Wild Dog Adventure Riding

Technical Section => Make / Model Specific Discussions => Suzuki DR & DRZ => Topic started by: Louis Photo on February 15, 2016, 12:23:04 pm

Title: DRZ400 passenger foot pegs.
Post by: Louis Photo on February 15, 2016, 12:23:04 pm
I'm looking for a pair of pillion foot pegs for my DRZ400. Please keep me in mind if you have an unused set lying around. Thanks!
Title: Re: DRZ400 passenger foot pegs.
Post by: chopperpilot on February 15, 2016, 12:30:40 pm
Het hulle 'n klein sub-frame, of swivel hulle aan 'n mount op die frame?

Sal moet kyk of hulle nog daar is. :thumleft:
Title: Re: DRZ400 passenger foot pegs.
Post by: Louis Photo on February 15, 2016, 05:42:30 pm
Het hulle 'n klein sub-frame, of swivel hulle aan 'n mount op die frame?

Sal moet kyk of hulle nog daar is. :thumleft:

Dankie, my bike het net met die skroefgate op die frame gekom, daar is geen brackets of swivels om footpegs te mount nie. Ek dink dit lyk soos op die foto.
Title: Re: DRZ400 passenger foot pegs.
Post by: chopperpilot on February 17, 2016, 02:19:34 pm
Dankie Louis. Nee, ek het hulle ongelukkig nie.


Sent from my iPad using Tapatalk