaust was too quiet, said he could hardly hear the Triumph  :-\ ...........next time he mustn't complain about the KTM  :imaposer:
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: ChrisL - DUSTRIDERS on December 08, 2015, 03:01:09 pm
Hipster jeans with red g-string

Question is were they sticking out above the hipsters? :eek7: ;)
Title: Re: Hey ChrisL... Hierdie Een ?
Post by: Tiger8 on December 08, 2015, 03:56:27 pm
Hipster jeans with red g-string

Question is were they sticking out above the hipsters? :eek7: ;)

Well G and I were hoping for the full effect, but the ladies are crafty  :lol8: :lol8: :lol8: